Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe...

Preview:

Citation preview

1

Laerskool DE KUILEN Primary 021 903 4160

Church Street 021 903 3560

KUILS RIVER PO Box 50

7580 admin@dkps.org.za

Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020)

Liewe Ouers / Voogde

Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel is. Dit is belangrik dat saam

met hierdie werk, leerders hulle 1x- tot 12x tafels baie goed sal ken, aangesien dit ‘n groot deel

uitmaak van die vermenigvuldiging en deling wat in Kwartaal 2 behandel gaan word.

Let op die volgende: Werkbladsye hoef nie gedruk te word nie. Alle antwoorde en/of bewerkings

moet met die gegewe opskrif en datum op foliopapier gedoen en genommer word soos op die

werkblad. Aan die einde van elke week sal die memo opgelaai word en leerders sal dan hulle werk

kan merk.

U kan my gerus ‘n e-pos stuur as u enige vrae oor die werk het: ldelange@dkps.org.za

Voorbeeld van opskrif

Plekwaarde nr. 1 - 6

2020-04-20

_______________________________________________________________

Maandag, 20 April 2020 - Plekwaarde:

2

3

Dinsdag, 21 April 2020 – Tel, orden en vergelyk:

4

5

Woensdag en Donderdag, 22 & 23 April 2020 – Getalsinne

6

7

Vrydag, 24 April 2020 – Optel- en aftrekfeite:

8

Maandag en Dinsdag, 27 & 28 April 2020 – Woordsomme (probleemoplossing):

WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS

WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS

9

WYS ALLE BEWERKINGS

10

Woensdag, 29 April 2020 – Afronding met optelling en aftrekking

11

Donderdag, 30 April 2020 – 2D vorms

12

Vrydag, 1 Mei 2020 – Datahantering

a) Wat word die grafiek genoem?

b) Gee ‘n moontlike titel vir die

grafiek?

c) Watter voedsel word die minste

geëet?

d) Watter voedsel word die meeste

geëet?

e) Rangskik die voedsels van

minste tot meeste geëet.

f) Skryf die volgende as breuke:

• Aartappels

• Pampoen + wortels

(teltabel)

Recommended