8
Tel. 051-404-7600 | Vrydag 6 Maart 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS Terugblik Historiese al- manak van die Vrystaat 2 Skool jou Toneelspelers kan kom slyp op UV-kampus 2 ‘Diepsee’ Bundel ’n skat van Weskus- kortverhale 4 Hofmeyr draai nie doekies om Jens Friis “ONS is ‘n onvolwasse demokrasie en het geensins die kapasiteit vir opinies en idees wat afwyk van wat die nasionale demokratiese narratief voorskryf nie. Dis om van naar te word. “Het ek dit geweet, het ek anders in 1992 se referendum gestem. My ja-stem vir ‘n Suid-Afrika vir almal was ’n enorme dolk in die rug van my taal, sy mense en ons kultuur en erfenis.” Só sê Steve Hofmeyr wie se konsert gisteraand in Bloemfontein ’n vol saal getrek het. Hy glo daar is beslis iets soos negatiewe publisiteit. “Veral as die media oorwegend teen jou is, kan jou beeld pak kry en jou sak ook. By die politiek is dinge meer kompleks: Hoe meer ek geboikot word omdat ek Die Stem sing, hoe meer wil mense dit op konserte hoor.” Dikwels word hy as ’n “omstrede” openbare figuur beskryf. “Maar dis net omstrede van een oogpunt – die liberale een. Vir die meer behou- dende burger is daar niks omstrede aan my uitlatings nie. Suid-Afrikaners wat my ken, wit en swart, weet al jare dat daar nie ’n rassistiese haar op my kop is nie, maar dat ek sal ophou onderskei tussen rasse en hul bydraes sodra die regering se rasgegronde beleid gestaak word. Eenvoudig, eintlik.” Steve erken hy het al gereeld beangs gevoel in situasies omdat mense aanvallend is omdat hulle nie hou van wat hy sê nie. “Maar ek kan nie sekuriteit kies en betaal met die belastingbetaler se geld nie. Dit is Malema se voorreg.” Op die vraag oor wie hy dink die mees opgewasse is om die volgende president te word: “Juju. Hy is so volwasse soos ’n vierjarige. So, jy moet weet: Ons kort nie ’n president nie, ons kort ’n wonder- werk. Kyk net wat het by die parlementsopening gebeur. Ek oorweeg hulle as openingskunste- naars vir ’n nasionale toer. Baie vermaaklik. En tragies. “Ja, tragies – nes beurtkrag wat my weer leer vloek het. Maar ons maak weer vuur en sing FAK-liedjies op die kitaar tussen kerse. Ek lees ook meer elektroniese boeke in die donker, as my tab of selfoon se batterye lank genoeg hou. Ons gasstoof het ons sterte al vele oggende gered.” Oor hoe Suid-Afrika gaan lyk oor vyf jaar is Steve glad nie optimisties nie. “Ek hoop vir die afwesigheid van die ANC en die aanwesigheid van buitelandse hulp of goddelike bestiering. Maar op ons eie onder hierdie soort leierskap is dit ikabod.” Steve Hofmeyr sê hy sou anders gestem het in 1992 se referendum as hy toe geweet het wat hy nou weet. Vereenigingrylaan, Fleurdal, Bloemfontein 051 522 8141 • www.fleurdalmall.co.za Koördinate: 29°15’ 79.7” S, 26°18’ 94.8” E SPM Bride to Be and Child and Family Expo, 5-8 March 2015 SPM Bride to Be and Child and Family Expo, 5-8 March 2015 ABSA Ackermans American Swiss Annie Fashion Capitec Bank Caramello's Cedars Shoes Chat2Us Cellular Checkers Hyper Checkers Liquor Shop Clicks Comfort Zone Crazy Daisy Engen Fleurdal Exclusively Monica's FNB ATM Foschini Galaxy & Co. H2O International Hi Fi Corporation Hobby Bookshop Home & Toys House & Home Jet Kingsmead Let's Eat Right Lilly's Biltong Lotters Pine Maison Elzona Markham Miladys Mr Price Mr Price Home MTN Fleurdal Nedbank Ooh-La-La Pandora Paradise Bedding Pep Pep Home Photo & Frame World Rage Scroffy / Fancy Face Siasa Boutique Signature Cosmetics Standard Bank ATM Torga Optical Wimpy Yale Security Point This weekend at Fleurdal Mall X1PUCM8D-BN060315

Bloemnuusbl 20150306

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Bloemnuusbl 20150306

Citation preview

Page 1: Bloemnuusbl 20150306

Tel. 051­404­7600 | Vrydag 6 Maart 2015 | www.bloemnuus.co.za GRATIS

TerugblikHistoriese al­manak van dieVrystaat 2

Skool jouToneelspelerskan kom slypop UV­kampus

2

‘Diepsee’Bundel ’n skatvan Weskus­kortverhale

4

Hofmeyrdraai niedoekies om

Jens Friis

“ONS is ‘n onvolwasse demokrasieen het geensins die kapasiteit viropinies en idees wat afwyk van watdie nasionale demokratiese narratiefvoorskryf nie. Dis om van naar teword.“Het ek dit geweet, het ek anders

in 1992 se referendum gestem. Myja­stem vir ‘n Suid­Afrika vir almalwas ’n enorme dolk in die rug vanmy taal, sy mense en ons kultuur enerfenis.”Só sê Steve Hofmeyr wie se

konsert gisteraand in Bloemfontein’n vol saal getrek het.Hy glo daar is beslis iets soos

negatiewe publisiteit. “Veral as diemedia oorwegend teen jou is, kanjou beeld pak kry en jou sak ook. Bydie politiek is dinge meer kompleks:Hoe meer ek geboikot word omdatek Die Stem sing, hoe meer wilmense dit op konserte hoor.”Dikwels word hy as ’n “omstrede”

openbare figuur beskryf. “Maar disnet omstrede van een oogpunt – dieliberale een. Vir die meer behou­dende burger is daar niks omstredeaan my uitlatings nie. Suid­Afrikanerswat my ken, wit en swart, weet aljare dat daar nie ’n rassistiese haarop my kop is nie, maar dat ek salophou onderskei tussen rasse en hulbydraes sodra die regering se

rasgegronde beleid gestaak word.Eenvoudig, eintlik.”Steve erken hy het al gereeld

beangs gevoel in situasies omdatmense aanvallend is omdat hulle niehou van wat hy sê nie. “Maar ekkan nie sekuriteit kies en betaal metdie belastingbetaler se geld nie. Ditis Malema se voorreg.”Op die vraag oor wie hy dink die

mees opgewasse is om die volgendepresident te word: “Juju. Hy is sovolwasse soos ’n vierjarige. So, jymoet weet: Ons kort nie ’npresident nie, ons kort ’n wonder­werk. Kyk net wat het by dieparlementsopening gebeur. Ekoorweeg hulle as openingskunste­naars vir ’n nasionale toer. Baievermaaklik. En tragies.“Ja, tragies – nes beurtkrag wat

my weer leer vloek het. Maar onsmaak weer vuur en sing FAK­liedjiesop die kitaar tussen kerse. Ek leesook meer elektroniese boeke in diedonker, as my tab of selfoon sebatterye lank genoeg hou. Onsgasstoof het ons sterte al veleoggende gered.”Oor hoe Suid­Afrika gaan lyk oor

vyf jaar is Steve glad nie optimistiesnie. “Ek hoop vir die afwesigheidvan die ANC en die aanwesigheidvan buitelandse hulp of goddelikebestiering. Maar op ons eie onderhierdie soort leierskap is dit ikabod.”

Steve Hofmeyr sê hy sou anders gestem het in 1992 se referendum as hytoe geweet het wat hy nou weet.

Vereenigingrylaan, Fleurdal, Bloemfontein051 522 8141 • www.fleurdalmall.co.zaKoördinate: 29°15’ 79.7” S, 26°18’ 94.8” E

SPM Bride to Be andChild and Family Expo,

5-8 March 2015

SPM Bride to Be andChild and Family Expo,

5-8 March 2015

ABSAAckermansAmerican SwissAnnie FashionCapitec BankCaramello'sCedars ShoesChat2Us CellularCheckers HyperCheckers Liquor ShopClicksComfort ZoneCrazy DaisyEngen Fleurdal

Exclusively Monica'sFNB ATMFoschiniGalaxy & Co.H2O InternationalHi Fi CorporationHobby BookshopHome & ToysHouse & HomeJetKingsmeadLet's Eat RightLilly's BiltongLotters Pine

Maison ElzonaMarkhamMiladysMr PriceMr Price HomeMTN FleurdalNedbankOoh-La-LaPandoraParadise BeddingPepPep HomePhoto & Frame World

RageScroffy / Fancy FaceSiasa BoutiqueSignature CosmeticsStandard Bank ATMTorga OpticalWimpyYale Security Point

This

weeke

ndat

Fleurd

al Mall

X1PUCM8D-BN060315

Page 2: Bloemnuusbl 20150306

2 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015

Historiese almanak van die VrystaatMorné van Rooyen

S 5 Maart: Die Afrikaansejoernalis, persbaas en sakemanMarius Jooste is in dié dag in1909 op Winburg gebore.Hy ontvang sy opvoeding op sy

geboortedorp en in Bloemfontein,en trou op 5 Junie 1938 metMarguerite Malherbe van Tromps­burg.Jooste het sy joernalistieke

loopbaan by Die Vaderland inJohannesburg begin, maar bedankin 1946 en is later ‘n stigter vandie Afrikaanse SondagkoerantDagbreek.In 1962 smelt Dagbreekpers

Beperk en die Afrikaanse PersBeperk saam as die Afrikaanse Pers(1962) Beperk, waarvan Joostebesturende direkteur was. Ná diesamesmelting van dié ondernemingmet die Voortrekkerpers in 1971 omPerskor te vorm, word hy ook diehoof van die nuwe persmaatskap­

py. In 1974 tree Naspers tot dieTransvaalse koerantmark toe metBeeld en ontketen so die hewigstepersstryd in die land se geskiede­nis.

Perskor moes in 1983 die aftogblaas nadat die maatskappy bedrogmet Die Transvaler, Die Vaderlanden The Citizen se sirkulasiesyfersgepleeg het, maar Jooste het totsy dood, vier maande vantevore,vasgeskop teen die gedagte van ’nmarkverdeling.Die Transvaler het weens die

terugslag van die knoeiery seontbloting tot ‘n sirkulasievlakgedaal waarvan hy nooit herstelhet nie.

S 7 Maart: Die NG predikant enprofessor aan die teologiesefakulteit van die Universiteit vanPretoria, dr. George MurrayPellissier, is op dié dag in 1881 opBethulie gebore.Pellissier se oupa aan vaderskant

was die Franse sendeling JeanPellissier wat in 1833 die LondenseSendinggenootskap se sendingstasiein Bethulie by eerw. Clark oorge­neem het. Sy oupa aan moeders­

kant was ds. Pieter Roux, na wieRouxville genoem is. Sy suster wasdie kultuurleier, skrywer en politikusMabel Jansen en sy broer dr.Samuel Henri Pellissier, die stigter

van die Volkspele­beweging. GeorgePellissier matrikuleer in 1898 aanGrey­kollege in Bloemfontein.Hoewel hy hom eers as landme­

ter wou bekwaam, het hy homgeroepe gevoel om ’n predikant teword. Daarom skryf hom in aandie Universiteit van Stellenboschwaar hy die BA­graad aan dieeinde van 1902 verwerf.Sy studentejare was besonder

moeilik omdat die Anglo­Boereoor­log kontak met sy ouerhuis in dieVrystaat byna onmoontlik gemaakhet. Hy voltooi sy teologieseopleiding aan die einde van 1906aan die Kweekskool en bedien driegemeentes: Pietermaritzburg,Dundee en Carolina. In 1937 lewerhy ’n pleitrede vir die stigting van’n teologiese fakulteit aan Tukkiesen op 16 Maart 1938 word hy eenvan die eerste vier hoogleraars.Sy buitengewone swaar werklas

het daartoe gelei dat hy aan dieeinde van 1945 aftree.

Marius JoosteGeorge Pellissier

Prof. Nico du Plessis het sy wiskundeboek in Bloemfontein bekend ge-stel. Die boek, Uitgesoekte wiskundevrae met memorandums virGr. 7­leerlinge, is met die hulp van twee ervare en suksesvolle laerskool-onderwysers, Roselle Hansen van die Laerskool Koot Nieman en HanineHoffman van Grey-kollege (primêr), saamgestel. Die boek is in Afri-kaans, sowel as Engels, beskikbaar en is nou by Protea-boekwinkelslandwyd beskikbaar. Protea skenk gereeld ’n verskeidenheid boeke virkompetisies in Bloemnuus en Bloemnaweek. Foto: André Damons

Toneelspelersslyp by UVWIL jy ’n akteur wees, maar weetnie waar om te begin nie? Wil jyjou speltegnieke verbeter? Is jy ’nmusikant, model of mimiekkunste­naar wat deur opleiding in toneel­spel jou talente verder kan ontwik­kel? Wat ook al jou agtergrond, dieATKV se Toneelspelslypskool kan virjou die nodige selfvertroue gee virverskeie aspekte van jou lewe – vanteaterspel tot redevoering.Of wil jy ’n toneelstuk regisseer,

maar weet nie waar om te beginnie? Die ATKV se Regieslypskool saljou talente ontwikkel. Die enigstevereiste vir die interaktiewe ervaringis jou verbeelding.Die ATKV bied op 27 en 28 Maart

’n Toneelslypskool by die Universiteitvan die Vrystaat se Wynand Mouton­en Scaena­teater aan.Regie en spel sal afsonderlik in

detail gehanteer word. Op dag eensal die teorie op ’n interessantewyse aangebied word en op dagtwee word dit toegepas gedurendepraktiese werksessies. Hennie vanGreunen, skrywer van Tjello(esie) enViolin(ce), Lara Smit: Boernooi enAnna se Engel sal die regie­fokusaanbied.Pedro Kruger, wat bekend is as

spankaptein van Liriekeraai, maarook vir sy spel in teaterproduksiessoos Vrou wat haar man gekook heten Festen, sal as kursusleier vir diespel­fokus optree.Dit kos R500 wat die kursusmate­

riaal, middagetes en ligte verver­sings insluit. Sertifikate van bywo­ning sal oorhandig word. Diesluitingsdatum is 13 Maart.Bel Cindy du Plessis by 011­919­

9109 of stuur ’n e­pos na haar:[email protected].

Hennie van Greunen

Anandi Grobbelaar, Mej. Bloemfontein-Roos 2014, en haar ma, Marthie,op die Portugese Eilande. Haar mawas die gelukkige een om die bootreismet haar mee te maak. Foto: Verskaf

Roos, ma toe indieselfde bootjie

Ruan Bruwer

FANTASMAGORIES.Só beskryf Anandi Grobbelaar,

Mej. Bloemfontein­Roos 2014, diebootreis wat sy gewen het.Dit is deur die Fleurdal Mall

moontlik gemaak.Grobbelaar het verlede week

van die asemrowende bootreis opdie gewilde MSC Opera terugge­keer.Dit het ’n reis van Durban na

die Inhaca­eilande, asook na diePortugese Eilande, behels, tesamemet R2 000 se sakgeld.Grobbelaar, ’n tweedejaarstu­

dent aan die Universiteit van dieVrystaat (UV), sê dit was haareerste ervaring van die soort endit het haar verwagtinge heelte­mal oortref.“Daar was soveel wow­goed

gewees dat ’n mens nie eenoomblik verveeld was nie,” sêGrobbelaar.“Daar was die heeltyd iets om

na uit te sien.”Volgens haar was dit ekstra

spesiaal om dit alles saam methaar ma, Marthie, mee te maak.“Daar was ’n paar jaloerse

mense, ja, maar vir my washierdie ’n blykie van waarderingvir als wat sy al vir my gedoenhet.“Behalwe die nege maande

wat sy my tydens swangerskapgedra het, het sy al my nukke engrille vir 20 jaar verdra. Sy is myrolmodel,” sê sy oor haar ma.Die Portugese Eiland wat hulle

aangedoen het, het haar sóbekoor dat sy dit oorweeg omdaar te gaan woon, sou sy ooitvan die vasteland moet vlug.Sy en haar ma het in die tydjie

wat hulle daar deurgebring hetom die eiland, sowat 6 km,gestap vir ’n bietjie oefening.Sy was verras om ’n skoolvrien­

din wat sy sowat sewe jaar laasgesien het op die boot raak teloop.“Toe ek my vir die Mej.

Roos­kompetisie ingeskryf het, hetek gedink die pryse is ongelooflik,maar jy reken mos nooit dit gaanjy wees wat dit wen nie.“Die bootreis was regtig vir my

’n droom wat bewaarheid is, dit is

iets wat ek nog altyd gedink hetek graag eendag sou wouonderneem.“Toe ek verlede Vrydag van die

boot af stap, was dit sulke kleintreetjies en het die realiteitingeskop dat dit verby was. Ek saldit graag weer wil doen.“Hoewel hierdie ’n klein

beloning is vir die harde werk en

lang ure wat jy vir Reik na ’nDroom gee, moet die bootreis niedie hoofrede wees hoekom jy jouvir die Mej. Bloemfontein­Roos­kompetisie inskryf nie. Diehoofrede moet jou behoefte weesom te gee.”S Dié gewilde kompetisie wordweer later in die jaar aangebied.Hou Bloemnuus dop.

Page 3: Bloemnuusbl 20150306

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015 3

Wat gebeur waar?STUUR dagboekinskrywings vir gratisplasing in Bloemnuus/Bloemnaweekna [email protected] voorMaandae om 08:00.

VRYDAG 6 MAART

S Odeion Skool vir Musiek­konsert,Lukas Vondracek: Dié 28­jarigeTsjeggiese pianis, wat verlede jaarmanjifieke spel in Bloemfonteingelewer het, het al op die ouderdomvan tien jaar sy eerste konserttoeronderneem en verskeie kompetisiesgewen. Tog is hy steeds aan die leer.Hy is vir ’n kunstenaarsdiploma aandie New England­konservatorium inBoston, Amerika, ingeskryf. In 2012was hy die wenner van die Unisa­Internasionale Klavierkompetisie inPretoria. Hy speel werke van Liszt enSchumann. Bespreek by Computicket.S Exhibition by Elrie Joubert entitledFor Keep’s Sake Continued at 18:30 atGallery on Leviseur.S Fietsry – Die Kaapstad­fietstoer(voorheen die Cape Argus­fietstoer)word beslis.S Atletiek – Europese BinnenshuiseKampioenskap in Praag, TsjeggieseRepubliek (duur tot Sondag).S US­Woordfees in Stellenbosch tot15 Maart.S Womens World Day of Prayer: Aservice will take place in the CatholicChurch in Green Street at 16:30.S Die NG gemeente Bloemheuwel,Haarburgersingel, Westdene, hou om12:00 basaar. Bel Marieta de Ru by051­447­7468.

SATERDAG 7 MAART

S Die Cheetahs pak die Bulle om17:05 in die Vrystaat­stadion inBloemfontein.S Die Westdene­parkmark word om09:00 langs Brillstraat gehou. BelMarlene by 082­519­9030.S Ds. Bertie de Lange van Oranje­Selfhelp is die koördineerder van ‘nskoonmaakprojek in Brandwag. Belhom by 051­522­7836.S Die Bloemfontein­roosverenigingbied van 09:00 tot 13:00 ’n roos­tuin­ ope dag in Dirkie Herholdt setuin aan. Bel Helga Streicher by082­785­4987.

SONDAG 8 MAART

S Belinda van Zwindrecht tree om12:00 by Slightly Nutty op. Geentoeganggeld word gevra nie, maarwel ’n skenking. Middagete isbeskikbaar. Skakel 083­432­9927.

MAANDAG 9 MAART

S Die Vrystaattak van die Genealo­giese Genootskap van Suid­Afrika housy maandelikse byeenkoms om 18:30in die ouditorium van die Oorlogsmu­seum van die Boererepublieke. JoBotha en Chris Hendriks sal hulfamiliefoto’s wys. Besoekers is altydwelkom – hul toegang kos R20. BelMarietjie van Zyl by 082­406­5975.

DINSDAG 10 MAART

S Elke Dinsdag om 18:30 kom dieBloemfontein­veerpyltjieklub in dieRamblers­klub byeen. Almal iswelkom. Bel Amanda by 073­785­7287.

WOENSDAG 11 MAART

S Moshoeshoesdag, ’n openbarevakansiedag in Lesotho, word gevier.S Christ@Work, ’n selgroep virwerkende en studerende jong mensekom Woensdae om 19:00 by LukasSteynweg 1, Heuwelsig, bymekaar. BelElna van der Walt by 082­462­5507.

S Wolf in Sheep’s Clothing: Skilderye,keramiek en tekstielskeppings deurAnn­Marie Tully in die Oliewenhuis­kunsmuseum.S Die toneelstuk Tears is om 19:30in die Scaena­teater te sien. Diepryse van kaartjies wissel tussen R25en R40 by Computicket.

VRYDAG 13 MAART

S ’n Reünie van voormalige studente(1950 tot 1959) van die Universiteitvan die Vrystaat (UV), asook dieBloemfontein­onderwyserskollege, salvandag en Saterdagoggend in dieEeufeeskompleks op die hoofkampusvan die UV gehou word. Lede vandie reëlingskomitee is onder meerEwie Cronjé, prof. Nico du Plessis,oudappèlregter Joos Hefer en LesSackstein.

SATERDAG 14 MAART

S Die Cheetahs pak die Haaie om17:05 in die Vrystaat­stadion inBloemfontein.S Die NG gemeente Pellissier houbasaar. Bel Sandra Swart by 051­422­4917.

SONDAG 15 MAART

S Bergfietsry – die Cape Epic­fiets­toer begin.S Motorsport – die Formule Een­wêreldreeks begin in Australië.S The Bloemfontein Dog TrainingClub gives training at 16:00 on thefields of the Sand du Plessis PrimarySchool, Hippocrates Street, HospitalPark. Contact Margaret Leighton [email protected].

VRYDAG 20 MAART

S Donkermaan.S Ballade vir ’n enkeling, die fliek,word uitgereik.S Ettiene Pretorius, ’n dinamiesejong Suid­Afrikaanse eiendom­entre­preneur, is die gasspreker op Kinder­sorg en Childline se sake­ontbyt.Dit begin om 07:30 vir 08:00 in

die President­hotel, Bloemfontein.Rig navrae aan Riëtha Wagener by

051­430­3311.

’n Figuurstudiewerksessie word op Sa-terdag 14Maart deur Jaco Spies en DinaGrobler in die Dina Grobler-ateljee aan-gebied. Skakel 072-373-4022.

BLOEMNUUS het sylesers op Facebookgepols oor hoe hulleoor die nuwe Hoff­manplein voel.Deur die bank was

dit positief, maar diemeerderheid lesershet gevrees dat ditnie so netjies gaanbly soos wat dit nouis nie.Daar was ook le­

sers wat dankbaarwas dat die naambehoue gebly het.S Helena Steyn:Netjies. Vir hoe lank?S Brenda Nel: Wilek ook weet.S Marianne Stram­pe: Dit lyk baie mooi,maar as dit net soskoon en netjies salbly.S Christelle Labu­schagne: Pragtig houhom so mooi.S Brink Kern: Ditlyk veel beter asvroeër.

Só sêlesersop FBoor plein

Hulle is wennersDIE volgende lesers het boekeop Bloemnuus se Facebook­blad gewen:S Jaco Nell: Moord perSuurlemoen, Jelleke Wierenga.S Pieter Reyneke: Dokter metdie X-faktor, Susan Pienaar.S Barend van der Merwe:Asterix en die groot geveg, R.Goscinny en A. Uderzo.S Mari Erasmus: Lita inTowerland en ander towerpo-nie-stories deur ChristinaKoenig.As jy van kompetisies hou,

maak ook ’n draai op onswebblad: www.bloem­nuus.co.za. Asterix en die groot geveg.

X1PUCRQ5-BN060315

Page 4: Bloemnuusbl 20150306

4 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015

Madré Marais

“DIE twee mense het die vreemde ingetrek sonder om te weet waarheenhulle op pad is. Hul bestemming isnie op die landkaart aangeteken nie.Voor die Kompanjie en die fabriek setyd was die kranse bloot ’n landmerkvir kreefvangers aan die rotsagtigekus.” Met dié verkenning van dieonbekende begin E. Kotze se verhaalWoestyn.Net soos hierdie twee karakters,

word lesers van die bundel Diepsee’n wêreld ingelei waarvan hulle dalknie eens bewus was nie. Ook ’n

leefwêreld wat aan die verander is.Die bundel is ’n keur uit al Kotze sekortverhaalbundels, waarvan dieeerste in 1982 verskyn het.Sussie Kotze is veral bekend vir

Weskusverhale. Dié werk is al geloofvir die manier waarop dit Afrikaanseseewoordeskat inspan en bewaar.Kotze skilder ’n baie spesifieke

ruimte met haar mense en hulalledaagse wel en wee, dikwels metdie stryd om ’n bestaan te maak astema. Hierdie erns word met ’n

eiesoortige, warm humor afgewissel.Lesers word saamgenooi om kreef

uit te haal, om ’n snoeklyn te bloed,om saam met die Weskusmense aante sit en brosgebraaide viskuite enkerriesop en soutvis te eet.Die karakters is vissermanne wie

se hande vir geen werk verkeerdstaan nie, vroue wat hul gesinne sesteunpilaar word wanneer onheildreig en kinders deur wie se oë insigin grootmensdinge geopenbaar word.Kotze laat haar karakters mens

word deur universele vreugdes enverliese deur hulle te laat leef. Ditdoen sy, soos in ’n Kaartjie na die

kruis, met aardsheid, eerlikheid endie onvoorspelbaarheid van die see:“Met die smaak van jongsnoek in

sy mond ry Hank terug deur dievleie. Maar daar is ook die oë vandie kind en die gesig van die vrou.En daar is die twee skilpadhandjiesvan ou Magiel Coetsee, met diestompgewerkte vingers, en die duursigaar met die blink sellofaanomhul­sel wat nooit gerook is nie.”S Wen een van drie eksemplare vanDiepsee deur E. Kotze (Tafelberg-uitge-wers) deur die inskrywing op Bloem-nuus se Facebook-blad voor Maandag(09/03) om 08:00 te like.

Bundel lei leser nuwe wêreld binneBOEKBESIEL

Wanneer die songaan skuins lê

wat wag-hou op ’n kluiten rook uit die lokasie rooken by die dorpsdam singen mense in tennisbroekies loopdie koper skemer inDalk is die sonsondergang

spesiaal omdat ons die beloftevan nagrus ná ’n bedrywige dagverwag. Dalk omdat dit hoopinhou – as die son ondergaan, saldit ongetwyfeld môre opkom.Of miskien is dit omdat die

sonsondergang ons bewus maakvan die aarde wat draai, ’nplaneet wat deur die heelal tol,en van die uitspansel, van ietswat groter as ons is.Dalk gee dit ons ook ’n bietjie

hoendervel omdat die onbekendeby ons aanklop.Hierin lê ’n brokkie cowboy­filo­

sofie: Gaan die onbekendetegemoet met jou oog op ietsasemrowend – dié benaderingbeloof ’n treffende volgendehoofstuk.

S Madré Marais is ’n subredak-teur by Volksblad se SentralePlaaslike Koerante.

Madré Marais

WAT het cowboys, kunstenaars enkiek­verslaafdes in gemeen? Soosdie oorgrote meerderheid van diemensdom staan hulle verstomvoor ’n sonsondergang.Dink ’n bietjie daaroor. Professi­

onele fotograwe én mik­en­druk­kers neem honderde variasies opdie tema af: die wolke teensonsondergang, die berge, die see.Net so kan skilders nie diegloeiende lig van vroegskemerweerstaan nie.Ook, hoe anders sal ’n cowboy­

verhaal dramaties afgesluit wordas die held op sy perd nie in ’noranje gloed op die horison kanwegry nie?Om die een of ander rede

bring ons ook graag die romantie­se in verband hiermee. Soekie vanStraaten van Struisbaai skryf aan’n opsitkers­rubriek dat sy ’nsensitiewe man wil ontmoet watgraag teen skemer op die strandgaan stap. Baksteen Bothma vanUpington weer, sal vir jou kanvertel hoe hy sy Lalie­lief se hartgewen het toe hy haar tydens ’nKalahari­sonsondergang om dieja­woord gevra het.Sonsondergange spreek onge­

twyfeld tot almal, of jy nou ’nnatuurmens of ’n stadsmens is.Waar die een dalk deur die spelvan kleur oor die Vrystaatsevlaktes bekoor word, bewonder ’nander hoe dit die ruite van dieLoch Logan­woonstelgebou soosdie fasette van ’n diamant laatskitter.Hoe dit ook al sy, ons raak

graag liries hieroor.Die skrywer N.P. van Wyk Louw

besing dié tyd van die dag in sygedig Karoo-dorp: Someraand:Die laat-middag het room

geworden treine wat ver fluiten ’n wit-bont klaas-skâwagter

MENINGS EN RUBRIEKE/COMMENTS AND COLUMNS

Dalk is die sons-ondergang spesi-aal omdat onsdie belofte vannagrus ná ’n

bedrywige dag verwag. Dalkomdat dit hoop inhou – asdie son ondergaan, sal ditongetwyfeld môre opkom.‘

Korporatiewebeheer: Is daarenige vordering?

Dave Lubbe

DIE jaar 1994 was ‘n uitsonderli­ke jaar. Behalwe vir die demokra­sie is die King 1­verslag oor goeiekorporatiewe beheer uitgereik.Daar word dikwels gevra hoe

Suid­Afrika aangaande korporatie­we en etiese beheer in dieopenbare sektor vaar. Dit het in‘n jammerlike staat verval.Gekwalifiseerde ouditverslae inveral plaaslike owerhede skrei tenhemele en selfs “politieke leiers”erken dat die vlakke van byvoor­beeld korrupsie hand uitruk en ‘ngeweldige negatiewe impak het.Die stand van korporatiewe

beheer in Suid­Afrika is grootliksgelyklopend met die bewindsperi­odes van die drie presidente.Vanaf 1994 het die regering ‘n

groot poging aangewend omgoeie korporatiewe beheer teprobeer vestig.Daar is gekonsulteer met

kenners en baie van die begin­sels van goeie korporatiewebeheer is in openbaresektor­wet­gewing ingebou.Opleidingsessies is gereël om

korporatiewe beheer onderpolitici en staatsamptenare tebevorder en King 1 was “hoog opdie agenda”. Tesourie het selfs ‘nhandleiding uitgereik aangaandedie toepassing van King 1 in dieopenbare sektor. Die wapenskan­

daal het egter skadu’s begin gooioor die toepassing van goeiekorporatiewe beheer en sekerepolitieke hoës moes ten allekoste beskerm word.Tydens die Mbeki­era was daar

‘n duidelike afname in dietoepassing van goeie korporatie­we beheer. Nogtans reik die

Tesourie weer riglyne uit oor dietoepassing van die 2002­King 2­verslag. Die wapenskandaal endie vele “gates” toon duidelik datdie politieke wil en sterk etieseleierskap ontbreek om korrupsie,ensovoorts konsekwent endeursigtig aan te pak.Ná 2009 is korporatiewe

beheer laag op die politiekeagenda. Deesdae word dieargument gereeld geopper – King3 verwys na direkteure, enso­voorts, en is nie van toepassingop die openbare sektor nie. Totdusver het die Tesourie nie ‘nriglyn opgestel oor die toepassingvan King 3 nie.Daar is begin met die King 4­

verslag wat moontlik aan dieeinde van 2015 die lig sal sien.Soos met die eerste drie, sal King4 sekerlik weer een van die bestebronne oor korporatiewe beheeren etiese leierskap wees. Of selfsdie beste internasionale verslagdie regering tot goeie korporatie­we beheer gaan hervorm, ishoogs onwaarskynlik.Dalk is die president, wat

reeds meer as ‘n verleentheid virdie land geword het, se negatie­we impak op goeie korporatiewebeheer sodanig dat die land ‘n“onrehabiliteerbare onetiesekultuur” bereik het wat selfs King4 nie ongedaan sal kan maaknie.

Dave Lubbe is professor in die Sen-trum vir Rekeningkunde aan dieUniversiteit van die Vrystaat (UV)waar hy spesialiseer in ouditkun-de, korporatiewe beheer en sake-etiek. Hy het as voorsitter van talleouditkomitees in die openbare enprivate sektor gedien. Benewensakademikus is hy ook ‘n digter enliriekskrywer.

Volg Bloemnuus op Facebooknes 9 550 mense vir wieBloemfontein en omgewingna aan die hart lê. Hier wordheelwat ekstra nuus gedrawaarvoor daar nie plek is in diegedrukte koerant nie. Gaanmaak daar ’n draai.

Page 5: Bloemnuusbl 20150306

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015 5

X1PU4QGW-BN060315

De Priester sing op vroue-oggendVROUE van Bloemfontein enomstreke sien jaarliks met grootafwagting uit na Volksblad segewilde vroue­oggend.Op vanjaar se geleentheid, op 8

Mei, sal vroue weer nie teleurge­stel word nie.Die sanger en liedjieskrywer Jak

de Priester sal die nagenoeg400 vroue wat verwag word,vermaak.Die sanger van die treffer Sally

Williams Nougat en ander liedjiessoos Die liefde los ’n spoor enGroen Mamba sal die laatherfskoueblitsvinnig verjaag.

Die geselligheid vind ouderge­woonte in die Woodlands­onthaal­sentrum plaas.’n Kaartjie kos R300, wat ’n ete,

vertoning en ook ’n geskenksakinsluit.Tafels vir tien gaste is ook teen

R3 000 beskikbaar.

Besprekings kan nou reedsgedoen word deur ’n e­pos [email protected] te stuur.

Jak de Priester is vanjaar se gaskun-stenaar op die jaarlikse Volksblad-vroue-oggend.

99119Scottish Leaderblended scotchwhisky750ml

RichelieuInternationalliquor brandy750 ml

99106

Specials available at PRELLER PLEIN TOPS up to and including 8March 2015, while stocks last.We reserve the right to limit quantities. Prices includeVAT. No traders please.

Not for Sale to Persons Under the Age of 18.

TEL: 051 436-1870 TRADING HOURS: MON - SAT 08H00 - 20H00 AND ALSOPUBLIC HOLIDAYS EXCEPT CHRISTMAS DAY AND GOOD FRIDAY

9932NederburgLyric750 ml

99174Johnnie Walker

Red Labelscotch whisky

750 ml

9994Amarula750 ml

LLLLEEEERR RRPP9946

Hunter's DryCiderhandies or cans6 x 330 ml

X1PTN7CH-BN060315

Specials available at PRELLER PLEIN KWIKSPAR up to and including 8March 2015,while stocks last.We reserve the right to limit quantities. Prices includeVAT.

PRELLER PLEINPRELLER PLEIN

Tastic rice2 kg99189918

CadburyDairy Milkselectedchocolate slabs80 g

99219921 Brookes OrosOrange, Lemos,Cocopine orNaartjie2 L

99579957 Monticfull creamlong life milk6 x 1 L

0025BUY ANY 3 FORBUY ANY 3 FOR

Sparsunflower

oil2 l

99289928Whole grilledchicken with500 g coleslaw

99599959

X1PTN79D-BN060315

Page 6: Bloemnuusbl 20150306

6 BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015

SpeurderByleveldsal vraebeantwoordBAASSPEURDER Piet Byleveldvertrek eersdaags op ’nnasionale toer van optredeswaarin reguit vrae verwelkomen reguit antwoorde verstreksal word.Jacques Botes is die

aanbieder en onderhoudvoer­der.Luidens ’n nuusverklaring

sal ou bekende sake weeraangeroer word en onlangseprominente sake onder dievergrootglas geplaas word.Die psige en denke van ’nmisdadiger word ook in diesessies ontleed en kwellendevrae oor gewetenlosemisdadigers se werkwyse kryaandag.Die vervaardiger Marnus

Bisschoff sê hulle beoog omook internasionaal op tetree.Byleveld en Botes sal op 6

Maart in die Aasvoëlkluboptree. Kaartjies kos R150 enmoet bespreek word byI­Ticket by www.iTickets.co.za.

Hulle is oorledeS Charm Klaue (1937) se gedenk­diens het in die Doves­kapelplaasgevind.

S Henry Twiggie (1938), oud­streek­hoof van die Nedcor­ en Nedfin­bankgroep in die Vrystaat enNoord­Kaap, is in sy huis in Langen­hovenpark oorlede. Hy het versprei­de beenmurgkanker gehad wat syhart erg aangetas het. Hy is geborein die Windsorton­gebied in dieNoord­Kaap. Sy eerste vrou, Christi­ne, is 22 jaar gelede ná ’n kleinoperasie oorlede. Uit die huwelik istwee seuns gebore, Henry jr. (51)wat ’n lugvaartingenieur is, enShaun (44) wat ’n direkteur van ’nbekende inligtingstegnologiemaat­skappy is. Hy was 16 jaar met sytweede vrou, Sonja, getroud.

S Jacob Daniël (Jaco) le Grange(1953) is oorlede.

S Franci van Zyl (1933) is uit dieNG kerk Bloemheuwel begrawe vanwaar die stoet na die Suidpark­be­graafplaas vertrek het.

S Dr. Willem Petrus Grobbelaar(1927) van die Aliquando­aftreeoordse gedenkdiens was in die NG kerkHeuwelkruin.

S Pieter Christiaan (Chris) Beneke(1940) is oorlede.

S Eddie Swanepoel (1941) vanWinburg se troosdiens was in dieNG kerk Winburg (Klipkerk).

SWillem Schimper (1951) is uit dieNG kerk Heuwelsig begrawe. Hy is indie Bainsvlei­begraafplaas ter rustegelê.

S Pietie Claassen (1926) is uit dieNG kerk Bloemfontein­Noord(Klipkerk) begrawe. Sy teraardebe­stelling was in die Theunissen­be­graafplaas.

S Liefie Erasmus (1934) se gedenk­diens was in die NG kerk Winburg(Rietfontein­gemeente).

S Roux Liebenberg (1951) seafskeidsdiens was in die Doves­kapel.

S Louise Fredrika Opperman (1936)is uit die Gereformeerde kerkBloemfontein­Suid, op die hoek vanHaldonweg en Lilaclaan, Wilgehof,begrawe. Sy rus in die Bainsvlei­be­graafplaas.

S Anna Ceclia (Annatjie) Vos (1931)se verassingsdiens was in die NGkerk Petrusburg.

S Christoffel Daniel Froneman(1945) se verassingsdiens was in dieNG kerk Bloemheuwel, Haarburger­singel, Westdene.

DIT KAN REËN DIE NAWEEK: Teëldakke skitter spierwit in Woodland Hills terwyl ’n buitjie oor dié landgoeduitsak. Daar is vandag ’n 30%-kans op 3 mm, môre ’n 30%-kans op 5 mm en Sondag en Maandag elk ’n30%-kans op 10 mm in Bloemfontein. Die maksimum dagtemperatuur sal rondom 30°C wees en die minimumsowat 13°C. Foto: Jens Friis

Skryf jou ‘sci-fi’-storie en stuur inElretha Britz

“AFRIKAANS het wetenskapfiksie­skrywers nodig wat dieselfde asNeill Blomkamp met sy rolprentekan bereik,” sê die skrywer vandie Nova­reeks, Fanie Viljoen vanBloemfontein.Dit is presies wat LitNet­Akade­

mies met sy kompetisie virwetenskapfiksie wil vermag. Diekompetisie vir kortverhale in diégenre is vir gr. 10­ tot gr. 12­leerlin­ge en bied aan die wennerprysgeld van R4 000, ’n KindleFire­bondel en ’n Lapa­boekpakkie,asook R4 000 vir die wenner seskool.

Die tweede en derde prysbeloop R3 000 en R2 000 plusLapa­boekpakkies. Dié in dievierde en vyfde plekke ontvangmerietepryse van R1 000 elk en ’nLapa­boekpakkie.Elzette Steenkamp, ’n kenner

van wetenskapfiksie, sal 20verhale uit die inskrywings kieswaaruit die beoordelaars EldridgeJason, Elizabeth Wasserman, KoosKombuis en Viljoen die wennerssal aanwys.Etienne van Heerden, hoofre­

dakteur van LitNet­Akademies eninternasionaal­bekroonde skrywer,sê LitNet­Akademies wil reeds opskool skeppende denke by

leerlinge vestig. Hopelik sal diekompetisie nuwe skrywers na vorelaat tree.Belangstellendes word aange­

raai om die LitNet­Akademies­Ku­berklas se Facebook­blad dop tehou vir pryse wat in die loop vandie kompetisie weggegee gaanword en vir raad van bekendeskrywers. Kortverhale moet tussen700 en 1 000 woorde lank weesen op die laatste op 24 Aprilontvang word.Die inskryfvorm en ander

inligting verskyn op http://www.lit­net.co.za/Article/wf­2015.Rig navrae aan Maggie Marx

by [email protected].

REPO &VERSEKERINGSVOERTUIE

WOENSDAG 11Maart om 11:00vm

Valenciaweg, Bainsvlei,

BLOEMFONTEIN

ONGELUKBESKADIG, BANK LOPEND/NIELOPEND

&TROKKE

AOP14776

Besigtig dag voor veiling 9vm - 4nm

Volg ons op Twitter@Auction_AOP

FUNKSIES &

KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

Herbalist Doctor forcourt cases, lost lover,financial problems. AlsoMagic rings and enlarge-ment cream. PROFFPRICE MBUGA 071 9663495.

LENINGS

1445

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

Prestige Contractors:Alle bouwerk (20 jaarervaring), plafonne,Dry Walls, staal-, teël-,verf- en loodgieterswerk.Gratis kwotasies. Skakel079 581 6654.

EIENDOMME

KANTORE

3290

Office space to let:African Life Building,President Brand Street,Westdene, Bloemfontein.Phone Mossie076 890 4454.

VERKOPE &

BEMARKING

3760

Healthcare companyseeks 8 motivatedsales consultantsto join their dynamic team.We offer:Basic package: R8 500 neg.Commission.Fuel allowance.Full training.Requirements:Sales experience anadvantage.Energetic and seriousapplicants ONLY.For interview callEuriza on 051 522 2237or SMS name, area andage to 082 634 3755.

131 WW /W SWANEPOEL &SJ KRUGER

NOTICE OF SALE INEXECUTION

In the High Court of SouthAfrica

(Free State Division,Bloemfontein) in the mattercase no: 3329/13 between:

WYNAND WILLEMSWANEPOEL

(identity no: 300505 5016 089)1st Plaintiff

WYNONA SWANEPOEL(identity no: 400128 0013 081)

2nd Plaintiffand

SUSANNA JOHANNAGERMINA KRUGER N.O.(in her capacity as trustee ofthe ERFPACHT BOERDERY

TRUST, IT1058/2003)1st Defendant

CHARLOTTE KöNIG N.O.(in her capacity as trustee ofthe ERFPACHT BOERDERY

TRUST, IT1058/2003)2bd Defendant

WILHELM MICHAEL KöNIGN.O.

(in her capacity as trustee ofthe ERFPACHT BOERDERY

TRUST, IT1058/2003)3rd Defendant

In pursuance of a Court Ordergranted by this Honourable

Court on 28 October 2014 anda warrant of execution, thefollowing properties will be

sold in execution with/withoutreserve to the highest bidderon Wednesday, 18 March

2015 at 10:00 at the offices ofthe Sheriff, BloemfonteinWest, 6a Third Street,Bloemfontein, namely:1. Portion 2 of the farmZoetvlei 1048, district

Bloemfontein, Free StateProvince

In extent 137,0451 (one threeseven comma zero four five

one) hectaresHeld by Deed of Transfer No

T9058/2005;2. Portion 2 of the farmZoetvlei 1048, district

Bloemfontein, Free StateProvince

In extent 25,696 (two fivecomma six nine six) hectaresHeld by Deed of Transfer No

T9058/2005;3. Portion 4 of the farmZoetvlei 1048, district

Bloemfontein, Free StateProvince

In extent 25,696 (two fivecomma six nine six) hectaresHeld by Deed of Transfer No

T9058/2005;4. Portion 5 of the farmZoetvlei 1048, district

Bloemfontein, Free StateProvince

In extent 25,696 (two fivecomma six nine six) hectaresHeld by Deed of Transfer No

T9058/2005;5. Portion 2 of the farm

Kwestiefontein 679, districtBloemfontein, Free State

ProvinceIn extent 25,3708 (two fivecomma three seven zero

eight) hectaresHeld by Deed of Transfer No

R11517/2010;6. The farm Kwestiefontein2938, district Bloemfontein,

Free State ProvinceIn extent 356,7856 (three fivesix comma seven eight five

six) hectaresHeld by Deed of Transfer No

R115182/2010;7. The farm De Hoop 320,district Bloemfontein, Free

State ProvinceIn extent 385,4394 (three eightfive comma four three nine

four) hectaresHeld by Deed of Transfer No

R14089/2012;Subject to: Certain conditions

listed belowSituated at: On the

Jagersfontein Road, districtBloemfontein

Zoning: FarmlandProperty description:1. Portion 2 of the farm

Zoetvlei 1048: The propertyconsists of 3 cement dams, 2bore holes, ruins of an old

house and 8 workers'quarters.2. Portion 2 of the farm

Zoetvlei 1048: The propertyconsists of a residence withthree bedrooms built in

cupboards and tiled floors, 2bathrooms, dining room andopen plan lounge/kitchen.There is 1 brick store with

corrugated iron roof.3. Portion 2 of the farm

Zoetvlei 1048: This is a vacantpiece of farmland.

4. Portion 2 of the farmZoetvlei 1048: This is a vacant

piece of farmland.5. Portion 2 of the farmKwestiefontein 679: The

property consists of 2 workersquarters and 1 bore hole.6. The farm Kwestiefontein

2938: The property consists ofa farmhouse with 4 bedrooms,built in cupboard and carpetfloor, 2 bathrooms, kitchen, 1open plan television lounge /dining room. A separate

dining room and 2 garages.There is a swimming pool.

7. The farm De Hoop 320: Theproperty consists of a

farmhouse with 4 bedrooms,built in cupboards and tile

floors, 2 bathrooms, kitchen,scullery, television lounge,

dining room, separate lounge

and 1 carport. There is 1privet, 1 10 hectare land withprivet. 1 5 hectare land withprivet, 3 dams 91 cement and

2 sink) and 5 camps.Terms:

The purchase price shall bepaid by way of a 10% (ten

percent) deposit on the day ofthe sale and the unpaid

balance within 14 days shallbe secured by a bank or

building society guarantee.The said sale shall in all

respects be governed by theHigh Court Act and the Rulesmade there under or anyamendment thereof orsubstitution thereof and

subject thereto.Conditions of sale:

The full conditions of sale maybe inspected prior to the Saleat the office of the Sheriff,

Bloemfontein West, 6a ThirdStreet, Bloemfontein. The

said conditions of sale will beread out by the Sheriff

immediately prior to the sale.Take further notice that:

1. This is a sale in executionpursuant to a judgment

obtained in the above court.2. Rules of this auctin is

available 24 hours foregoingthe sale at the office of the

Sheriff Bloemfontein West, 6AThird Street, Bloemfontein.3. Registration as a buyer,

subject to certain conditions, isrequired i.e.:

3.1 directions of the ConsumerProtection Act 68 of 2008.

(URLhttp://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=

99961);3.2 Fica-legislation i.r.o.

identity & address particulars;3.3 payment of registration

monies;3.4 registration conditions3.5 registration closes 15

minutes beforecommencement of the

auction.4. The office of the SheriffBloemfontein West willconduct the sale with

auctioneers CH de Wet and/orAJ Kruger and/or TI Khauli.Advertising costs at currentpublication tariffs & sale costsaccording court rules will

apply.Johan SlabbertPeyper Attorneys

Attorney for the PlaintiffsDynarc House

200 Nelson Mandela AvenueBloemfontein

Tel. 051 444 2256Fax 051 444 2250

Email:[email protected]: J Slabbert/betsie/S1254

20X3SMALL-BN060315

Page 7: Bloemnuusbl 20150306

BLOEMNAWEEK, VRYDAG 6 MAART 2015 7

Chanté Olivier van die Laerskool Willem Postma het op die Suid-Afrikaansepadkampioenskap wat in Nelspruit gehou is twee goue medaljes in die afde-ling vir meisies o.12 losgetrap. Foto: Verskaf

VERTEENWOORDIG VRYSTAAT: Die Vrystaatse opewater-swemspan neem hier-die naweek aan die nasionale opewaterbyeenkoms in Grabouw deel. ’n Klom-pie swemmers moes hulle of weens beserings òf weens voorbereiding virnasionale galas later vandeesmaand van die span onttrek. Daar word niete-min baie van veral Marné Frylinck verwag wat op die Midmar-myl die 1,6 km-afstand in ’n indrukwekkende tyd van 19 minute en 15 sekondes afgelê heten daarmee ’n algehele 13de plek in die ouderdomsgroep 14 tot 30 jaar behaalhet. Die swemmerswat die provinsie in die 3 km- of 5 km-nommer sal verteen-woordig, is van links, voor: Wesley Schutte, Carine Theunissen, MJ van Jaars-veld en Stefan Visser; agter: Chantel Smith, Adri Venter, Marné Frylinck, Carode Jager en Dané Steyn. Afwesig: Eric le Roux, Tyla Loubser, Guido Postmaen JP Seyffert. Foto: Ruan Bruwer

DIE Laerskool Willem Postma het Vrydag (27/02) ‘n 5 km- en 9 km-pretstap op Naval Hill as ‘n geldinsamelings-projek aangepak waarin leerlinge en ander stappers deelgeneem het. Elke graad het een van die skool sesewe karakterwaardes – geloof, omgee, respek, burgerskap, regverdigheid, verantwoordelikheid en betroubaar-heid – uitgebeeld. Die gr. 3’s het in oranje klere gestap en regverdigheid, een van Possies se karakterwaardes,verteenwoordig. Foto’s: Ruan Bruwer

Dié gr. 4’s se verantwoordelikheid word deur die kleur groen voorgestel.

Blou het betroubaarheid uitgebeeld. Die gr. 5-leerlinge wat amper van kop tot tone blou was, is van linksStephan du Toit, Rickus Prinsloo en Celia Snellenburg.

Trap twee gouemedaljes los

Stap vir geldinsameling

Die tennisspan van Grey-kollege wat aan die Internasionale Skolesport-federasie se wêreldkampioenskap in Katargaan deelneem, is van links George Botha, Jan-Paul Berry, Kukutla Motlojoa, Philip Henning, Liam Coertzen enHandré Hoffman. Foto: Ruan Bruwer

Page 8: Bloemnuusbl 20150306

’n GROOT naweek lê vir atlete voor wanneerdie Vrystaatse baan­en­veld­byeenkoms vandag(06/03) en Saterdag (07/03) in die Vrystaat­stadion gehou word.Die provinsie se voorste atlete sal hul beste

voet wil voorsit aangesien daar ná Saterdag ’nVrystaatse sub­jeug­, jeug­, junior en o.23­spangekies word wat oor ’n maand in die SA’s inBloemfontein sal meeding. Ook die seniorspan sal volgens die naweek se uitslae gekiesword wat op 17 en 18 April na Stellenboschvir die Suid­Afrikaanse kampioenskap reis. ’nRapsie meer as 600 atlete het hulle ingeskryfwat in die afdelings sub­jeug (14 en 15 jaar),jeug (16 en 17 jaar), juniors (18 en 19 jaar)en seniors (20 jaar en ouer) sal deelneem.Dit begin vandag om 13:00 en Saterdag vanaf07:00. Toegang vandag is R30 en SaterdagR50 wat ook toegang tot die Superrugby­wed­stryd tussen die Cheetahs en Bulle bied.

VS se topatletedié naweek haaks

DIE Hoërskool Jim Fouché speel dienaweek gasheer vir die HoërskoolVoortrekker van Bethlehem. Die o.18A-hokkiemeisies speel om 08:00 en dieseuns om 09:00. Die eerste rugbyspan-ne sê mekaar om 13:45 die stryd aan endie o.19A-netbalwedstryd begin om 12:15.

JF pak Trekkers

Hannes Nienaber

DIE tennisspelers van die Hoër MeisieskoolOranje gaan van Sondag (08/03) af in Doha,Katar, die geleentheid hê om hul name in diéskool se trotse geskiedenis op die tennisbaante verewig.Oranje en Grey­kollege neem albei aan die

Internasionale Skolesport­federasie (ISF) sewêreldkampioenskap deel.Oranje het die afgelope paar jaar die

Suid­Afrikaanse tennistoneel oorheers en salsterk aanspraakmakers op die titel wees.Dié span het vanjaar die vierde keer met

die titel as kampioen van die Gerrie Berner­toernooi in die Paarl weggestap. Die titel vanOranje se Amanda Coetzer­toernooi was ookdie afgelope vier jaar drie keer in eie besit.Albei skolespanne is deur Tennis Suid­Afrika

(TSA) gekies om aan die toernooi deel teneem. Die kriteria wat vir die aanwysing vandie voorste spanne gebruik is, is die individue­le spelers se plek op TSA se rangorde.Dit is die eerste keer dat Suid­Afrikaanse

spanne aan die wêreldkampioenskap, wat dieeerste keer in 1995 in Duitsland gehou is,deelneem.Grey is saam met die voorste skolespanne

van Turkye, Katar, China en Frankryk in ’ngroep geloot. Oranje het ’n taaier lotingontvang met Australië, China en België sevoorste spanne wat op hulle wag.België se voorste span is Pater­Damian­

Sekundarschule, terwyl Australië deur Meridanverteenwoordig sal word.Gustav Fichardt, tennisafrigter van Bloem­

fontein, sal albei spanne in Katar bystaan.Die Oranjeniete sal deur Lize Moolman,

Hanri Stofberg, Lise Stofberg, Daniel deVilliers, Aletta Macheli en Sabrina Moolmanverteenwoordig word.Grey se span bestaan uit George Botha,

Jan­Paul Berry, Kukutla Motlojoa, PhilipHenning, Liam Coertzen en Handré Hoffman.Henning is verlede jaar as die Afrika­kampioen(o.14) gekroon. Hy het die Afrika­meesterstoer­nooi gewen, waarna slegs die voorste 12spelers van die vasteland genooi is.

Skole speelinternasionaal

Die Hoër Meisieskool Oranje se tennisspan is van links Daniel de Villiers, Lise Stofberg, HanriStofberg, Aletta Macheli, Lize Moolman en Sabrina Moolman. Foto: Ruan Bruwer

Ruan Bruwer

DIE Hoërskool Fichardtpark is die plek omdie naweek te wees vir liefhebbers vanskolesport waar die Clover­sportdagaangebied word.Die gebeurtenis kan beslis as een van

die heel grootste skolesportdae in dieland gereken word.Sowat 4 000 junior sportlui is dan in

verskeie sportsoorte slaags.Saterdag (07/03) veral gaan die suide

van Bloemfontein van sportseuns en­meisies wemel.Nie minder nie as 90 netbalspanne uit

29 skole sal mekaar dan op die netbalba­ne van Fichardtpark aandurf.Op die rugbyveld word 57 wedstryde

beslis waaraan 30 skole en 110 spanne ingeheel meeding.Dié wedstryde word op die velde van

die Hoër­ en Laerskool Fichardtpark en dieMartie du Plessis­skool beslis.Op Fichardtpark se splinternuwe

astrobaan en van sy hokkievelde, sowel asdie Universiteit van die Vrystaat (UV) seastro, sal 25 seunspanne (16 skole) en 51meisiespanne (24 skole) mekaar aandurf.Een van die rugbywedstryde wat beslis

aandag sal trek, is die Hoërskool Sentraalwat met die Hoërskool Diamantveld (dieNoord­Kaap se beste span in 2014) om15:00 op die A­veld kragte meet, sowelas Fichardtpark wat Hentie Cilliers,tradisioneel een van die Noord­Vrystaat serugbykragte, in die hoofwedstryd om16:10 op die A­veld pak.

Ook die HTS Louis Botha se wedstrydteen Landboudal om 13:50 op die A­veldbehoort goeie aftrek te kry.Op die netbalbaan is daar ’n paar

tweestryde wat sportliefhebbers opgewon­de sal maak. Onder hulle tel die HoërMeisieskool Oranje se wedstryde teenDiamantveld van Kimberley (om 09:00)en die Hoërskool Duineveld van Upington(om 13:30), Tralies wat teen Duineveld(09:00) en die Hoërskool Noord­Kaap vanKimberley (14:30) te staan kom en Fichieswat Noord­Kaap (10:00) en Diamantveld(13:30) aandurf.Dié drie Noord­Kaapse spanne is

daardie provinsie se voorste drie netbal­skole.Ander Bloemfonteinse skole wat in

netbal sal meeding, is Pres. Steyn, Eunice,St. Michael, Brebner, Sand du Plessis enNavalsig.Die Vrystaat se twee voorste hokkie­

kragte vir meisies, Eunice en Oranje, komalbei teen die Hoërskool Hudsonpark vanOos­Londen (om 07:30 en 13:40 onder­skeidelik by die UV­astro) te staan.Die aksie begin Vrydag (06/03) met 21

skole wat met 65 spanne op die tennisba­ne van Grey­kollege, Eunice, die stadion,Oud­studente en die UV sake sal uit­spook.Skiet vind op Fichies se skietbaan plaas

en sewe skole het aangedui hulle gaankorrel. Agt skole met tien gholfspanne sêmekaar op Tempe se gholfbaan die strydaan en 27 skaakspanne (16 skole) speeldieselfde dag skaak.

Fichies gasheer virduisende sportlui

Ruan Bruwer

’n REUSESTRYD gaan hom Saterdag (07/03)in die Vrystaat­stadion afspeel tussen spannewat albei stert in die lug is ná seges verledenaweek. Die spanne moes hard werk om diéoorwinnings te behaal.Die Bulle het in Pretoria met die Haaie

afgereken en die Cheetahs was ietwatgelukkig om met die Blues klaar te speel.Met ’n moeilike toer wat op die Cheetahs

wag – hulle speel teen die Crusaders, Chiefs,Brumbies en Force, met eersgenoemde driealmal voormalige kampioene – gaan dieSentrale Streekspan soveel punte moontlikvoor sy oorsese reis moet insamel.

Die Cheetahs speel nog volgende Saterdag(14/03) teen die Haaie voordat hulle op dievliegtuig klim. ’n Oorwinning oor die Bullesal meebring dat die Cheetahs ’n eerste keerooit hul eerste drie wedstryde in dieSuperrugby­reeks kon wen.Naka Drotské, Cheetahs­breier, het gesê hy

was nie juis beïndruk met sy manskappe sespel teen die Blues nie en benewens stewigeskrumwerk was daar nie baie ander aspektewaaroor hy opgewonde was nie.Dit is darem gerusstellend dat iemand

soos Joe Pietersen (losskakel) se vorm asstelskopper uitstekend lyk. Die voorspelers salalmal op hul stukke moet wees teen ’nBul­agttal wat van Springbokke wemel.

Cheetahs sal moet wys dat hulle kán

X1PTLN2D-BN060315

After 10 years of struggling, my husband isback at home after mama Linda showed memy enemies in a mirror . We are now ahappy, married couple - thank you, mamaLinda.

My husband stayed with his girlfriend for 10years. Without him I struggled to supportmyself and could not even pay ourchildren's school fees.

I visited traditional healers, but with no help. Then I heard of Maria Lindaon a radio talk show and my neighbour whom he helped and rescuedfrom black magic. I visited mama Linda and paid R200. He told me aboutmy future andmymarriage problems. He put amirror in a dishwithwaterand I saw the facesofmyenemies andmyhusband's girlfriend.He prayed for me and gave me holy water and oil to wash myself. Aftertwo days I saw results, my enemies confessed their wrong doingstowards me andmy husband left his girlfriend and come back home. I'mnowhappyafter visitingmamaLinda .

Visit Mama Linda by calling 062 4336 703X1PUAF1H-BN060315