8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 19 September 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the latest Paarl Post ) Cavaliers coach axed ) Geweld neem toe by skole ) Local boy shines with Cheetahs ) Kerkman van geld beroof Twee beseer in botsing 2 Huis bly kopseer 3 Uitklop rugby-aksie 8 Die jaarlikse derby-kragmeting tussen Dalweide Primêre Skool en Groenheuwel Primêre Skool het verlede naweek by Boy Louw-veld plaasgevind. Dalweide se o.13-rugbyspan het die wedstryd met 10-7 gewen. Die o. 13–seunssokkerspan van Dalweide het ook hulle stryd met 5-1 gewen. Hier baljaar die pom-pom-meisies van Dalweide. FOTO: ERNEST KILOWAN DERBY-VREUGDE DERBY-VREUGDE

Drakenstein gazette 19 sept 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 19 sept 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 19 sept 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 19 September 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the latest Paarl Post

) Cavaliers coach

axed

) Geweld neem toe

by skole

) Local boy shines

with Cheetahs

) Kerkman van geld

beroofTwee beseer in botsing 2 Huis bly kopseer 3 Uitklop rugby-aksie 8

Die jaarlikse derby-kragmeting tussen Dalweide Primêre Skool en Groenheuwel Primêre Skool het verlede naweek by Boy Louw-veld plaasgevind. Dalweide se o. 13-rugbyspan het die wedstryd met 10-7gewen. Die o. 13–seunssokkerspan van Dalweide het ook hulle stryd met 5-1 gewen. Hier baljaar die pom-pom-meisies van Dalweide. FOTO: ERNEST KILOWAN

DERBY­VREUGDEDERBY­VREUGDE

Page 2: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 19 September 20142

Twee beseer inR44­botsingTweemenseisernstigbeseerná’n botsing tussen twee motorsop Donderdag 11 September opdie R44 naby die Wellington In-dustriële gebied.

Volgens ’n woordvoerder vanWellington-polisie was polisiele-de en verkeersbeamptes om-streeks07:30besigmet ’nmisdaad-voorkomingsaksie in Oude Brug-straat indie industriële gebied toe’n Toyota Corolla op die R44 vooraankomende verkeer ingedraaien met ’n wit Fiat Uno gebots het.

Die bestuurder van die Uno wasin die motor vasgekeer en moesdeurreddingstegniciuitdiemotorbevry word.Haar passasier het ook ernstige

beserings opgedoen. Albei is naPaarl-hospitaal geneem vir be-handeling.Die insittendes vandieToyota is, volgens inligting, op dietoneel vir ligte beserings behan-del. ’n Klag van roekelose en nala-tige bestuur word ondersoek.Enigiemand met inligting kankap. Kulukazi Balivet bel by 021864 9600.

Reddingswerkers op die ongelukstoneel op die R44. FOTO: FRANS LE ROUX

Taxi owner robbed at gunpointA taxi owner was robbed at hishouse in Mbekweni on Mondaynight.The 40-year-old man told po-

lice that three men came to hishouse in Project 2 at about 22:30,asking to hire his taxi for a tripto the Eastern Cape.He invited them inside to ne-

gotiate the price and ask thema few questions.Two of themenpulled out fire-

arms and demanded the keys tothe taxi and money.One suspect stabbed the own-

erwithaknife,who thenhandedthe keys to his assailants.

Sergeant Nceba Vanqa, aspokesperson for the MbekweniPolice, said the suspects droveoffwith the complainant’s taxi –a white Toyota Hi Ace to thevalue of R22 000 and R8 000 incash.No shots were fired.Police later found the taxi in

the Stellenbosch area.A case of carjacking is under

investigation.Police are looking for the sus-

pects.Anyone with information can

contact the Mbekweni Police’sdetectives on 021 868 9900.

) Diefstal uit motorvoertuie enhuisbrake in Wellington bly ’nbekommernis vir die polisie. Dieafgelope week het huisbrakehoofsaaklikgedurendediedagendiefstal uit motorvoertuie gedu-rende die nag plaasgevind.Voertuie se klein ruitjies wordgebreek en items soos radio/CD-spelers en ander waardevolleitems word uit die voertuie ge-neem. Inwoners word daarop ge-wys omwaardevolle itemsuit sigte bêre en itemsduidelik temerk.

Belao.EugeneMunnikmetenigeinligting oor misdaad, dwelms ofgesteelde goedere by 021 864 8450.) OnFridaymorning 12 Septem-ber, law officials attended an ac-cident scene on the corner of Janvan Riebeeck Road and AddisonStreet. Upon their arrival theyfound that two vehicles had col-lided with each other.The complainant told police hesuspected the driver (42) of onevehicle to be under the influenceof alcohol.The driver was taken to PaarlHospital for blood samples.Acaseofdrunkdrivingwasregis-tered. He was arrested and laterreleased on a warning to appearin the Paarl Magistrate’s Courton 14 September 2015. Blood re-sults are still awaited.

Twee mense is verlede Vrydag inhegtenis geneem nadat Welling-ton-polisie in samewerking metdie blitspatrollie op groot hoe-veelhede mandrax, dagga, glas-buisies en kontant in ’n huis inKlaasenstraat beslag gelê het.Die waarde van die dwelms be-loop R120 000. Die polisie be-dank die publiek vir inligting watgelei het tot die beslagleggingen inhegtenisnemings.

Vyf gewapende mans het verlede Donderdag (11 September) by dieOrleans Off Sales in Paarl-Oos toegeslaan. Die vermeende rowers watsedert Desember 2013 deur die Paarl-Oos-polisie gesoek word, is enkeleminute daarna in hul spore gestuit. Die verdagtes het op Maandag 15September in die Paarl-landdroshof verskyn op aanklagte van gewapenderoof. Hulle verskyn volgende week weer in die hof en bly intussen inaanhouding. Hier is ao. Russel Roux (voor naasregs) en sy trotse spanwat die rowers in Jan van Riebeeckweg help vasgetrek het. Die publiekword aangemoedig alle misdaad aanmeld deur 021 877 5900 te bel.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-Oos-sektorehou vergaderingDie Paarl-Oos-polisie nooi diegemeenskap om hierdiemaand die openbare sektor-vergaderings by te woon.Tydens die vergaderings

kan inwoners van die ver-skeie sektore hul insae leweroor misdaad en veiligheid inhul omgewing. Die sektore isin vier gebiede verdeel om so-doende alle areas te bedien

) Sektor 2 bestaan uit Chi-cago, New Orleans, SonstraalenHugenoteenKlippiesdal eninwoners word genooi om opDinsdag 23 September om19:00 by Orleansvale Primêrdie maandelikse vergaderingby te woon. Vir navrae bel ao.Akram Hammers by079 894 1411.

) Sektor 3bestaanuitKleinNederburg, Lantana en New

York. Hierdie sektor-vergade-ring word op Donderdag 18September om 19:00 by PaulusJoubert Sekondêr gehou. Belvirao.JohnBresley, sektorbe-stuurder by 079 894 1412.

) Sektor 4, bestaande uitAmstelhof, Langvlei enBloomsbury, hou op Donder-dag 18 September om 19:00 hulvergadering by LK ZeemanPrimêre Skool.Bel ao. Shaun Ruiters, by

082 522 2065.*Sektor1,watuitGroenheu-

wel, Fairyland, Milky Town,Hillside en Greenhills be-staan, se vergadering is opWoensdag 17 September ge-hou.Die sektorbestuurder is ao.

Charles Van der Westhuizen,079 894 1351.

Page 3: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 19 September 2014 3

Gesin moet woon ophoutpaletteDEVIDEAN MOSES

’n Inwoner van Nkule-lukekostraat, Greenhillsis baie ontsteld oor diefeit dat die Drakenstein-munisipaliteit haar niewil help nie, terwyl haarhuis elkewinter deur diewinterreën oorstroomword.

Getruida Reyneveld (57)en haar kinders en klein-kinders het hierdie pro-bleem sedert hulle die eer-ste dag op 9 September 2002by die huis ingetrek het.

VolgensReyneveldhetsytalle kere die probleem bydie Drakenstein-munisipa-liteit aangemeld.

“Die amptenare by diemunisipaliteit het elkekeer leë beloftes gemaak enmy belowe dat hulle ’n op-lossing vir my probleem salvind. Daar het nooit niksvan gekom nie,” vertel Rey-neveld ontsteld.

Intussen moes die gesin verskeie planne be-raam om nie elke keer hul meubels te vervangnie, en het begin om hul huis se vloer met hout-palette uit te lê.

Volgens Reyneveld het die bouer en inspek-teur aan haar vertel dat daar nie ’n huis ophaar erf gebou moes gewees het nie.

“Hulle het gesê dat die huis bo-op ’n aar ge-bou sou word en dat ek vir my hele lewe lankmetdieprobleemsousukkel.Maardiemunisi-paliteit het hulle nie daaraan gesteur nie en

het steeds besluit om voorttegaanmetdiebouery,”ver-tel die moedelose Reyne-veld.

“Op 19 November 2013 hetverskeie munisipale ampte-nare toe my woning, watweereens oorstroom het, be-soek. Hulle het verskeie fo-to’s geneem en sou ’n oplos-sing vir my probleem vind,maar steeds is niks gedoennie.”

Met die onlangse reën-weer het dit weer skade bydie huis aangerig.

“Wanneer gaan die muni-sipaliteit help en luister, na-dat ek as ’n enkel-ouer reedsvir 12 jaar lank met die pro-bleem sukkel,” vra Reyne-veld.

Johann Mettler, Draken-stein-munisipaliteit se mu-nisipale bestuurder, ant-woord: “Mev Reyneveld hetdie titelakte vir erf 26271ontvang in 2002 en dit is ophaar naam geregistreer in

2010. Die eiendom het behoort aan die provin-siale departement van menslike nederset-tings.”

Verderhethygesêdie inwonerse90daeven-ster-periode, waartydens ’n begunstigde pro-bleme by die munisipaliteit moet aanmeld so-dat die kontrakteur dit moet herstel, het reedsverstryk. “Die munisipaliteit gaan egter on-dersoek instel om te verseker dat geen onafge-handelde klagtes agterweë gebly het ten tyevan die oorhandiging nie en wat binne die 90dae periode val,” sê Mettler.

Ná 12 jaar sukkel Gertruida Reyneveld(53) van Nkulelulekostraat, Greenhillsin Paarl-Oos nog steeds om die Draken-stein-munisipaliteit te oorreed om haarwateroorvloed-probleem op te los.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Eerste Neville Alexander-gedenklesingDie eerste jaarlikse NevilleAlexander-gedenklesing wordop Donderdag 25 SeptemberdeurdieAfrikaanseTaalmuse-um en -monument (ATM) indie Paarl aangebied.

Volgens dr. Michael le Cor-deur, ondervoorsitter van dieraad van die ATM en voorsit-ter van die Afrikaanse Taal-raad, is hierdie prestige-ge-leentheid ’n inisiatief om Afri-kaans op die voorgrond enonder die publiek se aandag tebring ten tyde van Suid-Afrika se nasionaleErfenisdagvieringe.

LeCordeursal ’nkortoorsigbiedoorAlex-ander se lewe en werk as voormalige politie-ke aktivis en struggle-held, asook bekroondelinguis, opvoedkundige en akademikus.

“Alexander was in sy rol as voorsitter dieargitek van die konsep om die Wes-Kaapse

Taalbeleid te baseer op veelta-ligheid en drie amptelike tale– die eerste sodanige taalbeleidin Suid-Afrika. As sulks was hy’n pionier wat sy tyd ver voor-uit was, en daarom beskou ekhom as die vader van veeltalig-heid en moedertaalonderrig inSuid-Afrika,” sê Le Cordeur.

Die gasspreker, prof. ErnstKotzé, sal ’n referaat lewer metdie tema “Om ’n taal te besit –is daar iets soos ‘eienaarskap’van Afrikaans?” Kotzé is eme-

ritusprofessor in sosiolinguistiek aan dieNelson Mandela Metropolitaanse Universi-teit. Die lesing vind om 19:00 in die Histori-um Konferensielokaal langs die AfrikaanseTaalmuseum plaas. Bywoning is gratis. Be-langstellendes moet bespreek by021 863 4809/0543 of [email protected].

Neville Alexander

Page 4: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 19 September 20144

Jy die entrepreneur: Het jy ’n plan?DAVID MALHERBE

’n Vriend van my wat in die Swartlandboer,sêaltyd:“As ’nentrepre-neur wil geld maak, moet hyelke oggend opstaan met ’nplan van hoe hy dit wil doen.”

Nou lees ek in Die Burger datSir Ernest Oppenheimer vanAngloAmerican blykbaar in dieoggende as hy by die werk inge-staphet,altydsousê:“Goodmor-ning, gentlemen. How are wegoing to make money today?”In my vrou se Rooi Rose tyd-

skrif lees ek in ’n artikel Klein begin, Grootsukses van dr. Fannie Sebolela, skoolhoofvan Khensani Primêre Skool in Soshangu-ve, se resep vir sukses. Hy reken jy moet

in die eerste plek weet wat jy in die lewe wilhê. Dan voeg hy by, “En sodra jy weet, moetjy begin werk daarvoor. ’n Mens is vir jouself

verantwoordelik. Jy, en net jy, dryfjou visie.”Daaromismyvraag;het jy ’nplan

of ’n doel van wat jy wil bereik, ofhoop jy maar vir die beste? Glo jywat dr. Sebolela sê dat jy vir jouselfverantwoordelik is?Of vestig jy jouhoop op die staat van iemand an-ders om vir jou te sorg en jou rykte maak?Niemanddra joubelangebeterop

die hart as jy self nie en die bestehelpende hand is aan die einde van

jou eie arm. Ek glo God het elkeen van ons dievermoë gegee om planne te maak. Ons doendit maklik as ons ’n partytjie wil hou, maaris ons regtig bereid om onsself af te vra, “How

are we going to make money today?Is ons bereid om tyd te neem om te dink

en planne te beraam of sit en wag ek in diehoop dat ’n “genie” sal komenmydrie kan-se om te wens sal aanbied?Die Apostel Paulus sê in Efesiërs 4:28 ’n

mensmoet “... deur hardewerk op ’n eerba-remanier self in sy lewensonderhoudvoor-sien.”En ja, jy kan. God het in my en jou die

wil geplaasomteoorleef envooruit te gaan.As jy nie ’n werk het nie, maak, dink enbeplan van hoe jy vir jouself “op ’n eerbaremanier” kan sorg. Waar daar ’n wil is, isdaar ’n weg. Wil jy?(David Malherbe is ’n besigheids- en loop-

baan konsultant en woon in Wellington. Hykan gekontak word via sy webblad www.je-didiah.org.za of by T/F 021 873 0262 of opFacebook by “Jy die Entrepreneur.”)

Storievertel-fees in die PaarlErfenisweek is vanaf 22 tot 27 September endietema is “Twintig jaar van demokrasie: verteljóú storie wat Suid-Afrika vooruit laat be-weeg”.DieeersteStorievertel-feessalgedurendeEr-

fenisweek gehou word, waartydens die valleise inwoners – van Saron en Gouda verby Wel-lington en die Paarl tot by Simondium – hullestories op unieke wyse gaan vertel.Diestoriesenvertellingssalmensemeer leer

oor die streek se geskiedenis.Die Storievertel-fees word aangebied deur

Radio KC, in samewerking met gemeenskaps-organisasies, op verskillende wyses en plat-forms.Dit sluit in daaglikse gesprekke om 10:00,

15:00 en 20:00 in Radio KC se nuwe ateljee inBredastraat in die Paarl. Dit kan deur enigie-mand bygewoon word en sal regstreeks uitge-saai word.Bekende inwoners sal hul eie stories sowel

as interessante staaltjies oor gebeurtenisse enmense vertel. Deelnemers sluit in die Paarlsemedia-ikoonLambertRetief,oud-Springbokaf-rigter Peter deVilliers, regter Chantel Fortuinen die uitvoerende burgemeester van Draken-stein-munisipaliteit, adv. Gesie van Deventer.Danie Nel, besturende direkteur van Afriplex,sal gesels oor sy passie vir wetenskap, sporten die gemeenskap.Volgens medeorganiseerders Harlan Cloete,

voorsitter van Radio KC, en Isabeau Botha,bestuurder van die Afrikaanse Taalmonu-ment, is Suid-Afrika inwesenog ’n verdeeldegemeenskap en daarom bestaan daar ’n be-hoefte vir almal om hul stories van hoop virmekaar te vertel en met mekaar te deel.“Ons is vas oortuig daarvan dat ons deur

dieoorvertel vanonsgemeenskaplike stories’n sterk sosiale samesyn kan bou. Ons glo dieStorievertel-fees sal dit regkry en almal uital die gemeenskappe in ons pragtige valleihelp om mekaar beter te leer ken en te ver-staan.”Buiten die gesprekke op Radio KC, is een

van die interessante byeenkomste op 23 Sep-tember om 17:00, wanneer besoekers oor ’nglasie wyn op die skoolwerf van die PaarlFirstClassPublic School kankuier engesels.Dit is indié skoolwaardie joernalis, digter,

kortverhaalskrywer, dramaturg, hipnotis,regsgeleerde,waarnemervandieregedragenkindervriend, Eugène Marais, in 1887 gema-trikuleer het. Marais is die skrywer van diebekende Winternag, allerweë beskou as dieeerste Afrikaanse gedig.’nAnder hoogtepunt is TonVosloo, nie-uit-

voerende voorsitter van Naspers, wat opWoensdag 24 September om 11:00 ’n praatjielewer by die Afrikaanse Taalmonument.Prof. Ernst Kotzé, emeritus-professor in

toegepaste taalkunde aan die NelsonMande-laMetropolitaanseUniversiteit,salop25Sep-temberom19:00dieeersteNevilleAlexander-gedenklesingbydieAfrikaanseTaalmuseumin die Paarl lewer.Daar is storietoere wat ’n historiese stap-

toer insluit op 23 en 26 September om 10:00vanafdiePaarlseHoofstraatenbegeleidetoe-re daagliks van 22 tot 26 September vanaf dieAnglo Boereoorlog-monument.Die volledige programmet tye en kaartjie-

pryse is beskikbaar by www.radiokc.org.zaen www.taalmuseum.co.za. Navrae: AmiraClayton by [email protected] 021 863 4809/0543ofHarlanCloeteby [email protected] of 082 925 5212.

Do youwant to be the nextDrakenstein GazetteEntrepreneur? Drakenstein Gazette wants tofind outmore about entrepreneurs who operatetheir unique businesses from their homes,making interesting products whether it is placemats, handbags or fancy cakes or cookies. Intoday’s tough economy, starting your own busi-ness is the solution. Not only do you creatework for yourself, but for others as well. Sendus a description of your business, or come andtell us about it. Once amonth theGazette Entre-preneur of the Month will be selected. The win-ner will receive a free promotional article inthe Drakenstein Gazette and a free advertise-ment to boost his or her business. To enteror for more information, call 021 870 4614;email [email protected] or visit ouroffice at 1a New Street, Paarl.

Page 5: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 19 September 2014 5

Auditions at music centreThe Frank PietersenMusic Centre’s annual au-ditions for placement in 2015 will take place on25, 26 en 29 September.Learners interested in playing a musical in-

strument or wanting to sing, can make an ap-pointmentat thecentre’sofficeon021 872 2123/4.Office hours are from 10:00 – 13:00 and 13:30 –18:00 from Mondays to Thursdays.OnFridaysthecentreisopenfrom08:00 – 12:00

and 12:30 – 16:30.

Tuitionisofferedinthesesymphonyorchestrainstruments: violin, viola, cello, double bass,flute, oboe, clarinet, saxophone, bassoon, trump-et, trombone, French horn, tuba and orchestralpercussion, aswell aspiano, recorderandclassi-cal guitar. Tuition is also offered in singing aswell as in African percussion and jazz, with in-struments such as keyboard and electric guitar.One can audition for the children’s choir, youthchoir or adult choir.

Die Wellingtonse ouditeur, Dawie Theron, het die Angs- en Depressie-ondersteuningsgroep van Welling-ton verlede week toegespreek oor finansiële depressie. Saam met hom verskyn Jos Desodt, JevonneJoubert en Coert Slabbert. Agter is Alta Cloete. FOTO: JOHAN NEL

Op Dinsdag 11 September is ongeveer 200 kinders van Bosbok, Chicago (wyk 22) getrakteerop ’n worsrolletjie en sap. Die kinders het elke oomblik geniet en is gehelp deur ouers van diegroep. Van links is Irene Bouwers, Sady Klaasen, Lily Petersen, raadslid Lutisia Daries, NadieTitus en Gerty Moses.

Roze Pietersen was re-cently crowned Mrs Bling,which was hosted by theMickeyMouse play group.

FOTO: WILLIE CUPIDO

Cupcakes for kids with CancerSeptember is Childhood CancerAwareness Month.In celebration of this, cup-

cakes will be sold on Friday 26September at 100 Cecilia Street,Cecilia square, Southern Paarl(across the Paarl Mall) in theGrainCoofficeonthe firstFloor.Allproceedswillbedonatedto

Cupcakes of Hope.Cupcakes of Hope is a non-

profit organisation which hasbeenestablishedwith the aim to

raise awareness and money forfamilies in need of medical as-sistance.Cupcakes will also be sold at

various malls in the WesternCape.Contact Gerranda Möller on

082 441 2291 or send an email [email protected] you would like to place an or-der.Formoreinformationaboutthe foundation visit www.cup-cakesofhope.org

Die twee gewilde karakters, Tjiff en Tjaff, ’n kinderprogram wat op KykNET uitgesaai word, is nou te sienin ’n nuwe vertoning op die verhoog. Tjiff en Tjaff 2 is ’n vertoning van die geliefde groen outjies met nuwespeletjies en ook bekende liedjies en danse. Hier is Tjiff en Tjaff saam met lede van die gehoor tydens’n vertoning by die Ou Meul-teater op 13 September. FOTO: MARYKE LOURENS

Kommunikasie tussenmense is belangrik) LieweAntieKlara, ek het ’n skoonsusteren haar dogter wat in ’n woonstel agter inmy huis verniet bly, alhoewel hulle altweewerk. Ek het al gestry en gekla,maar hullewil nie eers ’n R10 se krag koop nie.

Dit veroorsaak wrywing tussen my en myvrou en ek voel om my goed te vat en te loop,want ekwerk vir twee gesondemensewat elkenaweek in die haarsalon sit en ’n manikuuren pedikuur kry. Gee raad asseblief. GeorgeLiewe GeorgeWat ek vir jou sal voorstel is dat jy en jou

vrou eers moet sit en praat oor die situasie.Daarna praat julle twee saam met jou skoon-suster hieroor enverduidelik aanhaarwat jul-levanhaarenhaardogterverwag. Indienhulleêrens anders sou woon, sou hulle huur moesbetaal en self hul eie elektrisiteit moes koop.Die ander opsie is om ’n koopkragmeter in hulwoonstel te laat installeerwathulledanverant-woordelik sal maak om hul eie krag te koop.

) Dear Antie Klara, I have been datingsomeone for three years. We are very happytogether and have beenwanting to take our re-lationship to the next level. He wants to get

married but I am not sure if this is the rightthing to do. I am 24 and he is 26. Both our par-ents approve of this decision but I still feel thatI am too young. Is it normal for me to feel thisway? JadeDear JadeIt is normal for anyone your age to feel anx-

ious about this. Marriage is a big step and ifyou feel you are not ready, there is no need tofeel pressure into going throughwith it. If yourboyfriend has not proposed already, then itmight be necessary to sit down and tell himhowyou feel, to avoiddisappointinghim.Com-munication is key in any relationship.

KLA BY KLARASkryf gerus vir Klara by

[email protected],

SMS 32365faks 086 559 9644 of

lewer ’n brief af by

Newstraat 1A, Paarl.

Page 6: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 19 September 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

KRUIEKENNER

1435

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

GESOEK OMTE KOOP

1675

ALGEMENE &HUISDIENSTE

MATTE/GORDYNE/STOFFEERWERK

1803

I RE-UPHOLSTER andrepair, lounge suites, otto-mans, wing back chairs andantiques. Please contactme for a free quote on 073000 3410.

ELEKTRIES

1810

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

LOODGIETERS

1855

ALLE LOODGIETER-WERK24/7

Geysers; Geblokte dreine;Instandhouding; Badkamerrenovasies. Geen werk te

klein/groot.Quinton 084 564 2451.

ROMMEL-VERWYDERING

1860

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

2003 OPEL ASTRACLASSIC 1.6 CDE213 000km. Full house R43500. Kontak 082 878 6069.

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

BAKKIES/MOTORSgesoek om te koop. Ons"pawn" ook voertuie virkontant. Mark 084 2474726 / 021 975 6166.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

CODE 14 DRIVER NEE-DEDWITH PDP in KleinDraknestein. Require-ments: Code 14 lisencewith PDP.Minimum 2 years experi-ence with own transportFax CV to 021 862 0055

GENERAL WORKERSNeeded in Klein Draken-stein. Fax CV to 021 8620055.

Vermaak by Ou MeulHelene Bester, wat al 12 jaar in die Afri-kaansemusiekbedryfhaarbestaanvoer,deel tydens haar vertoning op Saterdag20Septemberom19:00dieverhoogbydieOu Meul-teater met haar broer, Cobus.

Die twee se musiekstyle verskil breed,maar juis die saamsmeltingvanhullewêrel-de maak die produksie ’n sukses. Cobus isdiehoofsangervandiegroep IceProject,watdie voorprogramme van die Parlotones inSuid-Afrika behartig het.Helene en Cobus sing van hul eie musiek,

asook gunstelinge soos 1000 years en Say so-mething.Kaartjies is R100 per persoon.OpSondag21Septemberom16:00 isElzabe

Zietsman te sien in haar produksie, ElzabeZietsman skitter Agter Glas.Die kabaret Agter Glas met Zietsman en

Janine Neethling is soos glas – verleidelik,helder en skerp.Die hoofbestanddele is korrels sand in die

vorm van sosio-politieke kommentaar watin skitterende glas kristalliseer met Elzabese unieke byblywende stem en Janine semeesterlike komposisies en verwerkings.Die koppelteks en lirieke, geskryf deur

Emma Bekker, bestaan uit fyn deurdagtesketse en lirieke met ’n sterk subteks.GetrouaandieZietsman-handelsmerkbe-

vat die vertoning ook twee Kramer-liedjies.Kaartjies is R120.Kaartjies vir beide vertonings kan be-

spreek word by Vicky Stemmet by083 564 0056.

Elzabe Zietsman te sien in haar produksie, Elzabe Ziets-man skitter Agter Glas.

Church will host healing serviceThe church of the Annunciation will be hav-ing a healing service on Sunday 28 Septemberat 08:00, whichwill be conducted by Reverend

Grant Walters.Everyone is welcome. For more informa-

tion contact John Lewin on 073 837 0689.

Page 7: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 19 September 2014 7

Eatat regular intervals.Eatingreg-ular meals helps keep nutrient andenergy levels more stable, curbingthe temptation of empty-caloriesnacks in the vending machine.

) Bigmeals keep on turning in thestomach. Eating the standard three-big-meals-a-day slows one downmen-tally and physically. Consider 5 or 6well-balanced, smaller meals, liketoast spreadwithpeanutbutter,hum-mus or tuna, or a piece of cheese withfruit.

)Meet breakfast, a new study bud-dy. While much is said about the rea-sons to eat breakfast, less known arethe best ways to eat smart in themorning.Coffee and a donut just do not cut

it. The idea is to get some protein,calcium, fibre and a piece of fruit ora vegetable in . So, a bowl of cerealwith milk and a piece of fruit woulddo the trick or try a cereal bar withmilk.

) Going bananas? Good. Fruitranks high among the best foods toeat for your brain. Blueberries(which can be bought frozen in bags)geta lotof attentionbecausetheycon-tain powerful antioxidants and othernutrients. Thenatural sugars in fruitoffer clean energy, so the crash that

When you’restudying for fi-nals, good nutri-tion often slidesway down on thepriority list.

It is easy to get in-to the habit of glug-ging coffee and gob-bling take-out pizza,because you don’twant to waste timeon food preparation.But, actually,

good nutritionshould be part of astudy plan becauseit is going tohelpacethose tests. The better the fuel thebrain gets, the better it will allow oneto study.It is a no-brainer.Hereare 10 tips for eating rightdur-

ing exams:)Meeting daily vitamin and min-

eral requirements will make doingthe best much easier.Iron and B vitamins are especially

important to maintaining the physi-cal and mental energy necessary tostudy well. Iron-containing foods in-clude red meat, cereals and spinach;one good meal idea is chili becauseit contains ground beef and kidneybeans.Foods that contain B vitamins in-

cludewhole-grains,wheat germ, eggsandnuts. Fishand soyareother foodsthat are said to help boost the brainby providing the nutrients it needs.

) Dude, chewable Vitamin C is nota meal. Dietary supplements aregood, but real food is better. An or-angecontainsnotonlyVitaminC,butalso fiber, beta carotene and otherminerals - so it cannot be replaced bya pill.When heading for the library, pack

whole-food items like apples, banan-as, clementines, carrot sticksordriedapricots.

follows the s consump-tion of refined sugar isabsent.

) Choose powerfulvegetables. Not all vege-tables are created equal.The darker the colour,thehigher the concentra-tion of nutrients.For example, spinach

has more to offer themind and body than ice-berg lettuce. Other greatvegetable choices in-clude bell peppers, broc-coli and sweet potatoes.

) Smart snacking canenhance studying. Snacksmart while studying

and you may find that you retainmore. Try to get two food groups intoto balance the nutrients and keep theblood-sugar level stable. Some smartsnack examples are bananawith pea-nut butter, a small baked potato withcottage cheese, or an English muffinpizza.

) Gather simple recipes for nour-ishing foods. It is easy to feed thebrainwell. No-fuss recipes let you eatto succeed, without taking too muchtime. Here are four ideas:

) Combine scrambled eggs withtoast and cheese.Spend 15 minutes preparing chilli

and continue studying while it sim-mers for two hours

) Go Tex Mex with quesadillas,adding whatever veggies on hand.A little chopping is all it takes to

construct a hearty Chef’s SaladStaywell hydrated and choose bev-

erages carefully. Caffeine and sugarshould be kept to a minimum. Sincetoo much caffeine can make one jit-tery, try to drink moderate amounts:400 mg to 450 mg per day, the equiva-lent of 2/2,5 cups, (500 ml to 625 ml).Better choices include water, fruit

juice, milk, and anti-oxidant-richgreen tea.Source: Google

Eating healthy can helpyou ace those exams

Tweede mini-kongres vind plaasDie Paarlvallei Prinsipale-vereniginghou op Vrydag 19 September en Saterdag20 September hul tweede mini-kongres,wat deur prinsipale van Paarl, Welling-ton en die Weskus bygewoon sal word.Sessie een sal op die Vrydag plaasvind

vanaf 16:30 – 22:00, Saterdag sessie tweevanaf 09:00 – 10:50, sessie drie 10:50 – 12:35en sessie vier 12:35 – 13:30.Virnavrae, belClaude de Jager by 021 862 5466.

Manreez Jacobs vanMagnolia Primêr het ’nderde plek losgeslaan bydie Wow-spelfees (distrikkringkompetisie) vir gr. 1.

Auret Street Kids turn 50Auret Street Kids will be celebrat-ing their 50thbirthdayon2Octoberwith a concert.The concert will take place at the

Strooidak Church hall at 18:30.Thecrèchestartedasaplaygroup

of Auret Street United Church in1964.Todaytheyhaveninedifferentgroups at the crèche.Principal Hannalie Vergottini,

says that seven years ago they alsostarted a baby care centre.

Vergottini said that, after allthese years, Auret Street Kids isstill situated in the same buildingand children still swing on the be-loved rope in the tree in the play ar-ea.They would like to call on all ex-

Auret Street Kids to contact them.TicketsfortheconcertatR40 (R15

for children) can be booked at083 336 8695 or email [email protected].

Colin April van Hoërskool Labori weer sy opponent af tydens hul onlangsinterskole- stryd teen Hoërskool Bosmansdam.

Arbeidsbedieninghet in samewerkingmet die Bybelge-nootskap gratis By-bels aan kinders oor-handig. Die kinderskom Donderdae byNG kerk Denneburgbymekaar vir Bybel-studie en is in gr. 8en 9 by verskeie sko-le. Die BybelstudiewordaangebieddeurDanny Arendse(links agter) en dieBybels is oorhandigdeur Christo Prins(agter regs,) van Ar-beidsbediening.

Cassidy Pietersen (left) and Nicole Petersen,learners at NewOrleans Secondary School, recent-ly took part in the WOW-Spelfees in Stellenbosch.Nicole came in 7th place and Cassidy finished 3rd.Both have qualified for the provincial competitionafter they competed in the districts competition.Cassidy will also be participating in the nationalcompetition on 19October in Stellenbosch. PHOTO:TANDY-LEE MARINUS

God’s Little Angels Daycare bied ’n sportdag aan op 27 September byWellington Primêr se sportgronde. Die dag begin om 09:00. Vir enigenavrae bel Sharon Van Wyk by 078 851 5330 of Leonida Saim by073 840 2058.

Newton Primêre Skool se o. 11-rugbyspan het ’n stel nuwe truie by hul onlang-se derby teen Klapmuts Primêr ontvang. Die truie is geborg deur Isipaniboukontrakteurs. Newton Primêr het die derby-stryd met 48-0 gewen. Saammet die opgewonde leerders is Gizelle Clayton van Isipani (agter van links)en skoolhoof Linley Truter (agter regs).

Page 8: Drakenstein gazette 19 sept 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 19 September 2014 | Tel. 021 870 4600

Tydens die Top 6 uitklopronde-wedstryde het Pêrel United teen Allandale gespeel. Die klipharde stryd het Saterdag opFaurestraat plaasgevind en die manne van Allandale was net te sterk vir hul opponente. Die eindtelling was 36-15 virAllandale. Hier word Pêrel United se Dean Cyster deur sy opponente geduik. FOTO: FRANS LE ROUX

RUGBY) Die Paarl Rangers-rugbyklub hou23 September ’n “Big Brag” by dieThusong-sentrum. Toegang is R30p.p.Op 4 Oktober is daar ’n derby by Dal-josafat-stadion. Toegang is R10 p.p.Op 24 Oktober is die klub se bekeruit-deling by die Thusong-sentrum. Diekaartjies is R150 p.p.) Albions hou 23 September ’n gesa-mentlike “Big Brag” saam met Ran-gers by die Thusong-saal. Lede kanvoorsitter Edgar Arendse by079 082 2866 bel vir kaartjies.Albions is druk besig om voor te be-rei vir die derby teen Rangers wat3 Oktober plaasvind. Alle “kroks” enveterane moet nader staan om span-ne te finaliseer. Almal wat wil speel,kan die voorsitter of Stevie Williamsby 079 874 0300 bel. Albions-vrouele-de wat vir die vrouespan wil speel,kan Ryan Dirks by 079 183 6048 bel.) Roses United se ondersteuners saleersdaags bederf word met ’n feesvan Boland Premierliga-rugby.Saterdag 20 September pak die Rosedie onvoorspelbare span van Haws-ton op Pelikaanpark in Wellington.Die Rose se ondersteuners kry daar-na weer op 24 September (Erfenis-dag) die geleentheid om hul span inaksie te sien. Op daardie dag sal dieRose die span van Never Despair opNewtonpark in Newton pak in nog’n Boland Premierliga-wedstryd.Die Rose het nog ’n realistiese kansom in aanmerking te kom vir die uit-speelwedstryde vir 2015 se Gemeen-skapsbekerwedstryde. Dit is dus be-langrik vir die manne om goed tevaar in die wedstryde teen Hawstonen Never Despair.Die Rose se ondersteuners is welkomom 24 September hul braaigereed-skap (en eetgoed!) saam veld toe tebring, ten einde “Nasionale Braai-

dag” behoorlik te vier.Diegene wat nie self wil braai nie kanby die klub se braai-stalletjie aan-doen vir bekostigbare braai-etes,worsrolle en sosaties. Die hekke virdie Never Despair-wedstryd in New-ton op 24 September open reeds om11:00. Die hoofwedstryd begin om16:00.) Laer-Paarl (Blues) se bekeruitde-ling vind Saterdag 11 Oktober om19:00 by die Thusong-saal plaas.Kaartjies is R80 p.p. Bring jou eiepiekniekmandjie en XYZ.Derby Laer-Paarl (Blues) vs. YoungPeoples is 24 September te Faure-straat in aksie. Program: 08:30: Juni-ors o. 11, o. 13, o. 15, o. 17. 11:50: Seni-ors o. 20, derde en tweede span,vrouespan en veterane. Voorwed-stryd – juniors o. 9 en 16:30 hoofwed-stryd. Meer inligting: Thomas duPlessis by 074 602 7381.SPORT WORKSHOP) The Drakenstein Municipality’sSports Development Office in con-junction with the Paarl Sport Forum(PSF) will be having a Sports Policyworkshop at the Boland Park Audito-rium on Saturday 20 September,from 08:00 until 13:00.All sports codes are invited to sendrepresentatives to the workshop.Sports codes and clubs need to for-ward names and details of their rep-resentatives by 13 September to AlanJulies, [email protected],or Maawyah Moerat, [email protected] further enquiries, phone chair-person Yusuf Patel on 084 435 1076,secretary Kevin Benjamin on082 731 4879, or Maawyah Moerat on082 308 4786.Workshop material will be emailedto all representatives.ROLBAL) 20 SeptemberDie opening van die rolbalklub se2014 – ’15-seisoen. Spel begin om14:00. Almal wat belangstel is wel-kom om te kom kyk en meer inligtingvan die bestuur te kry.) 27 SeptemberBewusmakingsdag: Mense wat be-langstel in die sport of graag wil weetwaaroor die sport gaan, kan die mid-

dag om 13:00 by die klub aanmeld ensaam met die klublede die spel leerspeel.Bel Avril Darlew by 083 708 4904 virverdere besonderhede.) 4 en 5 Oktober: Paarl-rolbalklub setweede “Classic” vind die naweekplaas. Besoekers is welkom om tekom kyk hoe ding spanne van dieWestelike Provinsie en Boland meeom die groot pryse.KRIEKET) Young Peoples-krieketklub viervanjaar sy 65ste bestaansjaar en diespelers is reeds kliphard aan dievoorberei onder die bekwame lei-ding van afrigter Marco Walters virdie komende seisoen.Maandae oefen die Tiere op Daljosa-fat van 19:00 af en Woensdae op Bo-land Park van 17:45 af.Nuwe spelers is welkom en kan bydie oefeninge aansluit.) Paarl-Oos-krieketklub* Saterdag 20 September hou die klub‘n seisoensbekendstellingsdag opdie New Orleans-veld van 10:00 af.Almal is welkom.* Die klub se vriendskaplike wed-stryde is Saterdag 27 en Sondag 28September teen Kuilsrivier-krieket-klub en Mitchell’s Plain-krieketklubop die New Orleans-veld.TENNIS) The first men’s team of Paarl Hu-guenot Tennis Club won the leaguegame on Saturday with a 3-2 win overMalmesbury B. The women’s teamwon 3-2 against Bottelary B. MaliekCassiem and Darrel Hendricks madea welcome return to league tennis.Club practices are Tuesday andThursday 17:00 – 19:00. On Fridayschildren get free coaching from15:00. For more information phoneAiden Demas on 079 644 2373.LANDELIKE SPORT) Belangstellendes word uitgenooina ’n openbare vergadering om ’namptelike struktuur en raamwerk tevestig sodat landelike krieket en net-bal op georganiseerde wyse beoefenkan word. Die vergadering is Maan-dag 22 September om 18:00 by dieThusong-sentrum in Paarl-Oos.Bel Shedrick Klein-Schmidt by073 847 5056 vir meer inligting.

Klubrugby: uitslae enbepalings

) Uitslae van die naweek sewedstryde:DieuitslaevandiePaarlstreekseeer­ste ronde­uitkloptoernooi is:Allandale 36 Pêrel United 15Rangers 37 Windmeul United 13Simondium 33 Young Gardens 8Riverstones 18 Albions 17.

) Die spelrooster vir hierdie na­week (20 September) is:

13:30 Violets vs. Simondium15:00 Young Standards vs. River­stones16:30 Laer Paarl vs. Allandale18:00 Vineyards vs. Rangers

DalweidePrimêr het oor die naweekhul jaarliksederby-stryd teenGroenheuwelPrimêr gehou. Hier is die seëvierende o. 13A-rugbyspan van Dalweide wathul kragmeting 10-7 gewen het. Op die sokkerveld het Groenheuwel gemaklikdie o. 13A-stryd met 5-1 gewen. FOTO: ERNEST KILOWAN