17
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye. MEGANIESE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2007 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

FINALE V - Meganiese Tegnologie - November 2007...Noem VIER redes vir swak deurdringing. (10) (2) (1) (4) 5.5 5.6 Beskryf die prosedure wat vir die aansteek en verstelling van die

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    PUNTE: 200 TYD: 3 uur

    Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye.

    MEGANIESE TEGNOLOGIE

    NOVEMBER 2007

    NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

    GRAAD 11

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    2

    INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

    Skryf jou eksamen- en sentrumnommer in die spasies wat op die antwoordeboek voorsien word. Beantwoord AL die vrae. Lees AL die vrae aandagtig deur. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. Toon AL die berekeninge en eenhede. Kandidate word toegelaat om nie-programmeerbare, wetenskaplike sak-rekenaars en teken-/wiskundige instrumente te gebruik. Die waarde van die gravitasieversnellingskonstante moet as 10 m/s2 ge-neem word. Gebruik die onderstaande kriteria om jou met die beplanning van jou tyd te help:

    Vraag Assessering-standaarde Inhoud wat gedek word Punte Tyd

    1 1 – 9 Meervoudigekeuse-vrae 20 18 minute

    2 6 en 8 Toegepaste Meganika 50 45 minute

    3 2 Gereedskap en Toerusting 20 18 minute

    4 3 Materiale 20 18 minute

    5 1, 4 en 5 Vervaardigingsproses, Konstruksie-metodes en Veiligheid 50 45

    minute

    6 7 en 9 Pompe en Onderhoud 40 36 minute

    TOTAAL 200 180 minute

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    3

    VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 1 – 9) Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.20) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.21 E.

    1.1 Watter EEN van die volgende gereedskapstukke word gebruik om die rond-

    heid van 'n as te toets?

    A

    B C D

    Buitemeetpasser en liniaal Buitemikrometer Binnemikrometer Sinusstaaf

    (1) 1.2 Watter EEN van die volgende veiligheidsmaatreëls is op die draaibank van

    toepassing?

    A

    B C D

    Daar moenie olie op die vloer wees nie. Daar moenie ghries op die vloer wees nie. Daar moenie water op die vloer wees nie. AL die bogenoemde

    (1) 1.3 Watter EEN van die volgende is die rede waarom 'n gekraakte slypwiel NIE

    gebruik kan word nie?

    A

    B C D

    Dit kan die werkstuk beskadig Dit kan die spillaers van die slypwiel beskadig Dit sal nie behoorlik sny nie Dit gaan breek en die operateur beseer

    (1) 1.4 FIGUUR 1.1 hieronder toon 'n herstelprosedure op 'n slypwiel.

    Identifiseer hierdie herstelprosedure:

    FIGUUR 1.1 A

    B C D

    Afwerking van die wiel Vorming van die wiel Balansering van die wiel Glasuring van die wiel

    (1)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    4

    1.5 Die snyer van 'n horisontale freesmasjien word op die masjien se ... ge-

    monteer.

    A

    B C D

    knie oorarm spil draspil

    (1) 1.6 Watter EEN van die volgende apparate word gebruik om die snysels wat op

    die freesmasjien opgehoop het, te verwyder?

    A

    B C D

    Hande Druklug 'n Kwas Poetskatoen

    (1) 1.7 Die proses waardeur harde metaal vir beter masjineerbaarheid sag gemaak

    word, staan as ... bekend.

    A

    B C D

    normalisering uitgloeiing tempering taaiheid

    (1) 1.8 Watter EEN van die volgende elemente word by 'n metaal gevoeg om die

    hardheid en sterkte te verbeter?

    A

    B C D

    Yster Koolstof Staal Nikkel

    (1) 1.9 Watter snymetode op die draaibank word in FIGUUR 1.2 hieronder geïllu-

    streer?

    FIGUUR 1.2 A

    B C D

    Parallelle draaiwerk Vlakkeer Afsnyding Sny 'n interne spygleuf

    (1)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    5

    1.10 Watter EEN van die volgende verteenwoordig die vaste senter in FIGUUR

    1.3 hieronder?

    FIGUUR 1.3 (1) 1.11 Wat is 'n stut? A

    B C D

    'n Trekkrag 'n Skuifkrag 'n Stootkrag 'n Skeurkrag

    (1) 1.12 Identifiseer die sweissimbool vir die sweislas in FIGUUR 1.4 hieronder: FIGUUR 1.4 A

    B C D

    K U V II

    (1) 1.13 Watter tipe krag word in FIGUUR 1.5 hieronder voorgestel? FIGUUR 1.5 A

    B C D

    'n Trekkrag 'n Drukkrag 'n Skuifkrag 'n Breekkrag

    (1)

    F F

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    6

    1.14 Watter EEN van die volgende kragte word vanuit die middelpunt van rotasie

    opgewek en is in alle rigtings gelyk?

    A

    B C D

    'n Lineêre krag 'n Statiese krag 'n Sentrifugale krag 'n Laterale krag

    (1) 1.15 Wat is die doel van die spoel in die ontstekingstelsel? A

    B C D

    Verhoog die spanning Verlaag die spanning Stuur stroom na die battery Laai die battery

    (1) 1.16 Watter EEN van die volgende aandrywingstelsels word deur 'n stelsel van

    katrolle gekenmerk?

    A

    B C D

    'n Rat 'n Band 'n Ketting 'n Kettingrat

    (1) 1.17 Waarvoor staan die afkorting ABS? A

    B C D

    Toegepaste remstelsel ('Applied braking system') Sluitweerremstelsel ('Anti-lock braking system') Gevorderde remstelsel ('Advanced braking system') Hulpremstelsel ('Assisting braking system')

    (1) 1.18 Pneumatiese stelsels maak van ... gebruik. A

    B C D

    water remvloeistof olie lug

    (1)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    7

    1.19 Watter EEN van die volgende ratte (A, B of C) in FIGUUR 1.6 hieronder het

    die HOOGSTE omwentelingspoed? In watter rigting sal die rat draai indien C die dryfrat is en in 'n kloksgewyse rigting draai?

    FIGUUR 1.6 A

    B C D

    Rat B, antikloksgewys Rat C, kloksgewys Rat A, antikloksgewys Rat B, kloksgewys

    (1) 1.20 Watter EEN van die volgende kleure word gebruik om stapelruimtes en

    loopruimtes op 'n vloer af te baken?

    A

    B C D

    Rooi Groen Blou Geel

    (1) [20]

    A B C

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    8

    VRAAG 2: TOEGEPASTE MEGANIKA (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 6 en 8) 2.1 FIGUUR 2.1 hieronder toon 'n balk wat deur twee mure ondersteun word.

    'n Gelykverspreide krag word vir 'n afstand van 4 m op die balk uitgeoefen.

    FIGUUR 2.1 2.1.1

    2.1.2

    Bereken die groottes van die reaksies RR en RL. Ignoreer die massa van die balk. Toets om te sien of die opwaartse kragte = afwaartse kragte.

    (8)

    (2) 2.2 Mnr. Jabu wil 'n motorafdak ontwerp. FIGUUR 2.2 hieronder toon 'n

    diagrammatiese voorstelling van die motorafdak wat deur twee mure, P en Q, ondersteun word. Die drie eksterne kragte toon permanente belastings op die balk wat die motorafdak ondersteun.

    FIGUUR 2.2 2.2.1

    2.2.2

    Bereken die reaksies by steunpunte P en Q onderskeidelik. Teken 'n skuifdiagram. Gebruik 'n skaal van 1 mm = 1 kN.

    (6)

    (7)

    20 kN 40 kN 30 kN

    P Q

    5 m 6 m 3 m 2 m

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    9

    2.3 FIGUUR 2.3 hieronder toon 'n V-bandtoepassing vir 'n waaier in 'n indus-

    triële omgewing:

    FIGUUR 2.3 2.3.1

    2.3.2

    Benoem die aanduiders genommer 1 tot 4. Wat is die doel van die onderdele genommer 2, 3 en 4?

    (4)

    (3) 2.4 FIGUUR 2.4 hieronder toon 'n wringsleutel ('torque wrench') wat gebruik

    word om 'n moer vas te draai. Die maksimum wringinstelwaarde ('torque setting') is 78 Nm. Die lengte van die wringsleutel is 0,3 m.

    FIGUUR 2.4 Bereken die toegepaste krag (P) op die punt van die wringsleutel om die

    moer tot die voorgeskrewe stelwaarde vas te draai.

    (4)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    10

    2.5 FIGUUR 2.5 hieronder toon 'n deursneeaansig van die ewenaar van 'n

    motorvoertuig in gebruik:

    FIGUUR 2.5 2.5.1

    2.5.2

    Benoem die onderdele genommer 1 tot 7. Wat is die doel van die ewenaar?

    (7)

    (2)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    11

    2.6 FIGUUR 2.6 hieronder toon die basiese uitleg van 'n petrolenjin se brand-

    stofinspuitstelsel:

    FIGUUR 2.6 2.6.1

    2.6.2

    Noem ten minste VIER voordele van die brandstofinspuitstelsel in vergelyking met die vergasserstelsel vir petrolenjins. Wat is die doel van die volgende onderdele:

    (4)

    (a)

    (b) (c)

    Filter Inspuiter Pomp

    (1)(1)(1)

    [50]

    Brandstof- inspuiter

    Diafragma

    Akkumulator

    Brandstofdrukreëlaar om konstante brand-stofdruk te verskaf

    Mengselkontrole-eenheidLuginlaat

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    12

    VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 2) 3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon 'n presisiemeetwerktuig: FIGUUR 3.1 3.1.1

    3.1.2 3.1.3

    Identifiseer die presisiemeetwerktuig wat in FIGUUR 3.1 hierbo voorgestel word. Benoem die dele genommer 1 tot 8. Wat is die akkuraatheid van hierdie instrument, in millimeter ge-meet?

    (1)

    (8)

    (1) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n vernierpasserlesing: FIGUUR 3.2 3.3

    Bepaal die grootte van die vernierpasserlesing. Noem TWEE voordele wanneer 'n vernierpasser in plaas van 'n mikrometer gebruik word.

    (2)

    (2)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    13

    3.4 FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n uitskuifaansig van 'n slypmasjien wat

    algemeen in 'n masjienwerkswinkel gebruik word:

    FIGUUR 3.3 3.4.1

    3.4.2

    Wat word hierdie slypmasjien genoem? Benoem die onderdele genommer 1 tot 5 van hierdie slyp-masjien.

    (1)

    (5)[20]

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    14

    VRAAG 4: MATERIALE (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 3) 4.1 Kies 'n definisie uit KOLOM B om by 'n proses in KOLOM A te pas. Skryf

    slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.4) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 4.1.5 E.

    KOLOM A

    (PROSES) KOLOM B

    (DEFINISIE)

    4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4

    Tempering Uitgloeiing Normalisering Dopverharding

    A

    B

    C

    D

    die metaal word tot 'n gespesifi-seerde temperatuur verhit en dan in stil lug afgekoel tydens hierdie proses word die omhulsel na 'n koolryke staal verander die staal word tot 'n geskikte temperatuur verhit en dan weer afgekoel die staal word tot 'n gespesifiseer-de temperatuur verhit en dan stadig in die oond afgekoel

    (4) 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6

    Waarom is uitgloeiing een van die belangrikste prosesse in die hitte-behandeling van staal? Gee TWEE redes vir jou antwoord. Waarom moet onderdele wat dopverhard moet word, deur koolstofryke stowwe omring word? Verduidelik hoe om tussen ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale te onderskei. Watter prosedure sal jy volg om te bepaal of staal tot 'n verhardingspunt verhit is? Noem die temperingskleur vir die volgende:

    (2)

    (2)

    (2)

    (2)

    4.6.1

    4.6.2 4.6.3 4.6.4

    Koubeitels Skroewedraaiers Kraspenne Spiraalbore

    (1)(1)(1)(1)

    4.7 Verduidelik kortliks hoe koubeitels getemper word. (4)

    [20]

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    15

    VRAAG 5: VERVAARDIGINGSPROSES, KONSTRUKSIEMETODES EN VEILIGHEID (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 1, 4 en 5) 5.1 5.2 5.3

    Noem VYF voorsorgmaatreëls wat by die gebruik van 'n freesmasjien ge-volg moet word. Noem die doel van 'n freesmasjien en beskryf die freesproses. Identifiseer die volgende sweissimbole. Maak 'n netjiese skets om die aan-wending van ELKE sweislas in die praktyk te verduidelik.

    (10)

    (3)

    5.3.1 (2) 5.3.2 (2) 5.3.3 (2) 5.3.4 (2) 5.3.5 (2)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

    16

    5.4 FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n deursnit van 'n boogsweislas: FIGUUR 5.1 5.4.1

    5.4.2 5.4.3 5.4.4

    Benoem die dele genommer 1 tot 10. Noem die belangrikheid van metaalskuim ('slag'). Wat word onder deurdringing verstaan? Noem VIER redes vir swak deurdringing.

    (10)

    (2)

    (1)

    (4) 5.5 5.6

    Beskryf die prosedure wat vir die aansteek en verstelling van die oksi-asetileensnyvlam gevolg moet word. Wat is die verskil tussen die sweisspruitstuk en die snyspruitstuk tydens gassweiswerk?

    (8)

    (2)[50]

    VRAAG 6: POMPE EN ONDERHOUD (Leeruitkoms 3: Assesseringstandaard 7 en 9) 6.1 Verskeie soorte pompe word in die praktyk aangetref. Sommige pompe,

    soos die fietspomp, ken ons baie goed. Ander pompe sluit meganiese vloeistofpompe in. Wat is die funksie van meganiese vloeistofpompe?

    (2)

  • Meganiese Tegnologie DoE/November 2007 NSS

    Kopiereg voorbehou

    17

    6.2 FIGUUR 6.1 hieronder toon 'n eksentrieke wiekpomp ('vane pump'): FIGUUR 6.1 6.3

    Benoem die onderdele genommer 1 tot 6. Gebruik eenvoudige lynsketse en toon die volgende wielsporingshoeke:

    (6)

    6.3.1

    6.3.2 6.3.3

    Positiewe wielvlughoek Negatiewe nasporingshoek Uitsporing om 'n draai

    (4)(4)(4)

    6.4 6.5 6.6 6.7 6.8 6.9

    Noem VYF voorafgaande inspeksiekontroles wat uitgevoer moet word voordat wielsporing gestel kan word. Noem DRIE eienskappe van 'n goeie smeermiddel. Noem DRIE funksies van 'n goeie smeermiddel. Wanneer 'n smeermiddel vir 'n spesifieke aanwending gekies word, watter faktore moet in aanmerking geneem word? Wat is die gevolge wanneer lug in 'n hidrouliese stelsel teenwoordig is? Waarom is onderhoud belangrik?

    (5)

    (3)

    (3)

    (5)

    (2)

    (2)[40]

    TOTAAL: 200

    1

    2

    3 4 5

    6