10
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 29 15 Oktober 2015 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan een en elk. Ons vertrou dat elke leerder, ouer en personeellid die laaste skof van die jaar met nuwe ywer sal aanpak. Personalia Baie welkom terug aan Liezel van Niekerk. Ons is bly dat jy weer terug is by die skool en wens jou sterkte toe vir die kwartaal. Ons innige simpaie met Daleen Wentzel met die afsterwe van haar skoonmoeder. Mag julle ryklik vertroos word. Ons dink ook aan Johan Kilian, lid van die beheerliggaam, wie se pappa gedurende die vakansie skielik oorlede is. Julle bly in ons gebede. Selomie van der Straaten se swaer is gewond tydens 'n gewapende rooftog en ons wens hom 'n spoedige herstel toe. Ons is bly om te hoor dat Rezé, Connie Steenkamp se dogter, goed herstel het na haar operasie. Hendrik Eloff het ook 'n vinnige draai in die hospitaal gemaak, maar is weer op die been. Simon Letsoalo, een van ons werkers, sterk aan in die hospitaal na 'n operasie. Ons wens hom 'n spoedige herstel toe. Naskoolsentrum Baie dankie aan die naskoolpersoneel wat die vakansie so mooi na ons leerders gekyk het. Keanan Greyson Laerskool Fairland is met reg trots op Keanan wat sy droom verwesenlik het. Dit is 'n uitsonderlike prestasie en jy is 'n seun duisend! Abigail Moorcroft Ons is baie bly dat dit goed gaan met Abigail na haar groot operasie. Ons hoop om jou gou weer by die skool te sien. Gr. 6-leierskamp Baie dankie aan Dean Benadie, Jaco van Rooyen,Tineke Schutte en Leanie Taljaard wat die leerders vergesel het. Die kamp was 'n groot sukses en die leerders het dit terdeë geniet. Begroting: Inligtingsaand Baie dankie aan al die ouers wat hierdie geleentheid bygewoon het. Ons het waardering vir jul insette. Van die personeel Mnr. Willie, ons wens vir jou 'n heerlike kwartaal toe. Ons as personeel gee jou ons volle ondersteuning om hierdie jaar op 'n hoogtepunt af te sluit.

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 29 15 Oktober 2015

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORBaie welkom aan een en elk. Ons vertrou dat elke leerder, ouer en personeellid die laaste skof van die jaar met nuwe ywer sal aanpak.PersonaliaBaie welkom terug aan Liezel van Niekerk. Ons is bly dat jy weer terug is by die skool en wens jou sterkte toe vir die kwartaal.Ons innige simpaie met Daleen Wentzel met die afsterwe van haar skoonmoeder. Mag julle ryklik vertroos word.

Ons dink ook aan Johan Kilian, lid van die beheerliggaam, wie se pappa gedurende die vakansie skielik oorlede is. Julle bly in ons gebede.Selomie van der Straaten se swaer is gewond tydens 'n gewapende rooftog en ons wens hom 'n spoedige herstel toe.Ons is bly om te hoor dat Rezé, Connie Steenkamp se dogter, goed herstel het na haar operasie.Hendrik Eloff het ook 'n vinnige draai in die hospitaal gemaak, maar is weer op die been.Simon Letsoalo, een van ons werkers, sterk aan in die hospitaal na 'n operasie. Ons wens hom 'n spoedige herstel toe.NaskoolsentrumBaie dankie aan die naskoolpersoneel wat die vakansie so mooi na ons leerders gekyk het.Keanan GreysonLaerskool Fairland is met reg trots op Keanan wat sy droom verwesenlik het. Dit is 'n uitsonderlike prestasie en jy is 'n seun duisend!Abigail MoorcroftOns is baie bly dat dit goed gaan met Abigail na haar groot operasie. Ons hoop om jou gou weer by die skool te sien.Gr. 6-leierskampBaie dankie aan Dean Benadie, Jaco van Rooyen, Tineke Schutte en Leanie Taljaard wat die leerders vergesel het. Die kamp was 'n groot sukses en die leerders het dit terdeë geniet.Begroting: InligtingsaandBaie dankie aan al die ouers wat hierdie geleentheid bygewoon het. Ons het waardering vir jul insette.Van die personeelMnr. Willie, ons wens vir jou 'n heerlike kwartaal toe. Ons as personeel gee jou ons volle ondersteuning om hierdie jaar op 'n hoogtepunt af te sluit.

Page 2: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

2

OUD-LEERDERS PRESTEERHELPMEKAAR KOLLEGEBaie geluk aan die volgende oud-leerders met hul prestasies:Lara Eksteen - verkies as hoofdogterAné Lindeque - verkies as onderhoofdogter

VERJAARSDAEBaie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar verjaar:Ebbe le Roux - 15 OktoberLillian Fouché - 18 OktoberOns glo en vertrou dat jol nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

BELANGRIKE DATUMS

VAN DIE BEHEERLIGGAAMALGEMENE OUERVERGADERINGOns herinner graag die ouers aan bogenoemde vergadering.Maandag 26 Oktober 2015Tyd: 19:00 in die Saal

REDAKSIEDaar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae voor die skool sluit en net 71 dae voor Kersfees! Wow, tyd is kosbaar en vlietend.Ons nooi julle om van hierdie laaste kwartaal van 2015 ‘n reusesukses te maak deur elke minuut te laat tel. Gebruik julle tyd produktief. Moenie vir een oomblik huiwer om die regte ding te doen nie! Moenie toelaat dat te veel verpligtinge jou laat rondskarrel soos ‘n dronk weeluis nie.

Organiseer, beplan, gaan strategies te werk. Dink vooruit! Prioritiseer! Eerste dinge eerste…en daarna alles in chronologiese volgorde volgens belangrikheid.Dus, beplán heel eerste jou hersieningsrooster. Pas dit toe! Moenie so vasgevang raak in jou beplanning dat daar geen tyd oorbly om iets aan jou planne te doen nie! Onthou om te beplan vir ruskansies. Jy is nie ‘n masjien nie en moet soms tot ruste kom om die batterye te herlaai. ‘n Oormoë reisiger kan maklik die pad byster raak.Gr. 7’s – hierdie is jou laaste 39 dae in die laerskool. Waardeer elke laaste ietsie van alles:• Die laaste wiskundeklas! • Die laaste sokkie• Die laaste saalopening• Die laaste keer wat jy die skoollied sing• Die laaste keer wat jy jou leierbaadjie aantrek• Die laaste keer dat jy jou caddi by die hoofhek uitsleepSterkte vir die laaste bult!Erika

AKADEMIE EKSAMENROOSTER 2015 - KWARTAAL 4

DAG DAT. GR. 4 GR. 5 GR. 6 GR. 7

Ma. 16/11 EBW

Di. 17/11 Eng. Eng. LV LO

Wo. 18/11

Do. 19/11 Afr. Afr. Afr. Eng.

Vr. 20/11 Wisk.

Ma. 23/11 SW SW SW Afr.

Di. 24/11 SK

Wo. 25/11 NW NW NW Tegn.

Do. 26/11

Vr. 27/11 Wisk. Wisk. Wisk. NW

Ma. 30/11 LV LV Eng. SW

Eksamenreëlings sal later aan ouers per e-pos gestuur word.

OUD-LEERDERS PRESTEER HELPMEKAAR KOLLEGE Baie geluk aan die volgende oud-leerders met hul prestasies: Lara Eksteen - verkies as hoofdogter Ané Lindeque - verkies as onderhoofdogter

VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat hierdie week verjaar verjaar: Ebbe le Roux - 15 Oktober Lillian Fouché - 18 Oktober Ons glo en vertrou dat jol nuwe lewensjaar sommer baie voorspoedig en geseënd sal wees.

VAN DIE BEHEERLIGGAAM ALGEMENE OUERVERGADERING Ons herinner graag die ouers aan bogenoemde vergadering. Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

18 Okt. Juniorkoor: NG Weltevreden (aanddiens)

16 Okt. Swemgala: IR Griffiths

17 Okt. WOW-spelfees: Nasionaal

11 Nov. Koorafsluiting 19 Okt. Atletiekkliniek 21 Okt. Sokkie: Gr. 6- en gr. 7-leerders

23 Okt. Swemgala: Montrose

26 Okt. Algemene Ouervergadering (19:00 in Skoolsaal)

27 Okt. Atletiek: Vriendskaplike byeenkoms (L/s Orion – tuis)

28 Okt. Dankdiens (Rugbyveld)

30 Okt. Swemgala: Montrose

9 Nov. Prysuitdeling: Sport- en Kultuur (Gr. 4 – gr. 6-leerders)

03 Nov. Atletiek: Aflosbyeenkoms - H/s Randburg

06 Nov. Swemgala: TrinityHouse Little Falls

10 Nov. Prysuitdeling: Gr. 7-leerders

Page 3: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

3

KULTUURSeniorkoorWelkom terug na ‘n kort vakansie. Ons oefen weer op 13 Oktober 2015 vir die DankdiensOudisies vir 2016 vind vanaf 19 - 23 Oktober plaas tydens pouses. Gr. 3- tot gr. 6-leerders is welkom vir oudisies. Juniorkoor gr. 3-lede moet ook oudisies aflê vir die seniorkoor 2016. Luister mooi vir jou graad se afkondiging. Belangrike datums28 Oktober - Dankdiens11 November - KoorafsluitingJuniorkoorOnthou ons sing hierdie Sondag18 Oktober by NG Weltevreden. Leerders moet asb. reeds 16:45 daar wees - korrek geklee.Belangrike datums18 Okt - NG Kerk Weltevreden aanddiens.28 Okt - Dankdiens DANKDIENSOns versamel leë 2 liter koeldrankbottels om te gebruik vir die Dankdiens wat 28 Oktober 2015 plaasvind. Bring asb. so gou moontlik alle bottels na juf. Melissa se Persklas. Baie dankie!NEAAlle uitslae, dus oorspronklike sertifikate en repliekvorms, moet binne 7 dae na optrede ingehandig word by juf. Karen Nel, K12 (gr.R tot gr.3) en juf. Karen Brits, K48 (gr.4 tot gr.7). Uitslae sal dan in die saal afgelees word en die sertifikate sal later aan leerders terugbesorg word. Gr. 4 – gr.7 se rekords sal dienooreenkomstig aangepas word. Indien uitslae laat ingehandig word, verbeur die leerder die geleentheid in die saal, maar rekord sal nog steeds gehou word in die geval van gr. 4- tot gr.7- leerders.Uitslae vir die volgende rondtes sal voortaan op die School Communicator aangebring word, aangesien NEA-deelname ‘n groot aantal sertifikate tot gevolg het.“National Eisteddfod Academy Young Performer Awards”: “National Eisteddfod Academy Young Performer Awards”:

2 Melissa du Plessis Afrikaans verhalende poësie Goud 2 Natanya Swart Afrikaans verhalende poësie Juniordiploma English narrative poetry Juniordiploma 3 Gabriël vd Westhuizen Kontemporêre orkes (rock) Juniordiploma 4 Natalie Dixon Afrikaans Poësie-ensemble Diploma English narrative prose Diploma 4 Jessica Goosen Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma 4 Shané Mengel Afrikaans verhalende poësie Goud 5 Adam Botha Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma Afrikaans voorbereide lees Diploma Afrikaans verhalende poësie Diploma Adam Botha Afrikaans voorbereide Zoë le Grange groepstorievertelling Diploma Dené Potgieter 5 Colleen du Plessis Sangsolo (popmusiek) Diploma 5 Margaux le Roux Afrikaans komiese monoloog Diploma Afrikaans poësie-ensemble Diploma 5 Maria Prinsloo Danssolo Goud Sangsolo Diploma 5 Juan Schoeman English comic monologue Diploma English dramatic monologue Diploma English narrative poetry Diploma Afrikaans verhalende prosa Diploma Afrikaans verhalende poësie Diploma Afrikaans liriese poësie Diploma Afrikaans komiese monoloog Diploma Voorbereide mimiek Diploma 5 Simone v Belkum Sangsolo (Broadway) Goud 6 Neil Botha English narrative poetry Diploma English comic monologue Goud Afrikaans verhalende poësie Diploma Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Goud

“National Eisteddfod Academy Young Performer Awards”: 2 Melissa du Plessis Afrikaans verhalende poësie Goud 2 Natanya Swart Afrikaans verhalende poësie Juniordiploma English narrative poetry Juniordiploma 3 Gabriël vd Westhuizen Kontemporêre orkes (rock) Juniordiploma 4 Natalie Dixon Afrikaans Poësie-ensemble Diploma English narrative prose Diploma 4 Jessica Goosen Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma 4 Shané Mengel Afrikaans verhalende poësie Goud 5 Adam Botha Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma Afrikaans voorbereide lees Diploma Afrikaans verhalende poësie Diploma Adam Botha Afrikaans voorbereide Zoë le Grange groepstorievertelling Diploma Dené Potgieter 5 Colleen du Plessis Sangsolo (popmusiek) Diploma 5 Margaux le Roux Afrikaans komiese monoloog Diploma Afrikaans poësie-ensemble Diploma 5 Maria Prinsloo Danssolo Goud Sangsolo Diploma 5 Juan Schoeman English comic monologue Diploma English dramatic monologue Diploma English narrative poetry Diploma Afrikaans verhalende prosa Diploma Afrikaans verhalende poësie Diploma Afrikaans liriese poësie Diploma Afrikaans komiese monoloog Diploma Voorbereide mimiek Diploma 5 Simone v Belkum Sangsolo (Broadway) Goud 6 Neil Botha English narrative poetry Diploma English comic monologue Goud Afrikaans verhalende poësie Diploma Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Goud 6 Sancia Engelbrecht Afrikaans Bybelprosa Diploma Afrikaans verhalende prosa Diploma 6 Kyla Saayman Sangsolo (popmusiek) Goud English dramatic monologue Diploma English narrative poetry Diploma 6 Lize-Li Smit Afrikaans komiese monoloog Diploma Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma Afrikaans voorbereide lees Diploma English narrative poetry Diploma Voorbereide mimiek Diploma 6 Michelle Steenekamp Afrikaans onvoorbereide lees Goud Afrikaans voorbereide lees Diploma 6 Daniele vd Merwe Danssolo Goud Kontemporêre/liriese solo Diploma Kontemporêre/liriese solo Diploma 6 Nadia van Niekerk Sangsolo Goud 7 Anja Steyn English scene (duologue) Goud 7 Zoë van Blerk Klaviersolo (popmusiek) Goud RADIKALE REDENAARS Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Gautengfinaal en/of Nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie. Die Gautengfinaal vind op Saterdag 17 Oktober te Maragon plaas. Algemene reëlings vir die geleentheid is duidelik uiteengesit. Graad 2

Mia le Grange Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Graad 5

André van Graan Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Marcel Steyn Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Lenka Theron Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Zoë le Grange Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Karla Rooseboom Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Adam Botha Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Marné de Wet Eksperimenteel Nasionale finaal

Page 4: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

4

Algemene reëls, inligting en riglyne Gautengfinaal 2015Die Gautengfinaal vind plaas op 17 Oktober 2015. Die gasheerskool is Maragon, reg oorkant Plantland, op die hoek van Atterburyweg en De Villabois Mareuil Drive in Pretoria-Oos.Moet asseblief nie die skool kontak om enige inligting te kry nie. Kontak asseblief vir Linda by 072 180 6501 of Chantelle by 084 708 1982 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] Die program lyk soos volg: Graad 1 Afrikaans, Lokaal 1, 9:00 Graad 2 Afrikaans, Lokaal 2, 9:00 Graad 3 Afrikaans, Lokaal 3, 9:00 Graad 4 Afrikaans, Lokaal 4, 9:00 Graad 5 Afrikaans, Lokaal 5, 9:00 Graad 6 Afrikaans, Lokaal 6, 11:00 Graad 7 Afrikaans, Lokaal 1, 10:30 Graad 7 English Additional language, lokaal 6, 9:00 Graad 7 Spanredenaars, lokaal 7, 10:30 GEEN veranderings kan aan die program gemaak word nie. Leerders moet in hul sessies deelneem om in aanmerking te kom vir ‘n plek. Leerders neem deel in skooldrag Daar is geen verdere inskryfgelde of kostes nie. Redenaars hoef slegs 5 minute voor die aanvang van die sessie aan te meld. Aan die einde van elke sessie sal die wenners bekendgemaak word. Eindrondte 2015 Datums: 30 – 31 Oktober 2015 30 Okt – Leesfees en Spanredenaars 31 Okt - Redenaars Gasheerskool: Hoërskool Garsfontein, Pretoria Die leerlinge wat deurdring na die Nasionale Finaal se volledige program, asook volledige inligting sal teen 20 Oktober 2015 op die webwerf beskikbaar wees.SATCHOnthou asb. om julle name en uitslae vir juf. Lillian te gee.Erika Joubert

RADIKALE REDENAARSBaie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Gautengfinaal en/of Nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie.Die Gautengfinaal vind op Saterdag 17 Oktober te Maragon plaas. Algemene reëlings vir die geleentheid is duidelik uiteengesit.Graad 2• Mia le Grange Afrikaans moedertaal GautengfinaalGraad 5• André van Graan Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Marcel Steyn Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Lenka Theron Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Zoë le Grange Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Karla Rooseboom Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Adam Botha Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Marné de Wet Eksperimenteel Nasionale finaal Graad 6• Mathilda Steyn Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Lize-li Smit Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Michél Croucamp English Home Language Nasionale finaal• Michelle Steenekamp Vermaaklikheid Nasionale finaalGraad 7• Pieter le Roux Afrikaans moedertaal Gautengfinaal• Pieter le RouxMarna van GreunenAnja SteynLeon Dörfling Spanredenaars Gautengfinaal

6 Sancia Engelbrecht Afrikaans Bybelprosa Diploma Afrikaans verhalende prosa Diploma 6 Kyla Saayman Sangsolo (popmusiek) Goud English dramatic monologue Diploma English narrative poetry Diploma 6 Lize-Li Smit Afrikaans komiese monoloog Diploma Afrikaans redenaars: Oorredingstoespraak Diploma Afrikaans voorbereide lees Diploma English narrative poetry Diploma Voorbereide mimiek Diploma 6 Michelle Steenekamp Afrikaans onvoorbereide lees Goud Afrikaans voorbereide lees Diploma 6 Daniele vd Merwe Danssolo Goud Kontemporêre/liriese solo Diploma Kontemporêre/liriese solo Diploma 6 Nadia van Niekerk Sangsolo Goud 7 Anja Steyn English scene (duologue) Goud 7 Zoë van Blerk Klaviersolo (popmusiek) Goud RADIKALE REDENAARS Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Gautengfinaal en/of Nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie. Die Gautengfinaal vind op Saterdag 17 Oktober te Maragon plaas. Algemene reëlings vir die geleentheid is duidelik uiteengesit. Graad 2

Mia le Grange Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Graad 5

André van Graan Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Marcel Steyn Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Lenka Theron Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Zoë le Grange Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Karla Rooseboom Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Adam Botha Afrikaans moedertaal Gautengfinaal Marné de Wet Eksperimenteel Nasionale finaal

Page 5: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

5

5 November Finaalo/10A 21 Oktober Dalmondeor (weg) 28 Oktober Semi-finaal 4 November Finaalo/10-Groen 21 Oktober Bryanston Parallel (tuis)o/9A 20 Oktober Dalmondeor (tuis) 27 Oktober Semi-finaalo/9-Groen 20 Oktober Jan Celliers (weg)o/9-Geel 20 Oktober Fontainebleau (weg)TENNISSeniortennis: WedstrydbepalingsNeem asb. kennis dat daar datums gaan wees wat verander.Seniordogters AWoensdag 21 Okt. Parkview (weg) 28 Okt. Curro Aurora (tuis)Seniordogters BWoensdag 21 Okt. Trinity (weg) 28 Okt. Bryanston (tuis)Seniorseuns ADonderdag 15 Okt. Fontainebleau (weg) 22 Okt. Curro Aurora (weg) 29 Okt. Crawford Sandton (tuis)Seniorseuns BDonderdag 15 Okt. Louw Geldenhuys (weg) 22 Okt. Crawford Lonehill (A) (tuis) 29 Okt. Trinity (weg)Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).OefentyeDinsdae: 13:40 - 15:40Donderdae: 14:10 - 15:10 (wedstryde word ook op Donderdae gespeel)SKAAKo/13 wen 7 – 5 teen Radford HouseOntwikkelingspan wen teen King David Victory ParkLANDLOOPDie landloop word vervang deur middelafstande.OefentyeMaandae: 15:45 – 17:00Dinsdae: 15:45 – 17:00Woensdae: 15:45 – 17:00Donderdag: 14:00 – 15:00Onthou om jou waterbottel saam te bring!

SPORT MINI-KRIEKET (Gr. 1- en gr. 2-leerders)OefentyeMaandae: 13:30 – 14:30Dinsdae: 13:00 – 14:30Onthou om sonblok aan te smeer en bring ‘n kolf, tennisbal en koue water saam.Sien julle voor die krieketnette!Juf. EstelleKRIEKET3de span vs FontainebleauFairland 59/3Fontainebleau 58 almal uitBeste kolwer: Duan Grové 15 n.u.n.Beste bouler: Luan Husselman 3 vir 15 lopiesFairland wen met 7 paaltjieso/10A vs FontainebleauFairland 86/5Fontainebleau 106/6Beste kolwer: Manie Groenewald 40 n.u.n.Beste bouler: Manie Groenewald 2 vir 7 lopiesFairland verloor met 20 lopieso/10 Groen vs FontainebleauFairland 43/1Fontainebleau 42/7Beste bouler: Emile Terblanche 4/8 lopies.Beste kolwer: Emile Terblanche 20 n.u.nFairland wen met 9 paaltjieso/9A vs UnikaFairland wen met 88 lopiesVoorlopige krieketbepalingsNeem asb. kennis dat onderstaande kan verander weens omstandighede buite ons beheer en briewe met korrekte inligting sal per hand aan spelers gegee word.1ste span 19 Oktober Dalmondeor (weg) 26 Oktober Semi-finaal 2 November Finaal2de span 19 Oktober Fontainebleau (tuis) 26 Oktober Semi-finaal 2 November Finaalo/11A 22 Oktober Dalmondeor (tuis) 29 Oktober Semi-finaal

Page 6: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

6

AtletiekOefentye gedurende die 4de kwartaal is soos volg:

Rugbyvaardighede – 4de Kwartaal (vir leerders wat nie krieket speel nie)Maandag : 14:00 tot 15:00Dinsdag: 13:40 tot 14:40Woensdag: 13:40 tot 14:40Johan Kamper

INLIGTINGSENTRUMWOW-SPELFEESBaie sterkte aan die volgende leerders wat komende Saterdag 17 Oktober aan die nasionale rondte in Stellenbosch deelneem. Onthou die reëls soos met julle bespreek is. Dit is ‘n goeie ideë om die daaropvolgende graad se woorde ook in aanmerking te neem met jou hersiening. Bly koelkop en kalm!Die volgende leerders verteenwoordig Laerskool Fairland:Gr. 1: Marlené van Niekerk Jako-Martin MüllerGr. 2: Rico Vosloo Dirk van den BergGr. 3: Leah GroeneveldGr. 4: Kara Schreuder Mia MaraisGr. 6: Mathilda Steyn Schalk ViljoenOns weet julle kan!Leanie Taljaard

ALGEMEENVERE-KASTye

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit

Lillian Ankersmit082 324-5034DANKDIENS – 28 OKTOBER 2015Ons wil graag weer die jaar afsluit met ‘n projek wat waarde sal toevoeg tot elkeen van ons gesinne. Ons nooi u elkeen, elke ouer, elke oupa en oupa, elke kosbare leerder, boeties, sussies en maats na ‘n onvergeetlike buitelug Dankdiens op ons pawiljoen en rugbyveld. Ons Fairlanders gaan almal met kerse in die hand, saam met Joshua na die Reën en ons junior- en seniorkore lof bring aan God en heerlik saamsing om dankie te sê vir soveel seëninge hierdie jaar.

DAGBOEK ASSEBLIEF!DANKDIENS

DATUM: Woensdag 28 OktoberTYD: 18:30 tot 20:00

KOSTE: GratisOns sien uit daarna om die jaar saam met elkeen van julle wat deel is van ons skool se

hartklop, op hierdie hoogtepunt af te sluit.Indien daar enige bereidwillige hande is wat sal help met die voorbereiding vir die aand, kontak

asb. vir Melani Dirks (082 [email protected])

“Kom sing ‘n lied om vir die Here dankie te sê…” Psalm 147:7

Toediening van medikasie Gr. 1 tot Gr. 3Indien ‘n leerder ongesteld is en medikasie by die skool moet drink, moet u asb. die medikasie met duidelike voorskrif van die toediening aan die klasonderwyseres stuur.10 Steps before Ritalin‘n Aantal van ons personeel het verlede kwartaal ‘n baie insiggewende praatjie van dr. Hein Badenhorst bygewoon. Sy onderwerp was, “10 Steps before Ritalin”. Ons deel graag hierdie 10 stappe met u oor die volgende 10 weke: Stap 8: Gedrag van kinders• Onthou altyd dat ‘n kind wat aandagafleibaar is, ‘n baie spesiale individu is!• Gee altyd aan hul positiewe terugoer asook klein belonings, waarvan ma en pa se tyd die kosbaarste is!• Help hul om hul selfbeeld te bou en te versterk.Hou die Vinkie dop vir die volgende stappe.

Atletiek Oefentye gedurende die 4de kwartaal is soos volg: 14:10-14:40 14:40-15:10 15:10 – 16:10 15:45 – 17:00 Maandag

Naellope o/11 - o/12 Velditems o/9 - o/10

Naellope o/9 - o/10 Velditems o/11 - o/12

Hekkies Middelafstande

13:50-14:20 14:20-14:50 14:50 – 15:50 15:45 – 17:00 Dinsdag Naellope

o/9 - o/12 Naellope o/9 - o/12

Hekkies Middelafstande

Woensdag Velditems o/9 - o/10

Velditems o/11 - o/12

Hekkies Middelafstande

14:00 – 15:00 Donderdag Geen Geen Geen Middelafstande

Rugbyvaardighede – 4de Kwartaal (vir leerders wat nie krieket speel nie) Maandag : 14:00 tot 15:00 Dinsdag: 13:40 tot 14:40 Woensdag: 13:40 tot 14:40 Johan Kamper

Page 7: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

7

SPORT- EN KULTUURPRYSUITDELING 2015Alle sport- en kultuurtrofeë moet asseblief teruggebring word voor/op 23 Oktober. Maak asseblief seker dat die gravering ook op datum is. Gravering is as volg: 2014 gevolg deur Naam en Van van die leerder.

SPORT BUITE SKOOLVERBAND BOOGSKIET-OPNAMEOns wil graag julle belangstelling in boogskiet as ‘n buitemuurse aktiwiteit toets. Daar is sekere kriteria waaraan ons skool moet voldoen voordat ons ‘n boogskietprogram kan aanbied en dit hang van getalle af. Vir meer inligting oor die Nasionale Boogskietprogram besoek gerus www.nasp.co.za. Indien u belangstel om u kind daaraan bloot te stel, stuur ‘n e-pos aan mnr. Johan Kamper by [email protected] du Toit is lid van die Randburg Sokkerklub se o/12-span wat in die Sokkerbekerfinaal teen Supersport United gespeel het. Die o/12-span was een van drie spanne van Randburgsokkerklub wat deurgedring het tot die finaal. Die Randburg o/12’s het Supersport United 2 - 0 gewen en so ook die 2015 Sokkerbeker gewen.Baie geluk!

Beagle Watch – Helfte A5 asb.!

Page 8: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

8

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUMDIS LENTE - KOM VUL DIE ATMOSFEER MET MUSIEK!Resonanze Project Musiekskool bied lesse in klavier, sang, viool, kitaar, dromme en musiekprogrammering aan vir jonk en oud!Skakel Anthea, 081 351 7491, [email protected] Berario: Kontak Heidi 0823787978EKSTRAKLASSE: WISKUNDE EN ENGELEkstraklasse asook eksamen- en toetsvoorbereiding. Geleë naby Laerskool Fairland. Gekwalifiseerde onderwyseres (gee ook klas by Laerskool Fairland). Klein groepe. Kontak Lindsay vir meer inligting 072 420-2955.MEENTHUIS TE HUUR IN STRUBENSVALLEIBeskikbaar vanaf 1 November 2015. 4 slaap-; 2 badkamers; 2 leefareas, jacuzzi. Park vir huurders se gebruik. Naby Mr Price Home in Hendrik Potgieterstraat. Huur R9 000.00 (water en ligte uitgesluit). Kontak 082 451-9287.FLAT TO RENTLovely spacious second floor unit to rent with garden views on private property in Fairland. Unit is approx 130sq with a beautiful spacious bedroom, walk in closet and en suite bathroom.The kitchen has a patio overlooking Northcliff. A second balcony/patio off the lounge and dining room with garden views! A tandem parking space is available for 2 cars. Rental R7000 includes utilities. Deposit required, no pets or smokers! Contact Lauren 082 835 8016 or [email protected] SOEK VAKANSIEWERKNeoleen van Staden, derdejaar student, soek vakansiewerk vanaf 19 Oktober. Kontak asb. vir Yolin van Staden 082 923-7963.

ADVERTENSIES Hou hierdie grootte asb.!

O.GRIET AD (PDF VIR JOU GESTUUR) – HELFTE A5 ASB. RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM DIS LENTE - KOM VUL DIE ATMOSFEER MET MUSIEK! Resonanze Project Musiekskool bied lesse in klavier, sang, viool, kitaar, dromme en musiekprogrammering aan vir jonk en oud! Skakel Anthea, 081 351 7491, [email protected].

WISKUNDE-KLASSE In Berario: Kontak Heidi 0823787978 A5-GROOTTE ASB. SHEREE!!

DIESELFDE GROOTTE ASB.!

EKSTRAKLASSE: WISKUNDE EN ENGELS Ekstraklasse asook eksamen- en toetsvoorbereiding. Geleë naby Laerskool Fairland. Gekwalifiseerde onderwyseres (gee ook klas by Laerskool Fairland). Klein groepe. Kontak Lindsay vir meer inligting 072 420-2955. MEENTHUIS TE HUUR IN STRUBENSVALLEI Beskikbaar vanaf 1 November 2015. 4 slaap-; 2 badkamers; 2 leefareas, jacuzzi. Park vir huurders se gebruik. Naby Mr Price Home in Hendrik Potgieterstraat. Huur R9 000.00 (water en ligte uitgesluit). Kontak 082 451-9287. SHEREE, A5 ASB.!!!

Page 9: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

9

ADVERTENSIES Hou hierdie grootte asb.!

O.GRIET AD (PDF VIR JOU GESTUUR) – HELFTE A5 ASB. RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL : BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM DIS LENTE - KOM VUL DIE ATMOSFEER MET MUSIEK! Resonanze Project Musiekskool bied lesse in klavier, sang, viool, kitaar, dromme en musiekprogrammering aan vir jonk en oud! Skakel Anthea, 081 351 7491, [email protected].

WISKUNDE-KLASSE In Berario: Kontak Heidi 0823787978 A5-GROOTTE ASB. SHEREE!!

Page 10: Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 … · 2015-10-19 · Maandag 26 Oktober 2015 Tyd: 19:00 in die Saal REDAKSIE Daar is nog 21 skooldae oor voor die eksamen begin, 39 skooldae

10

DIESELFD

E GR

OO

TTE ASB

.!

EK

STRA

KLA

SSE: WISK

UN

DE EN

ENG

ELS Ekstraklasse asook eksam

en- en toetsvoorbereiding. Geleë naby Laerskool Fairland. G

ekwalifiseerde

onderwyseres (gee ook klas by Laerskool Fairland). Klein groepe. Kontak Lindsay vir m

eer inligting 072 420-2955. M

EENTH

UIS TE H

UU

R IN

STRU

BEN

SVALLEI

Beskikbaar vanaf 1 Novem

ber 2015. 4 slaap-; 2 badkamers; 2 leefareas, jacuzzi. Park vir huurders se

gebruik. Naby M

r Price Hom

e in Hendrik Potgieterstraat. H

uur R9 000.00 (w

ater en ligte uitgesluit). Kontak 082 451-9287. SH

EREE, A

5 ASB

.!!!