4
1 LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Kwartaal 1 nr. 7 6 Maart 2017 SchoemieBeeld GHS Prestige Redenaars Wenners! Vanaf Dinsdag 28 Februarie tot Donderdag 2 Maart het ons leerders aan die Presge GHS redenaarskompesie deelgeeneem en uitstekende toesprake gelewer. Ons sê baie geluk aan die volgende leerders wat deurdring na die ATKV redenaars wat gehou word in Mei 2017 in Wolmaransstad: Gr 1, 2 en 3 top 6 wenners: Van links na regs: Ruan Holthausen (gr. 3), Leané Gouws (gr. 3), Micke Cornelius (gr. 3), Chanel Fourie (gr. 3), Charmoné Pienaar (gr. 3), Tamarin du Toit (Beste spreker in Gr. 2), Suné Russouw (gr. 3). Voor: Dené van der Merwe (Beste spreker in Gr. 1) Gr 4 en 5 top 6 wenners: Van links na regs: Jusn Grobler (gr. 4), Menike van den Berg (gr. 5), Minante Jonker (gr. 4), Isabel Kruger (gr. 5), Zanté van der Merwe (gr. 4) en Josh Robertson (gr. 4). Gr 6 en 7 top 6 wenners: Agter: Mienke Janse van Rensburg (gr. 7), Anke Nell (gr. 7) en Gus- tav Kruger (gr. 7). Voor: Romé van Druten (gr. 6), Olga Wichman (gr. 6) en Antoinee Robertson (gr. 6). Agter links: Franco Dippenaar, Nelis Strauss, Waldo Roos, CF Delport, Bea Pretorius, Salmon Pienaar, Menike van den Berg. Voor: Brendan van der Merwe en André Olivier. Bojanala Streek Atleekspan Die volgende atlete is gekies om deel te wees van die Bojanala streek atleekspan. Hierdie atlete gaan dan aan die Noordwes atleekkampioenskappe deelneem op 10 Maart 2017 in Potchefstroom.

SchoemieBeeld - lghs.co.za · Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn. E-pos: [email protected] Schoemie van die week! Baie geluk aan ons

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn. E-pos: pcroom@lghs.co.za Schoemie van die week! Baie geluk aan ons

1

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN Kwartaal 1 nr. 7

6 Maart 2017

SchoemieBeeld GHS Prestige Redenaars Wenners!

Vanaf Dinsdag 28 Februarie tot Donderdag 2 Maart het ons leerders aan die Prestige GHS redenaarskompetisie

deelgeeneem en uitstekende toesprake gelewer. Ons sê baie geluk aan die volgende leerders wat deurdring na

die ATKV redenaars wat gehou word in Mei 2017 in Wolmaransstad:

Gr 1, 2 en 3 top 6 wenners:

Van links na regs: Ruan Holthausen (gr. 3), Leané Gouws (gr. 3),

Micke Cornelius (gr. 3), Chanel Fourie (gr. 3), Charmoné Pienaar (gr.

3), Tamarin du Toit (Beste spreker in Gr. 2), Suné Russouw (gr. 3).

Voor: Dené van der Merwe (Beste spreker in Gr. 1)

Gr 4 en 5 top 6 wenners:

Van links na regs: Justin Grobler (gr. 4), Menike van den Berg (gr. 5),

Minante Jonker (gr. 4), Isabel Kruger (gr. 5), Zanté van der Merwe

(gr. 4) en Josh Robertson (gr. 4).

Gr 6 en 7 top 6 wenners:

Agter: Mienke Janse van Rensburg (gr. 7), Anke Nell (gr. 7) en Gus-

tav Kruger (gr. 7).

Voor: Romé van Druten (gr. 6), Olga Wichman (gr. 6) en Antoinette

Robertson (gr. 6).

Agter links: Franco Dippenaar, Nelis

Strauss,

Waldo Roos, CF Delport, Bea

Pretorius,

Salmon Pienaar, Menike van den

Berg.

Voor: Brendan van der Merwe en

André Olivier.

Bojanala Streek Atletiekspan

Die volgende atlete is gekies om deel te wees van die Bojanala streek atletiekspan. Hierdie atlete

gaan dan aan die Noordwes atletiekkampioenskappe deelneem op 10 Maart 2017 in Potchefstroom.

Page 2: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn. E-pos: pcroom@lghs.co.za Schoemie van die week! Baie geluk aan ons

2

Gr. R Atletiekdag:

Op die 3de Maart 2017 het Schoemieland die Gr. R atletiekdag aangebied en kleuters het

op ‘n spelende wyse aan Mini-atletiek deelgeneem. Dit was ’n lekker pretdag waar kleuters

saam met hul families kon ontspan. Verskeie kleuterskole in ons omgewing soos PLG Hart-

beespoort Academy, Laerskool Sanddrift en Plaasvoetjies Kleuterskool het deelgeneem en

die dag sommer baie spesiaal gemaak. Die leerders het aan kreatiewe items deel geneem.

Items het die volgende ingesluit: 60m naellope, mini-hekkies, gewigstoot met netbal balle,

spiesgooi met sponspiese, skopfietsresies, langafstande asook verspring in die sandput.

Elke kleuter het ‘n medalje vir deelname gekry en die dag beoog om kleuters die liefde vir

atletiek te bevorder.

Fliek aand! Vrydag 10 Maart 2017

R20 per fliek

1ste Fliek: Ozzy— Fast & Furry (14h00 - 15h30)

2de Fliek: The secret life of pets (16h00 - 17h30)

Bring jou kombers, kussing en geld vir die snoepie saam.

Page 3: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn. E-pos: pcroom@lghs.co.za Schoemie van die week! Baie geluk aan ons

3

NUUSBLAD Epos: [email protected]

Tel: 012 - 253 1011/33

Faks: 012 - 253 1171

Web: www. shoemies.co.za

Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil

deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn.

E-pos: [email protected]

Schoemie van die week!

Baie geluk aan ons leerders wat vir week 6 gekies is as Schoemie van die

week! Dit is ‘n pragtige prestasie. Hou so aan.

Agter: Ivan Joubert (Gr. 5), Nathan Teaque

(Gr. 7), Xander Botha (Gr. 6), Milla

Enthoven (Gr. 4) en Leané Gouws (Gr. 3)

Voor: Jeandré Vermeulen (Gr. 2), Nadia

Rothmann (Gr. 1) en Sunéll Kruger (Gr. R).

Dandré Allers speel pragtig gholf!

Baie geluk aan Dandré Allers, ‘n gr. R leerder van ons skool, wat ‘n

2de plek behaal het toe hy die afgelope naweek deelgeneem het aan

die Noordwes Guppy Gholf kampioenskappe.

Dandré ons as Schoemies is baie trots op jou en weet sommer dat jy

nog baie gholfkampioenskappe gaan wen in die toekoms.

Hengelkampioene

Romé en Emile van Druten het

deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse

kampioenskappe in hengel en het ‘n alge-

hele 3de plek verower.

Romé het ook onlangs deelgeneem in die

Ontwikkelingspan afdeling en het daar ‘n

eerste plek gekry.

Baie geluk julle!

Page 4: SchoemieBeeld - lghs.co.za · Vir enige inligting of nuusflitse wat u wil deurgee, kontak gerus vir Surika Steyn. E-pos: pcroom@lghs.co.za Schoemie van die week! Baie geluk aan ons

4

Schoemies se Judokampioene

Baie geluk aan die volgende leerders wat medaljes verwerf

het by die Judo Champion of Champions:

Links: Hardus Ferreira (Brons), Ethan Verkuyl (Brons),

Quwin Alexander (Goud), Adriaan Olivier (Silwer) en

Ivan Ferreira (Brons).

Die grondslagfase het ‘n uitstappie onderneem na die

Brooklyn teater op die 22ste Februarie. Die leerders het

gaan kyk na die opvoering van “Jan en die Boon-

tjierank”. Opgewonde gesiggies het die oggend gereed

gemaak vir hul uitstappie en met hul terugkoms kon

hulle nie uitgepraat raak oor wat hul ervaar het nie. Dit

is ‘n ervaring wat hul lank sal onthou!

Hier is ‘n paar foto’s van ons maats by die uitstappie.