4
Jaargang 9/13 1 Augustus2019 SchoemieBeeld Ernie Els Gholſtoernooi Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se gholfspan het die afgelope week aan die Ernie Els Suid-Afrikaanse Laerskole Kampioenskappe deelgeneem waar hulle uitstekend gevaar het! Die span het algeheel 5de geëindig. Baie geluk Dandré Allers, Stephan van Rooyen, Divan de Villiers en Janko van der Merwe. Julle het Schoemies se naam met trots gedra. LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN NETBAL Schoemies-netbal maak geskiedenis! Ons 0/12A span het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Netbalskolekampioenskappe wat plaasgevind het op 26 en 27 Julie in Boksburg by die E.G. Jansen stadion. Die dogters het fantases vertoon en die uitslae was as volg: GHS vs Rebonwe wen 14-13 GHS vs Glenwood wen 21-7 GHS vs Lorraine wen 18-8 GHS vs Kellysville wen 24-3 GHS vs Oranje Meisies wen 15-11 GHS vs Welgemoed verloor 17-6 GHS vs Vastrap verloor 13-17 GHS vs Menlopark verloor 5-12 Schoemies eindig 8e plek in Suid-Afrika! Eerste keer in 65 jaar! Wat n uitmuntende prestasie! Ons is baie trots op Juffrou Erika de Beer en haar 0/12A dogters! 0/12 A Doel: Linique Rowles/Caellan Schindehue Hulpdoel: Kris Koekemoer Aanvallende Vleuel: Minante Jonker Senter: Mikayla Swanepoel Verdedigende Vleuel: Runé van Staden Hupdoelverdediger: Miela Enthoven Verdediger: Kaela Pearson/Tayla Borges BELANGRIKE KENNISGEWING ALGEMENE JAARVERGADERING Dinsdag 10 September 2019 18:30 GHS SKOOLSAAL

SchoemieBeeld...2019/08/07  · Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SchoemieBeeld...2019/08/07  · Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer

Jaargang 9/13

1 Augustus2019

SchoemieBeeld

Ernie Els Gholftoernooi Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se gholfspan het die afgelope week aan die Ernie Els Suid-Afrikaanse Laerskole Kampioenskappe deelgeneem waar hulle uitstekend gevaar het! Die span het algeheel 5de geëindig. Baie geluk Dandré Allers, Stephan van Rooyen, Divan de Villiers en Janko van der Merwe. Julle het Schoemies se naam met trots gedra.

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

NETBAL Schoemies-netbal maak geskiedenis! Ons 0/12A span het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Netbalskolekampioenskappe wat plaasgevind het op 26 en 27 Julie in Boksburg by die E.G. Jansen stadion. Die dogters het fantasties vertoon en die uitslae was as volg: GHS vs Rebonwe wen 14-13 GHS vs Glenwood wen 21-7 GHS vs Lorraine wen 18-8 GHS vs Kellysville wen 24-3 GHS vs Oranje Meisies wen 15-11 GHS vs Welgemoed verloor 17-6 GHS vs Vastrap verloor 13-17 GHS vs Menlopark verloor 5-12 Schoemies eindig 8e plek in Suid-Afrika! Eerste keer in 65 jaar! Wat ‘n uitmuntende prestasie! Ons is baie trots op Juffrou Erika de Beer en haar 0/12A dogters!

0/12 A Doel: Linique Rowles/Caellan Schindehutte Hulpdoel: Kristi Koekemoer Aanvallende Vleuel: Minante Jonker Senter: Mikayla Swanepoel Verdedigende Vleuel: Runé van Staden Hupdoelverdediger: Miela Enthoven Verdediger: Kaela Pearson/Tayla Borges

BELANGRIKE KENNISGEWING

ALGEMENE JAARVERGADERING

Dinsdag 10 September 2019

18:30 GHS SKOOLSAAL

Page 2: SchoemieBeeld...2019/08/07  · Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer

NUUSBLAD Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

SAGTEBAL Hiermee die uitslae van die wedstryde gespeel teen Broederstroom: 0/10 D :13-6 0/10 S : 19-9 0/11 D :14-1 0/11 S : 10-1 0/12 D :14-1 0/12 S : 9-5 0/13 D :10-3 0/13 S : 5-0

Baie geluk aan die volgende leerders wat hul vlak 1 sagtebal skeidsregterseksamen geskryf en geslaag het : Zander Wentzel Jacques van Tonder Henlo Hendricks Charma Liebenberg Shanelle van Wyk

Hiermee die uitslae van die wedstryd gespeel teen Uniefees op 30 Julie 0/10 Dogters wen 12 – 0 0/11 Seuns wen 12 – 0 0/11 Dogters wen 13 -1 0/13 Seuns wen 12 - 1 0/12 Dogters wen 11 – 4 0/13 Dogters wen 18 – 1

SENIOR REVUEGROEP GHS se senior revuegroep het op 3 Augustus 2019 by Midstream

Ridge deelgeneem. Die kompetisie was sterk maar ons groep het hul

uitstekend van hul taak gekwyt. Die revuegroep het 'n A+ ontvang met

86% as totale gemiddeld. Ons is baie trots en dankbaar dat hierdie

groep in 'n jaar so

gevorder en gegroei het.

Die groep tree die 29ste

Augustus op in die

Mosaic teater teen van

die land se beste skole in

die revue SA's. GHS se

revuegroep sien baie uit

na hierdie geleentheid.

ENTREPRENEURS Baie dankie aan elke Gr. 4 - leerder wat aan die Entrepreneursdag deelgeneem het op 2 Augustus 2019 1e Plek Noël Meintjies Minecraft speelgoed 2e Plek Gideon van Staden Skyballs 3e Plek Karla van Staden Fotoraampies en foto’s geneem

KRIEKETUITSLAE Baie geluk aan die volgende seuns wat in die Kwena krieketspan ingesluit is.

HOKKIE-UITSLAE: GHS teen Laerskool Sonop 0/9 wen 5 - 0 0/11 wen 4 - 0 1ste wen 5 - 0 GHS teen Prestige College 0/10 wen 3 - 0 0/11 wen 6 - 0 2de wen 2 - 0 1ste wen 1 – 0 GHS teen Cornwall Hill College 0/11 - wen 4 - 0 0/12 B - verloor 1 - 0 2e - verloor 1 - 0 1e - verloor 2 - 0

O/13 Seuns Nelis Strauss Lowick van Heerden Divan de Villiers Ruben v Rooyen Daniël Bothma Janko vd Merwe

O/12 Seuns Christiaan v Eeden Ruan Harmse Kian Beeslaar Dirk Fouchè Diaan Venter Brendan vd Merwe Josh Robertson Xander Eksteen

O/11 Seuns Stephan Heyneke Myburgh Hennig Petri Deneysschen Leonard Morrison Stephan v Rooyen Pieter Mulder

GHOLF Avigail Lombard het aan die SA Kids Golf Junior Ope toernooi by Waterkloof Gholfbaan deelgeneem en ‘n eerste plek behaal. Baie geluk Avigail.

RUITERSPORT Schoemies het hierdie naweek deelgeneem aan die SANESA Finaal. Ons ruiters het uitstekend gevaar en het inderdaad GHS se naam hoog gehou. Finale uitslae sal volgende week geplaas word.

Page 3: SchoemieBeeld...2019/08/07  · Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer

NUUSBLAD Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

Schoemie van die Week 29 Julie 2019 Gr R – Alana-May Wilkins, Tristan Oosthuizen, Gr 1 – Juandré Botha, Kayla Pedzisai Gr 2 – Dewandri Haywood, Dean Russouw Gr 3 – Karabo Sefoka, Nieuwoudt van Wyk Gr 4 – Zak Steyn Gr 5 – Ulani Jordaan Gr 6 – Dané van der Merwe Gr 7 – Alisha Botha

TENNIS Die junior tennisdogters en –seuns het hierdie week met hulle liga begin. Die junior 2de span seuns het vir Selly Park gewen, 28-25 en die junior dogters het teen Vastrap verloor 19-31. Ons sien uit om te sien hoe ons juniors verder gaan vaar.

ADA Dans Kompetisie Ariana Wilken het aan twee items deelgeneem en presteer soos volg : Ballet Solo – Goud Open Gospel Solo – Ultimate Gold asook ‘n algehele 7de posisie in haar betrokke dans kategorie.

Mi-Jeanne Peterson het goud gekry en ‘n All Star Award vanaf die American Dance Academy.

Jessica de Lange Behaal Goud in Contemp. Baie geluk dogters, ons hou julle dop.

KRIEKETUITSLAE : GHS 0/9A speel teen Laerskool Sandrift 0/9A en wen met 10 paaltjies.

GHS 0/9B speel teen Laerskool Sonop 0/9A en wen met 8 paaltjies.

GHS 0/9C speel teen Laerskool Olienpark 0/9B en verloor met 5 lopies.

GHS 0/11A speel teen Laerskool Elandskraal 0/11A en wen met 8 Paaltjies.

GHS 0/13A speel teen Laerskool Dawid Brink 0/13A en wen met 8 paaltjies.

GHS 0/13A speel teen Laerskool Elandskraal 0/13A en wen met 8 paaltjies.

GHS 0/13A speel teen Laerskool Rustenburg 0/13B.

Schoemie van die Week 7 Augustus 2019 Gr R – Marine Burger, Roxanne Coetzee Gr 1 – Daniël Visser, CJ van Tonder Gr 2 – Lia Brandford, Mea Esterhuyse Gr 3 – Inge van der Merwe, Henré du Toit Gr 4 – Daninke Kotze Gr 5 – Teagan Bester Gr 6 – Juandré Botha Gr 7 – Mieke Robbertse

LANDLOOP 17 Landloopatlete het Saterdag, 3 Augustus 2019 aan die ANWN se landloop kampioenskappe deelgeneem te Laerskool Buransdrift. Die atlete het reeds 04:30 die oggend vertrek om die roete 8:00 te kon stap. Schoemies se atlete het baie goed gevaar met Franco Ferreira en Sadie Bothma wat ‘n tweede plek gekry het en Nina Schoeman wat ‘n derde plek gekry het. Alhoewel die wind sterk gewaai het en dit koud was, was die gees tussen ouers, afrigters en atlete vuur warm. Dit was ‘n heerlike dag en ‘n goeie ervaring vir elke atleet.

Page 4: SchoemieBeeld...2019/08/07  · Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer

NUUSBLAD Webtuiste: www.lghs.co.za Tel: 012 - 253 1011/33 Fax: 012 - 253 1171

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee,

kontak gerus vir Annita Steyn.

E-pos: [email protected] /[email protected]

RUITERSPORT: Schoemies het hierdie naweek deelgeneem aan die SANESA Finaal. Ons ruiters het uitstekend gevaar en het inderdaad GHS se naam hoog gehou. Finale uitslae sal volgende week geplaas word.

Kickboxing Ronin Schwarts, Keanan Peacock Morné Roos en Ruan Groenewald het aan twee Skopbokskompetisies deelgeneem in Kemptonpark. Hulle het al vier onderskeidelik goue en silwer medaljes verwerf. Baie geluk!

RUITERSPORT Abigail de Wet het Saterdag deelgeneem aan die FEI gekrediteerde Dresseer Skou. Hul kombineer die Noordwes Kampioenskappe vir Dresseer met Dresseer Suid-Afrika. Sy het uitgestap as Noordwes se Novice Kinderruiter Kampioen.

Gimnastiek Lily Harper het deelgeneem aan Level 1 Gimnastiek Suid Afrikaanse Kampioenskappe en het ‘n goue medalje verwerf. Baie geluk!