9
Balansstaat Graad 8

Balansstaat - Graad 8

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Balansstaat - Graad 8

BalansstaatGraad 8

Page 2: Balansstaat - Graad 8

Doel• Om die finansiële posisie te

toon• Dis die “ware” prentjie van die

besigheid

Page 3: Balansstaat - Graad 8

Wat kom in die Balansstaat???

• Al die B- rekeninge

Page 4: Balansstaat - Graad 8

Wat is nou weer al die B-rekeninge?• Bladsy 6

– Kapitaal– Onttrekkings– Grond & Geboue– Voertuie– Toerusting– Debiteure– Krediteure– Bank– Wisselgeld– Kleinkas– Handelsvoorraad

BATES,Eienaarsbelang

& LASTE

Page 5: Balansstaat - Graad 8

Stappe om ’n Balansstaat te doen

1. Gebruik jou proefbalans/inligting om die NOTAS tot die finansiële state aan die EINDE van die finansiële jaar op te stel

2. Skryf die TOTALE van die notas in die “gesiggie” van die Balansstaat

Page 6: Balansstaat - Graad 8

3 Notas 1. Vaste Bates:

- Grond & Geboue- Toerusting- Voertuie

2. Kontant:- Bank- Wisselgeld- Kleinkas

Page 7: Balansstaat - Graad 8

3. Eienaarsekwiteit- Saldo van Kapitaal aan die begin van die finansiële jaar- Netto inkomste - minus: onttrekkings

= Saldo van Kapitaal aan die einde van die finansiële jaar

Page 8: Balansstaat - Graad 8

1. Vaste Bates Grond & Geboue

Toerusting Voertuie Totaal

Kosprys 40 000 12 000 20 000 72 000

2. Kontant 37164

Bank 37 064

Wisselgeld 100

3. Eienaarsekwiteit

Saldo op 1 Augustus 1999 100 000

Netto Inkomste 14 164

Onttrekkings (5 000)

Saldo op 31 Julie 2000 109 164

Piet NelHandeldrywend as Nel-EnterprizesNotas tot die finansiële state vir die jaar geëindig 31 Julie 2000

Page 9: Balansstaat - Graad 8

Piet NelHandeldrywend as: Nel-EnterprizesBalansstaat op 31 Julie 2000

BATES NOTA

Nie-Bedryfsbates 72 000

Vaste Bates 1. 72 000

Bedryfsbates 37 164

Kontant 2. 37 164

Totale Bates 109 164

EKWITEIT EN LASTE

Eienaarsekwiteit 3. 109 164

109 164