3
Daar is niks wat ek oor kanker kan doen nie Waarheid: Daar is baie wat op individuele-, gemeenskaps- en beleidsvlakke gedoen kan word en met die regte strategieë kan ‘n derde van die mees algemene kankers voorkom word Die bevordering van 'n gebalanseerde leefstyl - Bewyse - Volg ‘n Gesonde Dieet - ? ? ? Vind meer uit op http://www.cansa.org.za/adopt-a- balanced-lifestyle/ Die omstandighede waaronder mense woon en werk, asook lewenstyl, beïnvloed hul gesondheid en kwaliteit van lewe Organisasies van alle groottes kan omgewings wat die gesondheid van hul werknemers beskerm en bevordering skep, deur die verskaffing van: 100% tabak en rook-vrye omgewings Voorsiening van, en toegang tot, gesonde kos opsies Werksplek gesondheidsonderrig programme en ‘n beleid wat bewustheid van die risiko van kanker faktore en die belangrikheid van vroeë opsporing skep ? ? ? Goeie en gesonde besluite by die winkel en tydens maaltye kan help om kankerrisiko te verlaag Riglyne: Eet genoegsame groente en vars vrugte (in seisoen). Die dieet behoort uit vrugte, groente en ander plantaardige voedselsoorte te bestaan - soos heelgraan en peulgroente Beperk vetinname - eet ligter en skraler deur minder hoëvet kossoorte, veral van dierlike afkoms te kies Vermy of beperk alkoholinname - die risiko van verskeie tipes kanker, insluitend borskanker en kanker van die kolon, longe, niere en lewer verhoog met die hoeveelheid alkohol wat ingeneem word asook die tydsduur van gereelde alkoholinname Mite 03 Sout is noodsaaklik vir die menslike liggaam om normaal te funksioneer. ‘n Hoofbestanddeel van tafelsout (NaCl) is natrium. Die inname van sout van alle oorsprong behoort minder as 5g per dag te wees, waarvan natrium minder as 2 400mg behoort te wees (dit is gelykstaande aan een teelepel sout per dag) Die verhouding tussen natrium en kalium inname moet ten minste 1:1 wees. Dit word verder aanbeveel om geprosesseerde en kitskosse sowel as soutgepreserveerde, souterige of gesoute kosse te vermy. Ook om kosse sonder die byvoeg van sout te preserveer aangesien dit die risiko vir maag- en neuskeelkankers, verhoogde bloeddruk, hartsiektes en beroerte verhoog Hoë inname van bygevoegde suiker dra by tot die voorkoms van gedragsprobleme by kinders, tandbederf en obesiteit wat aanleiding gee tot verhooge risiko vir nie-oordraagbare siektes soos tipe-2 diabetes, kardiovaskulêre siektes, hoë bloeddruk en verskeie kankers ‘Bygevoegde suiker’ verwys na enige suiker wat by voedselsoorte gevoeg word tydens prosessering en sluit suiker, heuning, molasse, sukrose met molasse, gekleurde suiker, vrugtesapkonsentraat, ontgeurde en/of gedeioniseerde vrugtesap en konsentrate daarvan, hoë fruktose mieliestroop en mout in. Dit word aanbeveel dat bygevoegde suiker tot die dieet nie 100 kalorieë (25g) per dag vir vroue en 150 kalorieë (37,5g) vir mans oorskry nie. Dit is gelykstaande aan ongeveer 5-6% van daaglikse energie (E). Een blikkie suikerversoete koeldrank (350ml) bevat meer as 40g suiker (gelyk aan 6-7% van een dag se energie-inname) - 25g suiker is gelykstaande aan 2 gehoopte eetlepels suiker Beperk Soutinname - Verlaag Suiker Inname - Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za KRY DIE WAARHEID OOR KANKER

KRY DIE WAARHEID OOR KANKER...onlangs ingestel vir die voorkoming van MPV wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir servikale kanker sowel as ander kankers insluitend kop en nek kankers

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: KRY DIE WAARHEID OOR KANKER...onlangs ingestel vir die voorkoming van MPV wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir servikale kanker sowel as ander kankers insluitend kop en nek kankers

Daar is niks wat

ek oor kanker kan

doen nieWaarheid: Daar is baie wat opindividuele-, gemeenskaps- enbeleidsvlakke gedoen kan word en met dieregte strategieë kan ‘n derde van die meesalgemene kankers voorkom word

Die bevordering van 'n gebalanseerdeleefstyl -

Bewyse -

Volg ‘n Gesonde Dieet -

Vind meer uit op http://www.cansa.org.za/adopt-a-balanced-lifestyle/

Die omstandighede waaronder mensewoon en werk, asook lewenstyl, beïnvloed hulgesondheid en kwaliteit van lewe

Organisasies van allegroottes kan omgewings wat diegesondheid van hul werknemersbeskerm en bevordering skep, deurdie verskaffing van:

100% tabak en rook-vryeomgewingsVoorsiening van, en toegang tot,gesonde kos opsiesWerksplek gesondheidsonderrig programme en ‘nbeleid wat bewustheid van die risiko van kankerfaktore en die belangrikheid van vroeë opsporingskep

Goeie en gesondebesluite by die winkel en tydens maaltye kan help omkankerrisiko te verlaag

Riglyne:Eet genoegsame groente en vars vrugte (in seisoen).Die dieet behoort uit vrugte, groente en anderplantaardige voedselsoorte te bestaan - soosheelgraan en peulgroenteBeperk vetinname - eet ligter en skraler deur minderhoëvet kossoorte, veral van dierlike afkoms te kiesVermy of beperk alkoholinname - die risiko vanverskeie tipes kanker, insluitend borskanker enkanker van die kolon, longe, niere en lewer verhoogmet die hoeveelheid alkohol wat ingeneem wordasook die tydsduur van gereelde alkoholinname

Mite 03 Sout is noodsaaklik vir die menslike liggaamom normaal te funksioneer. ‘n Hoofbestanddeel van tafelsout (NaCl)is natrium. Die inname van sout van alle oorsprong behoort minderas 5g per dag te wees, waarvan natrium minder as 2 400mg behoortte wees (dit is gelykstaande aan een teelepel sout per dag)

Die verhouding tussen natrium en kalium inname moet ten minste 1:1wees. Dit word verder aanbeveel om geprosesseerde en kitskossesowel as soutgepreserveerde, souterige of gesoute kosse te vermy. Ook om kossesonder die byvoeg van sout te preserveer aangesien dit die risiko vir maag- enneuskeelkankers, verhoogde bloeddruk, hartsiektes en beroerte verhoog

Hoë inname van bygevoegde suiker dra by tot dievoorkoms van gedragsprobleme by kinders, tandbederf en obesiteit wat aanleidinggee tot verhooge risiko vir nie-oordraagbare siektes soos tipe-2 diabetes,kardiovaskulêre siektes, hoë bloeddruk en verskeie kankers

‘Bygevoegde suiker’ verwys na enige suiker wat by voedselsoorte gevoeg wordtydens prosessering en sluit suiker, heuning, molasse, sukrose met molasse,gekleurde suiker, vrugtesapkonsentraat, ontgeurde en/of gedeioniseerde vrugtesapen konsentrate daarvan, hoë fruktose mieliestroop en mout in.

Dit word aanbeveel dat bygevoegde suiker tot die dieet nie 100 kalorieë (25g) perdag vir vroue en 150 kalorieë (37,5g) vir mans oorskry nie. Dit is gelykstaande aanongeveer 5-6% van daaglikse energie (E). Een blikkie suikerversoete koeldrank(350ml) bevat meer as 40g suiker (gelyk aan 6-7% van een dag se energie-inname)- 25g suiker is gelykstaande aan 2 gehoopte eetlepels suiker

Beperk Soutinname -

Verlaag Suiker Inname -

Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za

KRY DIE WAARHEIDOOR KANKER

Page 2: KRY DIE WAARHEID OOR KANKER...onlangs ingestel vir die voorkoming van MPV wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir servikale kanker sowel as ander kankers insluitend kop en nek kankers

Sluit Bronne van Omega-3 in by jou Dieet -

Omega-3

Omega-6

Omega-9

Handhaaf ‘n Gesonde Gewig en Wees Fisies Aktief -

Funksies en Voordele: Goeie Bronne

Daar is verskeiesoorte vette in ons voedsel en in ons liggame. ‘n Spesiale tipe vanvet, bekend as omega vetsure, bestaan hoofsaaklik uit omega-3,omega-6 en omega-9. Twee (omega-3 en omega-6) word asnoodsaaklik gedefineer wat beteken dat ons liggame dit nie kanproduseer nie

Anti-inflammataorieseeienskappeAnti-kanker eienskappeStimuleer brein enkardiovaskulêre funksie

Help stimuleer haar-en beengroeiReguleer metabolismeHandhaafvoortplantingstelsel

Studies toon aan dat die balans tussen omega-3 en -6 krities is.Internasionale konsensus is dat die verhouding nie meer as 5:1(omega-6 tot omega-3) te wees nie – ideaal is 2:1

Verlaag kolesterolvlakkeVerhoog imuunfunksieVerlaaginsulienweerstandigheid

Diehandhawing van ‘n gesonde gewig mag meehelp om die risiko virverskeie kankers te verlaag, insluitend borskanker asook kankervan die prostaat, longe, kolon en niere. Fisiese aktiwiteit help ook.Bykomstig tot gewigshandhawing, help fisiese aktiwiteit op sy eieom die risiko vir borskanker en kolonkanker te verlaag

Funksies en Voordele: Goeie Bronne

vetterige vis soos salm, tuna,sardyne, makriel, forel en snoek.Plantaardige bronne sluitokkerneute, flassaad, canola,pampoen- en sesamsade in. Groenblaargroentes, peulgewasse envrugte soos sitrus, meloene enkersies (in seisoen)

Advokadopeer, sesamsaad,graankosse, heelgraanbrood,pluimvee, eiers, suiwelprodukte ensonneblomsaad en –olie

Olywe, advokadopeer, grondboneen ander neute soos amandel

Beskerm jou vel -

Maak Slim Keuses -

Vind meer uit op http://www.cansa.org.za/cansa-seal-of-recognition/

Velkanker is die mees algemene kanker, watveroorsaak word deur die skadelike UV-strale van die son en is ookdie mees voorkombare

Die KANSA Seël van Erkenning moedigjou aan om produketikette na te gaan en ingeligte keuses te maak

Vind meer uit op http://www.cansa.org.za/cansa-seal-of-recognition/

Kies een van die volgende:- Rys, durum-koringpasta,baba-aartappels, patats,mielies, botterskorsie,semelryke graan, lae-GImuesli, gerolde hawermout,lae-GI brood, saadbrood,rogbrood, volkoringkraakbeskuitjies

Kies een van die volgende:- Rys, durum-koringpasta,baba-aartappels, patats,mielies, botterskorsie,semelryke graan, lae-GImuesli, gerolde hawermout,lae-GI brood, saadbrood,rogbrood, volkoringkraakbeskuitjies

Een vuisvolstadigvrystellende-koolhidraat (stysel)

Een vuisvolstadigvrystellende-koolhidraat (stysel)

Kies een van die volgende:- 1 eetl groente-olie(Olyf of Canola)

- 2 tl grondboonbotter- 1 eetl laevet mayonnaise/laevet-slaaisous

- medium avokado- 5 groot olywe- 10 gemengde neute (rou)

Kies een van die volgende:- 1 eetl groente-olie(Olyf of Canola)

- 2 tl grondboonbotter- 1 eetl laevet mayonnaise/laevet-slaaisous

- medium avokado- 5 groot olywe- 10 gemengde neute (rou)

Een porsie vet/olie

As smulhappie tussen maaltye:- Een porsie vrugte(tennisbalgrootte)

- Of ½ glas vrugtesap(onversoet)

- Of handvol droëvrugte

As smulhappie tussen maaltye:- Een porsie vrugte(tennisbalgrootte)

- Of ½ glas vrugtesap(onversoet)

- Of handvol droëvrugte

Een k rou of ½ k gaargroente (oondgebraaiof gestoom)

Een k rou of ½ k gaargroente (oondgebraaiof gestoom)

81/

Kies een van die volgende:- 30g vleis, vis of soja(een eie vuis grootte)

- Een eier- Laevet- en mediumvet hardekaas(hoogstens 30g/dag)

- ¼ k laevet/vetvrye maaskaas- 1 k laevet/vetvrye melk

Kies een van die volgende:- 30g vleis, vis of soja(een eie vuis grootte)

- Een eier- Laevet- en mediumvet hardekaas(hoogstens 30g/dag)

- ¼ k laevet/vetvrye maaskaas- 1 k laevet/vetvrye melk

Een porsie proteïen(vleis, vis, soja en melkprodukte)Een porsie proteïen(vleis, vis, soja en melkprodukte)

‘n Slim keuse vir elka maaltyd

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

Mite 03

Dra beskermende klerasie; wye-rand hoede enUV-beskermende klere/swemklere

Direkte sonlig tussen 10vm en 3nm te vermy.Bly in die koelte of sover as moontlik onder ‘nsambreel

SUNSCREENSPF50

SUNSCREEN

SPF20

SunSmart Choice

Wend altyd sonskerm gereeld aan afhangendvan jou veltipe (SPF 20-50)

Vermy sonbeddens en sonlampe

ALLE VELTIPES BEHOORT:

UV400 Dra sonbrille met ‘n UV-beskerming van UV400

‘Merk die merk’ - ondersoek jou vel gereeldelke maand (volg A, B, C, D, E reëls*)AB

CDE*Besoek http://www.cansa.org.za/be-sunsmart/ vir reëls

Kos - eetbareverbruikersgoedereKos – nie-eetbareverbruikersgoedereVoedselvoorbereidings-toestelleGesondheids-programme

SunSmart Choice SMART CHOICE SUPPLEMENTSMART CHOICE

Slim Keuses kan help om die kankerrisiko te verminder

SonskermKlere enbykomstighede

� Supplemente

Ons het gekyk na die binnekant...kyk jy nou na die buitekantBord

ProteïenBordProteïen

¼¼

Bordkoolhidraat(stysel)

Bordkoolhidraat(stysel)

¼¼Bord groente,slaai en vrugteBord groente,slaai en vrugte

½½Vet/OlieVet/Olie

Page 3: KRY DIE WAARHEID OOR KANKER...onlangs ingestel vir die voorkoming van MPV wat hoofsaaklik verantwoordelik is vir servikale kanker sowel as ander kankers insluitend kop en nek kankers

EEN

'HUBBLY BUBBLY'-

SESSIE

TIPIESE

20 tot 80 minute20 to 200 trekke0.15 to 1 liter rook pertrek (gelykstaande aan die

inasem van die rook van 100of meer sigarette)

EEN TIPIESE

SIGARET-

ROOKSESSIE�

5 tot 7 minute8 tot 12 trekke40-75ml rook pertrek

Gaan vir Inenting -

Gaan vir Gereelde Mediese Sorg en doenSelf-ondersoeke -

Hepatitis B en C virusse sowel asdie Menslike Papilloom en Herpes-8 virusse asook andereveroorsaak tot 20% van kankers in Afrika.‘n Hepatitis Bvaksien word tans wêreldwyd aanbeveel vir die primêrevoorkoming van lewerkanker. Twee MPV vaksienes isonlangs ingestel vir die voorkoming van MPV wathoofsaaklik verantwoordelik is vir servikale kanker sowelas ander kankers insluitend kop en nek kankers.

Doen gereeld self-ondersoeke en gaan virsiftingstoetse vir verskeie kankers – soos borskanker enkanker van die testikels, vel, kolon prostaat en serviks.Self-ondersoeke kan ‘n mens se kans op vroeë opsporingverhoog wanneer behandeling hoogs suksesvol kan wees.Vra ‘n geneesheer oor die beste siftingsprogram vir kankerwat jou sal pas

Vermy Riskante Gedrag -

Beoefen veilige seks -

Vermy Tabakprodukte -

‘n Effektiewe strategie ombehulpsaam te wees om die risiko vir kanker te verlaag, isom riskante gedrag te vermy wat aanleiding kan gee totinfeksies wat kankerrisiko kan verhoog

Beperk die aantal seksmaats engebruik ‘n kondoom wanneer jy seks het. Hoe groter dieaantal seksmaats, hoe groter is die kans dat iemand ‘nseksueel oordraagbare siekte soos MIV of MPV kan opdoen.Persone wat MIV of Vigs onder lede het, loop ‘n groter risikoom kanker van die anus, lewer of longe te ontwikkel. MPVword meestal geassosieer met servikale kanker maar ditmag ook die riskiko verhoog vir kanker van die anus, penis,keel, vulva en vagina

Die deel van naalde met geïnfekteerde dwelmgebruikerskan tot MIV sowel as Hepatitis B en C infeksies ly – ditverhoog ook die kanse vir lewerkanker. Indien jy besorgdis oor dwelmgebruik of verslawing, verkry professionelehulp

Ongeveer 4.5 miljoen mensesterf jaarliks as gevolg van tabak. Die rook van tabak gaanwêreldwyd verantwoordelik wees vir die dood van6.5 miljoen mense teen 2015 en 8.3 miljoen mense teen2030 met die grootste voorkoms in lae- en middel-inkomste lande.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sterfdaar elke 6.5 sekondes ‘n huidige of vorige rokerNa beraming is daar tans 1.3 miljard rokers wêreldwydOnbeteulde tabakverwante sterftes sal verhoog tot meeras 8 miljoen persone teen 2030 en 80% daarvan sal indie ontwikkelende wêreld voorkomTabakverwante siektes dood meer as 44 000 Suid-Afrikaners en 5.4 miljoen mense wêreldwyd elke jaar. Ditis een persoon elke 6 sekondes

MOBILE HEALTH UNITMOBILE HEALTH UNIT

Laat jouself gereeld toets - KANSA bied siftingstoetselandswyd aan by ons KANSA Sorgsentra & MobieleGesondsheidseenhede:

*

*

*Fekale okkulte bloed toetse (monster vanontlasting wat ingesamel is op die einde van 'ntoediener om te help om klein hoeveelhede vanbloed op te spoor - hoewel nie altyd 'n aanduidingvan kanker, kan positiewe resultate 'n verwysing na'n dokter vir 'n moontlike kolonoskopie vereis)

*Beskikbaar by sommige KANSA Sorgsentra

Prostaat kanker - Prostaat Spesifieke Antigeen (PSA)toetse – bloed-toetse vir PSA vlakke. Hoë vlakke magverwysing vir verdere toetse soos ‘n Digitale RektaleOndersoek deur jou dokter vereisLeiding oor Teskilulêre- en bors selfondersoekeSureTouch - die nuutste tegnologie vir veilige

borsondersoek. Indien nodig, mag jy na jou dokterverwys word vir ‘n mammogramServikale kanker - gaan ten minste elke 2 tot 3 jaar virPapsmere vanaf die ouderdom van 30FotoFinder - baanbrekers opsporingstegnologie vir

velkankerLewenstyl risiko beraming

Laat jouself gereeld toets -

Dit is ook nie bewys dat e-sigarette kan, en sal, helpom iemand te laat ophou rook nieHoewel tweede- en derdehandserook grootliks verminderd is, bevatE-sigarette steeds nikotien en 'npaar ander geïdentifiseerdechemiese stowwe. Om op tehou rook is daar baiemedikasie enprogramme, insluitendeKANSA se e-Kick Buttwat bewys is om veilig endoeltreffend te wees

Besoek www.ekickbutt.org.za virmeer inligtingBesoek www.ekickbutt.org.za virmeer inligting

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

Dink jy dat die rook van 'n hookah minderskadelik as die rook van sigarette is?

Dink Weer!

Mite 03