35
Metro Oos Onderwysdistrik PUNTE: 300 NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die kandidaat punte verdien het vir die bedrae. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy ander getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief REKENINGKUNDE GRAAD 12 JUNIE 2015 MEMORANDUM

REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

  • Upload
    lengoc

  • View
    214

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Metro Oos Onderwysdistrik

PUNTE: 300

NASIENBEGINSELS:1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander

plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie

2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. Besonderhede) is van toepassing slegs indien die kandidaat punte verdien het vir die bedrae.

3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir

daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).5. Tensy ander getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word

om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.

6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.

7. Waar strafpunte toegepas word, kan punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie.

8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voordat punte toegeken word.

9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat die kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie.

10. Wees versigtig vir kandidate wat geldige alternatiewe antwoorde buite die nasienriglyn verskaf.

11. Kodes: f = vreemde items; p = plasing/aanbieding.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

REKENINGKUNDE

GRAAD 12

JUNIE 2015MEMORANDUM

Page 2: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 2 MOOD Junie 2015Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.

Copyright reserved Please turn over

Page 3: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 3 MOOD Junie 2015

VRAAG 1

1.1 1.1.1 Direkteure

4

1.1.2 prospektus 1.1.3 gemiddelde 1.1.4 gedebiteer

1.2 1.2.1 Verskaf 'n rede vir die debietinskrywing op 25 Maart 2014.

2

Betaling van die uitstaande/betaalbare belasting van die vorige finansiële jaar verskuldig aan SAID.

1.2.2 Gee 'n moontlike transaksie vir die inskrywing op 31 Augustus 2014.

2

Betaal voorlopige belasting, R30 000

1.2.3 Wat is die totale inkomstebelasting-uitgawe vir die huidige finansiële jaar?

2R75 500

1.2.4 Bereken die saldo van SAID (inkomstebelasting) op 28 Februarie 2015. Toon jou bewerkings.

5

Wees bedag op ander metodes; Ignoreer tekens 12 000 + 75 500 - 12 000 - 30 000 - 55 000 = - R9 500 bewerking; enige 1 deel korrek

OF: 75 500 - (30 000 + 55 000) = R9 500 (negatief/debiet) bewerking; enige 1 deel korrek

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 4 MOOD Junie 2015

1.2.5 Verwys na die saldo in Vraag 1.2.4 hierbo bereken. Dui aan of hierdie saldo 'n Bedryfsbate of Bedryfslas is.

1 Bedryfsbates

1.2.6 Rekening gedebiteer

Rekening gekrediteer Bedrag B E L

Inkomstebelasting

SAID (inkomste-

belasting) R75 500 0-

+

Addisionele item / Vreemde item in BEL -1/ Effek getoon in al 3 kolomme = GEEN punte vir BELAanvaar ook: B(-) en E(+); sien 1.2.5

Totale punt

20

VRAAG 2 Ken MAKS punte toe vir korrekte antwoord

2.1 Bereken die volgende bedrae soo dit in die Inkomstestaat vir die jaar tot 31 Desember 2014 sal verskyn

4

Huur Inkomste

Huur per maand na verhoging = 4 800 + 480 = R5 280 [10% x 4 800]

70 560 - 10560 [5 280 x 2] = R60 000 bewerking; enige 1 deel korrek bewerking: huur p.md x2

Handelsvoorraadtekort

36 700 + 250 - 400 - 35 900 = R650 bewerking; [640 x 100/160]

OF

Handelsvoorraad36 700250

40035 900

(dt -kt) 650*

36 700 - 35 900 = R800 (Maks 2) 6

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4

Page 5: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 5 MOOD Junie 2015

Waardevermindering

Voertuie: 13 750 + 81 400 = 95 150

Toerusting:(Nuwe) 90 000 x 10% x 4/12 = 3 000 (Oue) ([616 000 – 90 000] - 341 000) x 10% = 18   500 bewerking (185 000) 2 punte R116   650

bewerking: Voertuie en Toerusting bymekaargetel 8

Salarisse

940 000 + [6 680 + 1600 + 90 + 630]* = R949 000 bewerking (9 000) 2 punte

* Alternatiewe berekening vir bruto salaris: ( 100/7) OR (90 x 100) 4

Versekering

12 000 - 4 500 = R7 500 bewerking; enige 1 deel korrek [6 000 x 9/12]

4

Ouditfooie

30 000 + 40 000 = R70 000 bewerking; enige 1 deel korrek3

Direkteursfooie

23 000 + 30 000 = R53 000 bewerking; enige 1 deel korrek

OF 68 000 - 15 000 = R53 000 (50% x 30 000) bewerking; enige 1 deel korrek

4

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 6 MOOD Junie 2015

2.2 Khaya Handelaars BpkInkomstestaat vir die jaar geëindig 31 Desember 2014

Bedryfswins 232 750

12

Rente Inkomste (2 140 + 900) bewerking, enige 1 deel korrek 3 040Wins voor Rente Uitgawe bewerking 235 790Rente Uitgawe (178 000 - 37 800 - 160 000) bewerking, enige 1 aspek korrek (19 800)

Wins voor belasting bewerking 215 990Inkomstebelasting ignoreer hakies (32 250)Netto wins na belasting bewerking 183 740

Totale punt

45

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 7: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 7 MOOD Junie 2015

VRAAG 3

3.1 Bereken die gemiddelde aandeeluitreikprys op 1 Julie 2013.

3

1   550 000 620 000

= R2,50 bewerking; enige 1 deel korrek

3.2 GEWONE AANDELEKAPITAAL

GEMAGTIG700 000 gewone aandele UITGEREIK

620 000 gewone aandele uitgereik op 1 Julie 2013 1 550 000

8

(100 000)aandele teruggekoop op 1 Desember 2013(gemiddelde prys van R2.50 elk)

(100 000 x R2.50 [sien 3.1]) (250 000)

520 000 gewone aandele uitgereik op 30 Junie 2014(520 000 x R2.50) bewerking 1 300 000

BEHOUE INKOMSTE

Saldo op 1 Julie 2013 252 414Netto wins na belasting (680 000 – 190 400)

bewerking; 1 deel korrek 489 600Terugkoop van 100 000 aandele (100 000 x R0.20 )

(As R2,50 OF R2,70 = slegs bewerking (20 000)

Dividende vir die jaar bewerking, met hakies (376 000)

Betaal (520 000 x R0.30) 156 000

9

Aanbeveel 220 000

Saldo op 30 Junie 2014 bewerking, saldo op 1/7/2013 bygetel 346 014

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 8 MOOD Junie 2015

3.3 AMLA BPKBALANSSTAAT (Staat van Finansiële Posisie) op 30 Junie 2014BATESNie-bedryfsbates bewerking 1 999 400 3

Vaste /Tasbare bates 1 939 400 Finansiële bates: Vaste Deposito’s LBW Bank (150 000- 90 000) 60 000

Bedryfsbates bewerking 463 034 14

Voorraad (121 000 + 3 790) 124 790Handel en ander ontvangbares bewerking; 1 deel korrek [64 900 - 2 596 + (197 000 - 190 400 ) ] 68 904

Kontant en Kontantekwivalente (90 000+ 175 540+ 3 800)Maak seker deposito is verminder met R90 000; bewerking 269 340*

TOTALE BATES bewerking 2 462 434

EKWITEIT EN LASTEAandeelhouersekwiteit bewerking 1 646 014 3

Gewone Aandelekapitaal sien 3.2.1 1 300 000Behoue Inkomste sien 3.2.2 346 014

Nie-Bedryfslaste 422 890 4

Verbandlening: AB Bank (455 230 + 54 660 - 87 000)bewerking; 1 deel korrek

Maak seker dat lening verminder is met R87 000 422 890

Bedryfslaste bewerking 393 530 6

Handel en Ander betaalbares (71 230 + 15 300 + 220 000) 306 530

30

Korttermyn deel van verbandlening (mag by betaalbares ingesl wees)Maak seker dat lening verminder is met R87 000 87 000

TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking 2 462 434Vreemde inskrywings -1 (maks -2)Aanbieding / Plasing / foutiewe of onvolledige details -1 (maks -2)

Totale punt

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 9 MOOD Junie 2015

VRAAG 4

4.1 4.1.1 waardevermindering

4

4.1.2 uitvloei 4.1.3 uitgesluit 4.1.4 afname

4.2 MBATHA BPKKONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 28 FEBRUARIE 2015KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE 1 310 400

A Kontant deur bedrywighede gegenereer 1 919 000 Dividende betaal (300 000) Rente betaal (19 500) Belasting betaal (18 000 + 224 100 + 47 000 ) bewerking; een [30/70 x 522 900] deel korrek (289 100)

B KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE bewerking (109 900)

Aankope van vaste bastes bewerking; (2 937 600 - 56 000 – 100 000 - 3 028 600) 1 deel korrek (247 000)

Opbrengs uit verkoop van vaste bates 100 000

Beleggings/Vaste deposito verval (753 000 – 715 900) bewerking 37 100

C KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE bewerking (80 000)

Opbrengs uit aandele-uitreiking (100 000 x R9) 900 000

Terugkoop van aandele (20 000 x 8,50) (170 000)

Terugbetaling van langtermyn lenings (130 000 – 940 000) (810 000)NETTO VERANDERING IN KONTANT EN bewerking KONTANTEKWIVALENTE A+B+C of D+E

1 120 500

27

D Kontant en Kontantekwivalente – begin van die jaar hakies (87 500)E Kontant en Kontantekwivalente – einde van die jaar 1 033 000

Vreemde items -1 (maks -2)Aanbieding /Plasing / Foutiewe of onvolledige details -1 (maks -2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 10 MOOD Junie 2015

4.2.2 Toon bewerkings duidelik om deelpunte te verdien. (Rond af tot 1 desimale plek waar van toepassing)

4.2.2.1 % Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit (na belasting) vir 2015.

522 900 x 100 ½ (2 600 000 + 1 792 100) 1 2 196 050 (3 marks)

= 23,8% bewerking; 1 aspek korrek5

4.2.2.2 Skuld-ekwiteit-verhouding vir 2015.

130 000 : 2 600 000 0,05 : 1* bewerking; 1 aspek korrek

4* 1 punt vir “1” aan die regterkant. bewerkingpunt = as verhouding bereken is

4.3 FINANSIËLE AANWYSERS VAN JEANS BPK

4.3.1 Sally is van mening dat JEANS Bpk se likiditeitsposisie beter is in 2015 as in 2014, omdat hul bedryfsverhouding verander het tot 4:1. Verduidelik en haal DRIE ANDER aanwysers aan wat haar mening sal ondersteun.

Enige 3 aanwysers met kommentaar Debiteure-invorderingsperiode:

Verbeter van 35 tot 29 dae. Meeste debiteure betaal hul skuld binne 30dae. Meer kontant is beskikbaar/Kontantvloei het verbeter.

Krediteure-betalingstermyn:Verbeter van 45 tot 55 dae. Jeans Bpk kan voorraad verkoop/kontant van debiteure ontvang, voordat hulle hul krediteure moet betaal.

Voorraadomsetsnelheid:Jeans Bpk verkoop voorraad vinniger (8 keer) as in 2014 (6 keer) en moet dus meer voorraad aanhou/aankoop.

Vuurproefverhouding: Was 1 : 1, nou 1,2 : 1. Jeans Bpk kan korttermynverpligtinge nakom ten spyte van hoër voorraadvlakke. (meer vooraad = rede vir die verskil tussen bedryfs- en vuurproefverhoudings)

(Moenie bedryfsverhouding aanvaar nie)Afsonderlike merkies illustreer die toekenning van punte = Aanwyser (1); Tendens (1); “verduideliking” waarom die aanwyser ‘n gesonde likiditeit toon.(1) 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 11 MOOD Junie 2015

4.3.2 Die skuld/ekwitiet-verhouding het skerp gestyg as gevolg van 'n groot vermeerdering in geleende kapitaal. Sally is bekommerd dat dit 'n negatiewe invloed op winste sal hê omdat meer rente betaal moet word.Stem jy saam met haar? Verduidelik jou opinie deur TWEE finansiële aanwysers aan te haal en kommentaar op elkeen te lewer

NEE

Enige TWEE relevante aanwysers: 2 x (aanwyser + verduideliking)

Opbrengs op gemiddelde AHE het verbeter van 14,5% tot 25,4%.- Dit dui op verhoging in winste, ten spyte van hoër rente uitgawes.- 25% is ook ‘n beter opbrengs as meeste ander alternatiewe beleggings.

Opbrengs op kapitaal aangewend verbeter van 16,8% tot 33,4%- wat meer is as die rentekoers op lenings van 17%.- Dit dui op positiewe hefboom(gearing) omdat koste van lenings laer is die opbrengs op kapitaal aangewend in die onderneming. 5

4.3.3 Sally wil 2 000 aandele in Jeans Bpk koop. Bereken hoeveel sy hiervoor sal betaal op 28 Februarie 2015.

3 2 000 x 7,10 = R14 200 bewerking, 1 aspek korrek

4.3.4 Haal EEN finansiële aanwyser aan en lewer kommentaar daarop om Sally se belegging in Jeans Bpk se aandele te ondersteun.

Enige EEN rede met ‘n fin. aanwyser Markprys per aandeel het verhoog tot 710c p.a wat aandui dat die

mark positiewe verwagtinge vir die mpy se toekoms. NBW per aandeel (845c) is hoër as die markprys (710c). Dit toon dat

daar ‘n kans is dat die aandeel se prys in die toekoms kan styg. NBW per aandeel (845c) is hoër as in 2014 (750c), wat dui op ‘n

verbetering in die aandeelhouersekwiteit/behoue inkomste. Dit kan dui op planne vir uitbreiding in die toekoms.

DPA verhoog van 230c tot 160c. Direkteure het vertroue in hul maatskappy se groei en kan groter dividende uitbetaal.

VPA verhoog van 280c tot 350c wat dui op groei/verbetering in winste.3

Totale punt

60

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 12 MOOD Junie 2015

VRAAG 5

5.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN EASTEND WINKELBATEVERKOPE

2014Apr 20

Toerusting (13 200 x 6) 79 200

2014Apr 20

Opgehoopte waardevermin-dering op Toerusting

15 840

12

Bank (5 000 x 6)

30 000

Verlies met verkoop/diefstal van bate (dt - kt) 33 360

79 200 albei totale 79 200

Sien Vaste bates nota: 491 240 - 157 080 - 350 000Afgesluit met ‘n “saldo” : - 1 maks

5.1.2 Toon die dubbelinskrywing wat in die algemene groortboek gemaak is vir die vervanging van die rekenaars op 30 April 2014. Dui ook die korrekte bedrag aan.

3

Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer Bedrag

Toerusting Krediteurekontrole (ook Office Smart)

48 000 (8 000 x 6)

5.1.3 Verduidelik hoe 'n vaste bateregister die interne ouditeur kan help om vaste bates te beheer.

Enige EEN verduideliking van ‘n vaste bateregister mbt interne beheerproses:

Die fisiese bestaan van elke bate item kan bevestig word as fisiese telling/ opname vergelyk word met bateregister.

Inskrywings in joernale/grootboek kan vergelyk word met bateregister om akkurate rekordhouding van bates te verseker.

Historiese waarde van bates word in bateregister aangeteken wat die waardasie van elke item ondersteun/vergemaklik. 2

5.1.4 Verduidelik waarom 'n vaste bate-item se drawaarde as R1 getoon kan word in die balansstaat.

3

Bate-item het die einde van sy leeftyd/nut bereik en waarde is ten volle afgeskryf.

Dit word steeds gebruik en moet in bate-rekords verskyn.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 13: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 13 MOOD Junie 2015

5.1.5 Een van die kantoorwerkers, Gill, weet dat die versekeringspolis slegs diefstal dek indien daar bewyse van geforseerde toegang was. Sy het ook gesien dat Mike die sekuritietshek van die kantoor gebreek het om die indruk te skep dat daar geforseerde toegang was. Gill is nie seker of Milly hiervan weet nie. Watter raad sal jy aan Gill gee?

Enige EEN punt van ETIESE advies:Vir 3 punte: Gill behoort Mike te oortuig om nie ‘n eis in te dien wat op valse inligting

gebasseer is nie. Gill behoort uit te vind of Milly bewus is van Mike se optrede en dan die eis met

haar bespreek. Gill kan dit oorweeg om Sosure van Mike se bedrog in te lig (‘n “fluitjieblaser”

wees).

Vir 2 punte As Milly bewus was van Mike se bedrog (die breek van die hek), kan sy haar bestuursposisie verloor.

GEEN punte:Mike moet vir Milly of Gill afdank as hulle vir Sosure vertel van sy bedrog.

3

5.1.6 Mike will 'n deel van hul perseel verkoop teen kosprys om hul kontantvloeiprobleme op te los. Milly stem nie hieroor met hom saam nie. Gee een rede waarom jy Milly in hierdie verband sal ondersteun.

2

Enige EEN argument om Milly se standpunt te ondersteun:

Die verkoop van vaste eiendom kan dalk nie kontantvloeiprobleme oplos nie omdat bedryfsdoeltreffendheid verlore gaan, bv. laer produktiwiteit, minder produksie-/bedryfsruimte.

Eiendom se waarde vermeerder gewoonlik en mag dalk vir meer as kosprys/drawaarde verkoop word hoe langer dit gehou word.

Mike behoort die perseel te hou vir toekomstige uitbreiding. Hy kan eerder kort-/mediumtermyn lening maak of aansoek doen vir ‘n bank-

oortrekking.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 14 MOOD Junie 2015

5.2.1 P. Kiki vermoed dat kamera's gesteel is van die laaste besending in Januarie 2015. Maak 'n berekening om sy vermoede te bevestig.

5 340 + 1 250 – 1 260 – 290 = 40 bewerking; een deel korrek

5.2.2 Gebruik die geweegde gemiddelde-metode om die voorraad voorhande se waarde op 28 Februarie 2015 te bereken. (Rond af tot die naaste rand waar van toepassing)

340 × R1 100 = R374 000 OF: 374 000 + 1 641 500 - 52 000 300 × R1 190 = R357 000 = R1 963 500 220 × R1 650 = R363 000 550 × R1 250 = R687 500 140 × R1 300 = R182 000TOT: 1 550 R1 963 500

R1 963 500 ÷ 1 550 = R1 267 bewerkings; afgerond

Waarde van voorraad voorhande: 290 × R1 267 = R367 430 bewerkings

As gesteelde voorraad nie in berekening gebring is nie: 2 015 500 ÷ 1590 = R1 268 (Maks 4)Voorraad voorhande: 290 x R1 268 = R 367 720 (Maks 3)

9

5.2.3 P. Kiki oorweeg dit om die voorraadwaarderingsmetode te verander na die EIEU (Eerste-in-Eerste-uit) metode. Gebruik hierdie metode om die bruto wins te bereken. Toon alle berekeninge. (Ignoreer die gesteelde voorraad vir hierdie berekening)

7

340 × R1 100 = R374 000 300 × R1 190 = R357 000 220 × R1 650 = R363 000 440 × R1 250 = R550 000 Koste van verkope = R1 644 000

Alternatiewe berekening van KvV:

Slotvoorraad(SV): (2 punte)234 000 + 137 500 (110 x 1 250)

BV + A – SV 374 000 + 1 641 500 – 371 500= R1 644 000

Verkope - Koste van Verkope = Bruto wins R2 772 000 - R1 644 000 = R1 128 000 (2 200 x 1 260) (sien berekening bo) bewerking; 1 deel korrek

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 15: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 15 MOOD Junie 2015

5.2.4 Kiki het die bruto wins wat in Vraag 5.2.3 bereken is, vergelyk met die bruto wins van R1 175 580 wat hy met die geweegde gemiddelde-metode bereken het.

5.2.4.1 Gee een moontlike rede vir die verskil tussen die twee bedrae.

3

Enige EEN verduideliking As pryse verhoog sal EIEU metode lei tot ‘n laer bruto wins. Volgens die EIEU metode word die jongste pryse (wat gewoonlik die

hoogste is) aan die voorraad toegeken. EIEU metode het 'n hoër koste van verkope tot gevolg en daarom laer

bruto wins.

Vir 1 punt:Die EIEU metode vir voorraadwaardasie lei tot 'n laer bruto wins,d.i. R1 128 000 (sien 5.2.3) in vergelyking met die geweegde gemiddelde metode se bruto wins van R1 175 580.

5.2.4.2 Help P. Kiki om te besluit of hy sy voorraad-waardasiemetode moet verander na die EIU-metode al dan nie. Verduidelik kortliks.

4

Opinie: Nee (hy behoort nie te verander nie)

Geldige verduideliking

Oorskakeling van een sisteem na 'n ander is oneties en mag dalk SAID se aandag trek, omdat dit lyk asof daar pogings is om belasting te ontduik deur syfers aan te pas.

Finansiële state raak verwronge/onbetroubaar en toon nie die ware finansiële toestand van die besigheid.

5.2.5 Vyf nuwe hoë-tegnologie digitale kamera's is van China ingevoer. Die kamera's se kospryse wissel van R1 000 tot R2 500 en sal elkeen afsonderlik in die voorraadrekords aangeteken word. Watter voorraadwaardasie-metode is hier toegepas?

2 Spesifieke identifikasiemetode

Totale punt

55

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 16: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 16 MOOD Junie 2015

VRAAG 6

6.1 6.1.1 Dui die saldo van die Debiteurekontrolerekening op 31 Mei 2015 aan.

2 R24 500

6.1.2 Watter debiteur in die ouderdomsanalise mag korting ontvang? Motiveer jou antwoord met een rede.

3

Debiteur: V. Veejay

Rede: (Enige EEN toepaslike rede) Hy is die enigste debiteur wie se skuld nie ouer as 30 dae is nie. Sy skuld is minder as 30 dae oud. Hy koop op krediet/binne die toegelate 30 dae/een maand. Hy het nie uitstaande skulde wat ouer is as 30 dae nie.

GEEN punte vir: Hy skuld minder as die kredietlimiet.

6.1.3 Verduidelik die term 'Kredietlimiet' wat in die ouderdomsanalise getoon word.

2

Enige EEN antwoord, bv.: Dit is die maksimum bedrag vir krediet wat aan 'n debiteur toegestaan

kan word deur die kredietverskaffer/onderneming. Die debiteur mag nie meer as hierdie bedrag skuld nie Die debiteur mag nie 'n rekening hê wat te eniger tyd meer is as hierdie

bedrag nie.

6.1.4 S. Solly en P. Peter hou nie by die debiteure se kredietterme nie. Maak 'n voorstel vir een interne beheermaatreël om dit aan te spreek.

2

Enige EEN moontlike interne beheermaatreël (aksie): Herinner klante vroegtydig (per SMS/epos/state). Stuur 'n navraag om vas te stel waarom hulle rekeninge nog nie betaal is nie. Hef rente op bedrae ouer as 60 dae. Sluit die rekening tydelik totdat die uitstaande bedrae betaal is. Dreig om skuld aan skuldinvorderaars te oorhandig. Dreig om klant op die swartlys te plaas. Gaan boeke/rekeninge na om seker te maak dat foute nie deur die onder-

neming gemaak is nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 17: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 17 MOOD Junie 2015

6.1.5 Die Voorsiening vir Oninbare skulde-rekening toon 'n kredietsaldo van R1 400 op 1 Junie 2014. Voorsiening vir Oninbare skulde moet tot 5% van die debiteure aangepas word. Bereken die bedrag vir Voorsiening vir Oninbare skulde op 31 Mei 2015.

3 5% x 24 500 = R1 225 bewerking; enige 1 deel korrek (sien 6.1.1) (afgetrek van R1 400 = maks 1 vir R1 225)

6.1.6 Krediteurelys op 31 Mei 2015

9

Neem tekens in agMjila Groothandelaars (5 450 - 850 - 3 000 - 90)

bewerking; 1 deel korrek1 510

Neem tekens in agStan Winkels (2 800 + 1 260 - 280 - 280)

bewerking; 1 deel korrek 3 500

bewerking / inspeksie 5 010

6.1.7 Wat is jou mening oor die kredietterme wat Nissen Handelaars aan hul debiteure gee met betrekking tot die terme wat hulle toegelaat word deur hul krediteure? Maak een aanbeveling in hierdie verband.

4

Opinie: Enige EEN moontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30

dae betaal word. Dit mag lei tot kontantvloeiprobleme, omdat betalings aan krediteure

gemaak word voordat kontant van klante/debiteure ontvang is.

Aanbeveling: Enige EEN moontlike aanbeveling Verkort debiteure se invorderingsperiode van 60 na 30 dae deur

aansporings, bv kortings op vroeë betalings ontvang . Onderhandel met krediteure om betalingsperiode te verleng van 30 na

60 dae.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 18: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 18 MOOD Junie 2015

6.2.1 Verduidelik kortliks hoe bankversoening die interne beheer van kontant kan verbeter.

2

Enige EEN verduideliking, bv.: ‘n Eksterne dokument (bankstaat) word vergelyk met ‘n interne rekening (Bank)

om foute/weglatings op te spoor. Voorkom of Ondersoekenige bedrog/geldwassery. Kontroleer maandelikse debiet-/aftrekorders/ EFO betalings, ens Hou kontrole van die beweging van tjeks/kontantdeposito’s

6.2.2 Wie het die fout van R450, wat op kredietkant van die bankversoening staat gekorrigeer is, gemaak? Gee een moontlike rede vir hierdie fout.

3

Die bank/ STB Bank.

Enige EEN moontlike rede: Ander bankkliënt se tjek is op GB Supermark se bankrekening gedebiteer. Bankkostes was verkeerdelik ingeskryf/gedebiteer/te veel bereken. Debietorder/EFO-betaling was twee keer opgeteken.

6.2.3 GB Supermark se finansiële jaar eindig op 31 Mei 2015. Gebruik die tabel in die antwoordboek om aan te dui hoe elke uitstaande tjek (in die April-bankversoeningstaat) hanteer sal word by die voorbereiding van finansiële state. Mei 2015 se bankstaat is ontvang.NOTA: Tjek 183 het in Mei 2015 se bankstaat verskyn. Die nemer van tjek 190 het laat weet dat hy die tjek verloor het.

12

No 105 kanselleer in die KOJ(Aanvaar ook impak op fin. state: (+Bank /-Oortrekking; Krediteure +)

No 183 Geen inskrywing - bank het tjek geprosesseer/gehonoreer/uitbetaal aan die nemer

No 185 Toon as 'n uitstaande tjek in bankversoeningstaat (Aanvaar ook: Geen effek op fin. state)

No 190 Kanselleer in KOJ(Aanvaar ook impak op fin. state: (+Bank /-Oortrekking; Krediteure +)

No 193

Tel by Bank/Kontant en Kontantekwivalente(OF trek af van Bankoortrekking) [om kredietsaldo te verminder]EN Tel by Handelskrediteure(Melding van Balansstaat gemaak,maar nie duidelik uiteengesit nie = maks 1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 19: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 19 MOOD Junie 2015

6.2.4 Maak 4 aanbevelings aan George om kontantbestuur by GB Supermark te verbeter. Hou jou aanbevelings kort, tot die punt en basseer dit op jou bevindinge.

8

Enige VIER aanbevelings met verduideliking, bv: 4 x GB Supermark behoort te belê in elektroniese toerusting (bv rekenaars) om akkurate

rekord van kontantontvangste te verseker.

Reik slegs kwitansies uit met die onderneming se logo om bedrog te voorkom.

Alle aankope behoort per tjek betaal te word/uit die kleinkas met die regte dokumentasie sodat dit akkuraat opgeteken kan word.

Kontanttransaksies behoort daagliks op die toepaslike dokumente en in die regte joernale aangeteken te word.

Eienaar/Boekhouer behoort te joernale/dokumente na te gaan om te verseker dat kontanttransaksies akkuraat aangeteken word.

Verdeling van pligte bv. kassiere ontvang kontant/reik kwitansies uit maar boekhouer deponeer die kontant.

Kontant behoort in ‘n kluis gehou te word en die sleutels by ‘n sekuriteitsmaatskappy weg van die perseel.

Tjeks behoort deur twee senior persone geteken te word van wie een die eienaar of bestuurder moet wees. (behoorlike magtiging)

Gebruik ‘n kleinkasstelsel wat goed bestuur/beheer word, bv. voorskotbedrag

Kontant wat uit die geldhouer geneem word behoort deeglik aangeteken te word en twee persone behoort daarvoor te teken om dit te magtig.

Enige ander toepaslike voorstel wat toon dat die leerder ‘n goeie begrip van interne beheermaatreëls van kontant het.

Totale punt

50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 20: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 20 MOOD Junie 2015

VRAAG 7

7.1 Verduidelik wat bedoel word met BTW vrygestelde items. Voorsien een voorbeeld.

Verduidelik Items/Produkte/Dienste waarop geen BTW gehef word nie, volgens wet. ‘n Wet moet verander word om BTW op hierdie items te verander.

EEN voorbeeld, bv.: rente,eiendomsbelasting, uitvoerdienste, kindersorgdienste, opvoedkundige dienste, dienste verskaf deur nie-winsgewende organisasies, salarisse, lone, brandstof. 3

7.2 Waarom moet Nati Winkels vir BTW registreer?

Hul jaarlikse omset is meer as R1 000 000. 2

7.3 Bereken die bedrag vir BTW betaalbaar aan/ontvangbaar van die SAID op 28 Februarie 2015. (Jy mag 'n BTW-kontrolerekening opstel om jou met jou berekeninge te help)

(335 502 x 14 /114)Inset BTW: 41 202 + 6 440 + 1 168 = R48 810 (Dt)Uitset BTW: 34 160 + 350 + 1 190 = R35 700 (Kt) (244 000 x 14%) (9690 - 8 500) OF (8 500 x 14%)

BTW bedrag: 2 850 + 35 700 - 48 810 (sien berekeninge hierbo) = R10 260 ontvangbaar van SAID Gaan bewerking na + opmerking

OFBTW KONTROLE

41 202 Saldo 2 850 6 440 34 160 1 168 350

1 190 (Totale inset) 48 810 (Totale uitset) 35 700

ONTVANGBAAR VAN SAID 10 252(Dt - Kt) + "opmerking" 10

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 21: REKENINGKUNDEmetroeast.co.za/download/MEED_Acc_Jun_Gr_12_Memo_AFR... · Web viewmoontlike opinie Debiteure word 60 dae gegee om te betaal terwyl krediteure binne 30 dae betaal word

Rekeningkunde MEMO 21 MOOD Junie 2015

7.4 Nati se boekhouer het 'n spesiale ooreenkoms met een van hul verskaffers. As aankope gedoen word, reik die verskaffer twee belastingfakture uit. Een toon die oorspronklike pryse, terwyl die ander een 25% hoër is. Die boekhouer gebruik dan die belastingfaktuur met die hoër pryse om inset BTW te eis.

5

Dink jy die boekhouer tree eties korrek op?

Nee ("Ja" word nie as ‘n opsie aanvaar nie) Wat kan die interne ouditeur, wat onlangs van hierdie praktyk te hore gekom het, aan hierdie situasie doen?

Enige TWEE aksies/optrede: Boekhouer tree onwettig op. Hy kan vir bedrog aangekla word Ouditeur behoort ‘n volledige oudit te doen om vas te stel wat die totale bedrag

van die bedrog is Ouditeur moet dit aan SAID rapporteer, voordat hulle dit self uitvind Nati Winkels behoort boetes en rente aan SAID te betaal SAID kan hul eie oudit by die winkel/op die perseel kom doen Ouditeur mag ook die verskaffer verkla by SAID, omdat hulle ook voordeel trek

en dus ook boetes en rente moet betaal.

Totale punt

20

TOTAAL: 300

Copyright reserved