9
TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT 16 Dear Parents / Geagte Ouers Verlede week was ‘n baie intense week waar baie dinge gebeur het en ek het oor die naweek gesukkel om sin te maak van alles wat in en om die skool en daar buite aangaan. Oor sommige goed kan ek nie in die brief kommunikeer nie. The death of the young boy at Edgemead Primary during school hours shocked everyone to the core. This could have happened at any school. In contrast to this we have parents complaining about our security at school (after school) being too strict. This with reference to adults and learners in our Grade 1 play area after school. (We will be handing over letters to individual parents disregarding our pleas in this regard. We have certain rules dictated by the Department of Education). Ook het ons Vrydagmiddag afskeid geneem van Marilee Louw. Dominee Why Duvenhage het ‘n treffende boodskap gelewer waar hy opsommend afgesluit het met drie hoofgedagtes; Liefde; Vergifnis en Hoop. During the sermon I struggled to compute the difference between the sorrow and loss of those parents and the trivia with which we as a staff were busy with during the week. There are always valid complaints and we do our utmost to address them, but with some of these complaints I could just shake my head and question the frame of mind of some of our parents as to what is really important: Team selection everyone suddenly becomes an expert; Some parents want us to have competitive teams/sport and others demand rotation in all our teams; Some want our rugby teams to practice on Friday afternoons and Saturday afternoons; Someone even suggested that a school is defined by how well its rugby teams do!! Na al die “GERAAS” van die afgelope week staan ‘n klein, fyn Graad 7 dogter (Janika Smith) aan die einde van die begrafnisdiens op en lewer ‘n roerende huldeblyk aan haar maatjie van etlike jare. Ek was verstom oor die volwassenheid en inhoud van haar boodskap. Die rustigheid en beheer waarmee sy die toesprakie gelewer het, het my diep geraak. Dit was duidelik dat sy baie emosioneel was, maar sy kon die toespraak tot aan die einde met oortuiging lewer. I felt extremely proud of her and I realized that our learners have a lot of emotions which we, as adults, often disregard. I also realized that we (I) should listen and engage more with our Grade 7 learners. They have so much to offer and we do not always engage with them enough. I learnt a lot from this one speech. Ek wil daarom vandag (met Janika se toestemming) haar toesprakie met u deel. Dit was ‘n pragtige getuienis van ‘n mooi vriendskap.

TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR:

LEEF EG EN REG BE REAL, LIVE RIGHT

16

Dear Parents / Geagte Ouers Verlede week was ‘n baie intense week waar baie dinge gebeur het en ek het oor die naweek gesukkel om sin te maak van

alles wat in en om die skool en daar buite aangaan. Oor sommige goed kan ek nie in die brief kommunikeer nie.

The death of the young boy at Edgemead Primary during school hours shocked everyone to the core. This could have

happened at any school. In contrast to this we have parents complaining about our security at school (after school) being

too strict. This with reference to adults and learners in our Grade 1 play area after school. (We will be handing over letters

to individual parents disregarding our pleas in this regard. We have certain rules dictated by the Department of

Education).

Ook het ons Vrydagmiddag afskeid geneem van Marilee Louw. Dominee Why Duvenhage het ‘n treffende boodskap

gelewer waar hy opsommend afgesluit het met drie hoofgedagtes; Liefde; Vergifnis en Hoop.

During the sermon I struggled to compute the difference between the sorrow and loss of those parents and the trivia with

which we as a staff were busy with during the week.

There are always valid complaints and we do our utmost to address them, but with some of these complaints I could just

shake my head and question the frame of mind of some of our parents as to what is really important:

Team selection – everyone suddenly becomes an expert;

Some parents want us to have competitive teams/sport and others demand rotation in all our teams;

Some want our rugby teams to practice on Friday afternoons and Saturday afternoons;

Someone even suggested that a school is defined by how well its rugby teams do!!

Na al die “GERAAS” van die afgelope week staan ‘n klein, fyn Graad 7 dogter (Janika Smith) aan die einde van die

begrafnisdiens op en lewer ‘n roerende huldeblyk aan haar maatjie van etlike jare. Ek was verstom oor die volwassenheid

en inhoud van haar boodskap. Die rustigheid en beheer waarmee sy die toesprakie gelewer het, het my diep geraak. Dit

was duidelik dat sy baie emosioneel was, maar sy kon die toespraak tot aan die einde met oortuiging lewer.

I felt extremely proud of her and I realized that our learners have a lot of emotions which we, as adults, often disregard. I

also realized that we (I) should listen and engage more with our Grade 7 learners. They have so much to offer and we do

not always engage with them enough. I learnt a lot from this one speech.

Ek wil daarom vandag (met Janika se toestemming) haar toesprakie met u deel. Dit was ‘n pragtige getuienis van ‘n mooi

vriendskap.

Page 2: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

2 Junie 2017

Tannie Melanie, Oom Marinus, Tiaan en elkeen hier vanmiddag

Ek ken vir Marilee van 2010 af waar ons saam in die Oranjeklas was. Ons het graad 1 saam begin by juffrou Eloise. Marilee

het op haar stil, sterk manier ons hele klas bewus gemaak van haar. Ons het saam gevorder tot in graad 7 waar sy in

Februarie vanjaar langs my gesit het tot die laaste dag wat sy skool bygewoon het.

Sy het eenkeer vir my hierdie kettinkie gegee met die sleuteltjie. Min het ek toe verstaan dat Marilee in die 13 jaar, 1 maand

en 9 dae vir ons die boodskap uitgelewe het om jou lewe oop te sluit en elke liewe gawe wat jy ontvang het, ten volle te

ontgin.

Ons besef dat ons net een keer die pad deur die lewe kan stap, Marilee het 'n roete gestap wat vir die meeste van ons laat

opkyk het, ons het baie vir haar hande geklap tydens saal periodes. Ons was lief vir Marilee, ons graad 7’s het 'n Ever

hartjie gevorm vir haar 13de verjaardag . Sy het op vele terreine uitgeblink, toekennings gekry en ALTYD haar heel beste

gegee wanneer sy iets aangepak het. Marilee was 'n dapper en ware Ever.

Marilee het Maandagaand haar aardse roete klaar gestap, ons is hartseer maar haar gees het diep spore in ons harte gelos

en sal in elkeen van ons voortleef tot ons haar eendag weer ontmoet.

Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat ons dankie

moet sê aan julle vir al die aanmoediging langs die sportveld, ure langs die swembad, ook langs haar hospitaalbed en bo

alles die tere liefde waarmee sy elke dag versorg is.

Ons groet Marilee met die wete dat sy na ons kyk en vir ons wil sê: “Die paradys is nie op die aarde nie...!!

Leef voluit elke dag en maak die beste gebruik van elke geleentheid. Jy leef net een keer!”

Dankie Janika. Marilee was wel vir ons almal ‘n voorbeeld en sy het voluit gelewe. So sluit ons dan ‘n hoofstuk af en sy sal

lank in die EVERHARTE onthou word as ‘n ware vegter.

Good luck to all our Grade 4-7 learners with the coming exams. Learn you work in advance, stay calm and give good

feedback on what you have learnt.

Kind regards

SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES

EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER

2017-06-06

BRIEWE WAT EVERFOKUS VERGESEL / LETTERS ACCOMPANYING EVER FOCUS:

EKSAMENTYD: HAAL DIE ANGS UIT EKSAMENVOORBEREIDING

EXAM TIME: TAKE ANXIETY OUT OF THE EXAMS

LETTER FROM DEPARTEMENT: CLOSURE OF SCHOOL DUE TO STORM ON WEDNESDAY, 7 JUNE

BRIEF VAN ONDERWYSDEPARTEMENT: SLUIT VAN SKOOL WOENSDAG, 7 JUNIE

Please note the following important notice from the Western Cape Disaster Management Centre and as instructed by the

WCED.

We have been advised that due to the a storm that is expected to make landfall tonight, that the School/Aftercare will

be closed on Wednesday, 7 June 2017 as a precautionary measure (including extra-mural activities).

We cannot predict how the storm will affect all schools but we have been advised that the storm will probably affect communities

along the coast and in primary water-catchment areas in particular.

We have been advised that the storm will abate by Thursday 8 June, therefore the school will re-open on Thursday 8 June

2017.

We understand that this decision will disrupt your programme tomorrow, and request you understanding and co-operation in

this regard.

Neem kennis van die die volgende belangrike kennisgewing van die Wes-Kaapse Rampbestuursentrum en opdrag van die

WKOD.

Alle WKOD skole is aanbeveel dat weens die storm wat vannag verwag word, sal die Skool/Nasorg op Woensdag

7 Junie 2017 as voorsorgmaatreël gesluit wees (insluitende buitemuurse aktiwiteite).

Ons kan egter nie voorspel hoe die storm alle skole sal beïnvloed nie, maar ons is aangeraai dat die storm waarskynlik

gemeenskappe langs die kuslyn en veral in die primêre wateropvanggebiede sal beïnvloed.

Ons is aangeraai dat die storm teen Donderdag, 8 Junie 2017 sal afneem, dus sal die skool op Donderdag, 8 Junie 2017

heropen.

Ons verstaan dat hierdie besluit u program môre sal ontwrig. Baie dankie vir u begrip en samewerking in hierdie verband.

Page 3: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

BELANGRIKE DATUMS:

IMPORTANT DATES:

08 Junie: Laerskool Eversdal 10’s rugbytoernooi

(0/13A) vanaf 14:45 – 20:00

Hokkiewedstryde vs Gene Louw: Seuns

en Dogters (Weg) 13:45 – 18:00

Ouerondersteuningsgroep 18:30 in Oink

09 June: Hockey Sportday vs Eikestad P/S: Boys

and Girls (Home)

Cross Country Eversdal Trimpark:

Welgemoed P/S will host: 14:30 – 16:00.

10 Junie: Rugby en Netbal vs L/S Eikestad (Tuis)

08:00 – 13:00

12 June: Exam: Gr 7: Technology

13 Junie: Eksamen: Gr. 7: Huistaal

MANDELA DAY

This year, for Mandela Day, we have decided to help our furry

friends in need. Grace Animal Sanctuary is a home for animals

who are in need of some TLC. It would be appreciated if you

could donate some food and blankets for these special animals.

Grade 1: Blankets

Grade 2: Cat food

Grade 3: Dog food

Any other grades are more than welcome to donate food. Why

not get your class involved?

When: Any time before 29 June 2017.

Where: Please could you bring the donations to Miss Henry’s

class (3E1)

BIBLIOTEEK/LIBRARY

Die biblioteek is vanaf Maandag, 12 Junie gesluit vir die uitneem

van boeke!

All library books need to be returned by the 15th of June!

Please remind your child/ren to return their books on time.

‘n Groot dankie aan al die ouers wat boeke e.a. geskenk het

aan Paardekop Primêr Citrusdal! U is welkom om nog tot

Vrydag, 9 Junie enige Afrikaanse boeke geskik vir 6-14 jaar, vir

ons te bring!

STERKTE VIR DIE EKSAMEN

GOOD LUCK WITH THE EXAMS

Page 4: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

SCHOOL HOURS DURING THE EXAMS

SKOOLTYE GEDURENDE EKSAMEN

During the exams, the school will close at 13:00, for all

learners. Tydens die eksamen sal die skool om 13:00 sluit

vir alle leerders.

Dates: Monday, 12 June to Monday, 26 June

From Tuesday, 27 June, school hours will return to the normal

hours:

Gr. 1 – 2: 07:45 – 13:00

Gr. 3: 07:45 – 13:45

Gr. 4 – 7: 07:45 – 14:15

KENNISGEWING / NOTIFICATION

Neem asb. kennis dat die volgende nommer kan verskyn as die skool u kontak: 082 384 5502 .

Please note that the fol lowing number may appear when the school contacts you: 082 384 5502.

Stoor asb. die selfoonnommer op u foon, maar moet asb. nie op die selfoonnommer terug bel nie.

Please save the number on your phone, however do not use this number to contact the school.

Skakel die skool op die gewone landlynnommer: (021) 976-8134 indien u die skool moet kontak.

Dial the school on the usual landline number (021) 976-8134 when contacting the school.

EVERJAS URE TYDENS EKSAMEN:

12 Junie - 26 Junie

EVERJAS HOURS DURING THE EXAMS:

12 June - 26 June

Mondays/Maandae: 07:30 - 09:00 & 12:00 - 13:30

Tuesdays/Dinsdae: 07:30 - 09:00 & 12:00 - 13:30

Wednesdays/Woensdae: 16:00 - 18:00

Thursdays/Donderdae: CLOSED

PHOTOS GRADE 2-7

All photo envelopes have been sent home. Please ensure that

you child’s name is spelt correctly. If not, please correct it on the

envelope. Place the exact amount in the envelope as change

cannot be given.

Onderwysers sal nie koeverte oopmaak om bv. kleingeld te gee

nie. Plaas dus asb die regte bedrag binne die koevert. Alle

fotobestellings moet asb teen Vrydag, 9 Junie 2017 ingehandig

wees.

Please make sure to tick which order you would like and that all

the information is filled in on the envelope.

OUERONDERSTEUNERSVERGADERING

PARENT SUPPORT MEETING

Exam Time – Take Anxiety out of the Exams

DATUM: Donderdag, 8 Junie 2017

TIME: 18:30

PLEK: Oink – Laerskool Eversdal

SPEAKER: Dr Hessie Traut

Page 5: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

KUNSKLAS / ART ROOM

Die IFSEN-Kunsklas is dringend op soek na plastieksakke (bv. P’nP/ Clicks) en bokse (bv. papbokse of groter) vir die maak van maskers en weefwerk. Alle bydraes sal waardeer word. The IFSEN-Art Room is in need of plastic shopping bags (eg. P’nP/ Clicks) and boxes (eg. cereal boxes or bigger) for the making of masks and weaving. All contributions will be much appreciated.

Die kunsklas gebruik BAIE herwinde papier. Bladsye waarop eenkant gedruk is, en gewoonlik herwin sal word, kan gerus eers ʼn draai

hier by ons in die kunsklas kom maak. Ons sal weer herwin.

SAFETY ON THE SCHOOL PREMISES

There are still children who loiter around the school in the afternoon after school. These children are usually in the Foundation Phase play

area OR in the area in front of the offices. At times, we also find adults in these areas.

We are not being discourteous by asking these individuals to leave these areas. It is our responsibility to create a safe environment for our

children and this is why we cannot allow adults in the abovementioned areas. WE DO NOT ALWAYS KNOW WHO THESE INDIVIDUALS

ARE.

The abovementioned areas (in front of the offices and the Foundation Phase play area) are reserved for the use of the AFTERCARE

LEARNERS, after school hours.

We also remind our parents that children at the waiting area must be collected at the sport fields, if for some reason you cannot pick

your child up directly (10-15min) after school. Your children will be very safe at this designated area:

- It is very visible there; - The hockey field is brightly lit (if dark); - The guard is always on duty at the gate; - There are also cameras in/on the area.

We kindly request your co-operation – our children’s safety is of utmost importance to us.

EVER NEWS NETWORK - EVERNUUS NETWERK

EVERNUUS NETWERK, of ENN, is ‘n nuuskolom op ons webtuiste wat tans deur gr.7-leerders bedryf word. Die doel van hierdie

nuuskolom is om vir die leerders ‘n forum te skep waar hulle hulle belewenis van die aktiwiteite by die skool, en van hulle k inderwêreld

op sosiale media, kan deel. Hulle gaan nie noodwendig alles wat in die skool gebeur, kan dek nie, maar sal poog om hierdie netwerk so

lewendig moontlik te hou. Hierdie is ‘n kindgedrewe projek.

Mr Gys Burger, Mr Kelvin Stoman and the learners launched this project earlier this year. It is presently in its developmental phase and

will develop over the coming months. We plan to involve learners, with potential, from other grades as too.

We are all very excited to see how the children’s skills, and with it ENN develop over time. Come on EVERS, support these young and

upcoming journalists and visit this news column regularly!

Click here to read all our ENN news articles:

http://www.eversdal.org.za/info/newsletters/communication/enn/

Page 6: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

ATKV-REDENAARS

Nicola Caldwell het Vrydag, 26 Mei deurgedring na die finaal van die ATKV-Redenaars in die kategorie Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Dit is ń besondere prestasie aangesien Nicola ‘n Engelssprekende leerder is wat haar toespraak in Afrikaans gedoen het. Laerskool Eversdal is baie trots op jou. Die finaal sal in Augustus by ATKV Goudini plaasvind.

SANDWICH PROJECT:

For Mandela Day, we are going to support Klipheuwel Primary by giving them sandwiches on 29 June. All children in grades 4 to 7 are

to bring an extra sandwich to school that day, wrapped in cellophane or plastic. Due to allergies, no sandwiches with spreads

containing nuts will be accepted. Meer inligting sal later gegee word. Let’s help feed those in need!

EVERVARIA

Ons is baie opgewonde oor ons eie talentkompetisie wat naderkom! Maak seker dat alle inskrywings voor/op Donderdag, 15 Junie

2017 by Mev. Burger ingehandig word. Alle deelnemers sal daardie dag ‘n brief met die nodige inligting aangaande die oudisies

ontvang.

Just a reminder that auditions will take place during school hours on 20-22 June:

Gr. 4 en 5 op 20 Junie;

Gr.1, 2 en 3 op 21 Junie;

Gr. 6 en 7 op 21 Junie.

We are very excited to announce that our guest artist will be, Dave Reynolds. He will be performing on STEELPANS, accompanied by

a bass guitarist! Click on the link below to see and hear what it entails…

http://youtu.be/C8mWcvQkv7c

Hou volgende week hierdie spasie dop vir meer inligting oor ons beoordelaars!

Page 7: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

OUERDAGBOEK / PARENT DIARY

Thursday, 9 June 2017:

Hockey league matches – away (boys and girls) Eversdal vs Gene Louw

Rugby 10’s – home (u/13)

Vrydag, 10 Junie 2017: Hockey vs Eikestad - home

Saturday, 11 June 2017: Netball and Rugby vs Eikestad - home

SOME OF THE HERMANUS HOCKEY TOURNAMENT ACTION:

View more of our galleries at:

http://www.eversdal.org.za/gallery/

Page 8: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

HOCKEY

Congratulations to the following sides who either drew or won their matches against Kenridge Primary on Thursday, 1 June

2017.

DOGTERS:

0/7A wen 4-1

0/7B wen 2-1

0/7C wen 2-1

0/7D wen 3-0

0/8A wen 6-1

0/8B wen 3-2

0/8C wen 2-1

0/9A wen 4-0

0/9B wen 3-2

0/9C wen 8-0

0/9D wen 2-0

0/11A wen 2-1

0/14A wen 2-0

0/14B gelykop 1-1

0/14C gelykop 0-0

RUGBY

Rugbyuitslae teen Zimasa tuis gespeel op Saterdag, 3 Junie 2017. Baie geluk aan die volgende spanne wat gewen of gelykop

gespeel het:

0/7A wen 45-0

0/8A wen 45-5

0/8B wen 45-0

0/9A wen 75-0

0/9B wen 45-0

0/10A wen 41-0

0/10B wen 24-0

0/11A wen 24-7

0/11B gelykop 5 elk

0/13A wen 20-17

0/13B wen 20-0

0/13C wen 44-0

0/13D wen 29-0

Baie sterkte met voorbereiding vir eerskomende Saterdag se wedstryde teen Laerskool Eikestad.

Baie geluk aan Bradley Stanfliet wat opgeneem is in die Westelike Provinsie Cravenweekspan!

SEUNS:

0/7B gelykop 2-2

0/7C wen 3-2

0/9C wen 4-1

0/9D wen 4-0

0/11A wen 2-1

0/11B gelykop 1-1

0/11C wen 2-0

0/14B gelykop 1-1

Page 9: TEMA VAN DIE JAAR / THEME OF THE YEAR: LEEF EG EN REG BE ...€¦ · Ons het nie vandag woorde om haar ouers, boetie en familie te troos nie, maar Marilee sou sekerlik wou hê dat

ALGEMENE SPORTNAVRAE / GENERAL

SPORT ENQUIRIES:

[email protected]

CONFIDENTIAL AND MORE SPECIFIC

ENQUIRIES PLEASE REDIRECT TO:

Mrs Salomina du Plessis

Head of Sport

082 766 1953

[email protected]