5
Oorbruggingsjaar Vrywilliger Inligting en Aansoekvorm 2020 Oorsig: Die Kantoor van die Wes-Kaapse Naskoolse Program, in samewerking met die Wes-Kaapse Gemeenskapskas, wag inskrywings in van jongmense tussen 18 en 25 met ’n matrieksertifikaat. Die program vorm deel van die Wes- Kaapse Jeug-in-diens-program en streef daarna om die voetspoor van die Oorbruggingsjaar Laerskool akademiese steunprogram uit te brei. Die Oorbruggingsjaarprogram: a) bied akademiese ondersteuning aan Graad 2-4-leerders en versterk en verbeter leerders se akademiese vermoëns en prestasie in gesyferdheid en geletterdheid. Dit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. b) bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram, mentorskap, ’n waardevolle werkservaring en ondersteuning om toegang te verkry tot geleenthede na voltooiing van die program. Vrywillige tutors ondersteun die leerders gedurende die skooldag en na skool (van 10:00 – 16:30). Tutors neem elke Vrydag aan 'n besinnings- en oefensessie saam met hul bestuurder deel. Aansoekkriteria vir die jeug 1. Die leerderprogram word in Engels en Afrikaans aangebied. Die vrywilliger-tutor moet dus vlot wees in een of albei tale. 1

 · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:  · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

Oorbruggingsjaar Vrywilliger Inligting en Aansoekvorm 2020

Oorsig:

Die Kantoor van die Wes-Kaapse Naskoolse Program, in samewerking met die Wes-Kaapse Gemeenskapskas, wag inskrywings in van jongmense tussen 18 en 25 met ’n matrieksertifikaat. Die program vorm deel van die Wes-Kaapse Jeug-in-diens-program en streef daarna om die voetspoor van die Oorbruggingsjaar Laerskool akademiese steunprogram uit te brei.

Die Oorbruggingsjaarprogram:

a) bied akademiese ondersteuning aan Graad 2-4-leerders en versterk en verbeter leerders se akademiese vermoëns en prestasie in gesyferdheid en geletterdheid. Dit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4.

b) bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram, mentorskap, ’n waardevolle werkservaring en ondersteuning om toegang te verkry tot geleenthede na voltooiing van die program.

Vrywillige tutors ondersteun die leerders gedurende die skooldag en na skool (van 10:00 – 16:30). Tutors neem elke Vrydag aan 'n besinnings- en oefensessie saam met hul bestuurder deel.

Aansoekkriteria vir die jeug

1. Die leerderprogram word in Engels en Afrikaans aangebied. Die vrywilliger-tutor moet dus vlot wees in een of albei tale. Die aansoeker moes 50% in Engels óf Afrikaans in Matriek behaal het.

2. Aansoeker moes 50% in wiskunde geletterdheid of 40% in suiwer wiskunde in Matriek behaal het.

3. Die aansoeker moet ’n passie hê vir en daartoe verbind wees om met leerders te werk.

1

Page 2:  · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

4. Hulself vir 2020 (Februarie – November) voltyds kan verbind en beskikbaar wees om huisgebaseerde tutoropleiding vir ’n week op ’n slag (3-4 keer per jaar) by te woon.

Persoonlike inligtingVoornaamVanGeslagOuderdomHuistaal Vlotheid in Engels, indien nie huistaalVlotheid in Afrikaans, indien nie huistaal

KontakbesonderhedeKontaknommerAlternatiewe nommerE-posAdreslyn 1Adreslyn 2Stad/DorpPoskode

Akademiese rekordNaam van skoolStad/DorpHet jy ’n matrieksertifikaat of Ja/Nee? Indien wel, sluit asseblief ’n rekord

2

Page 3:  · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

beskik jy oor ’n ekwivalente kwalifikasie? van jou vakke en punte by die aansoek in.

In watter taal het jy jou matriek voltooi?

Beskik jy oor enige tersiêre kwalifikasies?

Ja/Nee? Indien wel, sluit asseblief jou kwalifikasie, of rekord van vakke en punte indien onvoltooide kursus, by die aansoek in.

Vrywilliger-/Gemeenskaps-/Leierskapervaring

1. Ervaring

    Organisasie    Tydperk

2. Ervaring

    Organisasie    Tydperk

Motivering Hoekom stel jy in die Oorbruggingsjaarprogram belang en hoe hou dit verband met jou ambisies en toekomsplanne?

Het jy in die verlede met leerders/kinders/tieners gewerk?

Watter bydrae dink jy kan jy tot die

3

Page 4:  · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

Oorbruggingsjaarprogram lewer?

Ondersteun jou familie jou keuse om as vrywilliger te werk?

SkooltoewysingWatter laerskool (laerskole) is die naaste aan jou?

Ander: Spesifiseer asseblief

Bykomende inligtingHoe het jy van die Oorbruggingsjaarprogram uitgevind? Bv. die radio, vriende, familie, Facebook, Twitter ens.Kan jy jouself op ’n langtermyn basis tot die program verbind?

Watter ander verpligtinge het jy in 2020?

Ons gaan ’n polisieklaring voltooi. Is daar enigiets wat jy vooraf wil bekend maak?

Het jy kinders? Hoe oud is hulle? Watter sosiale ondersteuningstelsel het jy by die huis om na die kinders om te sien?

Verwysings1. Naam   Organisasie

4

Page 5:  · Web viewDit word in Engels of Afrikaans aangebied, na gelang van die onderrigtaal in Graad 4. bied aan werklose matrikulante en gegradueerdes tussen 18 en 25 ’n 10-maande-selfontwikkelingsprogram,

   Kontaknommer of e-pos2. Naam   Organisasie   Kontaknommer of e-pos

5