7
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1 ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2) 2. KONSEPTE & VAARDIGHEDE OM TE BEREIK: Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om: veranderlikes en konstantes in ‘n gegewe formule en vergelyking te kan identifiseer, koeffisiente en eksponente in algebraïese uitdrukkings te kan herken en identifiseer, gelyksoortige en ongelyksoortige terme in algebrïese WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

(Draft)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: ALGEBRAÏESE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

2. KONSEPTE & VAARDIGHEDE OM TE BEREIK:

Aan die einde van die les moet leerder instaat wees om: veranderlikes en konstantes in ‘n gegewe formule en vergelyking te kan identifiseer, koeffisiente en eksponente in algebraïese uitdrukkings te kan herken en identifiseer, gelyksoortige en ongelyksoortige terme in algebrïese uitdrukkings te kan identifiseer

en klassifiseer.

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Page 2: Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

(Draft)

3. RESOURCES: DBO Boek 1, Sasol-Inzalo Boek1, handbook

4. VORIGE KENNIS algebraic language conventions of algebraic language number patterns substitution

1. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)

Tuiswerk bied ‘n geleentheid vir onderwysers om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte na te gaan en om problemareas wat onmiddellike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei..

5. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 Minute)

Stel aan leerders die volgende probleem en laat hulle die onderstaande vrae beantwoord:

Magic Video Winkel huur DVS’s(DVD) uit teen R20 per DVS, wat terug besorg moet word voor die einde van die dag. ‘n Addisionele fooi word gehef vir elke dag wat die DVS laat ingedien word.

a) Skryf ‘n uitdrukking in woorde wat die situasie beskryf.b) Skryf woorduitdrukkings as Thabo ‘n DVS huur en dit twee dae laat indien en James wat ‘n DVS

huur en dit vyf dae later indien.c) Watter deel(e) van die uitdrukking het nie verander nie?d) Watter van die onveranderde dele van die uitdrukking word nie deur die ander dele geaffekteer

nie en watter dele word wel deur ander geaffekteer?e) Watter deel van die uitdrukking het verander?

Neem kennis:Gebruik die leerders se antwoorde en bespreek die konsepte konstante, koëffisiënt en veranderlike.

n konstant is ‘n getal in ‘n uitdrukking wat onafhanklik is (nie geaffekteer) van enige veranderlike waardes

‘n verandelike is ‘n letter van die alfabet wat gebruik word om ‘n onbekende waarde in ‘n uitdrukking te verteenwoordig.

‘n koëffisiënt is ‘n getal wat voor ‘n veranderlike staan

Bladsy 2 van 5

Page 3: Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

(Draft)

6. LESAANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

Onderwys aktiwiteite Leeraktiwiteite(Van leerders word verwag om:)

Aktiwiteit 1

Beskou die uitdrukking 5d2– 8d+3 en bespreek die volgende vrae met die leerders:

a) Waarom word 5d2– 8d+3 beskou as ‘n uitdrukking en nie ‘n vergelyking nie?

b) Hoeveel terme is daar in die uitdrukking?c) Wat noem ons die getal 5 in die uitdrukking?d) Skryf neer die koëffisiënt van d .e) Watter naam word gegee aan die getal 3?f) Wat is the getal 2 in die uitdrukking?g) Wat is die term met die hoogste mag van d?h) Wat is die eksponent van die tweede term?

Atiwiteit 2:

Werk deur die volgende probleem met die leerders.

Die onderstaande tabel stel ‘n getallepatroon voor met die reël 2n+1. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg:

Posisie 1 2 3 4 5Waarde van die term 3 5 9 17

a) Gebruik die reël om die uitsetwaarde te vind met ‘n insetwaarde van 5.

b) Identiseer die deel van die reël wat die posisie van die term in die patroon aandui.

c) Wat beteken 2n+1?d) Watter deel van die reël is ‘n konstante?e) Watter deel is die veranderlike?

Aktiwiteit 3:

Verduidelik aan leerders die verskil tussen gelyksoortige en ongelyksoortige terme gelyksoortige terme is terme wat dieselfde veranderlike het

wat tot dieselfde mag verhef is.LET WEL: Wees versigtig dat praktiese voorbeelde wat gebruik word nie wanbegrippe skep nie.

respond to questions posed by the teacher and engage in discussions

do activities

Aktiwiteit 4:

Verdeel die klas in klein groepe en laat leerders die volgende vrae beantwoord:

1. Watter van die volgende pare bevat gelyksoortige terme?

Bladsy 3 van 5

Page 4: Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

(Draft)

Verduidelik jou antwoorde.

a) −4b ; 34 bb) 12e2 ; 12 ec) 3 y2r ; 9 y r2

2. Mampho en Rampho verskil of 12 p3t 4 en 56 t 3 p4 gelyksoortige terme is of nie. Mampho dink dat dit wel gelyksoortig is want elke term het ‘n ten ‘n p as veranderlikes en 4 en 3 as eksponente. Verduidelik of haar argument korrek is of nie?

7. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Aktiwiteit 1

1. Skryf in elke uitdrukking die aantal terme neer.a) 3+2 xy−4 xz+6vx−7wyb) 6mn−10+9m×2 pc) (8h−7 j)+(4k−8m)d) (c2+d )×(d2−c)

2. Beskou die uitdrukking, −4 x3+ x2

3+x−5 en beantwoord die vrae wat volg:

a) Hoeveel terme het die uitdrukking?b) Skryf neer die veranderlike in die uitdrukking.c) Skryf neer die konstante term in die uitdrukking.d) Wat is die koëffisiënt van die eerste term?e) Skryf neer die koëffisiënt van die tweede term.f) Wat is die hoogste mag van die uitdrukking?

3. Bestudeer die volgende lys van terme, identifiseer en groepeer al die gelyksoortige terme.

5; √3 x ; 24 x2 ; −15 x2 y ; −5 xy ; 3 x y3 ; 105 x y2 ; 12x ; 4 x×7 ; 3 x y3

; 4 x2 y2 ; 0×x y2 ; 19 xy ; −x ; 18 ; 3√8; 30 xy ; 20 x y0 ; 2 x2 y

Aktiwiteit 2

DBO Werkboek 1, bl. xxiii, nr. 3, 4 en 5.

8. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

Bladsy 4 van 5

Page 5: Web viewDit word dus aanbeveel dat fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei ... Magic Video Winkel huur DVS’s ... ( c 2 +d)×( d

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensien – Kwartaal 1ALGEBRAïSE UITDRUKKINGS: Algebraïese Taal (Les 2)

(Draft)

a) Beklemtoon dat: ‘n uitdrukking ‘n kombinasie van syfers, simbole en bewerkings is wat ‘n bepaalde

grootheid aandui terme in ‘n vergelyking word geskei deur +¿ (plus) en – (minus) tekens.

vermenigvuldig en deel skei nie terme nie bv. 2 xyz, x2 ‘n konstante is ‘n getal in ‘n uitdrukking wat onafhanklik is van enige veranderlike

waarde. ‘n veranderlike is ‘n letter van die alphabet wat gebruik word om ‘n onbekende

waarde in ‘n uitdrukking aan te dui. ‘n koeffisient is ‘n waarde wat met die veranderlike vermenidgvuldig word.

a) Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te bied om die bemeestering van wiskundige vaardighede wat in die klas onderrig, is te demonstreer. Tuiswerk moet dus doelgerig wees en die beginsel van ‘Minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ‘n verskeidenheid vaardighede aanspreek eerder as baie aktiwiteite wat nie die leerder se begripvermoë bevorder nie.

Kies geskikte aktiwiteite noukeurig vanaf die Sasol-Inzalo Boek, die DBO werkboek en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek

Aanbevole Tuiswerk:

DBO Werkboek 1 bl. 62, nr. 1 – 5; bl. 64, nr. 11.

Sasol-Inzalo Boek 1, bl. 111, nr 10 c en d, 11, 12.

Bladsy 5 van 5