8
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 14 6 - 13 Mei 2016 WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag vanaf Maandag, 9 Mei verpligtend is. Maak asseblief seker dat u kind met die korrekte klere toegerus is. Die leerder wie se klere nie volgens voorskrifte is, of nie gemerk is nie, gaan aangespreek word. Indien ouers wintersklere by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie of wat te klein is, kan dit aan die Klerewinkel geskenk word vir minderbevoorregte kinders. Koshuiskinders moet asseblief genoeg warm klere en komberse saambring. CHRISTUSFEES: Die Grondslagfase hou op 13 Mei ons Christusfees. Die program begin om 7:30 in die skoolsaal (saalperiode). Ons dink aan Jesus se kruisiging en opstanding en Sy Hemelvaart. Ouers en belangstellendes is welkom om dit saam met ons te kom vier. INSKRYWINGS – 2017: Nuwe inskrywings vir 2017 open 1 Julie en sluit op 30 September 2016. Daar is beperkte plek in ons koshuis. Indien u voornemende ouers ken, kan u vir hulle laat weet om vroegtydig aansoek te doen. LEERDERDEELNAME: UITSLAE: NETBAL @ DOUGLAS: SPAN: TELLING: SPAN: TELLING: 0/9A Gelykop 4 – 4 0/9B Wen 3 – 2 0/10 Verloor 8 – 1 @ 0/10 Wen 4 – 1 @ 0/10B 0/10A 0/11A Wen 16 – 7 0/12 Gelykop 7 – 7 0/13A Wen 41 – 18 0/13B Wen 13 – 4 RUGBY @ DOUGLAS: SPAN: TELLING: 0/7 Verloor 30 – 0 0/9A Wen 33 – 5 0/11A Wen 27 – 5 0/13A Wen 51 – 5 0/13B Wen 12 – 0 Baie geluk aan al ons spanne!! KORTVOLKDAG: [AFSKEURSTROKIE] Sterkte aan ons 0/9 rugbyspan wat op Saterdag, 14 Mei aan die Kortvolkdag te Newton deelneem. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. R30 busgeld is vooraf betaalbaar. XHARIEP NETBAL: Geluk aan die volgende spelers wat deurgaan na die Motheo/Xhariep- netbalproewe op Saterdag, 28 Mei: 0/12: Chrisna Roelofse, Miandi Steenkamp en Elana le Roux 0/13: Anri Meades, Jonelri Botha, Jomari Lübbe, Michela Steenkamp en Evita Kock. RUGBYPROEWE: Baie sterkte aan Louis van der Westhuizen (0/13), Vuyani Moore (0/12) en Wynand Botha (0/12) wat op 13 en 14 Mei aan die Griekwaland Wes rugbyproewe in Kimberley deelneem.

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 14 6 - 13 Mei 2016WINTERSDRAG:Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag vanaf Maandag, 9 Mei verpligtend is. Maak asseblief seker dat u kind met die korrekte klere toegerus is. Die leerder wie se klere nie volgens voorskrifte is, of nie gemerk is nie, gaan aangespreek word.Indien ouers wintersklere by die huis het wat u kinders nie meer gebruik nie of wat te klein is, kan dit aan die Klerewinkel geskenk word vir minderbevoorregte kinders. Koshuiskinders moet asseblief genoeg warm klere en komberse saambring.

CHRISTUSFEES:Die Grondslagfase hou op 13 Mei ons Christusfees. Die program begin om 7:30 in die skoolsaal (saalperiode). Ons dink aan Jesus se kruisiging en opstanding en Sy Hemelvaart. Ouers en belangstellendes is welkom om dit saam met ons te kom vier.

INSKRYWINGS – 2017:Nuwe inskrywings vir 2017 open 1 Julie en sluit op 30 September 2016. Daar is beperkte plek in ons koshuis. Indien u voornemende ouers ken, kan u vir hulle laat weet om vroegtydig aansoek te doen.

LEERDERDEELNAME:UITSLAE: NETBAL @ DOUGLAS:

SPAN: TELLING: SPAN: TELLING:0/9A Gelykop 4 – 4 0/9B Wen 3 – 2 0/10 Verloor 8 – 1 @ 0/10A 0/10 Wen 4 – 1 @ 0/10B0/11A Wen 16 – 7 0/12 Gelykop 7 – 7 0/13A Wen 41 – 18 0/13B Wen 13 – 4

RUGBY @ DOUGLAS:SPAN: TELLING:0/7 Verloor 30 – 0 0/9A Wen 33 – 5 0/11A Wen 27 – 5 0/13A Wen 51 – 5 0/13B Wen 12 – 0

Baie geluk aan al ons spanne!!

KORTVOLKDAG: [AFSKEURSTROKIE]Sterkte aan ons 0/9 rugbyspan wat op Saterdag, 14 Mei aan die Kortvolkdag te Newton deelneem. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. R30 busgeld is vooraf betaalbaar.

XHARIEP NETBAL:Geluk aan die volgende spelers wat deurgaan na die Motheo/Xhariep- netbalproewe op Saterdag, 28 Mei:0/12:Chrisna Roelofse, Miandi Steenkamp en Elana le Roux0/13:Anri Meades, Jonelri Botha, Jomari Lübbe, Michela Steenkamp en Evita Kock.

RUGBYPROEWE:Baie sterkte aan Louis van der Westhuizen (0/13), Vuyani Moore (0/12) en Wynand Botha (0/12) wat op 13 en 14 Mei aan die Griekwaland Wes rugbyproewe in Kimberley deelneem.

RUGBY EN NETBAL TEEN HOPETOWN: (AFSKEURSTROKIE)Ons rugby- en netbalspanne speel op Woensdag, 11 Mei teen Hopetown op hulle velde. Spelers verdaag om 12:45 en die busse vertrek om 13:00. R50 busgeld is vooraf by die klasonderwysers betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit.

NETBAL TEEN HARTSWATER:Netbalwedstryde teen Hartswater word uitgestel tot ‘n latere datum.

KOFFIEFONTEIN SPORTDAG: [AFSKEURSTROKIE]Die volgende spanne speel op Saterdag, 14 Mei op Koffiefontein: NETBAL: 0/7, 0/9A, 0/10, 0/11A, 0/12, 0/13A, B en C. RUGBY: 0/7 – 0/8 (gekombineerd), 0/11B en 0/13B Vul asseblief die afskeurstrokie in om u kind se vervoer te bevestig. Busgeld van R30 is vooraf betaalbaar.

SKAAK:Sterkte aan Rian Steenkamp en Phillip Noeth wat die naweek aan ‘n Interprovinsiale Skaaktoernooi in Bloemfontein deelneem.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 4-klas hou op Maandag, 9 Mei hulle koekieverkoping. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

OUERS: SPOGBLAD

Baie geluk aan Riaan Jacobs wat met die afgelope skou in Bloemfontein die volgende pryse verower het:

SENIOR JERSEY KOEI:Hoogste melkproduksie in SA – 3 x melkings

JUNIOR JERSEY KOEI:Tweede hoogste melkproduksie in SA – 3 x melkings

30 - 36 MAANDE JUNIOR JERSEY KOEIE:2de Plek op Nasionale Kampioenskappe

GEBEDSLYS:

Wessel van Niekerk (Operasie gehad)Maryka van Straaten (Operasie)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,

AFSKEURSTROKIE: RUGBY EN NETBAL TEEN HOPETOWN (Woensdag, 11 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA HOPETOWN VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA HOPETOWN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R50

AFSKEURSTROKIE: SUID-VRYSTAAT NETBALDAG (Saterdag, 14 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA KOFFIEFONTEIN VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA KOFFIEFONTEIN:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R30

American Staffies te koop!

Ingeënt en ontwurm

4 Reuntjies en 2 tefies

Kontak:

0733000628

AFSKEURSTROKIE: KORTVOLKDAG: RUGBY - 0/9 (Saterdag, 14 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA KIMBERLEY VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R50

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,
Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,
Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - Web viewJACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL. NUUSBRIEF: 14. 6 - 13 Mei 2016. WINTERSDRAG: Ouers moet asseblief kennis neem dat die dra van winterskooldrag . vanaf Maandag,