12

Wêreldoorlog 1

  • Upload
    osgood

  • View
    52

  • Download
    4

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Wêreldoorlog 1. Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog. Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog: 1.Frankryk en Duitsland het koppe gestamp oor die beheer van Elsas-Lotharinge, ’n stuk grond wat op die grens van die twee lande geleë is ( 1871 ) . Rusland se strewe om die Balkan - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Wêreldoorlog  1
Page 2: Wêreldoorlog  1

Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog

Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog:1. Frankryk en Duitsland het koppe gestamp oor die beheer van

Elsas-Lotharinge, ’n stuk grond wat op die grens van die twee lande geleë is (1871).

2. Rusland se strewe om die Balkante beheer, sodat hulle toegang totdie Middellandse See kan verkry.Daardeur sou hy in botsing moeskom met Turkye en Oostenryk.

Page 3: Wêreldoorlog  1

Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog

Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog:3. Die vrees van die Europese moondhede vir die steeds

groeiende Duitse mag.4. Die vonk in die kruitvat—net ’n verskoning om die oorlog te

begin —was die moord op die Aartshertog Franz Ferdinand, troonopvolger van Oostenryk-Hongarye, en sy vrou Sophie deur ’n Serwiese student, Gavrilo Princip. (1914)

5.Serwië is vir diemoord verant-

woordelik gehou.

Page 4: Wêreldoorlog  1

Eerste Wêreld Oorlog begin

WO I Alliansies.

Geallieerdes Sentrale Magte

Brittanje (plus alle kolonies)Frankryk

ItaliëJapanBelgiëVSA

GriekelandRusland

Oostenryk – HongaryeDuitsland

TurkyeBulgarye

Page 5: Wêreldoorlog  1

Eerste Wêreld Oorlog begin

1. Oostenryk verklaar oorlog teen Serwië (28 Julie 1914).2. Rusland verklaar oorlog op Oostenryk (30 Julie 1914). 3. Duitsland verklaar oorlog teen Rusland (1 Aug 1914). 4. Frankryk verklaar oorlog op Duitsland (3 Aug 1914). 5. Met Duitsland se oorlog verklaring en inval van België het

Engeland oorlogverklaar op Duitsland (Duitsland gebruik België as deurgang na Frans) (4 Aug 1914)

6. Amerika verklaar oorlog teen Duitsland. (Aanhoudende sinking van handelskepe) (April 1917)

7. ʼn Wapenstilstandsverdrag word onderteken. (11 Nov 1918)

Page 6: Wêreldoorlog  1

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

• As deel van die Britse Statebond het Suid – Afrika nie ʼn keuse gehad as om deel te neem aan WO 1 nie.

• Die Suid Afrikaanse weermag se eerste taak onder Genl. Louis Botha, was om Duits – Suidwes – Afrika (Namibië) binne te val, hy het 50 000 man vir die inval gebruik waarvan 269 gesneuwel het. Daar was twee belangrike teikens in DSWA. Die eerste was die Duitse vloothawe in Walvisbaai en die tweede wasdie Duitse Kommunikasie stasie in Lüderitz. (1915)

• Genl. Jan Smuts het met 24 000 soldate vir die Engelse en Indiese soldate gaan bystaan in Duits – Oos – Afrika(Tanzanië) (1916)

• Ongeveer 11 000 Suid – Afrikaanse soldate het in Frankryk gaan help veg en het ʼn groot bydrae gemaak in die Dellville – bos slagveld. (1916)

Page 7: Wêreldoorlog  1

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

Generaal Louis Botha Generaal Jan Smuts

Page 8: Wêreldoorlog  1

Hoeveel is dood tydens WO I. (Dit is beraamde getalle)

BrittanjeFrankryk ItaliëRusland VSA Duitsland Oostenryk-Hongarye TurkyeSuid – Afrika

1 miljoen1,4 miljoenhalfmiljoen 1,7 miljoen115 000 1,8 miljoen1,2 miljoen 32 00012 000

Page 9: Wêreldoorlog  1
Page 10: Wêreldoorlog  1

Die Vredesverdrag van Versailles

1. Die Vredesverdrag van Versailles was ʼn vergadering waarin die Geallieerde lande besluit het hoe om vir Duitsland te straf.

2. 21 lande het die samesprekings bygewoon met ʼn totaal van 70 afgevaardigde. Dit sluit lande in soos Indië, Japan, Italië, Nieu-Seeland, Suid –Afrika, Kenia, Kanada, ens.

3. Die drie hoofskrywers van die verdrag was Woodrow Wilson (VSA) [a] David Lloyd George (Brittanje) [b] en George Clemenceau (Frankryk) [c]

Page 11: Wêreldoorlog  1

Die Vredesverdrag van Versailles

4. Nie Duitsland of een van Duitsland se bondgenote was toegelaat omdie sametrekkings by te woon nie.

5. Die verslag het uit 440 bepalingsbestaan.

6. Duitsland was ongelukkig met dieverdrag maar was gedwing om ditte onder teken.

Page 12: Wêreldoorlog  1