5
Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1 INTEGERS: Calculations with integers (Lesson 6) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. OPSKRIF: HEELGETALLE (Integers) Berekeninge met heelgetalle (Les 6) 2. KONSEPTE EN VAARDIGHEDE OM TE BEMEESTER: Aan die einde van die les moet leerders berekeninge met die vier bewerkings van heelgetalle kan doen vierkante, vierkantswortels, derdemag en derdemagswortels insluit. 3. HULPMIDDELS: DBO werkboek 1, Sasol-Inzalo boek 1en handboek. 4. VORIGE KENNIS: maak berekeninge met heelgetalle wat al vier Page 1 of 5 WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

€¦  · Web viewGrade 8 Lesson Plan: 1+4 ... Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... Ons verwys na 4 as die positiewe vierkantswortel van 16 en

Embed Size (px)

Citation preview

Grade 8 Lesson Plan: 1+4 Intervention – Term 1INTEGERS: Calculations with integers (Lesson 6)

(Draft)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. OPSKRIF: HEELGETALLE (Integers) Berekeninge met heelgetalle (Les 6)

2. KONSEPTE EN VAARDIGHEDE OM TE BEMEESTER:

Aan die einde van die les moet leerders berekeninge met die vier bewerkings van heelgetalle kan doen vierkante, vierkantswortels, derdemag en derdemagswortels insluit.

3. HULPMIDDELS: DBO werkboek 1, Sasol-Inzalo boek 1en handboek.

4. VORIGE KENNIS: maak berekeninge met heelgetalle wat al vier bewerkings insluit

volgorde van bewerkings

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied onderwysers ‘n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van

wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleem areas wat onmiddelikke aandag benodig, te

identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute

Page 1 of 4

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (Les 6)

(Voorbeeld)

wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (voorgestelde tyd: 10 minute)

Opvoeder hersien die definisies van ‘n vierkant, vierkantswortels, derdemag en derdemagswortels.

‘n Vierkant is ‘n getal wat ons kry wanneer ons ‘n heelgetal met homself vermenigvuldig byvoorbeeld

4 X 4 = 16.

Laat leerders die eerste paar vierkantsgetalle noem:

0 = 0 x 0

1 = 1 x 1

4 = 2 X 2

9 = 3 X 3

16 = 4 X 4

25 = 5 X 5

Die vierkantswortel van ‘n getal is die getal wanneer dit met homself vermenigvuldig word, ‘n vierkant

getal gee byvoorbeeld 4 X 4 =16.

‘n Derdemag is ‘n getal wat jy kry wanneer jy dit drie keer met homself vermenigvuldig byvoorbeeld

3 X 3 X 3 = 27

Laat leerders die eerste paar derdemag getalle noem:

0 = 0 X 0 X 0

1 = 1 X 1 x 1

8 = 2 X 2 X 2

27 = 3 X 3 X 3

64 = 4 X 4 X 4

Die derdemagswortel is ‘n getal wat wanneer dit drie keer met homself vermenigvuldig word, vir jou die derdemag gee, byvoorbeeld die derdemagswortel van 8 is 2 omdat 2 x 2 x 2 = 87. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (voorgestelde tyd: 20 minute)

OnderrigaktiwiteiteLeeraktiwiteit

(Van leerders word verwag om:)

Bladsy 2 van 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (Les 6)

(Voorbeeld)

AKTIWITEIT 1

Hersien die bewerkingsreëls van heelgetalle deur leerlinge te vra

om die volgende te doen:

a) 20×20=¿

b) 20×−20=¿

c) (−20)×20=¿

d) (−20 )× (−20 )=¿

AKTIWITEIT 2Die opvoeder met die hulp van die leerders voltooi die volgende tabel met hul kennis van vermenigvuldiging van heelgetalle.

Getal 1 -1 2 −2 4 −4

1 × 1 −1×−1 2×2 −2×−2 4×4 −4×−4

Vierkant 1 1 4 4 16 16

Die opvoeder wys die volgende aan die leerders uit: 4×4=16 maar −4×−4 is ook = 16, daarom het 16 twee vierkantswortels wat 4 en -4 is. Ons verwys na 4 as die positiewe vierkantswortel van 16 en −4 as die negatiewe vierkantswortel van 16.

AKTIWITEIT 3

Vra leerders om die volgende tabel te voltooi deur hulle vorige kennis van die definisie van ‘n derdemag te gebruik.

Getal 1 2 3 4 5

Derdemag

Getal -1 -2 -3 -4 -5

Derdemag

Gebruik die voltooide tabel om die volgende te beantwoord:

a) Die derdemag van ‘n positiewe heelgetal is altyd _____________

b) Die derdemag van ‘n negatiewe heelgetal is altyd _____________

die oplossings te bespreek en antwoorde te gee.

hul kennis van vermenigvuldiging met heelgetalle te gebruik om die tabel te voltooi.

die tabel te voltooi

AKTIWITEIT 4Vra leerders om hul kennis van die definisie van ‘n vierkantswortel te gebruik om die tabel te voltooi.

Bladsy 3 van 4

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (Les 6)

(Voorbeeld)

Getal 1 -1 8 -8 27 -27

Vierkantsworte

l

a) Die vierkantswortel van ‘n negatiewe getal is altyd ____________

b) Die vierkantswortel van ‘n positiewe getal is altyd _____________

die tabel te voltooi.

8. KLASWERK (voorgestelde tyd: 15 minute)

Vereenvoudig die volgende:

a) (−1)3−32

b) 13+23−33

c) 23− 3√−27d) 3√8+(−1)3

e) √16÷ 3√−64

9. VASLEGGING/ GEVOLGTREKKING EN TUISWERK (voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: (−3)2≠−32

√−8 is onbepaald

3√−8 ≠2

b) Tuiswerk:Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer of hulle die wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele ontwikkeling beklemtoon nie. Kies versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke, werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet verskillende kognitiewe vlakke adresseer.

Aanbevole tuiswerk: Sasol-Inzalo Boek 1 bl. 48 nr. 12 en 13

Bladsy 4 van 4