2
Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 8 & 9 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 1 KLASKAMER 10 GRAAD 8 & 9 WISKUNDE: EPISODE 131 EINDEKSAMEN HERSIENING 3 VRAAG 1: Beskou die onderstaande skets en beantwoord die daaropvolgende vrae: 1.1 Bereken met gepaste redes die waardes van elk van die volgende hoeke: 1.1.1 1 (2) 1.1.2 1 (2) 1.1.3 2 (2) 1.1.4 2 (2) 1.1.5 1 (2) 1.2 Indien die loodregte afstand tussen en , 10 eenhede is, bereken die oppervlak van elk van die volgende veelhoeke. Identifiseer ook elke veelhoek: 1.2.1 (4) 1.2.2 (4) 1.2.3 Bepaal vervolgens die oppervlak van vierhoek (3) [21] VRAAG 2: 2.1 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn deur die punte (−1; 5) en (8; −4). (3) 2.2 Skets elk van die volgende reguitlyne op dieselfde Cartesiese vlak. Toon alle stappe. = −1 =4 2 − 2 = 8 = 2 (6) [9] TOTAAL: 30 PUNTE

KLASKAMER 10 131.pdf · Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 8 & 9 Wiskunde | 1 KLASKAMER 10 GRAAD 8 & 9 WISKUNDE: EPISODE 131 EINDEKSAMEN HERSIENING 3 VRAAG 1: Beskou

  • Upload
    others

  • View
    50

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 8 & 9 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 1

KLASKAMER 10 GRAAD 8 & 9 WISKUNDE: EPISODE 131

EINDEKSAMEN HERSIENING 3

VRAAG 1: Beskou die onderstaande skets en beantwoord die daaropvolgende vrae:

1.1 Bereken met gepaste redes die waardes van elk van die volgende hoeke:

1.1.1 𝐴1̂ (2)

1.1.2 𝐹1̂ (2)

1.1.3 𝐴2̂ (2)

1.1.4 𝐵2̂ (2)

1.1.5 𝐷1̂ (2)

1.2 Indien die loodregte afstand tussen 𝐴𝐶 en 𝐹𝐷, 10 eenhede is, bereken die oppervlak van elk van die volgende veelhoeke. Identifiseer ook elke veelhoek: 1.2.1 𝐴𝐸𝐹 (4) 1.2.2 𝐴𝐵𝐷𝐹 (4) 1.2.3 Bepaal vervolgens die oppervlak van vierhoek 𝐴𝐵𝐷𝐸 (3) [21]

VRAAG 2: 2.1 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn deur die punte 𝐴(−1; 5) en 𝐵(8;−4). (3) 2.2 Skets elk van die volgende reguitlyne op dieselfde Cartesiese vlak. Toon alle stappe.

• 𝑥 = −1

• 𝑦 = 4

• 2𝑥 − 2𝑦 = 8

• 𝑦 = 2𝑥 (6) [9]

TOTAAL: 30 PUNTE

Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 8 & 9 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 2

GRAAD 8 & 9 WISKUNDE: EPISODE 131 (MEMORANDUM)

EINDEKSAMEN HERSIENING 3

VRAAG 1:

1.1.1 1.1.2

1.1.3 1.1.4

1.1.5

1.2.1

1.2.2

1.2.3

VRAAG 2:

2.1

2.2

✓ ✓

✓ ✓