20
Nuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

Nuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 www.wouwtjies.co.za

Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 2: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

2

2

JUNIE-EKSAMEN 2015

Die vakafbakening vir Gr. 4 tot 7 is reeds aan die leerders uitgedeel. Maak asb. seker dat u kind vroegtydig begin leer!

Die eksamentye vanaf Maandag, 8 Junie tot Vry. 26 Junie is soos volg:

LET WEL:

• Leerders skryf in hul registerklasse.

• Sien asseblief toe dat leerders die

nodige skoolboeke saambring volgens

die rooster in die Dagboek

• Op Vry. 26 Junie sluit die skool om 09:45.

• Die vraestel (Afr.) word geskryf van 08:30-

09-15.

Eksamen 7:25 - 8:45

1e 8:45 - 9:14

2e 9:14 - 9:43

POUSE 9:43 - 10:00

3e 10:50 - 10:29

4e 10:29 - 10:58

5e 10:58 - 11:27

6e 11:27 - 11:56

POUSE 11:56 - 12:11

7e 12:11 - 12:40

8e 12:40 - 13:09

Register 13:09 - 13:40

Vak Eksamendatum

KK 8/6

ENGELS 9/6

LV/LO 10/6

AFRIKAANS 11/6

NW & TEG (GR. 4-6) NW (GR. 7)

17/6

WISKUNDE 18/6

SW 19/6

TEGNOLOGIE 22/6

EBW 23/6

AFRIKAANS (Begripslees) 26/6

Page 3: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

3

3

NASKOOL REëLINGS

SKOOLVAKANSIEDAG : MAANDAG, 15 JUNIE 2015

Die Wouwtjie Naskool en die Pre-Primêr se Naskoolsentrum sal oop wees

op Maandag, 15 Junie (skoolvakansiedag), maar wel gesluit wees op

Dinsdag, 16 Junie (openbare vakansiedag). Stuur asb. dringend ‘n e-pos

(soos van toepassing) na een van ondergenoemde e-pos adresse SLEGS

indien julle kinders die dag gaan bywoon.

Gr. RRR – R na [email protected] Ure: 06:45 – 17:30

Gr 1 – 7 na [email protected] Ure: 07:15 – 17:30

EKSTRA WISKUNDE-KLASSE VOOR DIE

JUNIE-EKSAMEN

Graad 4: 10 Junie en 17 Junie vanaf 13:45-14:30

Graad 5 en 7: 10 Junie en 17 Junie vanaf 14:00-15:00

Graad 6: 4 Junie, 10 Junie en 17 Junie vanaf 14:00-15:00. Ouers

moet asb. kennis neem van die eksamen-voorbereidingbladsye wat

reeds op 28 Mei aan elke Gr. 6-leerder uitgedeel is. Dit moet asb.

teen Vrydag, 12 Junie voltooi wees.

BELANGRIK! GR. 4 SW EN KK - JUNIE-EKSAMEN

Die volgende leerwerk moet asb. ook by die vakafbakening gevoeg word:

Gr. 4 SW : Leer kaart van provinsie Gr. 4 KK : Leer die bladsy wat in skrif geplak is wat handel oor die kleurwiel.

Page 4: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

4

4

Ma’s wat omgee “Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.”

“But those who wait upon God get fresh strength. They spread their wings and soar like

eagles; they run and don’t get tired, they walk and don’t lag behind.”

Mammas en Pappas, kom sluit by ons aan op Donderdae tussen 07h30 en 08h30 in die raadsaal. Ons bid vir die kinders, skool en onderwysers!

Salomé Jansen van Rensburg (0827891053)

ANTON VAN WOUW PRE-PRIMêR

Chante (Paddaklas): "The Monster’s gonna eat you up!"

Kayla-Mae (Beertjieklas): "My pappa sê as ek nie my kos eet nie, gaan my bones uitsteek."

Stegmann (Hasieklas): Juffrou vra: “Wat noem ons 'n pappa bees?” Stegmann antwoord: " ʼn Bloubullebees!"

INENTINGS - GR. 4-DOGTERS DieGr.4-dogtersseopvolg-inentingsvindopWoensdag,

12Augustus2015plaas.

Page 5: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

5

5

WYN: R80 PER BOTTEL OF R450 PER BOKS van 6

SERP: R100 (Kinders kan dit skool toe dra)

LISENSIEHOUER: R20

SLEUTELHOUER: R25

WILLEM WOUW POPPE: R200

PRYSE: KEPS R80

SPORTKEPS R70

DAMES en MANS GHOLFHEMP Small tot Large R200

XL tot 2XL R220

3XL tot 5XL R230

Alle groottes beskikbaar vir passing. Hemde/kepse word op bestelling gemaak.

Navrae en bestellings: Mar ica Botha

[email protected]

Page 6: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

6

6

SPELATHON

Om meer as 800 (moeilike) woorde, onder spanningsvolle

omstandighede, letter vir letter korrek te spel... is nie máklik nie!

Drie van ons leerders, Alana Venter, Anika de Klerk en Lindy

Grobbelaar, tree onoorwonne uit die stryd tydens die eerste rondte

van die ATKV-Spelathon. Baie geluk! Hulle neem een van die dae

deel aan die provinsiale uitdunrondte... sterkte!

SENIORKOOR PRESTEER PUIK!

Baie geluk aan ons Seniorkoor wat deurgedring het tot die finaal van

Kyknet se Koorkompetisie. Die uitsending van dié vertoning vind op

5 Julie op kanaal 146 plaas.

Baie geluk ook aan ons afrigters, mnr. Vaughan van Zyl, me.

Augusta den Boer en me. Liezl Botha met hierdie uitsonderlike

prestasie.

Dit is voorwaar 'n gepaste beloning vir al die harde werk en ure se

oefening.

Baie dankie aan elke koorlid vir julle harde werk en pligsgetrouheid.

Ons is trots op julle!

Page 7: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

7

7

Tiekiedraai Snoepie ONS LIP-LEK-LEKKER SPYSKAART:

Hot dog : R10

Ham & kaas : R15

Chicken Mayo : R16

Maalvleisbroodjie : R18

Jaffels : R18

Hoenderburger : R18

Hoender wrap : R20

Fully loaded wrap : R25

Hoenderslaai : R25

Caroline Marelize

082 495 0274 082 815 0075

OUERS! Sien asb. op bl. 8 en 9 van hierdie Wouwtjienuus

die nodige inligting rakende ons nuwe Lunchcard-sisteem.

Hierdie sisteem is beskikbaar vir ouers wat die ongerief van

kontant wil uitskakel, en eerder van ‘n kaart-sisteem gebruik

wil maak. LET WEL: Ouers moet sélf skriftelike toestemming

gee indien hul belangstel.

Page 8: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

8

8

LET WEL: Ouers moet

sélf skriftelike

toestemming gee indien

hul

belangstel.

Page 9: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

9

9

LET WEL: Ouers moet

sélf skriftelike

toestemming gee indien

hul

Page 10: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

10

10

ENVIROUW/HERWINNING Glas

Die April-kompetisieresultate van die Glass Recycling Company wys dat ons skool nou 1ste staan in Gauteng. Baie geluk, Wouwtjies, en baie dankie vir julle harde werk. Ons moet aanhou om so hard te werk om ons eerste plek te behou en ook dalk sommer Nasionale wenner te word!

Interessante herwinningsfeite: *Herwinning van 1 ton papier red 17 jong bome, 7000 gallon water en 4000 kilowatt elektrisiteit. *Deur papier te herwin in plaas van nuwes maak genereer 74 % minder lugbesoedeling en

gebruik 50% minder water.

*Ongeveer 73% persent van alle koerante word herwin. Ongeveer 33% word weer gebruik

om nuwe koerante te druk en die ander word gebruik vir papierborde, snesiepapier en

insulasie.

*As jy een koeldrankblikkie weggooi vermors jy soveel energie dat jy die blikkie half vol kan

maak met petrol en dit uitgooi op die grond.

WOUWTJIES, HOU AAN OM TE HERWIN!

Envirouw-groete

Page 11: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

11

11

Min mense het slegte dinge lief. Maar mense het goeie dinge op verkeerde maniere lief. Die kwaad is in die bekende uitspraak van Augustinus privatio boni, berowing van die goeie. Hoe skeefgetrekte liefde lyk, word verbeeld in die rolprent Shine. Dit gaan oor die briljante pianis, David Helfgott, wat deur sy pa emosioneel vernietig word. Hy weet wat is die beste vir David, meen die pa. Hy besluit watter musiekstukke sy kind moet speel en verbrand sy uitnodigingsbriewe na die buiteland. Hy dreig sy kind om altyd te wen, herinner hom ‘Jy is ‘n bevoorregte kind’ en waarsku hom dat hy die familie sal vernietig as hy weggaan. Die briljante David word uiteindelik ‘n patetiese figuur. Selfs in sy woede. Mense word woedend en met weerwraak gevul omdat hulle hulleself nie besluite oor hulleself mag neem nie en daarom van binne bang en onseker is. Hoewel Shine ‘n hoogsaangeskrewe rolprent is, is die misplaaste liefde van die pa so blatant dat ons ongelukkig nie ons eie subtieler vorme van selfsugtige liefde kan herken nie. (AvN Junie

Page 12: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

12

12

SWEEF DRAMASTUDIO! KOMMUNIKASIE KLASSE! Ons 3de en 4de kwartaalkursus in Kommunikasie

vir besige skoliere van alle ouderdomme bied:

die belangrikheid van lyftaal

hoe om kreatief te dink

om 'n onvoorbereide toespraak uit te werk

om 'n PowerPoint Toespraak te lewer

aan 'n teaterprogram vir selfvertroue deel te neem

en 'n lekker mal mimiekdag te geniet!

Ons stel die kursus saam volgens jou behoeftes en beskikbare tyd.

Klein klasse word aangebied in Monumentpark

deur Celia vd Berg (DPhil Drama) en Louis Fourie (BTech Drama)

KONTAK: 082 5655 082

SKAAK

Baie geluk aan Michal Oosthuizen wat gekies is om Suid-Afrika as lid van

die o.10 Ope SA-span by die Commonwealth Chess Championships in

New Delhi, Indië, te verteenwoordig. Ons is baie trots op jou, Michal!

KARATE

Baie geluk aan Marizelle Hoffman wat onlangs aan die Nasionale Karate

Kam-pioenskappe deelgeneem het. Marizelle het ‘n tweede plek in haar

ouderdomsgroep behaal en daarmee ʼn silwer en brons medalje verwerf!

Page 13: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

13

13

HOKKIE

Die hokkieseisoen is voor die deur! Ons wil graag met die aanvang van die hokkieseisoen gereed wees met oefentye, bepalings en die kleredrag. Geen “secondskins” mag onder hokkiedrag gedra word nie.

Kleredrag vir die hokkie-seuns

• Kinetikahemp en broek, gestreepte wit en bloukouse en tekkies. Kouse is beskikbaar by die verskaffers.

• Eerstespan seuns – Eerstespanhemp (hemde word volgens grootte laat maak deur die skool)

Hokkie-dogters

• Netbaldrag, hempie en donker rompie met die blou strepies. Geen ander rompie is toelaatbaar nie! Die rompies is by die verskaffers beskikbaar. Kouse blou en wit strepe en tekkies.

• Eerstespan – Rokkies soos deur die skool aanvaar as drag. Sodra die span aangekondig word sal die dogters gemeet word en sal die rokkies gemaak word.

Noord-Gauteng hokkie gaan hierdie jaar streng teen skole optree wat nie eenvormig geklee is nie.

Ons glo en vertrou dat u ons in hierdie verband sal ondersteun en bystaan. ___________________________________________________________

Baie geluk aan die volgende leerders wat Northerns Blues Primêre Hokkie tydens die Nasionale-, Provinsiale- en Streekstoernooie gaan verteenwoordig:

• Megan Vosloo

• Luan Swart • Christian Hoffman

• Steyn Dippenaar • Corné Burger

Wouwtjies, ons is BAIE trots op julle! Sterkte!

Page 14: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

14

14

Klas Ruiter Plek

3DE WESTERN MOUNTED GAMES

VLAK 1 Shay Nel 11

3DE SANESA INTERSKOLE KOMPETISIE

VLAK 0 DRESSAGE A Leandry Smith 1 VLAK 0 DRESSAGE B Leandry Smith 4 VLAK 0 PERFORMANCE RIDING Leandry Smith 1 VLAK 0 PERFORMANCE RIDING Ané Scheepers 4 VLAK 0 WORKING RIDING Ané Scheepers 1 VLAK 1 DRESSAGE A Jani Olivier 6 VLAK 1 DRESSAGE A Lucia Pretorious 4 VLAK 1 DRESSAGE B Jani Olivier 12 VLAK 1 DRESSAGE B Lucia Pretorious 3 VLAK 1 PRIX CAPRELLI A Jani Olivier 2 VLAK 1 PRIX CAPRELLI A Mila de Muelenaere 1 VLAK 1 PRIX CAPRELLI A Claure6e Oosthuizen 8 VLAK 1 PRIX CAPRELLI B Mila de Muelenaere 2 VLAK 1 PRIX CAPRELLI B Claure6e Oosthuizen 4 VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Mila de Muelenaere 7 VLAK 1 PERFORMANCE RIDING Petrus Dreyer 12 VLAK 1 SHOW JUMPING Claure6e Oosthuizen 14 VLAK 1 SHOW JUMPING Claure6e Oosthuizen 4 VLAK 1 WORKING RIDING Jani Olivier 13 VLAK 1 WORKING RIDING Petrus Dreyer 8 VLAK 2 DRESSAGE A Mila de Muelenaere 14 VLAK 2 DRESSAGE A Claure6e Oosthuizen 19 VLAK 2 DRESSAGE B Mila de Muelenaere 14

RUITERSPORT

Tydens die pas afgelope 3de Interskole Ruiterkompetisie het ons leerders fenomenaal presteer. Baie geluk aan ieder en elk, ons kan uit die uitslae sien dat julle die skou vreeslik geniet het en dat julle ons Wouwtjies se naam hoog gehou het!

Page 15: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

15

15

RUITERSPORT

SPESIALE MELDING: Nina Stone het tydens die 3de SANESA byeenkoms die eerste ruiter ooit geword wat vyf eersteplekke ontvang het in vyf uiteenlopende dissiplines, waarvan twee items Vlak 7 was. Wat hierdie prestasie ekstra besonders maak, is die feit dat haar perd, Ceaser, ‘n dag voor die skou onttrek moes word as gevolg van ‘n besering en Nina dus al haar items op ʼn ander perd, Magic Cloud, moes doen. WELGEDAAN!

Klas Ruiter Plek

3DE WESTERN MOUNTED GAMES

VLAK 1 Shay Nel 11 3DE SANESA INTERSKOLE KOMPETISIE

VLAK 2 DRESSAGE A Claure6e Oosthuizen 19 VLAK 2 DRESSAGE B Mila de Muelenaere 14 VLAK 2 DRESSAGE B Claure6e Oosthuizen 21 VLAK 2 EQUITATION Claure6e Oosthuizen 3 VLAK 2 EQUITATION Mila de Muelenaere 8 VLAK 2 SHOW JUMPING Mila de Muelenaere 12 VLAK 2 SHOW JUMPING Éla de la Bat 17 VLAK 2 SHOW JUMPING Éla de la Bat 18 VLAK 3 DRESSAGE A Mila de Muelenaere 5 VLAK 3 DRESSAGE B Mila de Muelenaere 6 VLAK 3 WORKING HUNTER Nina Stone 1 VLAK 3 WORKING RIDING Claure6e Oosthuizen 4 VLAK 4 EQUITATION Nina Stone 1 VLAK 4 EQUITATION Victor Harding 10 VLAK 4 SHOW JUMPING Nina Stone 1 VLAK 5 DRESSAGE A Claure6e Oosthuizen 3 VLAK 5 DRESSAGE B Claure6e Oosthuizen 3 VLAK 5 PRIX CAPRELLI A Victor Harding 2 VLAK 5 PRIX CAPRELLI B Victor Harding 1 VLAK 5 PERFORMANCE RIDING Amory Smith 2 VLAK 5 WORKING RIDING Claure6e Oosthuizen 1 VLAK 6 DRESSAGE A Amory Smith 2 VLAK 6 DRESSAGE B Amory Smith 1 VLAK 7 PERFORMANCE RIDING Nina Stone 1 VLAK 7 WORKING RIDING Nina Stone 1 VLAK 7 WORKING RIDING Victor Harding 2

Page 16: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

16

16

Page 17: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

17

17

Page 18: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

18

18

Bel ons vir jou Kommersiële &

Industriële Eiendomsbehoeftes!

Areas: Route 21 Corporate Park, Centurion & Louwlardia

T 012 345 55 55

[email protected]

www.abacusdivisions.co.za

VOERTUIGLISENSIES

Hernuwings – Registrasies

Nommerplate

Verander van ander provinsies na Gauteng

CAS 082 431 5073

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Nagraadse Student opsoek na Au Pair / Tutor werk.

Eie vervoer Kontak 0713500398

22 Year old female, Finished her BCom Business manage-

ment degree. Looking for any job - business related: Finance, HR, Admin,

Marketing. Also in the market for Au-pair. Hard working and driven.

Chanelle - 083 469 2906

Bekwame, knap bediende beskikbaar vir strykwerk. Maandae en Donderdae beskikbaar - Trifiena.

072 186 8260

Helen Mosima is onmiddellik beskikbaar vir inslaap-werk.

Is deeglik opgelei en kan goed skoonmaak.

078 411 2033

Bediende soek werk, Dinsdae & Donderdae

Kontak asb. Juanita 084 608 3449 of Gladys 079 703 3053

Page 19: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

19

19

Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste

Studeerkamers

‘Dry walling’ & Plafonne

Teëlwerk & verfwerk

3D-program. GRATIS KWOTASIES

Glen Lord : 082 788 2772

Ultimate upholstery Herstoffering van meubels

Maak van kussings

Ottomans en headboards

‘Pelmits’

Gordyne & Blindings

Binnehuisversiering

Christa : 082 376 7605

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected] LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Page 20: p nsr averteer!K t : isa@w wtjies.co › ... › 2015 › 01 › Nuusbrief-19-2015.pdfNuusbrief 19 Vrydag, 5 Junie 2015 Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012

20

20

Wouwtjies gee om vir hul troeteldiere

Onthou:

• Troeteldiere moet elke dag genoeg kos en skoon water kry.

• Gee jou troeteldier elke dag baie liefde!

• Hou jou troeteldier se hokkie of beddegoed

skoon.