37
SPORTARTIKELS: 2005 Keenan Davidse SA Gholfspeler 10/11/2005 SA Junior Bergfiets Kampioen 4/10/2005 Lance Morris (SA Junior Kampioen) is onlangs ingesluit in die Suid Afrikaanse Junior Bergfietsspan wat aan 'n internasionale kompetisie in Italië sou gaan deelneem. Ongelukkig kon hy die span nie vergesel nie, aangesien hy op die oomblik matriek eksamen skryf. Uitslae: 17-22 Oktober 26/10/2005 KRIEKET 19A1 vs Grey High PRG 199/10 (Dale Campbell 88 / Bernard van Zyl 33)

SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

SPORTARTIKELS: 2005 Keenan Davidse SA Gholfspeler 10/11/2005 SA Junior Bergfiets Kampioen 4/10/2005 Lance Morris (SA Junior Kampioen) is onlangs ingesluit in die Suid Afrikaanse Junior Bergfietsspan wat aan 'n internasionale kompetisie in Italië sou gaan deelneem. Ongelukkig kon hy die span nie vergesel nie, aangesien hy op die oomblik matriek eksamen skryf. Uitslae: 17-22 Oktober 26/10/2005 KRIEKET 19A1 vs Grey High PRG 199/10 (Dale Campbell 88 / Bernard van Zyl 33)

Page 2: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Grey 54/10 (Lee Davidse 8.4/2/14/6p / Johan Bothma 8/5/7/3p) 19A1 vs Paarl Gimnasium PRG 165/10 (Dale Campbell 42 / Emile Kriek 39*) Gim 123/10 (Johan Bothma 8/0/16/4p) 19A2 vs Grey High Onbesliste uitslag Grey 202/10 (Egbert Loubser 10/5/20/3p / Ruan Steyn 14/2/40/3p) PRG 122/6 (Ralph Baumgarten 59) 17A vs HJS HJS 49/10 PRG 51/4 17B vs Noorder Paarl PRG 123/7 (Gerrit Nieuwoudt 44) NP 45/10 (Matthew Mitchell 3/0/4/3p) 15A1 vs Grey High Grey 215/10 (Viv Viviers 16/2/46/5p) PRG 41/10 14A vs Grey High PRG 110/10 Grey 111/3 14B vs Parel Vallei PV 49/10 (Johan Conradie 3p) PRG 53/3 14D vs Parel Vallei PV 59/10 (Robert Clarke 4/0/20/4p / Laurie Claassen 5/3/6/3p) PRG 61/6 Spelers gekies vir Boland krieketspanne 15B Reniel Hugo 17B Emile Kriek WATERPOLO vs Reddam 14A 2 – 5 15A 12 – 4 19A 2 – 15 Waterpolospelers gekies om die Boland as Wes-Kaapse “C”-provinsiale span te verteenwoordig tydens vanjaar se USSASA Aquatics SA Skole: 0/15 Brummer Badenhorst / Duncan Shaw / Charl de Villiers / Andrew Stidworthy / Tommy Kruger / Matthew van Niekerk / Storm Kenmuir / Greg Thompson / Jarrod Hendricks / Koos Roux 0/17 Lydon v/d Westhuizen / Daniel Wiese / Bradley Coetzer / Jacques de Villiers / Johan Horn / Pieter van Rensburg / Casper Kruger / Hendrik Greeff/Frederich Kreuse / Jurgens Schoeman / Jacques van Breda / Barry de Villiers

Page 3: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

TENNIS Keith-Patrick Crowley wen die WP Meesterstoernooi vir die 0/18 ouderdomsgroep. Sedert sy eerste deelname in die 0/12 kategorie het hy hierdie toernooi elke jaar gewen. KARATE Kyle Grabowski het Wes-Kaap tydens die SA Karate Kampioenskappe in Pretoria verteenwoordig en ‘n brons medalje in die 0/14 Kumite afdeling behaal. SKAAK PRG klop SA Vloot 3 – 1 ATLETIEK Uitslae van Talentbyeenkoms 1ste Gerhard du Plessis Paalspring 0/15 2de Johan Smith Verspring 0/15 3de Robert Clarke Spiesgooi 0/15 3de Garth Arendz 100m 0/15 TWEEKAMP Byeenkoms gehou by Paarl Gimnasium 0/15 Eben Kruger 3de, David O’Brien 1ste, Koos Roux 4de 0/17 Balin Steenkamp 4de Uitslae: 10-15 Oktober 19/10/2005 KRIEKET 19A vs Bishops PRG 183/8 (Lenert van Wyk 71) Bishops 75/10 (Dale Campbell 4:0:14:4p) 19A vs Boland Landbou BLS 151/10 (Lee Davidse 10:0:36:4p) PRG 112/10 (Emile Kriek 38) 19A2 vs Parel Valley PRG 274/6 (Bernard van Zyl 105 / Andre de Klerk 73) PV 154/10 (10:0:21:4p / Ralph Baumgarten 6:0:25:3p) 17A vs Boland Landbou BLS 180/10 (Stephan v/d Merwe 10:0:32:3p) PRG 97/10 15A vs Boland Landbou PRG 301/5 (Dewald Botha 108 / Christiaan Schutte 93) BLS 110/10 (Nico v/d Westhuizen 10:4:20:5p) 15A2 vs New Orleans PRG 163/10 (Herman de Klerk 63) NO 135/10 (Viv Viviers 10:0:25:6p) 15C vs HHH PRG 168/7 (Jacques du Bois 36 / Lourens Steyn 30)

Page 4: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

HHH 164/6 14A vs Hugenote Hug 101/8 (Martin Bester 4:0:27:3p) PRG 90/10 14B vs Laborie Lab 99/10 PRG 85/5 (Christiaan Barnard 43) 14D vs Hugenote PRG 155/6 (Andreas Pyper 49 / Laurie Claassen 46 / Rudolf Geldenhuys 41) Hugenote 86/8 WATERPOLO 14B vs Reddam 13 - 2 14A vs Bishops 8 – 2 15A vs Fairbairn 22 – 0 19A vs Fairbairn 16 – 0 TENNIS 15C vs Hugenote 8 – 2 15A vs Paarl Gym 10 – 2 4de vs Paarl Gym 2 – 8 3de vs Boys' High 6 – 10 2de vs Paarl Gym 10 – 0 1ste vs Boys' High 10 – 0 Uitslae: 3-8 Oktober 12/10/2005 KRIEKET vs Bishops 19A2 PRG 97/10 Bishops 100/7 (Ruan Steyn 3/5p) 15A1 PRG 155/9 (Dewald Botha 29) Bishops 156/5 (Reniel Hugo 10/5/9/2p) 17B PRG 165/3 (Stefan Nel 53/ Daniel Kotze 33) Bishops 163/10 (Neil Weitz 7/1/19/3p ) 15C PRG 58/0 Bishops 57/10 (Alistair Raymond 4/0/13/3p) 14B PRG 138/9 (Christiaan Barnard 43) Bishops 137/10 14C 66/4 (Veraldo Terblanche 30) Bishops 64/10 (Wouter v Niekerk 8:3:10:6p)

Page 5: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

19A vs Westlake – Toerspan van Nieu Zeeland PRG 158/7 (Emile Kriek 31) Westlake 147/10 (Emile Linder 8:2:26:3p/ Johan Bothma 7:0:15:2p) TWEEKAMP Eerste byeenkoms van nuwe seisoen 0/15 David O’Brien (1ste), Eben Kruger (2de), Koos Roux (5de), Tom White (7de) 0/17 Philip Frost (4de),Balin Steenkamp (6de) 0/19 Robert White (2de) WATERPOLO Paul Roos leerders neem vir die eerste keer deel aan die WP Proewe. Die volgende leerders word vir WP spanne gekies 0/15A Mias v/d Westhuizen, Lood Rabie 0/15B Charl de Villiers 0/17B Brandon Visser ATLETIEK Uitslae van Grey Kollege byeenkoms in Bloemfontein Eerste plekke Brynn-Peter Kemp 0/14 Gewigstoot (16.34m) Diskus (49.70m) Tweede plekke Lee-Frank Williams 0/15 Verspring (5.82m) Wilhelm v/d Vyver 0/16 100m (10.51) Gerhard du Plessis 0/17 Paalspring(3.50m) Derde plekke Albert Marais 0/14 100m (11.65) Lee-Frank Williams 0/14 100m (11.69) Emile Rossouw 0/17 Hoogspring (1.90m) Brynn-Peter Kemp word aangewys as die beste junior veldatleet asook die algeheel beste seunsatleet van die byeenkoms. TENNIS Keith-Patrick Crowley word as Boland se 0/18 tennisspeler van die jaar aangewys. Hy is die SA 0/18 dubbespelkampioen. Hernu Redelinghuys is onlangs as SA 0/18 enkelspel kampioen gekroon. Jan-Frans Engelbrecht word as Boland se 0/16 speler van die jaar aangewys. KARATE Kyle Grabowski Gr.8 is verkies tot die WP karatespan vir deelname aan die SA Kampioenskappe in Pretoria. JUDO Werner van Zyl behaal 'n goue medalje tydens die geslote SA Kampioenskappe in die afdeling vir juniors (18 jaar en jonger) in die 0/66kg afdeling. AKADEMIE

Page 6: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

MUSIEK Pierre la Grange slaag die graad 6 tjello-eksamen van UNISA met lof (85%) en Jan Buys slaag sy klarinet-eksamen met 93% Vyfkamp: 2 SA Kampioene 23/5/2005 Jacques Pretorius is pas gekroon as SA Vyfkampkampioen. Hier is hy links in aksie tydens die Driehoekige Atletiekbyeenkoms wat jaarliks op Coetzenburg tussen die drie seunsskole uit die omgewing, Paul Roos, Boishaai en Boland Landbou, plaasvind. In die 0/14 kategorie het Naas Janse van Vuuren (graad 8) ook goud verower. Paul Roos SA o/19 Rugby Sterre 23/5/2005 Paul Roos se eie twee “Klein Bokkies”, lede van die SA 0/19-span wat pas die Wêreldbeker vir SA verower het. Pieter Myburgh (flank) links en Jody Rose (losskakel) regs hou die kosbare 1906 Springbokbaadjie vas van die legendariese Paul Roos, wat die eerste Springbokkaptein van SA op ‘n buitelandse toer was. Die baadjie is deur die SA Rugbymuseum aan die PRG-argief geskenk. Uitslae: Interskole PRG vs Grey 22/8/2005 RUGBY VS GREY 19A 11-16 19B 15-19

Page 7: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

19C 20-18 19D 5-17 19E 0-27 19F 7-21 19G 0-39 16A 3-27 16B 6-22 16C 5-19 16D 10-34 16E 15-17 15A 7-7 15B 3-31 15C 5-7 15D 11-10 15E 12-14 14A 9-7 14B 19-17 14C 15-0 14D 8-28 14E 14-19 22 wedstryde gespeel, 5 gewen, 16 verloor, 1 gelykop HOKKIE 19A 1-0 19B 0-1 19C 2-1 16A 0-3 16B 2-0 16C 1-1 16D 1-0 16E 2-0 16F 5-1 14A 0-0 14B 1-1 14C 1-2 12 wedstryde gespeel, 6 gewen, 3 verloor, 3 gelykop TENNIS 1ste 8 – 1 2de 7 – 2 15A 9 – 0 SOKKER 19A 1–2 16A 2–2 MUURBAL 19A verloor 15A verloor

Page 8: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

GHOLF 1ste 4–2 2de 1½-4½ WATERPOLO 1ste 3–7 SKAAK 4½-5½ DEBAT PRG wen BERGFIETS PRG wen BIATHLÉ Algeheel wen PRG 0/19 verloor 0/17 wen Uitslae: 22-27 Augustus 30/8/2005 MUURBAL 19A vs De Kuilen 14–0 vs Paarl Gim 14–2 19B vs Hugenote 12–3 vs HHH 6–6] vs Stellenberg 19A 3–12 19C vs Hugenote 0–14 15A vs Hugenote 14–0 15B vs HJS 15A 0–14 SOKKER 0/15 vs HJS 4–0 0/17 vs HJS 4–0 RUGBY Wen Bredasdorp 7’s Toernooi Vs Paulus Joubert 26-5 Vs Hermanus 42–7 Vs Overberg 31–7 Semi finaal vs Boland Landbou 19–10 Finaal vs Paarl Gim 29–5 KRIEKET Dewald Botha(0/14)word ingesluit in die Boland PG Bison 0/15 span

Page 9: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

TAFELTENNIS Mark Williams verteenwoordig WP in die Nasionale Toernooi, SA Interstreek en die SA Ope Toernooi vanaf 27 September tot 01 Oktober in Benoni. SWEM Stephan May neem deel aan die Afrika Junior Swemkampioenskappe en verower ‘n brons medalje in die 200m vlinderslag. AKADEMIESE PRESTASIE Pieter Botha behaal die eerste plek in Suid Afrika in die Junior Taalbondeksamen Uitslae: 5-10 September 12/9/2005 RUGBY Sewes Toernooie UCT – Sevens Tournament PRG 0/19B eindig derde in Toernooi deur Laguya in die semi-finaal te verslaan. 0/19C verloor in die kwarteindronde teen Excelsior WP Sewes Toernooi PRG wen die toernooi vir die tweede agtereenvolgende jaar. Die span klop Scottsville 33–5 in die semi-finaal en WP Akademie in die finaal met 33-12. Gholf Eerste Span 23/5/2005 Paul Roos se gholfspelers her in die winter- sowel as die somerliga die botoon gevoer in die Boland. Hier is die eerste span v.l.n.r.: Matthew Jenkinson, Emme Reinke en Jaques Marais. Voor sit PRG se gholfsensasie Keenan Davidse, wat nog maar in graad 9 is, maar reeds in die o/23-Bolandspan opgeneem is.

Page 10: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Tennis: Kearsney Beker na Paul Roos 9/3/2005 Paul Roos Gimnasium se jong eerste tennisspan het die Kearsney toernooi vir die tweede agtereenvolgende jaar verower. vs Westville 9 - 0 , vs Cradock 8 – 1, vs Affies 9 – 0, vs Kearsney 5 – 1, vs Grey Kollege (Finaal)5 - 1 Fotogalery Eerste Interskole vs Grey High PE 19/5/2005

Page 11: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Omtrent 500 Paul Roosers het onlangs met 8 InterKaap busse na Port Elizabeth gereis vir die eerste interskole teen ‘n baie gerespekteerde opponent, Grey High School. Daar bestaan al vir 12 jaar lank ‘n interskole naweek met Grey Kollege in Bloemfontein. Foto's C. Klopper Muurbal 25/5/2005 Paul Roos se muurbalspanne vaar uitstekend met 5 spelers wat in Boland spanne ingesluit is. Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder, Gert Coetzee en Dean van Zyl. Die nuwe volledig toegeruste sportgimnasium wat binnekort vir Paul Roos opgerig gaan word, sal in ‘n volgende boufase ook 2 muurbalbane bykry. SA Judo Kampioen 19/5/2005

Page 12: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Werner van Zyl volg in die voetspore van sy ouer broers wat almal judo kampioene is. By die 2005 SA Judo Kampioenskappe het Werner ‘n goue medalje (0/66 kg) verower, is as die beste Judoka aangewys en in die Springbokspan opgeneem. Soos sy das aandui, is hy nie net ‘n sportman van formaat nie, maar blink ook op akademiese gebied uit. PRG Tennisspelers in Argentinië 23/5/2005 Elf Paul Roos- en 7 Bloemhof tennisspelers het pas uit Argentinië teruggekeer waar hulle in Buenos Aires by die Vilas Klub afrigting in die kleibaantegniek ontvang het. Een van die gereelde besoekers aan hierdie sportklub is niemand minder nie as die legendariese sokkerspeler Diego Maradona. Op die foto v.l.n.r. langs die Bloemhoffer Leta Moolman staan Keith-Patrick Crowley (tans PRG se nommer 1 speler), Diego Maradona, Paul Janse van Rensburg en Billy Blair. Keith-Patrick het so pas tydens die Boland Mini Series vir Adam Grundy, SA se tweede gekeurde op die 0/18 ranglys, geklop. Paul Janse van Rensburg het nie net leer tennis speel op die kleibane van Argentinië nie! Wanneer jy in Buenos Aires is, dans jy soos die Argentyne die tango op die markplein se plaveistene! Hokkie 0/16: Hele Span Provinsiaal 31/5/2005 Paul Roos Gimnasium het vanjaar weer eens ‘n ryk oes aan provinsiale hokkiespelers opgelewer. 29 Paul Roosers sal die Boland gedurende die Junie-vakansie in interprovinsiale toernooie verteenwoordig. Dit is die grootste getal spelers van die skool wat nog ooit in provinsiale hokkiespanne opgeneem is. Wat hierdie prestasie nog meer merkwaardig maak is dat die hele o/16A hokkiespan van Paul Roos Gimnasium in die Boland o/16A- en B-spanne opgeneem is plus nog een speler van die skool se o/16B-span. Die standaard van hokkie by die skool het sedert 1996 drasties verbeter na die aanstelling van Paul Revington as hoofafrigter, tans die nasionale afrigter van die Suid-Afrikaanse senior manshokkiespan. Die huidige hoofafrigter is Simon Organ, tans ook die Maties senior manshokkiespan se afrigter. Verder is ‘n bekwame hokkiekomitee bestaande uit ouers en personeel vanjaar aan die stuur van sake. Die komitee se hoofdoel is om Paul Roos Gimnasium onder die top 5 Suid-Afrikaanse skole hokkiespanne te hou saam met skole soos Selborne College, Grey College in Bloemfontein, aldus mnr Charles Knipe, skakelonderwyser by Paul Roos Gimnasium. Dit verg groter professionaliteit, meer oefengeleenthede, meer toernooie en beter fasiliteite. Die skool se A-spanne oefen nou ook een

Page 13: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

maal per week voor skool in die oggend terwyl die moontlikheid van ‘n eie ASTRO-veld al dringender raak. Die 29 Paul Roosers wat Boland gaan verteenwoordig is: Christopher Baker, Nicol Roos, Joe van Zyl en Shaun McIntyre (Boland o/18A), André de Klerk, Eddie Horne, Jacques le Roux en Simon van Helsdingen (Boland o/18B) en Gerrit Nieuwoudt en Franco Fernandes as nie-reisende reserwes. Ian Botha, Justin Groep, Waldi Roux, Zachary Titus, Kenny Topliss en Wilhelm van der Vyver (Boland o/16A), Cornel Basson, TC Claassen, Henno Cronjé, Francois du Toit, Danny Fernandes, Martin Greeff en Divan van der Westhuizen (Boland o/16B) en Wouter Hanekom as nie-reisende reserwe. Nicholas Moffit en Werner van Kerwel (Boland o/14A), Garth Arenz, Rory Bennet, Dewald Botha, Pieter du Plessis, Kyle Grabowski en Eben Kruger (Boland o/14B). Uitslae: 6-11Junie 14/6/2005 RUGBY 19B Vishoek 19A 69-0 19C Kasselsvlei 19A 18-17 19D Scottesville 9A 19-13 19E Vishoek 19B 36-7 19F Kasseslvlei 19B 0-5 16A Vishoek 16A 47-0 16B Kasselsvlei 16A 62-0 16C Scottsville 16A 10-7 15A Kasselsvlei 15A 52-0 15B Vishoek 15A 25-7 15C Scottsville 15A 3-12 15D Kasselsvlei 15B 15-15 14A Kasselsvlei 14A 109-0 14B Vishoek 14A 84-0 14C Scottsville 14A 26-15 14D Kasselsvlei 14B 56-17 Uitslae: 30Mei - 2Junie 14/6/2005 HOKKIE vs Bishops 19A 3-1 19C 1-0 16A 2-2 16B 1-0 16C 13-0 16D 2-0 16E 4-0 16F 6-0 14A 0-2 14B 1-1 14C 4-2 RUGBY vs Bishops 19A 27-36

Page 14: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

19B 16-13 19C 19-12 19D 7-7 19E 15-10 19F 14-0 19G 28-0 19H 12-0 16A 20-17 16B 7-0 16C 28-0 16D 29-0 15A 15-0 15B 8-0 15C 46-8 15D 51-0 14A 22-5 14B 27-0 14C 21-0 14D 54-0 MUURBAL 19B vs Laborie 14–0 19B vs Parklands 12–3 19C vs HHH 1–14 15A vs Strand 11–3 15B vs Parel Vallei 0–14 SWEM Stephan May is gekies om Swem SA te verteenwoordig tydens die Afrika Junior Kampioenskappe in Augustus te Mauritius. Uitslae: Interskole 9-14 Mei 20/5/2005 PRG VS GREY HIGH 7 sportsoorte neem deel aan die eerste Interskole teen Grey High in Port Elizabeth. Dit gaan ‘n jaarlikse instelling op die PRG sportkalender word met Grey High wat ons in 2006 in Mei op die tuisveld kom aanpak. DEBAT Seniors verloor, juniors wen GHOLF 1ste verloor, 2de wen MUURBAL 0/19 1–5 0/15 0-6 SKAAK wen

Page 15: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Tennis 1st 5–1 2de 8–1 0/15 7–2 (27 stelle gespeel, 23 gewen, 4 verloor) HOKKIE 19A 2-3 19B 0-9 19C 0-3 19D 1-4 16A 0-3 16B 3-1 16C 2-0 16D 1-0 16E 5-0 16F 1-3 14A 1-2 14B 0-1 14C 1–1 (13 wedstryde gespeel, 4 gewen, 8 verloor, 1 gelykop) RUGBY 19A 14–14 14A 14-5 19B 17–5 14B 17-7 19C 8–10 14C 39-5 19D 10–10 14D 7-7 19E 3–12 14E 60-0 19F 18-12 19G 10-20 19H 24-3 16A 13-3 16B 12-5 16C 28-0 15A 10-10 15B 7-12 15C 0-10 15D 26-15 15E 45-0 (21 wedstryde gespeel, 12 gewen, 5 verloor, 4 gelykop) SOKKER 15A vs Bridge House 1 - 2 19A vs Bridge House 2 – 0

Page 16: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

15B vs Cloetesville 15A 1 – 7 DEBAT vs Rhenish, PRG wen ATLETIEK Wilhelm van der Vyver is gekies vir die Weskaapse atletiekspan wat aan die einde van die jaar aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. KRIEKET Dewald Botha is aangewys as die beste speler tydens die nasionale 0/13 Standard Bank Toernooi wat in 2004 in Johannesburg plaasgevind het. Uitslae: 23-28 Mei 31/5/2005 HOKKIE vs Rondebosch 19A 1-4 19B 1-1 19C 0-2 19D 0-0 16A 0-0 16B 1-0 16C 2-0 16D 4-2 16E 4-3 16F vs Steenberg 16A 1-0 14A 0-0 14B 0-2 14C 2-1 14C vs Steenberg 14A 1-3 RUGBY vs Rondebosch 19A 24-5 19B 37-8 19C 26-0 19D 70-7 19E 54-0 16A 31-3 16B 35-7 16C 42-5 15A 15-11 15B 31-7 15C 22-5 15D 10-10 14A 10-19 14B 10-5 14C 17-28

Page 17: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

14D 22-0 14E 20-0 Die volgende spelers is vir WP Cravenweek spanne gekies: Cameron Peverett (kapt), Jaco van Vuuren, Michael Lockyer, Siyasanga Mkiva, Charl Weideman, Johan Stofberg Akademiespan: Jason de Villiers, Jason Volschenk, Francois Hougaard, Jacques Southey GHOLF vs HJS 1ste PRG wen +7 vs +16 2de PRG wen +13 vs +25 PRG 2de klop ook vir HJS 1ste 3de PRG wen +10 vs +20 MUURBAL 19A vs Hugenote 8–11 19C vs HJS 1–14 19C vs Parel Vallei 1–14 15A vs Fairmont 14–0 15B vs Parel Vallei 0–14 TENNIS Wayne Ferreira Toernooi Paul Roos eindig tweede in die Toernooi en ontvang silwer medaljes. Die uitslae van die onderskeie rondes: Vs Pretoria Boys High 9–0 Vs St Stithians 4–2 (geen dubbels nodig) Vs Bishops 9–0 Vs Hs Stellenbosch semi-finaal 5–3 Vs Clapham (finaal)1–5 Uitslae: 16-21 Mei 25/5/2005 HOKKIE vs Wynberg 16A 1-1 16B 4-0 16C 4-1 16D 5-1 16E 8-1 14A 2-2 14B 1-0 14C 0-6 MUURBAL 19A vs Som Col 14-1

Page 18: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

19B vs Hugenote 13-4 15A vs Strand 14-2 15B vs HJS A 14-0 RUGBY 19D vs Moira (Outjo – Namibië) 54 – 17 KRIEKET Spelers vir Boland spanne gekies: 0/19 Coca Cola span Pieter Daneel Emile Linder Karl Nieuwoudt Johan Bothma Nie-reisende reserwe Dale Campbell 0/17 Wikus van Vuuren Lennert van Wyk Dale Campbell Avril Gardiner 0/15 Du Toit Kemp Nie-reisende reserwes D.Botha,R.Hugo(0/14) Toekennings tydens die Boland Krieketraad se jaarlikse prysuitdelingsfunksie: Dewald Botha: beste Boland speler tydens 2004 se 0/13 Standard Bank Toernooi Johan Bothma: SA skole 0/17, toekenning vir die beste Boland speler tydens die 2004 MTN 0/17 Toernooi. Pieter Daneel: kaptein van PRG 0/19A-span het die PYZ trofee amptelik vir Paul Roos in ontvangs geneem. Pieter kry ook ‘n toekenning as lid van die SA Colt-span. SOKKER vs Cloetesville 15A 0–5 17A 3–2 19A 1–1 BIATHLÉ Uitslae van byeenkoms gehou by die Strand se swembad: 0/15 Piere de Villiers (3de) David O’Brien (2de) Eben Kruger (1st) 0/17 Phillip de Beer (2 de) 0/19 Jacques de Villiers (2 de) Jacques Pretorius (1 ste)

Page 19: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Die volgende leerders is gekies vir die Boland Biathlé-span: 0/15 Eben Kruger, Pierre de Villiers, David O’Brien, Naas van Vuuren 0/17 Phillip de Beer, Jacques du Bois, Michael v/d Linde, Philip Frost 0/19 Cor van Deventer, Jacques de Villiers, Jaco van Vuuren BALLROOM DANS Marius Müller en Almar Müller het hulle eerste eksamens by die Universiteit van Kaapstad afgelê. Marius slaag met lof (84%) en Almar slaag met hoogste lof (85%) AKADEMIESE PRESTASIES FSA “Youth Exchange” skema met Duitsland. David dos Santos (Gr 11) word gekeur om gedurende die Junie/Julie vakansie vir vier weke na Duitsland te gaan as deel van die uitruilprogram. MUSIEK Pierre la Grange behaal twee A+’e vir tjello solospel tydens verlede week se Eisteddfod Paul Roos Krieketsterre in SA Spanne 31/1/2005 Pieter Daneel en Johan Bothma het albei die eer te beurt geval dat hulle in nasionale krieketspanne opgeneem is. Pieter Daneel, PRG se Eerstespan kaptein, is na ‘n uiters suksesvolle o/18 Coke week opgeneem in die o/18 SA Colt-span. Johan Bothma is as openingsbouler opgeneem in die SA o/17 span na sy puik vertoning by die Interprovinsiale o/17 week. Paul Roos is met reg trots op hierdie twee uiters talentvolle sportmanne.

Page 20: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Links Pieter Daneel, Regs Johan Bothma Foto W. Steyn Uitslae: 3-7 Mei 12/5/2005 KARATE Kyle Grabowski (gr 8) het WP tydens die Wêreld Shotokan Karate-do style Kampioenskappe op 30 April in Kaapstad verteenwoordig. Kyle lewer die beste vertoning in die junior afdeling van die toernooi en verower nie minder nie as vier goue medaljes in die individuele style van die kompetisie. Heinrich Venter (gr 12) is gekies vir die Boland Judo (JKA) span wat van 19 – 21 Mei aan die SA Kampioenskappe in Johannesburg gaan deelneem. HOKKIE vs DF Malan 19A 3-1 19B 3-2 19C 5-1 16A 5-1 16B 5-1 16C 8-0 14A 1-1 14B 1-1 vs HJS, HHH, Somerset College 19A (HJS) 2-1 19B (HHH 19A) 2-4 19C (HJS 19B) 1-1 19D (HHH 19B) 4-2 16A (HJS) 2-0 16B (HHH 16A) 7-1 16C (HJS 16B) 5-0 16D (HHH 16B) 8-0 16E (HJS 16C) 4-0 16F (Som Col 16B) 0-4 16G (Som Col 16C) 8-0 14A (HJS) 2-0 14B (HHH 14A) 2-1 14C (HJS 14C) 8-1 MUURBAL 19A vs HJS 7-9 19B vs Som Col 5-11 19C vs De Kuilen 11-5 15A vs Som Col 0-14 15B vs De Kuilen 1-12 WARGAMES

Page 21: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

300 spelers uit 16 lande het aan die Wêreld Kampioensakppe Melbourne Australië deelgeneem. Pierre Lotter (gr 8) was lid van die SA-span en het tweede in die Junior afdeling geëindig en is algeheel in die top 100 (volwassenes ingereken) geplaas. RUGBY VS HJS 19A 11-16 19B 9-0 19C 6-9 19D 7-9 19E 15-21 19F 17-3 19G 0-11 19H 11-21 16A 27-0 16B 14-12 16C 26-0 16D 42-0 15A 0-21 15B 13-15 15C 13-15 15D 15-0 14A 5-10 14B 10-5 14C 7-12 vs Belville Hoër 14B 81-0 14D 5-3 14C 92-0 14E 19-5 GHOLF Die volgende leerders het WP 0/14 tydens die “Fish River Challenge” verteenwoordig: Emile Reinke (9de) Louis le Grange (13de) Westelike Provinsie het die kompetisie gewen. 56 Spelers uit 7 provinsies het deelgeneem. VYFKAMP Uitslae van die SA Vyfkamp kampioenskappe wat in Pretoria gehou is: 0/15 Dawid O’Brien (3de), Eben Kruger (2de), Naas van Vuuren(1ste) 0/19 Jaco van Vuuren (2de), Jacques Pretorius (1ste), dus Suid-Afrikaanse kampioen Voortrekkers Werner Mostert (gr11) is gekies as nasionale Jeugleier van die Voortrekkers. Werner het die Voortrekkers op 29 April verteenwoordig by ‘n Nasionale Multi-kulturele Jeugleierskonferensie in Bloemfontein.

Page 22: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Nagmars 200 leerders van 30 spanne uit skole in die WesKaap het aan die kompetisie deelgeneem. Die span van ses Paul Roosers het die eerste plek behaal en die trofee ontvang. Uitslae: 25-30 April 4/5/2005 HOKKIE vs Bridge House/Hoërskool Stellenbosch 19C vs Bridge House 19A 1-3 19D vs Bridge House 19B 0-0 16C vs Bridge House 16A 2-0 16D vs Bridge House 16B 9-0 16E vs Hoërskool Stellenbosch 16A 0-1 16F vs Hoërskool Stellenbosch 16B 1-0 14C vs Hoërskool Stellenboch 14A 1-3 SOKKER vs Kayamandi 0/19 0-2 0/16 2-4 0/15 2-1 ATLETIEK Gerrit du Plessis (0/17 paalspring) is gekies vir die Weskaapse atletiekspan wat aan die SA Spele in Durban gaan deelneem MUURBAL Die volgende spelers is gekies om Boland gedurende die Junie vakansie te verteenwoordig by ‘n interprovinsiale toernooi 0/14 Gert Coetzee 0/16 Dean van Zyl, Willem van Tonder 0/19 Charl du Plessis, Sean Young SKAAK Hendrik Weideman gaan die Weskaap verteenwoordig by Nasionale Skaak Kampioenskappe wat gedurende Junie in Bloemfontein gaan plaasvind. Uitslae: 11-16 April 26/4/2005 HOKKIE PRG VS HHH EN STELLENBOSCH HOëR 19A vs PRG 19B 1 - 1 19A vs HHH 4 - 0 19A vs SH 2 - 0 19B vs HHH 19A 0 - 0

Page 23: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

19B vs SH 19A 0 - 0 16A vs PRG 16B 2 - 0 16A vs HHH 5 - 0 16A vs SH 6 - 0 14A vs HHH 16A 0 - 0 14A vs SH 16A 0 - 0 RUGBY PRG VS OAKDALE 19A 39 - 8 19B 46 - 13 19C 26 - 0 19D 46 - 0 19E 58 - 0 16A 29 - 17 16B 7 - 5 16C 62 - 3 15A 7 - 15 15B 7 - 0 15C 42 - 0 15D vs Som Col 29 - 0 14A 34 - 0 14B 54 - 0 14C 77 - 0 SOKKER vs Lückhoff 19 2 - 0 17 0 - 2 15A 1 - 3 15B vs Cloetesville 16A 0 - 5 SKAAK vs Hoërskool Strand PRG 6 ½ - 1 ½ MUURBAL 19B vs HJS 8 - 6 19C vs PVallei 19A 13 - 6 15A vs PVallei 15B 14 - 0 15B vs Strand 15A 0 - 14 GHOLF Keenan Davids (Graad 9) word gekies vir die Boland 0/23 span

Page 24: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Uitslae: 16-23 April 26/4/2005 HOKKIE vs SOM COLLEGE 19A 5-1 19B 2-0 19C 8-0 16A 4-1 16B 13-0 16C 18-0 14A 2-0 14B 3-0 RUGBY PRG VS HTS DROSTDY 19A 14-11 19B 19-3 19C 47-5 19D 24-0 19E 19-8 19F 42-3 19G (Overberg) 14-12 19H (Overberg) 19-0 16A 31-0 16B 17-0 16C 57-0 16D 86-0 15A 13-0 15B 81-0 15C 73-0 15E (Overberg) 40-0 14A 27-5 14B 27-6 14C 39-0 14D 39-7 14E 72-0 SOKKER vs Kylemore 19A 7-1 15A 4-2 SKAAK vs Parel Vallei 7-1 MUURBAL 19A vs Strand 14-0 19B vs Parel Vallei 5-11 15A vs Parel Vallei 3-13

Page 25: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

15B vs Som. Col A 0–14 Dean van Zyl neem die naweek van 6 – 8 Mei deel aan die OP Ope Muurbal kampioenskappe GHOLF vs Paarl Gim PRG eerste span: +4 Paarl Gim eerste span: +21 PRG tweede span: +26 FIETSRY Johan van Zyl neem deel in die 0/14 afdeling aan die onlangse SA Padfiets en tydtoets Kampioenskappe. Hy eindig derde in die Padfiets Kampioenskappe en tweede in die tydtoets Kampioenskappe. Andri Joubert (Gr10) het gekwalifiseer vir deelname aan die SA Junior Fiets Toer te Ermelo. BOFBAL Kyle Grabowski was kaptein van WP se 0/14-span wat aan die einde van die Interprovinsiale Toernooi in Kaapstad onoorwonne uit die stryd getree het. BIATHlé 0/14 Pierre de Villiers -2de Naas van Vuuren -3de 0/16 Phillip de Beer -1ste Jacques du Bois -2de Charl de Villiers -3de 0/18 Jacques de Villiers -1ste Tydens die oopwater swembyeenkoms by Grabouw behaal beide Michael v/d Linde en Heinrich Dahms albei eerste plekke. VYFKAMP Die volgende leerders is ingesluit in die Boland span wat aan die SA Kampioeskappe gaan deelneem: Eben Kruger , Jaco van Vuuren , Naas van Vuuren, Dawid O’Brien, Jacques Pretoruis SWEM Uitslag van die SA Prestige Ouderdomsgala in Pietermaritzburg: PRG se 0/15 4x100m vryslag span behaal 'n brons medalje. Die span het bestaan uit Stephan May, Mias v/d Westhuizen, Heerden Herman en Lood Rabie.

Page 26: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

PRG Interhuis Atletiek 7/2/2005 Die 2005 wenspan: Murray met 419 punte

Page 27: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Top 10 Atlete 9/3/2005 PRG se span het 4de geëindig uit ‘n totaal van 28 skole by die Top 10 Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Eerste plekke Brain-Peters Kemp (15) werpskyf 50.14m (nuwe rekord – 1005 punte op SASOL tabel)

Page 28: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Barend Wessels (19) 400m hekkies 54.94 Tweede plekke Brain-Peters Kemp (15)gewigstoot 16.08m Gerhard du Plessis (17)paalspring 3.61m Lance Hannie (17) 400m 50.39 Wilhelm v/d Vyver (17)100m 11.04 Derde plekke Lee-Frank Williams (15) verspring 5.37 Lance Hannie (17) 200m 22.52 Aflosspan standaardaflos 1:58:69 Paul Roos Swemsterre 21/2/2005 Driehoekige Atletiek: Paul Roos segetog 8/3/2005

Page 29: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Uitslae: 21 - 26 Februarie 9/3/2005 KRIEKET 19A1 vs Strand Strand 119/8 PRG 123/1(P. Daneel 70/W v Vuuren 30*) 19A1 vs New Orleans PRG 149/10 (Karel Nieuwoudt 31) New Oleans 151/8 (Johan Bothma 10:0:37:5) 19A2 vs Stellenbosch Hoër Stb. Hoër 153/10 (Ruan Steyn 9.1:1:34:5) PRG 156/8 (Ian Botha 46) 19C vs HHH 19B HHH 140/5 PRG 90/10 19C vs Strand 19B PRG 109/10 Strand 112/2 19C vs Groendal PRG 182/10 (Andrew du Plessis 71) Groendal 152/10 (G. Rademeyer 5 vir 13) 17A vs HHH HHH 183/7 (Stefan v/d Merwe 10:3:42:3) PRG 185/5 (W. Koch 71*/ R. Nieuhaus 51) 17B vs Bol Landbou Bol Landbou 120/10 (M. Mitchell 6:0:22:4p / Rikus Nieuhaus 6:1:14:2p) PRG 111/5 (Julius Gehle 25*)

Page 30: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

17C vs Gim 17B PRG 93/10 GIM 97/4 15A1 vs Vredenburg Vredenburg 105/10 (Du Toit Kemp 10:1:28:5) PRG 106/0 (Du Toit Kemp 48* / Herman de Klerk 41*) 15A2 vs Bergrivier PRG 151/7 (Jake Antonakis 47) Vredenburg 120/10 (S. van Wyk 9:0:29:4) 15C vs Gim PRG 137/9 (C.Janos 28 / A. Raymond 24) Gim 134/9 (Christo v Graan 5:0:20:3p) 15D vs HHH 15D HHH 42/10 (Stephan Marais 4:1:15:4p / Jack Scannel 4:1:5:3p) PRG 46/4 14A vs Montana 15A PRG 180/10 (M.September 30/L.v/d Merwe 28) Montana 181/6 (Dewald Botha 10:3:26:2) 14B vs Gim 14A PRG 82/8 (Christiaan Barnard 20) GIM 83/5 Donovan Martin 4:0:14:2p) 14C vs Hugenote Hugenote 64/10 (Heinrich Louw 5:0:2:2p / Sean Smuts 3:0:0:2p) PRG 65/5 (Jahn Cilliers 30 ) 14D vs Stellenbosch Hoër 14A PRG 102/9 (Rudolph Geldenhuys 29) STB 34/10 Bunna Booysens 4:0:9:3p / Grant Gelderbloem 4:0:9:3p) 14E vs Gim 14C Gim 207/5 (JP du Preez 5:0:27:2p) PRG 160/10 (JP du Preez 30*) WATERPOLO vs Westerford 14B 7 - 0 14A 11 - 2 15A 10 - 1 19B 6 – 7 19A 2 - 9 GHOLF vs HHH 1 ste 98 - 76

Page 31: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

2 de 88 3 de 82 TENNIS 1 vs HJS 12 - 0 2 vs Somerset College 11 - 4 15A vs HJS 9 - 0 15B vs Stellenbosch Hoër 2 - 8 15C vs HJS 0 - 6 ATLETIEK Uitslae Driehoekbyeenkoms PRG 550 HJS 490 Bol. Landbou 420 Eerste plekke Barend Wessels (17) 400m hekkies 54.10 Willem Erasmus (19)diskus 40.14 hamergooi 31.90 Brynn-Peter Kemp (14)diskus 50.02 gewigstoot 15.71 Wilhelm v/d Vyver (16)100m 10.90 400m hekkies 55.60 Lee-Frank Williams (15) 100m hekkies 13.6 (Rekord) Lance Hannie (17)100m 10.90 200m 22.70 400m 51.20 Stephan Dippenaar (17)400m hekkies 54.70 Gerhard du Plessis (16) 110m hekkies 15.00 Albert Marais (14) verspring 5.35 Jacques Pretorius (17) 800m 2:00:10 Ruben Johannes (15) verspring 5.91 Johan Smith (15) hoogspring 1.68 Nicolaas Oosthuizen (14) 90m hekkies 13.50 Stephan v/d Merwe (17)110m hekkies 14.80 Emile Rossouw (17) hoogspring 1.80 TWEEKAMP Boland Kampioenskappe 0/17 Jacques Pretorius eerste 0/19 Cor v Deventer eerste VYFKAMP Die volgende leerders is uitgenooi na ‘n Nasionale Opleidingskamp in Pretoria waarheen slegs 13 leerders in die RSA genooi is. Jaco v Vuuren en Philip de Beer. FIETSRY

Page 32: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Sybrand Cilliers is gekies vir die WP-span wat aan die Junior Toer in Ermelo gaan deelneem. Uitslae: 7 - 12 Februarie 17/2/2005 Krieket 19A1 vs Groenberg PRG 229/8 (Wikus v Vuuren 52/ Leenert v Wyk 47 / Johan Bothma 40*) Groenberg 68/10 (Karel Nieuwoudt 4:0:17:3p / Johan Bothma 4:0:22:3p) PRG vs Gorseinon Kollege PRG 259/5 (Pieter Daneel 86 / Emile Linder 73) Gorseinon 76/10 (Johan Bothma 8:2:15:5p) 19A1 vs Wynberg PRG 199/10 (Emile Linder 76) Wynberg 191/10 (Karel Nieuwoudt 4:3:46:5p / Johan Bothma 14:3:50:4p) 19A2 vs Wynberg Wynberg 197/10 (Dale Campbell 12:1:42:4P) PRG 200/5 (Andre de Klerk 74 / Dale Campbell 67) 19C vs HHH PRG verloor 17A vs Wynberg PRG 183/10 (Ian Botha 89 / Waldi Roux 31) Wynberg 187/5 (Dawid Marais 4:0:15:2p) 17B vs Kylemore 17A PRG 156/9 ( John-Ivan Smuts 41* / Divan v/d Merwe 33) Kylemore 157/6 (Matthew Mitchell 6:0:22:2p) 17C vs Noorder Paarl 17A PRG 91/10 (Ian v Rensburg 26) Noorder Paarl 92/1 17D vs HJS 19D HJS 240/10 PRG 61/10 15A1 vs Wynberg wedstryd onbeslis Wynberg 242/7 (Nico v/d Westhuizen 13:1:33:3p) PRG 186/8 (Burnard Forrer 77*) 15A2 vs Cloetseville 15A PRG 78/10 (Petrus Swart 25) Cloetesville 79/7 (Chris Baard 6:0:18:4p) 15A2 vs Wynberg Wynberg 138/10 (Jake Antonikus 5:0:27:4p / Danny Fernandes 7:0:11:3p) PRG 129/8 (Petrus Swart 51 / Carel v/d Merwe 23)

Page 33: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

15C vs HHH PRG 110/4 (Petrus Swart 47* / Xander Daneel 23*) HHH 96/6 15C vs Wynberg Wynberg 139/8 (Malan Kriel 6:0:18:3p) PRG 126/9 (Alistair Raymond 34 / Christo v Graan 21*) 15D vs Lückhoff PRG 114/7 (Ruan Grobbelaar 40) Lückhoff 78/10 (Renier Muller 4:0:11:4p) 14A vs Wynberg Wynberg 272/7 (Dawid Botha 12:1:53:4p) PRG 223/10 (Dawid Botha 60 / Lucas Roodman 41) 14B vs Wynberg Wynberg 178/8 (Donovan Martin 7:0:15:3p) PRG 119/9 (Rickie Schroeder 28 / Donovan Martin 27 / Alvezo Smith 25*) 14C vs HJS HJS 79/10 (Michael Hill 2:0:7:2p / Jason Simon 4:0:5:2p) PRG 80/5 (Heinrich Louw 19) 14C vs Wynberg Wynberg 98/5 (Veraldo Terreblanche 5:0:11:2p / Craig Flemming 2:0:11:2p) PRG 99/6 (Greg Rynhout 35) 14D vs Weltevrede 14A Weltevrede 122/6 (Laurie Claasen 33:3p) PRG 26/10 14E vs HJS 14D PRG 124/10 (Jacques Swart 30) HJS 114/8 (JP du Preez 5:0:26:3p) Waterpolo vs Rondebosch 14A 2 – 12 14B 1 – 13 15A 3 – 2 15B ̀1 – 15 19B 1 – 14 19A 1 - 13 Gholf vs Paarl Gim ‘n Besondere prestasie vir Paul Roos gholf is dat al 3 spanne Gim se eerste span geklop het. 1 92 - 87 2 93 - 78 3 89 - 63

Page 34: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

Tennis 15C vs Bol Landbou 7 – 3 15B vs Parel Vallei 1 – 5 5 vs Bol Landbou 3 – 3 3 vs Bol Landbou 6 – 0 4 vs HJS 7 – 0 Skaak Henry Steele (Gr10) behaal die volgende prestasies: 2de plek WP Jong Meesters Toernooi. Algeheel 2de plek tydens SA Junior Skaakkampioenskappe 0/16 in individuele afdeling. Verower goue medalje as lid van die WP-span. Word gekies vir die SA 0/16-span wat later vanjaar aan die Junior Skaak Olimpiade in Indië gaan deelneem. Atletiek Uitslae HJS Uitnodingingsbyeenkoms Eerste plekke: Wilhelm v/d Vyver (0/16) 110m hekkies Lance Hannie (0/17) 200m Curt Schutte (0/19) 3000m Barend Wessels (0/19) 400m hekkies Henry Dowling (0/19) driesprong Tweede plekke: Albert Marais (0/14) 200m Nicolaas Oosthuizen (0/14) 90m hekkies J Olivier (0/15) 1500m Lee-Frank Williams (0/15) 100m hekkies Brain-Peters Kemp (0/15) Gewigstoot David Marais (0/16) 400m Stefan van der Merwe (0/17) 110m hekkies Gerhard du Plessis (0/19) Paalspring Uitslae: Desember vakansie tot 22 Januarie 24/1/2005 KRIEKET Grahamstad Toernooi (0/19A) vs Kingswood College Onbeslis PRG 160/10 (Pieter Daneel 41 / Wikus v Vuuren 31) vs Kingswood 113/8 (Johan Bothma 3p/25) vs St Andrews PRG wen met 8 paaltjies St Andrews 113/10 (Emile Linder 4p/24) PRG 114/2 (Pieter Daneel 59* / Wikus v Vuuren 44)

Page 35: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

vs Grahamstad Ontwikkeling PRG wen met 89 lopies (30bb wedstryd) PRG 218 (Pieter Daneel 83 / Emile Linder 56*) Grahamstad Ontw 129/8 22 Jan. 0/19A1 vs St Peters College (NZ) PRG wen met 114 lopies PRG 247/7 (Emile Linder 92 / Wikus van Vuuren 56) St Peters 132/10 (Johan Bothma 5:1:2:7:3p / Karl Nieuwoudt 7:1:26:3p) 0/19A2 vs Labori PRG wen met 49 lopies PRG 195/7 ( Andre de Klerk 50 / Bernard van Zyl 54) Labori 146/10 (Phillip J v Rensburg 8:4:15:4p / Egbert Loubser 10:1:25:3p) 0/17A vs Strand PRG wen met 5 paaltjies Strand 125/10 (Conrad Störzner 10:2:42:3p) PRG 127/5 (Waldi Roux 46) 0/15A1 vs Wolseley / Charlie Hofmeyer PRG wen met 4 paaltjies Wolseley/CH 150/10 (Viv Viviers 10:2:20:5p ) PRG 152/6 (Christiaan Schutte 31) 0/15A2 vs Hermanus (0/15A)PRG verloor Hermanus 138/10 (Chris Baard 6:1:16:3p) PRG 127/10 SKAAK Hendrik Weideman Wenner van die London o/16 Skaakkampioenskappe. Uitslae: 29 Januarie - 5 Februarie 8/2/2005 KRIEKET 19A1 vs Grabouw (1st ronde PYZ) PRG 310/2 Wikus v Vuuren 153* / Leenert v Wyk 86) Grabouw 20/10 Johan Bothma 3:1:4:5p / Avril Gardiner 4:0:7:3p 19A1 vs Paarl Gimnasium PRG 213/4 Pieter Daneel 69 / Emile Linder 68 / Leenert v Wyk 41 GIM 90/10 Avril Gardiner 6:0:13:3p / Emile Linder 4:0:11:3p 19A2 vs HJS HJS 147/7 Ruan Steyn 6:0:44:4p PRG 136/10 Emile Kriek 39 19A2 vs Noord Kaap 19A Noord Kaap 306/10 Josh Fouche 9:0:43:3p / Ruan Steyn 8:1:50:3p PRG 133/10 Dale Campbell 66 17A vs Paarl Gimnasium GIM 240/8 PRG 201/10 Julian Klaassen 55 17B vs Paarl Gim PRG 85/10 Divan v/d Merwe 21

Page 36: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

GIM 87/5 Matthew Mitchell 4:1:7:3p 17C vs Stellenbosch Hoër 17B STB 131/10 PRG 132/5 Julius Gehle 48 / Jonathan Reader 36 15A1 vs Paarl Gimnasium PRG 171/10 Christiaan Schutte 55 GIM 172/9 Du Toit Kemp 10:2:20:3p / Christiaan Schutte 7:1:17:3p /Jonathan Watson 8:1:23:3p 15A2 vs Swartland 15A PRG 88/10 Hugo Nieuwoudt 19 Swartland 89/2 Morne Augustyn 4:0:19:2p 15C vs Hugenote 15B PRG 75/6 Petrus Swart 25 Hugenote 79/8 Jacques du Bois 2:0:8:3p 14A vs HJS PRG 131/4 Dawid Botha 67* HJS 121/10 14A vs Paarl Gimnasium PRG 80/10 GIM 81/4 14B vs HJS PRG 116/4 L Roothman 39* / R Schroeder 36 HJS 81/8 J Conradie 4:1:5:4p 14C vs Klein Nederburg 14A PRG 38/10 KN 39/3 WATERPOLO PRG 14B vs Vishoek 14A 6 – 2 PRG 15B vs Vishoek 15A 16 – 0 PRG 19B vs Vishoek 19A 3 – 7 PRG 14A vs Pinelands 14A 14 – 2 PRG 15A vs Pinelands 15A 14 – 2 PRG 19A vs Pinelands 19A 18 - 3 GHOLF vs Labori 1 ste span 102 - 35 2 de 89 3 de 86 BIATHLé (Interprovinsiaal) 0/15 David O’Brien 10de O/17 Jacques Pretorius 1ste goue medalje

Page 37: SPORTARTIKELS: 2005 - GivenGain · Hier is ‘n aksiefoto van Charl du Plessis, (0/18) teen sy Grey PE opponent. Ander provinsiale spelers is: Sean Young, Willem-Hendrik van Tonder,

BIATHLON (Interprovinsiaal) 0/15 Matthew Markram 15de Jacques du Bois 16de Eben Kruger 18de 0/17 Ernst Baard 16de Jacques Pretorius 1 ste plek 0/19 Pierre Rossouw 11de Cor van Deventer 4de TENNIS 15C vs Paarl Gim 7 – 3 15B vs Boland Landbou 8 - 2 6de vs Paarl Gim 3 – 7 5de vs Som Col 32 spelle teen 26 4de vs Som Col 12 – 3 3de vs Som Col 5 – 10 2de vs Paarl Gim 14 – 0 1st vs Som Col 8 - 5 SWEM Drie swemmers van Paul Roos het gekwalifiseer om aan ‘n Europese Swemkompetisie in Luxemborg deel te neem. Pieter van Rensburg 14 (200m rugslag) Ludi Roux 12 (50m borsslag) Francois Malan 9 (50m vlinderslag) ONDERWATERHOKKIE Lawrence van Wilgen word gekies vir die Boland A seunsspan