7
PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. OPSKRIF: HEELGETALLE (INTEGERS) Berekenings met heelgetalle (Les 1) 2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerders in staat wees om al vier bewerkings met heelgetalle te ken en kan doen. Bladsy 1 van 7 Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1 HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1) (Voorbeeld) WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

€¦  · Web view(les 1) (Voorbeeld) Bladsy . 3. van . 5. ... Tuiswerk moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. ... die optellingsinverses 7

  • Upload
    dodat

  • View
    216

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. OPSKRIF: HEELGETALLE (INTEGERS) Berekenings met heelgetalle (Les 1)

2. BEGRIPPE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerders in staat wees om al vier bewerkings met

heelgetalle te ken en kan doen.

Bladsy 1 van 6Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1

HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)(Voorbeeld)

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)

(Voorbeeld)

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1 en handboek

4. VORIGE KENNIS: basiese bewerkings met heelgetalle gedoen in Graad 8

volgorde van bewerkings

eienskappe van heelgetalle5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer of hulle die wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele ontwikkeling beklemtoon nie. Kies versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke, werkboeke en of handboek.

6. INLEIDING (voorgestelde tyd: 10 minute)

Gebruik die volgende voorbeelde om leerders te herinner hoe om heelgetalle te gebruik:

a) 25+x=21x=(−4 ) omdat 25+(−4 )=21

Om’n negatiewe getal op te tel is dieselfde as om die optellingsinverse van daardie getal at te trek.

b) 10 – x=15x=(−5) omdat10 – (−5)=10+5=15

Aftrekking van ‘n negatiewe getal is dieselfde as om die optellingsinverse van daardie getal op te tel.

c) 18+2 x=10x=−4 omdat2×(−4)=−8

Die produk van ‘n positiewe getal en ‘n negatiewe getal is altyd ‘n negatiewe getal.

Getalle byvoorbeeld −7 en −500, die optellingsinverses 7 en 500, is ingesluit in heelgetalle. Wanneer ‘n groot getal van ‘n klein getal afgetrek word, sal die antwoord altyd ‘n negatief is:5 − 12 = −7, en die getal word genoem negatief 7

Bladsy 2 van 6

Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)

(Voorbeeld)

7. LESAANBIEDING/ ONTWIKKELING (voorgestelde tyd: 20 minute)

OnderrigaktiwiteitLeeraktiwiteit (van

leerders word verwag om:)

OPTELLING EN AFTREKKINGG VAN NEGATIEWE GETALLEGroepeer leerders in pare. Gee hule aktiwiteite soos hieronder om die antwoord uit te werk.Voorbeelde:(–5) + (–3) and (–20) – (–7)

Bespreek:Dit word op dieselfde manier gedoen as optelling en aftrekking van positiewe getalle.(–5) + (–3) = –8 en –20 – (–7) = –13.

Vra leerders ondersoekende vra soos:“Is daar ‘n ander manier waarop die voorbeeld hierbo geskryf kan word”?

Lees die stelling op dieselfede manier as optelling en aftrekking van heelgetalle.Dit is dieselde as 5 + 3 = 8 en 20 – 7 =13, of R5 + R3 = R8,en R20 – R7 = R13Gee leerders die volgende somme om te oefen op dieselfde manier as optelling en aftrekking van heelgetalle en vra hulle om dit op ‘n ander manier te skryf en dit dan bymekaar te tel.

Aktiwiteit:a) (–15) + (–20)

b) (–4) + (–5)

BEWERKINGS MET HEELGETALLE

Gee ‘n aktiwiteit soos die een hieronder. Vra leerders om dit te bereken. Verdeel leerders in groepe.

Aktiwiteite:

a) −7+18 b) 24−30−7 c) −15+(−14 )−9

Vra leerders om hul antwoorde aan die klas aan te bied en het ‘n klas bespreking oor hoe hulle by die antwoord uit gekom het. Verduidelik die posisie van negatiewe getalle op die getallelyn en herinner hulle van die posisie van heelgetalle op die getallestelsel.

EIENSKAPPE VAN HEELGETALLEVerduidelik eienskappe van heelgetalle in die Sasol Inzalo boek 1 op bl. 29. Gee die aktiwiteit om die eienskappe van heelgetalle te verskerp.

die aktiwiteit in pare uit te werk en terugvoering te gee.

die antwoorde in hul skryfboek te skryf.

die antwoorde in groepe uit te werk en terugvoering te gee.

(a) en (b) uit te werk en te kyk of hulle dit begryp en verstaan.

Bladsy 3 van 6

Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)

(Voorbeeld)

Aktiwiteit: In elke geval, verklaar watter getal gaan die vergelyking waar maak? Verklaar ook watter van die eieskappe van heelgetalle in die table op bl. 29 van die Sasol Inzalo boek deur die vergelyking voorgestel word.

a) 20−x=50b) 50+x=20c) 50+3 x=20d) 20=3x=50

AFTREKKING VAN HEELGETALLEVra leerders om die volgende aktiwiteit te doen:

a) 8−(−3 )= b) −5−(−12)= c) −12−(−7)=

VERMENIGVULDIGING VAN HEELGETALLE

Verduidelik dat “vermenigvuldiging herhaalde optelling is” deur die volgende voorbeeld te gebruik om leerders se verstandsvermoë te vergroot

Voorbeeld:

−7+−7+−7+−7+−7+−7+−7+−7+−7+−7=10×(−7)=−70

Skryf die volgende voorbeeld op die bord en vra leerders om dit in hul skryfboek uit te werk.

Aktiwiteit:

a) −10+−10+−10+−10+−10+−10+−10=

b) 10×(−7)=

c) (−20)×5=

DELING DEUR HEELGETALLE.Doen die volgende probleme met leerders:a) (−35) ÷( 5)b) (−60) ÷ (–3)

Verduidelik en demonstreer die volgende verklarings. Die kwosiënt van ‘n positiewe getal en ‘n negatiewe getal is ‘n

negatiewe getal. Die kwosiënt van twee negatiewe getalle is ‘n positiewe getal.Voorbeeld:

deeltal

−355

=−7 kwosiënt

Die som te bereken en hul oplossings met die klas te deel.

die voorbeelde in hul skryfboeke te skryf.

aktief betrokke te wees in besprekings

te luister en al die feite in hul skryfboek te skryf om hulle te help wanneer hulle klaswerk of tuiswerk doen.

Bladsy 4 van 6

Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)

(Voorbeeld)

Deeler

Gee die volgende somme en vra leerders om die kwosiënt te bereken.Sasol Inzalo bl. 36 nr. 1 (b) en 1 (d), nr. 2 d en 2 (f)

GEMENGDE BEWERKINGS MET HEELGETALLE

Doen die volgende aktiwiteit met leerders en lei hulle deur middel van vrae om enige wanbegrippe uit die weg te ruim.

Voorbeeld

a) 40×(−12+8)−10×(2+−8)−3×(−3– 8)b) −4×(30−50)+7×(40−70)−10×(60−100)

aktief betrokke in besprekings

8. KLASWERK (voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo boek 1 bl. 36 nr. 1(a) – (d) en nr. 2(a) – (c)

9. VASLEGGING/ SAMEVATTING EN TUISWERK (voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: Wanneer ‘n getal by sy optellingsinverse getel word, is die antwoord altyd = 0.

By voorbeeld, (+12)+(– 12)=0.

Om ‘n negatiewe getal by te tel het dieselfde uitwerking as om die optellingsinverse af te trek.Adding a negative number has the same effect as subtracting its additive inverse.By voorbeeld, 3 + (–10) kan bereken word deur 3 – 10, en die antwoord is –7.

Om ‘n negatiewe getal af te trek het dieselfde uitwerking as om die optellingsinverse by te tel.Subtracting a negative number has the same effect as adding its additive inverse.By voorbeeld, 3 – (–10) kan bereken word deur 3+10=13.

Die produk van ‘n positiewe en ‘n negatiewe getal = ‘n negatiewe getal. By voorbeeld, (–15) × 6 = –90.

b) Die primêre doel van tuiswerk is om leerders ‘n geleentheid te gee om te demonstreer of hulle die wiskunde vaardigheid wat in die klas onderrig was, te bemeester. Tuiswerk moet doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is beter’ word aanbeveel. Gee leerders min hoë kwaliteit aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as aktiwiteite wat nie leerders se konseptuele ontwikkeling beklemtoon nie. Kies versigtig gepaste aktiwiteite uit die Sasol-Inzalo boeke, werkboeke en of handboek.

Bladsy 5 van 6

Graad 9 Lesplan: 1 + 4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Bewerkings met heelgetalle (les 1)

(Voorbeeld)

Aaanbevole Tuiswerk:

Sasol-Inzalo Boek 1, bl. 36, (deling met heelgetalle) nr. 2(e) tot (h) en (verskillende bewerkings) nr. 2 (a) tot (e).

Bladsy 6 van 6