6
NUUSFLITS: 15 Mei: #elkEEN veldtog: DINK 16 Mei: Gebedsvuur 18 & 19 Mei: Personeel-retraite 19 Mei: Curious Conversations 20 Mei: Uitreik Projekleier- opleiding 22 Mei: Wêreldbiddag 25 Mei: Daniël-konferensie Vinkel-en-Koljander-mark 29 Mei: Nagmaal 31 Mei: TGIF Vroue-aand 08:15 Klassieke diens Ouditorium Veldtog: Dink 2 Ds. Johan Els Deuroffer: Arbeidsbediening 10:00 Informele diens Ouditorium Veldtog: Dink 2 Ds. Johan Els GLOW Kidz (Saal) Wynand Breytenbach 19:00 Aanddiens Wynand Breytenbach 22 Mei 2016 Wêreldbiddag 15 Mei 2016 15 Mei 2016 Bergsig Boodskap 08:15 Klassieke diens Ouditorium Veldtog: Dink 1 Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Lidmaatuitreike 10:00 Gesinsdiens Ouditorium Veldtog: Dink 1 Bea Pretorius 19:00 Aanddiens Bea Pretorius 15 Mei 2016 PINKSTERFEES, Vigs-herdenking Sondag Projekloodsing op Projekloodsing op 15 Mei 2016 15 Mei 2016 Die “Muur van Verbintenis” is ’n projek wat in Oktober verlede jaar deur die leiers by ’n beplannings- geleentheid aanvaar en in November 2015 deur die Kerkraad goedgekeur is. Die doel van die projek is om lidmate te motiveer om óf by hernuwing, óf vir die eerste keer, ’n finansiële verbintenis tot die be- dryfsuitgawes van Durban- ville-Bergsig te maak by wyse van ’n maandelikse dankoffer. Die deurkollektes en bestaande GGO beloftes word nie by hierdie projek ingesluit nie. GGO verbintenisse word spesifiek toegesê aan uitreikprojekte, soos deur donateurs ver- soek. Die GGO bydraes (tans ongeveer 200 bydraers), is dus bo en be- halwe die maandelikse dankofferbydraes, by wyse van die Muur van Verbinte- nisprojek. Tans is daar gemiddeld 485 huishoudings wat gereeld tot die kerkkas se bedryfs- uitgawes bydra uit 3,450 lidmate. Baie dankie indien u een van hulle is. Vir die gereelde bydraers d.m.v. ’n maandelikse dankoffer wil ons aanmoedig om asseblief voort te gaan met u getroue ondersteuning en die Muur van Verbintenis wil u opnuut herinner aan die onlosmaak- like verantwoordelikheid wat ons elkeen het tot die vol- houbare vestiging van God se Koninkryk in hierdie wêreld. Ons is diep dank- baar vir lidmate wat die werk en visie van die gemeente, ten nouste op hulle hart dra. Ons wil u verder aanmoedig om, indien dit moontlik is, oor- weging te skenk om u bydrae te verhoog. Soms bly debietorders oor jare die- selfde, omdat ons doodeen- voudig vergeet om dit aan te pas. Indien u nog nie ’n gereelde maandelikse bydraer is nie, of sporadies bydra, is dit nou die geleentheid om uself te verbind tot ’n bedrag per maand, na gelang van u ver- moë. Verbintenisse word dus: *Bevestig *Hersien of *Nuut geskep Bedryfsuitgawes verteen- woordig in kort die volgende: Uitgawes ten opsigte van senior en junior jeug, bv. kampe, imagine Evangelisasie, bv Curi- ous Conversations, straatuitreike ens. Kleingroep- en nuwe lidmaat-geleenthede Toerustingsgeleenthede Gasvryheidsbediening Lidmaat hulpverlening (Alimentasie) Eredienste se kapitale uitgawes, byvoorbeeld vervangings, ens. Geboue- en terrein- instandhouding Versekering Klank en beeld Kommunikasie Munisipale dienste Sinodale bydrae Salarisse Allereers behoort elkeen se verbintenis met die lê- wende Christus te wees, uit dankbaarheid. Laat Sy Gees u lei en rig voordat u ’n tasbare verbintenis maak. Dit is ’n persoonlike toewyding wat geensins gekontroleer word nie. Neem dus ’n “steentjie” vanaf die “muur van verbintenis”, wat in die kerk aangebring is, as herinne- ring aan jouself om Durban- ville-Bergsig in stand te hou, om die Koninkryk verder uit te bou. Debietordervorms is in die voorportaal beskikbaar. Dié notas en video, is ook op die web- werf be- skikbaar. Muur van verbintenis Christelle Bouwer neem ’n steen.

BB 15 Mei 2016 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Bergsig Boodskap Bladsy 3 Voorbidding Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

NUUSFLITS:

• 15 Mei: #elkEEN veldtog: DINK

• 16 Mei: Gebedsvuur

• 18 & 19 Mei: Personeel-retraite

• 19 Mei: Curious Conversations

• 20 Mei: Uitreik Projekleier- opleiding

• 22 Mei: Wêreldbiddag

• 25 Mei: Daniël-konferensie Vinkel-en-Koljander-mark 29 Mei: Nagmaal 31 Mei: TGIF Vroue-aand

08:15 Klassieke diens Ouditorium

Veldtog: Dink 2

Ds. Johan Els

Deuroffer: Arbeidsbediening

10:00 Informele diens

OuditoriumVeldtog: Dink 2

Ds. Johan Els

GLOW Kidz (Saal) Wynand Breytenbach

19:00 Aanddiens Wynand Breytenbach

22 Mei 2016 Wêreldbiddag

15 Mei 2016 15 Mei 2016 Bergsig Boodskap

08:15 Klassieke diens Ouditorium

Veldtog: Dink 1

Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Lidmaatuitreike

10:00 Gesinsdiens

OuditoriumVeldtog: Dink 1

Bea Pretorius

19:00 Aanddiens Bea Pretorius

15 Mei 2016 PINKSTERFEES, Vigs-herdenking Sondag

Projekloodsing opProjekloodsing op 15 Mei 201615 Mei 2016

Die “Muur van Verbintenis”

is ’n projek wat in Oktober verlede jaar deur die

leiers by ’n beplannings-

geleentheid aanvaar en in

November 2015 deur die Kerkraad goedgekeur is.

Die doel van die projek is om

lidmate te motiveer om óf by

hernuwing, óf vir die eerste keer, ’n finansiële verbintenis tot die be-

dryfsuitgawes van Durban-

ville-Bergsig te maak by

wyse van ’n maandelikse dankoffer.

Die deurkollektes en

bestaande GGO beloftes

word nie by hierdie projek

ingesluit nie. GGO verbintenisse word spesifiek

toegesê aan uitreikprojekte,

soos deur donateurs ver-

soek. Die GGO bydraes

(tans ongeveer 200 bydraers), is dus bo en be-

halwe die maandelikse

dankofferbydraes, by wyse

van die Muur van Verbinte-nisprojek.

Tans is daar gemiddeld 485

huishoudings wat gereeld tot

die kerkkas se bedryfs-

uitgawes bydra uit 3,450 lidmate. Baie dankie indien u

een van hulle is. Vir die

gereelde bydraers d.m.v. ’n

maandelikse dankoffer wil

ons aanmoedig om asseblief voort te gaan met u getroue

ondersteuning en die Muur

van Verbintenis wil u opnuut

herinner aan die onlosmaak-like verantwoordelikheid wat

ons elkeen het tot die vol-

houbare vestiging van God

se Koninkryk in hierdie wêreld. Ons is diep dank-

baar vir lidmate

wat die werk en

visie van die gemeente, ten

nouste op hulle

hart dra. Ons wil

u verder aanmoedig om,

indien dit

moontlik is, oor-

weging te skenk om u bydrae te verhoog. Soms bly

debietorders oor jare die-

selfde, omdat ons doodeen-

voudig vergeet om dit aan te

pas.

Indien u nog nie ’n gereelde

maandelikse bydraer is nie,

of sporadies bydra, is dit nou

die geleentheid om uself te

verbind tot ’n bedrag per maand, na gelang van u ver-

moë.

Verbintenisse word dus:

*Bevestig

*Hersien of

*Nuut geskep

Bedryfsuitgawes verteen-woordig in kort die volgende:

• Uitgawes ten opsigte van

senior en junior jeug, bv.

kampe, imagine

• Evangelisasie, bv Curi-

ous Conversations,

straatuitreike ens.

• Kleingroep- en nuwe

lidmaat-geleenthede

• Toerustingsgeleenthede

• Gasvryheidsbediening

• Lidmaat hulpverlening

(Alimentasie)

• Eredienste se kapitale

uitgawes, byvoorbeeld vervangings, ens.

• Geboue- en terrein-

instandhouding

• Versekering

• Klank en beeld

• Kommunikasie

• Munisipale dienste

• Sinodale bydrae

• Salarisse

Allereers behoort elkeen se verbintenis met die lê-wende Christus te wees, uit dankbaarheid. Laat Sy Gees u lei en rig voordat u ’n tasbare verbintenis maak. Dit is ’n persoonlike toewyding wat geensins gekontroleer word nie.

Neem dus ’n “steentjie”

vanaf die “muur van

verbintenis”, wat in die kerk

aangebring is, as herinne-

ring aan jouself om Durban-

ville-Bergsig in stand te hou,

om die Koninkryk verder uit

te bou.

Debietordervorms is in die

voorportaal beskikbaar.

Dié notas en video, is ook

op die web-

werf be-

skikbaar.

Muur van verbintenis

Christelle Bouwer neem ’n steen.

Bergsigprojekte oor grense

BENODIG ’n HUISHULP/TUINMAN? Ons doen “screening” in samewerking met MES by die

sopkombuis. Ons volg die verwysings op en maak seker daar is geen oortredings nie.

Ons kan u van hulp wees teen ’n minimale donasie.

Vir meer inligting bel Niel Kotze by 076 400 8392 of

e-pos: [email protected]

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Bergsigprojekte op ons voorstoep

BETESDA-BOEKRAK

Die Betesdaprojek vir gestremdes verkoop goeie tweedehandse boeke en DVD’s teen billike pryse.

Gemeentelede kan gerus hiervan aankoop. Hoe meer

gereeld jy by die boekrak ’n draai maak, hoe groter is jou

kans om die nuutste fonds op te raap.

Die boekrak is te vind in die vertrek op pad na die dameskleedkamer. Boeke kan heel week gekoop word.

Thailanduitreik 25 Junie tot 6 Julie 2016

’n Span van Bergsig, in samewerking met Kingfisher Ministries, gaan Thailand gedurende die Junievakansie besoek. Gemeen-telede in die span is: Pieter Henning, ds. Philip Scholtz, Nelda Rousseau, Oswald en Maryna Opperman en Annamaré Visser. Ds. Dirk Coetzee van Kingfisher vorm ook deel van die groep. Die doel van hierdie besoek is tweeledig: Om ons sendelinglidmate en ander Suid-Afrikaanse sendelinge te ondersteun en om onsself op voetsoolvlak van die omstandighede te vergewis.

Durbanville-Bergsig se Thailandprojek is op die oomblik een van ons grootste buitelandse projekte. Daar is ʼn sagte plekkie in ons harte vir hierdie projek, aangesien dit van ons eerste lidmate is wat op hierdie gebied (as sendelinge) baanbrekerswerk vir die Koninkryk verrig. Gedurende die uitreik, gaan die span met aankoms vir drie dae vir Andre en Marina besoek en probeer om ’n klein bietjie van hulle werk en passie daar te beleef en daarna vertek ons na Chiang Mia. Dit is waar Klasie en Ida van Heerden werk en woon, en dit is ook waar ons die ander SA sendelinge in Thailand gaan ontmoet, bedien, ondersteun en bemoedig vir drie dae.

Ons wil dus graag ’n driedag-werkswinkel aanbied waarin ons saam dink, na mekaar luister en in die Woord gaan delf - die Heilige Gees gaan vertrou vir die pad vorentoe. Ons wil in Jesus se voetspore volg, getrou aan sy Woord en sy Liggaam bly, daar wees en sy Lig laat skyn. Ons vertrou die Here om saam te ontdek, vir inspirasie en gefokusde strategieë uit sy hart.

Die span gaan oor die volgende weke besig wees met fondswer-wing en ons wil asb. vra dat u dit biddend ondersteun. Indien u ’n eenmalige bydrae wil maak, kan dit inbetaal word op die kerk se rekening met “Thai Junie” as verwysing. Indien daar ekstra fondse beskikbaar is, sal ons ook graag as span ons twee sendelingpare daar in die vreemde wou gaan bederf.

Geleenthede waar u ons kan ondersteun:

Ons is besig om kaartjies vir ʼn egte Loeriesfontein-slagskapie te verkoop. Die wenner sal na ʼn prystrekking op 19 Junie aangekondig word. Die kaartjies is beskikbaar by die A-Koord tafel op ’n Sondag of u kan enige van die uitreikers kontak.

Ons het ook ’n baie baie mooi skildery as donasie ontvang, wat verkoop sal word op die volgende Vinkel-en-Koljandermark van 25 – 27 Mei. Ondersteun ons asb., want dit is die eerste keer dat ’n buitelandse uitreik van hierdie omvang deur ons ge-meente aangepak word. Ons gaan om ons belange te besoek, maar ons gaan beslis ook omdat ons Vader dit op ons harte gelê het om te gaan dien en te gaan liefde leef. Die span be-dank alle lidmate wat reeds op een of ander wyse betrokke is.

Bid asb saam met ons, dat ons Vader, ons kragtig sal gebruik op hierdie uitreik, as sy gewillige hande, hart en ook met die Heilige Gees wat uit ons oë sal praat met mense wat Hom nie ken nie.

Die Thailand uitreik span bedank #elkEEN wat ons verkope die afgelope week ondersteun het.

Thailand-dinge ... HOUSE OF GRACE

Soos laas Sondag berig, is Geraldo Mouton van House of Grace gekies om SA te verteenwoordig in Las Vegas in die Hip Hop danskompetisie. Om hom te help om geld in te samel wil ons graag op 13 Julie ’n fondsinsameling hou by die Barnyard Willowbridge.

Om te kwalifiseer vir ’n fondsinsameling moet ons ten minste 100 kaartjies verkoop. Ek benodig dus 20 mense wat bereid sal wees om 5 of meer kaartjies te koop/verkoop (of 10 wat 10 kaartjies elk sal verkoop!).

Indien ons nie genoeg mense kry wat bereid is om te help verkoop nie sal ons nie kan voortgaan met die funksie nie. Enige iemand of enige maatskappy wat bereid is om kaart-jies te koop/verkoop, kontak asb Petro Nel 082 990 1218 teen Woensdag 25 Mei.

MES word 30!

Hiermee nooi ons u uit om deel te wees van ons 30ste verjaarsdagviering deur 50 pers en oranje kolfwyntjies te bak wat ons aan ons hawelose kliënte kan uitdeel op 1 Junie 2016. Die kolwyntjies sal op 31 Mei 2016 gekollekteer word.

Vir verdere inligting skakel asseblief vir Clarina Hanekom op 021-949 8736 of [email protected]

Betesda kos-en-kunsmark

21 Mei 8:30 - 14:00 Pannekoek, worsrolle, koeksisters, beskuit, pasteie en ander koekigheid word te koop aange-bied. Kom geniet die eetgoed saam met ’n koppie koffie of tee. Oorspronklike hand-en kunswerk, tweedehandse boeke @ R10.00, en DVD’s @ R20.00 word te koop aan- gebied. Boek skenkings word benodig. Hans Human 082 549 0518

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Voorbidding

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te

word of e-pos na: [email protected]

KNIELTYD: 15 Mei Betesda-projek ondersteun volwassenes en kinders in die gemeenskap wat een of ander gestremdheid het. Die projek- organisasies wat ondersteun word is die huis vir persone met kwadruplegie in Uitzicht, die Yarden Children’s Enrichment Centre vir ernstig gestremde kinders en die Life Start Learning Centre vir jong volwassenes met outisme in Vierlanden. Die projek finansier Perdepret ’n terapeutiese aktiwiteit met perde vir kinders van Durbanville Kinderhuis en leerders van Life Start Learning Centre. Bid asseblief saam met ons vir die projekspan en almal wat betrokke is by die gestremdes.

Het jy ’n behoefte aan gebed? Gaan jy deur ’n moeilike tyd of het jy net ’n behoefte om nader aan Die Here te wees? Jaco en Chanel Jansen van Vuuren wil graag enige ie-mand uitnooi wat gebed nodig het.

Hulle is voor en na die 10:00 erediens in die gebedskamer beskikbaar, maar is ook bereid om tuis saam met jou te bid.

Jak 5: 16 “Die gebed van ’n gelowige het ’n kragtige uit-werking”.

Kontakbesonderhede: Jaco : 073 017 6662 / [email protected] Chanel : 072 907 4505 / [email protected]

NAAM ADRES REDE BID VIR

Hugo Kotze Hermonstraat 21, 021 975 6678 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Susan Agenbach La Gratitude 64, 021 976 1840 Operasie Herstel en bemoediging

Juliana Snyman Hibiscuspark 11, 021 975 3801 Operasie Herstel en bemoediging

Bernie Brandt De Keurlaan 80A, 083 232 6702 Beroerte Herstel en bemoediging

Herman Erasmus Lindenbergweg 8, 021 976 3321 Ernstige motorongeluk Herstel en bemoediging

Neels Langenhoven Tiekiedraaistraat 27, 021 979 5103 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

George Kruger Crestview 9, 083 743 5086 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Alouette Kühn De Keurlaan 37, 021 975 3511 Kanker Herstel en bemoediging

Pieter Swart Blanc de Noir 29, 082 863 1826 Aangerand Herstel en bemoediging

Pierre Cloete (seuntjie) Crownsingel 2, 021 976 0055 Negatiewe diagnose Bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25, 082 554 9904 Voortdurende pyn Verligting van pyn

Hennie en Cora Kotze Terrace Du Ville 14, 021 976 0562 Gesondheidsprobleme Herstel en bemoediging

Koba Pieterse Lisbonstraat 1, 082 371 2542 Kanker Herstel en bemoediging

Dirk Castens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Etienne Warricker Vierlandenstraat 18, 021 976 0282 Beenmurgoorplanting Volkome herstel

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Familie van Hester Hayes 082 528 8599 Hester is oorlede Troos en bemoediging

BID VIR DIE PLAASLIKE SAPD VIR KALMTE EN BEMOEDIGING (Hulle is onder geweldige druk a.g.v. toenemende misdaad.)

Bid vir Bergsig kinders wat antwoorde soek op geestelike en emosionele gebiede.

Persone met verslawingsprobleme. Ons bid vir bevryding, wysheid en insig.

Persone in gemeente met huislike probleme. Ons bid vir versoening en geluk.

Persone met finansiële probleme en moeilike omstandighede - Ons bid vir oplossing, wysheid en insig.

Bid vir die Regering en leiers van ons land.

Bid vir bekering van misdadigers en geweldenaars in ons omgewing en land.

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Ons bid die week vir die leraarspan en personeel wat bietjie wegbreek op die personeel retraite. Ons

bid dat dit ’n geseënde, sinvolle en inspirerende geleentheid sal wees.

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Die week se program:

EK GLO – ’n Bybelge-baseerde veldtog vir alle ouderdomsgroepe en kul-ture en die hele familie, wat ons dié week loods . Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word. Hoe moet ek dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Die 30 hoofstukke in die Ek Glo boek word in drie oor-hoofse temas verdeel: Dink, Doen en Wees (leef) soos Jesus. Daar word gefokus op 10 sleutelgeloofsbelydenis-se van die Christelike geloof, 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus en 10 sleuteldeugde wat iemand kenmerk wat meer soos Je-sus begin word. Elke hoofstuk bevat die teks uit die Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Ons preek elke kwartaal oor 5 temas uit die 10. Jy is welkom om al 10 self deur te werk in jou persoonlike stiltetyd en saam met jou Kleingroep. Die “Ek Glo” verldtog gaan jou verder help om die #elkEEN visie uit te leef. Dit gaan jou help om geestelik te groei in jou intimiteit met Je-sus en toegerus te word hoe

om ander van Hom te vertel (dissipelmaking). Ons gaan leer hoe om soos Jesus te DINK, DOEN en WEES. Drie vrae word beantwoord:

Wat glo ek? Wat moet ek doen? Wie word ek?

Die volgende “Ek Glo” produkte is teen GROOT afslag by Bergsig te koop. Die “Ek Glo” Bybel. Ons wil graag vra dat elke lidmaat een moet koop om die res van die jaar se veldtog te volg. Slegs R100 (R150 by CUM) Ook beskikbaar in En-gels. Die Tieners het hulle eie boek “Believe.” Die eerste tagtig Bybels is teen slegs R30 te koop (R160 by CUM) Die Graad 1 – 3 Kinders neem ook deel aan die veldtog. Hulle het ’n fantas-tiese Kinderbybel beskikbaar teen R150 (R260 by CUM). Vir die voorskoolse outjies is daar die Inkleurboek wat al die temas van die Veldtog volg. Dit is by Bergsig beskikbaar teen R60 (R70 by CUM). Dit sou fantasties wees as #elkEEN in sy persoonlike

stiltetyd die Bybelboek kan lees, die preke bywoon, deel vorm van ’n Kleingroep en die kinderboeke koop sodat die familie een keer per week saam kan “boekevat.” Ons moet ook dringend gasheerhuise kry vir 120 lid-mate wat wil deelneem aan die veldtog! ’n Gasheerhuis is iemand wat sy huis sal oop-maak vir hierdie kwartaal en die “Ek glo” DVD kan speel. Geen verdere opleiding is nodig nie! Is jou huis beskikbaar? Kontak gerus vir Juanita Fourie by 082 963 3333 of [email protected] as jy as gasheer wil optree! Daar is weer #elkEEN sleutels by deure vir die wat nog nie gekry het nie. T-hemd navrae by Juanita Fourie. Ons sien baie uit na die voortsetting van ons jaartema deur die veldtog wat vandag begin. Hierdie is jou geleentheid om jou reis met God te verdiep. Gebruik die kans en help ook die ander rondom jou

EK GLO veldtog

25 - 27 Mei 8:30 - 20:00 & 28 Mei 9:00 - 14:00

Die Vinkel & Koljandermark Ons benodig nog hande by die

kassiere op 25, 26, 27 & 28 Mei.

Bel Edna indien jy met ’n skof van hulp kan wees

by 083 302 4838 / [email protected]. Baie dankie!

Durbanville / Bergsig

Seniorgroep

Ons Meivergadering vind plaas op Donderdag 26

Mei 2016 om 9:30 by

Durbanville gemeente.

Die spreker is Francine

van Niekerk, Redakteur van die LIG-tydskrif.

Haar tema is: Ligvoet en

diep spore.

Sien julle daar.

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Die oorhoofse tema vir 2016 is “Manne by ’n kruispad”. Subtemas: 1) Verhoudings: teenoor kinders 2) Versoening en vryspraak 3) Herstel van huweliksver-houding 4) Man van God wat voor-loop in sy gemeente en ge-meenskap 5) God se onvoorwaardelike liefde vir my as mens. Manne keer terug huis toe na so 'n naweek met nuwe waardering vir hul vrouens en kinders. Hulle is ge-motiveerd om hul rol as hoof en geestelikeleier in die gesin op te neem. Manne besef dat hul die verant-woordelikheid het om rolmodelle vir hul kinders te wees. Baie huwelike is die afgelope jare gered nadat mans hul Goddelike verant-

woordelikhede in die huwelik opgeneem het. Kom beleef ’n naweek van verandering! Hier is ’n per-fekte geleentheid om jou #elkEEN na toe te nooi (die persoon wat jy besig is om te dissipel). Plek: Bergsig Ouditorium Datum: Vrydag 27 Mei (18:30 – 21:00) Saterdag 28 Mei (08:00 – 16:00) Koste: R100 per persoon. Kos en koffie word te koop aangebied. Navrae: Evert Loubser (082 413 4452, [email protected]) of Oswald Opperman (079 108 9697, [email protected]) of Ds Johan Els (084 672 0626,

[email protected])

Mannebediening: Daniël-konferensie: 27 en 28 Mei by Bergsig

Dames TGIF-

aand 31 Mei

2016 om 18:30

Henry Pike, sang-

er en le-raar by

Die Bron ge-

meente, kom

met ons dames

gesels. Maak

seker jy mis dit

nie.

NG Kerk Durbanville-Bergsig NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

Straatadres Posadres 24 uur noodnommer Kantoor-ure

H.v. Boland- en Proteaweg Posbus 479 vir geestelike & emo- Ma tot Vry 08:00 - 1400 t 021 976 4106

Durbanville 7550 Durbanville 7551 sionele ondersteuning Leraars en kantoorperso- f 021 976 9606

S33 48.966 O18 39.728 071 196 4191 neel kan daagliks by die [email protected]

[email protected] kerkkantoor gebel word. www.bergsigdv.co.za

Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Pieter & Janke en Beri & Zanelle

Pinkster - Omdat Christus in julle is, gee die Gees aan julle die lewe op grond van God se vryspraak ..." (Rom 8:10) Bergsig het ’n geseënde Pinkster beleef.

Kinderpinkster tema: die kinders ontdek hul identiteit in

Christus deur saam met Mowgli en ander karakters in die

Jungle Book film te reis.

Die jong volwassenes kuier lekker saam.

Gebede is verhoor! Bergsig deel vir elke kind by Attie van Wyk

skool ‘n kombersie uit voor die koue winter. Ons bedank almal

wat gehelp het om dit moontlik te maak.

Ds. Johan Els sit hier tussen

die kinders waar kombersies

uitgedeel word.

Die laaste aand van tienerpinkster.