8
25 November 2011 Louis en Linda Botha is die eienaars van n nuwe drankwinkel op Wolmaransstad. Enjoy Liqour Store is in Krugerstraat, langs OK Grocer en Noordwes Slaghuis.

Overvaal 25 Nov 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Overvaal Nuus 25 November 2011 Edition

Citation preview

Page 1: Overvaal 25 Nov 2011

25 November 2011

Louis en Linda Botha is die eienaars van n nuwe drankwinkel op Wolmaransstad. Enjoy Liqour Store is in Krugerstraat, langs OK Grocer en Noordwes Slaghuis.

Page 2: Overvaal 25 Nov 2011

Bladsy 8 OVERVAAL 14 - 21 Oktober 2011

Bladsy 2 OVERVAAL 25 November 2011

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie

gebruikte motors of bakkies asook karavane om vir kontant te koop.

Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs by Telefoon (018) 596 1177ofsel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Leeudoringstad se VLU-dames het onlangs hul 2011 VLU-jaar in Parys gaan afsluit. 16 Dames van die tak vertek die

dag uit Leeudoringstad om in Parys hul jaarlikse afsluiting met uiteet by die Celebration of Life Res-

taurant te geniet. Dis sommer ‘n heerlike uitstappie met baie te sien in al die winkeltjies en was die kos nie móói en lekker nie! Die tak sien al klaar uit na vol-gende jaar met allerhande ‘lekker dinge’ soos byvoorbeeld: Gebak:

Versierde Kolwyntjie, Gebottel:Peppadew- Bladjang, Breiwerk:Moderne 1knoop Dames trui, Hekelwerk:Melkbeker Doilie met krale, Borduurwerk: Indiese Ket-tingsteek, Masjienwerk: Kreatiewe Kombuis Voorskoot, Handvlyt:

Papier Maché, Blomme: Hoe rooi-er hoe mooier, Skryfkuns: Ouma se kind, Fotografie: Verval en Ag-teruitgang en vele meer. ‘n Vreugdevolle en veilige fees-gety word u toegebid!

Ingestuur deur: Joan Jansen.Leeudoringstad-VLU-tak seSkakelbeampte 082 929 1132.(Geseënde Kersfees en Voor-spoedige Nuwe Jaar aan al die VLU-lede in ons streek.

VROUENUUSLeeudoringtad se VLU-tak sluit jaar met‘n uiteet af

Besoek gerus ons opgegradeerde webwerf by www.overvaalnuus.co.za

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

VLOERBEMARKER TE WESMARK CHRISTIANA Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Hulpverlening en verkope aan klante. • Bemarking van voorraad. • Administrasie en kontrolering van voorraad. • Rakuitleg en promosies. Vereistes:

• Graad 12 • ‘n Geldige bestuurslisensie. • Rekenaarvaardigheid ten opsigte van die nuutste Office-sagtewarepakkette (Excel, Word) en

taalvaardigheid in Afrikaans (praat, lees en skryf). • Algemene administratiewe ondervinding. • Goeie produkkennis van boerderybenodighede. • Uitmuntende klantediens en menseverhoudinge is die kernprestasie-area van hierdie pos. • Kennis van voorraadbestuur sal tot die kandidaat se voordeel strek. • Ondervinding in ‘n soortgelyke besigheid sal in die kandidaat se guns tel.

NB - Hierdie pos word op kommissie-basis vergoed

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 30 Nov 2011

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID EN KANDIDATE UIT DIE AANGEWESE GROEPE SAL VOORKEUR GENIET.

Skakel Theo Gerber by 053-441 3302 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord-Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

LEERLING: KREDIETVERLENING TE CHRISTIANA Suidwes bied tans die geleentheid aan mense uit die aangewese groepe (Swartmense, Indiërs, Kleurlinge, Gestremdes) om in diens opgelei te word in ‘n verskeidenheid van rekenkundige en administratiewe take. Indiensopleiding bestaan uit praktiese werk in Suidwes se Kredietverleningsdepartement en die kandidate sal gereeld geassesseer word om hul bevoegdheid te bewys. Kandidate sal gedurende ‘n drie maande proeftydperk opgelei en op drie voorgeskrewe take geassesseer word en indien bevoeg bevind, kan ‘n formele ooreenkoms vir ‘n verdere nege maande gesluit word. Van die suksesvolle kandidaat sal verwag word om:

• Betrokke te wees by administratiewe prosesse van kredietverlening. • Opleiding te ondergaan in Suidwes se kredietbeleid en -prosedures ten einde te voldoen

aan die Kredietwetvereistes soos omskryf in die Wet. • ‘n Leerkontrak met Suidwes vir die tydperk van opleiding aan te gaan.

Posvereistes: • Matriek (Graad 12 met Rekeningkunde en/of Wiskunde) • Beskik oor kommunikasievaardighede op alle vlakke, in Afrikaans en Engels. • Moet onafhanklik kan funksioneer en eie inisiatief aan die dag lê. • Rekenaarvaardig wees in Excel, Word en Internetgebruik. • Bestuurslisensie sal tot die kandidaat se voordeel strek.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 30 Nov 2011

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Bernhard van Zyl by 053-441 2232 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV, wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument, insluit. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb. duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord-Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

INKOPER/BEMARKER TE WESMARK HOOPSTAD Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Aankope en ontvangs van voorraad. • Hantering van direkte bestellings. • Bemarking van interne voorraad deur middel van promosies. • Voorraad administrasie en -beheer. Vereistes:

• Graad 12 • Geldige bestuurslisensie. • Rekenaarvaardigheid ten opsigte van die nuutste Office-sagtewarepakkette (Excel, Word,

AS 400 en JAVA stelsels). • Moet goeie mens- en / of klanteverhoudinge handhaaf (telefonies en direk). • Toepaslike ondervinding in algemene kantooradministrasie. • Kennis van boerderybenodighede. • Kennis van voorraadbestuur.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 30 Nov 2011

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID EN KANDIDATE UIT DIE AANGEWESE GROEPE SAL VOORKEUR GENIET.

Skakel Pieter Smit by 053-444 1907 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n verkorte CV. (Faksnommer 018-5811510 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Page 3: Overvaal 25 Nov 2011

25 November 2011 OVERVAAL Bladsy 3

Die Noordwes Universiteit se Hoë Prestasie Insti-tuut (HPI) in Potchefstroom is onlangs deur die Noordwes-parke-en-toerismeraad as dié provin-sie se voorste toerisme-aantreklikheid vir 2011 aangewys en is met ’n trofee sowel as ’n tjek van R 10 000 vir dienste aan Noordwes beloon. Dít volg na die HPI ook as Potchefstroom se toe-risme-aantreklikheid van die jaar deur die Tlokwe-stadsraad aangewys is. Nagenoeg ‘n duisend atlete besoek die HPI jaarliks en volgens die instituut se bestuurder, Jean Verster, groei hierdie syfer elke seisoen. “Benewens al die internasionale atlete wat ons ont-vang kry ons ook toenemend meer sokkerspanne. Banyana Banya (die nasionale vrouesokkerspan) was hier vir ’n oefenkamp en kom nou weer terug. Ons het ook vanjaar die Suid-Afrikaanse o.17- en o.20-sokker-spanne ontvang wat weer terugkom,” het Verster gesê. Die Argentynse Pampas, wat vanjaar die Voda-combeker gewen het deur 14-9 met die Blou Bulle klaar te speel, het gedurende hul verblyf by die NWU-Puk se Sport Village van die HPI se geriewe gebruik gemaak, asook Paul Treu se nasionale sewespan, die Blitsbokke, die Duitse spoedskaatsspan en Frankryk se nasionale roeispan om maar ’n paar te noem. Bekende gesigte soos die Tjeggiese wêreldrekord-houer in spiesgooi vir vroue, Barbora Špotáková, en haar afrigter, Jan Železný (die wêreldrekordhouer vir mans), kon ook weereens op die Fanie du Toit-sport-terrein gesien geword het. “Dit is ’n groot eer om die toekenning te ontvang. Die toekenning is egter nie net vir die HPI nie, maar vir almal wat help om van die HPI ’n sukses te maak. “As die baanopsigters nie sorg dat die velde nie in puik kondisies is nie, sal spanne nie terugkom nie. Dan is daar ook almal van biokinetikuste, voedselkundiges, sportsielkundiges, die verskeie verblyfinstansies tot vervoerdienste wat baie lof verdien. “Die HPI vertolk ’n koördineringsfunksie wat van verskeie kundiges en personeel afhanklik is en daarom wil ons vir alle betrokkenes baie dankie vir hul hulp en ondersteuning sê,” aldus Verster. Verster, ’n voormalige Springbok 2 000- en 3 000 m-atleet, het Potchefstroom se klimaat en hoogte bo seespieël as rolspelers uitgelig wat atlete na die univer-siteit se geriewe langs die Mooirivier lok. “Die atlete is ook gaande oor Potch se mense. Hulle is gewoond aan groot stede waar niemand vir mekaar glimlag nie en Potch is ’n vriendelike stad met ’n plat-telandse gevoel. “Dit is ’n volslae spanpoging van die gemeenskap wat nasionale en internasionale sportlui hierheen laat terugkeer.”

HPI van Potchefstroom wen Noordwes se top toerismeprys

John Bond (fasiliteitebestuurder), Tebogo Motlagelwa (administratief), Jean Verster (bestuurder), Jakkie van der Berg (se-kretaresse) en Divan Engelbrecht (gimnasiumbestuurder), saam met die toekennings wat die HPI as Noordwes se toerisme-aantreklikheid van die jaar ontvang het.

Doornpan Geloftefees(16/12/2011)

Doornpan Geloftefeeskomitee beplan om vanjaar (16 Desember) weer ‘n besonderse dag te maak, waar groot en klein alle eer aan God bring. Die geloftedag word gehou op die plaas Doornpan tussen Wolmaransstad en Ottosdal. Dit is n fees met n warm, plaas atmosfeer . Tussen bloekomlanings en mielielande word die fees nog op die ou tradisionele-boere-manier gehou met gemmerbier. Die dag skop 9:00 af met ‘n perdekommando onder leiding van Willem Grobbelaar met 42 perderuiters. Ds. Etienne Maritz (NG Koppies Gemeente -Weltevrede) lei die erediens en Willie Joubert tree as gaskunstenaar op. Die dag word afgesluit met ‘n spitbraai. Bringasseblief eie eetgerei. Belangstellendes kan vir navrae die voorsitter, Wilco van Aswegen, by (018) 596 1623 of 083 2642 527 skakel.

WANTEDThe following suspects are

wanted for business robbery by Makwassie

police officials.They are black males

between the ages of 26 and 45.

The suspects are armed and anyone with information should contact Constable Mills on 018 597 4108 or

082 373 8213.

Page 4: Overvaal 25 Nov 2011

Bladsy 4 OVERVAAL 25 November 2011

SKOLE / SCHOOLS / SKOLE / SCHOOLS

Laerskool Wolmaransstad se redenaarskompetisie in die junior afdeling se wenners is, Graad 1: PJ Marx, Thomas van Rijckevorsel en Tehillah Kasselman.

Laerskool Wolmaransstad se redenaarskompetisie uitblinkers

Graad 2: Anizca Swanepoel, Carla van der Merwe en Martin Scholtz.

Graad 3: Benro Jansen van Vuuren, Heloize Nieuwoudt en Anro Smith.

Graad 4: Tanya Whitehorn, Talana Rossouw, Isabelle Rheeder en Armand van der Merwe.

Vaaloewer Gekombineerde Skool van Bloemhof spog met 15 sterre tydens die S.A Kampioenskappe vir landlope op 17 September 2011 te Bloemfon-tein. Hier spog die atlete met hulle medaljes.

Atlete van Vaaloewer Gekombineerde Skoolblink uit op SA’s

Page 5: Overvaal 25 Nov 2011

25 November 2011 OVERVAAL Bladsy 5

• Promosie-artikel: Solidariteit Helpende Hand (NPC) se Witolifant-Fees en Kersmark

Ons wil dit graag ‘n fees geleentheid maak, want ons wil dit ‘n jaarlikse in-stelling maak. Ons beoog die vol-gende: 1. Groot oop tent met al die Witolifant artikels (enige iets van ‘n kopspeld tot ‘n Olifant is wel-kom) 15% van die prys vd artikel word afgestaan aan Om-gee-Wat -Aangee se Takfonds. Elke persoon kry unieke nommer wat in sy naam geregistreer word en daarop word sy geldjie uit-betaal.2. Dan wil ons stal-letjies uithuur: Kos-stalletjies @ R200 ‘n stalletjie - net vir skole en Kerke met hoogstens 3 soorte kosse. Enige ander stal-letjie @ R150-00 - ons moet onthou Kersfees is om die draai en dis ‘n gulde geleentheid om bekostigbare kersgeskenke te verkoop en te koop 3.Ons het reeds met Bikers klubs ( so 6-8 klubs) gereël – ons wil graag die mense op die Harleys laat ry en die Bikers han-teer ook die Biertuin ten bate van Omgee-Wat-Aangee Tak.4. Ons probeer om Kamele hier te kry vir Kameel ritte.5. Ons wil graag die mense kry met daardie “bungi jumping Wheel”.6. Springkastele en baie ander vermaak vir ons kinders7.Uitstallings - van ou veteraan motors tot plaasdiere en plaas voertuie. 8. “Las ‘n lappie en plak ‘n siel” – ook ‘n projek vir die dag - Lappies en ‘n kontantjie wat op re-use Helpende hande vasgesteek word.9. Overvaal Stereo gaan vir ons ‘n bu-ite uitsending kom hou vanaf 9uur die oggend tot 2uur die middag. 10.i. Daar is 2 kom-petisies vir die dag : Ons wil graag ‘n Triple H Burger Koning (Helpende Hand Hamburger) kroon die aand. Vanaf 12vm tot 1nm. - die een wat die meeste Ham-

burgers eet in daardie tyd is dan ons eerste Triple H Burger Koning.i i . S a t e r d a g a a n d gaan ons ‘n Karioke Konsert hou en ons gaan die Helpende Hand. Karioke Koning ook kroon – daar gaan ook kunstenaars wees wat optree en ons gaan groot pret hê – daar gaan ook ‘n Sosatie ete wees vir R45-00 (‘n So-satie-ete).11. Melanie von Steen van Overvaal

Stereo is ons Tak se Beskermvrou en sy is ook genooi om ‘n paar gevleuelde woorde te kom spreek. Ons sal enige positiewe bydrae en kommentaar baie waardeer – asook jul teenwoordigheid.Kontak nommers is as volg: Faks 086 274 0639.Annaréne Rossouw (Tak Voorsitter) 079 560 3594. Ansie Rossouw (O/ Voor-sitter) 083 315 7381. (Ingestuur deur:Ansie Rossouw).

Wat wil ons als doen met die fees en kersmark????

ONS is ook nouop Facebook.

Kom kuier gerus saam.

Bladsy 2 OVERVAAL 25 November 2011

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie

gebruikte motors of bakkies asook karavane om vir kontant te koop.

Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs by Telefoon (018) 596 1177ofsel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Leeudoringstad se VLU-dames het onlangs hul 2011 VLU-jaar in Parys gaan afsluit. 16 Dames van die tak vertek die

dag uit Leeudoringstad om in Parys hul jaarlikse afsluiting met uiteet by die Celebration of Life Res-

taurant te geniet. Dis sommer ‘n heerlike uitstappie met baie te sien in al die winkeltjies en was die kos nie móói en lekker nie! Die tak sien al klaar uit na vol-gende jaar met allerhande ‘lekker dinge’ soos byvoorbeeld: Gebak:

Versierde Kolwyntjie, Gebottel:Peppadew- Bladjang, Breiwerk:Moderne 1knoop Dames trui, Hekelwerk:Melkbeker Doilie met krale, Borduurwerk: Indiese Ket-tingsteek, Masjienwerk: Kreatiewe Kombuis Voorskoot, Handvlyt:

Papier Maché, Blomme: Hoe rooi-er hoe mooier, Skryfkuns: Ouma se kind, Fotografie: Verval en Ag-teruitgang en vele meer. ‘n Vreugdevolle en veilige fees-gety word u toegebid!

Ingestuur deur: Joan Jansen.Leeudoringstad-VLU-tak seSkakelbeampte 082 929 1132.(Geseënde Kersfees en Voor-spoedige Nuwe Jaar aan al die VLU-lede in ons streek.

VROUENUUSLeeudoringtad se VLU-tak sluit jaar met‘n uiteet af

Besoek gerus ons opgegradeerde webwerf by www.overvaalnuus.co.za

Bladsy 8 OVERVAAL 14 - 21 Oktober 2011

Page 6: Overvaal 25 Nov 2011

Bladsy 6 OVERVAAL 25 November 2011

Laerskool Leeudoringstad hou revue

Laerskool het onlangs ‘n revue aangebied. Herman Verwey het die foto’s geneem. Hier is die Graad 1’s in aksie op die verhoog. Die Graad 4’s.

Die Graad 2’s. Die Graad 5’s.

Die Graad 6 groep.

Die Graad 7’s.

Die onnies wys hul staal.

Page 7: Overvaal 25 Nov 2011

25 November 2011 OVERVAAL Bladsy 7

Kleinadvertensies/ SmallsWil u ‘n motor koop met geen deposito? Geen bestuurs-lisensie nodig nie! Skakel 079 702 4993 of 082 078 4687. Krediet waardige kliënte alleen

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger - R11/L, Stardishwash - R13,50/L, Bleikmiddel - R9/L, Matshampoo - R16.50/L, Wasgoedversagter - R11/L, Hoëskuimwaspoeier - R25/2kg en vele meer. Tussen Apteek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------Over 40 cars to choose from, cars from R25 000 to R120 000. No licence, No deposit. Nett salary R4 000. Terms and conditions apply. Anika. Neels Loots Motors, Welkom. 079 334 0202.

----------------‘n Advertensie in die kolomme kos slegs R50 vir 20 woorde.

LEOMAR TUINDIENSTEGratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------PARADYS HONDE SALON – MAKWASSIE

Bring jou hond vir ‘n lekker bad en skeer. Kontak: 082 623 0932 of 018 597 5150. Sluit 12 Desember 2011.

----------------

SALON – NAELSMakwassie. Kom bederf jouself en kom sit vir ‘n stel naels. Ek doen akriel en gel. Kontak: 082 623 0932 of 018 597 5150.

----------------PALM PETSHOP

Koop en verkoop voëls en toerusting, sade, neste, viskos, vissies ens. Soek 2de handse vistenks benodighede. Vrede Straat 54, Wolmaransstad. Nogsteeds dieselfde adres. Nuwe gebou. Skakel Hennie 072 532 7207.

----------------

HEERLIKE TUISGEBAKTE KOEKSISTERSPlaas nou jou bestelling vir die kersvakansie. Vries uitstek-end. Kontak Gerda 083 985 4444.

----------------WOONSTEL TE HUUR

Twee slaapkamer woonstel op Makwassie te huur. Nuut geverf met toesluitmotorhuis. Skakel 083 230 8286.

----------------HERSTEL VAN MEUBELS

Herstel van alle meubels en riemsitplekke van banke en stoele. Maak van tuinbanke, kinderstelle ens. Kontak De-wald 018 468 5577.

----------------HUISTUIN KWEKERY

Kom besoek my gerus. ‘n Derde afslag op alle plante. Saterdag alleenlik. Yster tuin dekor beskikbaar. Hoek van Konigstraat en Piet Retief Straat, Wolmaransstad. Belinda 084 888 2525.

----------------TE KOOP

Antieke Meubels. 2 Hangkaste, 2 Spieëlkaste, driekwart bed en dubbelbed. Kontak Belinda 084 888 2525.

----------------

LET WEL!!!Sugar en Spice het geskuif vanaf hulle winkel oorkant die werkswinkel van Suidwes. Sy is nou in Amina’s elke dag en gaan nog steeds aan.

----------------TE KOOP

Wit, 1999 Toyota Conquest Tazz met aircon, 130 000km. R25 000. Skakel 083 452 3383, Makwassie.

----------------HONDJIES TE KOOP

Opregte kortbeen Jack Russels te koop. Beskikbaar 5 Jan-uarie 2012. R280 elk. Skakel Corné by 078 073 3130.

----------------

DROSTDY ANTIQUES

Drostdy VillageWolmaransstad

Ons koop en verkoop alle antieke ware

Skakel Gert 083 262 0387

Page 8: Overvaal 25 Nov 2011

Bladsy 8 OVERVAAL 25 November 2011

Met 4 goue medaljes, 5 silwer en 5 brons het KHS ’n baie suksesvolle eerste deelname aan die PUK 30-atletiekbyeenkoms gehad wat on-lngs by die Kenneth McArthur Sta-dion op Potchefstroom plaasgevind het. KHS’er Stephan Henderson (word bekroon as die beste seunsatleet (me-dium skole) en Sarel Prinsloo (2m in die hoogspring), Estian Fourie en

Tabitha Visagie is die wenners van goue medaljes. Jaco Bamberger, Linda Nel (2), Pieter Kriel en Doug-las Bruce-Smith verower silwer en Maghiel le Roux, Bernadene van Vuuren, Chanté Joubert, Douglas Bruce-Smith en Stephan Henderson verower brons. KHS se seunspan en meisiespan ein-dig albei vyfde.

Stephan van KHS beste seunsatleet by Puk 30 atletiekbyeenkoms

SKOLE / SCHOOLS / SKOLE / SCHOOLS

Stephan Henderson van KHS laat waai met die skyfwerp.

KHS het op 22 Oktober aan Hoërskool Hans Strydom te Naboomspruit aan die eerste atle-tiekbyeenkoms van die seisoen deelgeneem en skitterend gevaar tussen 44 deelnemende skole. Linda Nel behaal ’n skitterende 1200 punte toe sy eerste kom in die Spiesgooi en ook ’n rekord losgooi. Stephan Henderson ewenaar haar 1200 punte in die skyfwerp.

Nog goeie prestasies is Maghiel le Roux se 1055 punte in die Spiesgooi (ook ’n nuwe rekord), Pieter Kriel se 1000 punte, ook in Spiesgooi, Wal-do Kriel se 999 punte in die 400m en Chanique Jacobs se 985 in die 100m. KHS se seuns eindig 9de uit 44, voor skole soos E.G. Jansen, Garsfontein, Florida en Nelspruit en die meisiespan eindig 14de voor Wonderboom, Jeugland en Garsfontein.

KHS blink uit by Hansies

KHS se atletiekspan wat aan die byeen-koms op Naboomspruit deelgeneem het.

Feraaz Ismail van Hoërskool Wolma-ransstad is ingesluit in die Noordwes Platteland o/15 krieketspan wat vanaf 4 tot 8 Desember aan ‘n interprovin-siale kriekettoernooi gaan deelneem. Die kriekettoernooi word aangebied deur Griekwas Platteland.

Die mooi groep krieketspelers van Hoërskool Wolmaransstad is gekies om Noordwes op verskeie kriekettoernooie te gaan verteenwoordig. Hanré Whitehorn, Stephan van der Westhuizen, CJ Taljaard en Tiaan Whitehorn is gekies vir die Noordwes platteland onder 17-span wat van 10 tot 14 De-

Henco Steyn is gekies vir die platte-land onder 17-span wat van 4 tot 8 Desember in Henneman tydens die interprovinsiale week sal krieket speel.

sember in Vereeniging tydens die nasionale plattelandweek sal krieket speel.

Wollies N/W-spelers

Desire Green en Albertus Jonker van Laer-skool La Hoff het met hul golfstokke hul staal gaan wys tydens die Noordwes-Ghol-fuitdunne in Rustenburg. Hulle het baie goed gevaar en hul Noordweskleure vir Laerskole verower. Hulle gaan in die De-sembervakansie sake uitspook teen ander provinsies in Gauteng.

Laerskool La Hoff