5
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 GEWONE BREUKE: Bewerkings met Breuke (Les 3) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: GEWONE BREUKE: BEWERKINGS MET BREUKE (Les 3) 2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om berekeninges te kan doen met al vier bewerkings met getalle wat vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van gewone breuke bevat WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 KWARTAAL 1: Januarie – Maart

€¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c ... Sekao.D Created Date: 12/01/2015 00:33:00 Last modified

  • Upload
    buiphuc

  • View
    218

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c ... Sekao.D Created Date: 12/01/2015 00:33:00 Last modified

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1GEWONE BREUKE: Bewerkings met Breuke (Les 3)

(Konsep)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: GEWONE BREUKE: BEWERKINGS MET BREUKE (Les 3)

2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om berekeninges te kan doen met al vier bewerkings met getalle wat vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van gewone breuke bevat

WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9

KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Page 2: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c ... Sekao.D Created Date: 12/01/2015 00:33:00 Last modified

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1GEWONE BREUKE: Bewerkings met Breuke (Les 3)

(Konsep)

3. HULPMIDDELS: DBO werkboek, Sasol-Inzalo boek, Handboek.

4. VORIGE KENNIS:

vierkante derdemagte vierkantwortels derdemagwortels priem faktore

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (Voorgestelde tyd: 10 minute)Tuiswerk bied onderwysers ‘n geleendheid om leerders se vordering in die bemeestering van Wiskundige konsepte te kan nagaan en om probleem areas wat onmiddelike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later na wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 minute)

AktiwiteitPaar die breuke in kolom A met kolom B

Kolom A Kolom B

1¿( 13 )2

A.27125

2¿√ 425 B.14

3¿( 35 )3

C.19

4 ¿ 3√ 164 D.25

Nota: Beklemtoon die gebruik van vierkante, derdemagte, vierkantwortel and derdemagwortel in ingeneurswese of enige ander.

7. LES AANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)Onderrigaktiwiteite Leeraktiwiteite

Bladsy 2 van 4

Page 3: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c ... Sekao.D Created Date: 12/01/2015 00:33:00 Last modified

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1GEWONE BREUKE: Bewerkings met Breuke (Les 3)

(Konsep)

(Van Leerders word verwag om:)

Groepeer leerders in klein groepe.

Aktiwiteit 1

Vereenvoudig die volgende en toon jou bewerkings:

1. ( 34 )2

+( 410 )2

=¿

2. −13

32−2

3

42 ¿

3. √13√1000

−3√64√25 ¿

4. √2 79−√( 29 )2

¿

5. √9√16

+3√83√27

¿

6. √ 16144 × 3√ 64100 ¿

Beantwoord ondersoekende vrae deur Opvoeder gevra en maak aantekening van voorbeelde in hul boeke.

8. KLASWERK ( Voorgestelde tyd: 15 minute)

Bereken:

a) ( 23 )3

−12 ¿

b) 3√ 278 × 53 ¿

9. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

Bladsy 3 van 4

Page 4: €¦  · Web viewDit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die ... nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c ... Sekao.D Created Date: 12/01/2015 00:33:00 Last modified

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1GEWONE BREUKE: Bewerkings met Breuke (Les 3)

(Konsep)

a) Beklemtoon dat:

√ab= √a .√b ,asa ,b ≥0

√ ab = √a√b

en b ≠0

b) Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskunde vaardighede wat in die klas onderrig is, te demonstreer. Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van ‘minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ’n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie. Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol-Inzalo boek, werkboeke en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Aanbevole Huiswerk

Sasol-Inzalo boek 1, bl. 54, nr. 1a; 1e) en 2d); bl.55, nr. 4c

DBO werkboek 1, bl. 28 - 29

Bladsy 4 van 4