8
SONDAG 27 JUNIE 2010 Erediens 08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers WELKOM BY DIE EREDIENS!! Vierde week in Koninkrykstyd Galasiërs 5:1, 13-25 1 Kon 19: 15-16, 19-21; Ps 16; Luk 9: 51-62 Januarie 2010 Vandag 27 08:30 Erediens GEEN Jeep-diens & Kinderkerk Vrydag 25 Junie tot Maandag 5 Julie Mosambiek-uitreik Woensdag 30 GEEN Bybelskool 10:00 Dames Decoupage-oggend JULIE Sondag 4 08:30 Erediens - DOOP GEEN Jeep-diens & Kinderkerk Baie dankie vir al julle bydraes – dit word baie waardeer! Junie Julie Ds Neels - 7-12 Ds Kenneth 25-30 (Uitreik) 1-7 (Uitreik) Woensdag 30 Junie 10:00 Kom deel 'n oggend se saamwerk, klets, pret en teedrink by die kerk. Ons gaan 'n sleutelhouer op hout decoupage. Bring 'n fotostaat van 'n mooi prentjie, 'n kwas en Modge Podge (te koop by Mica of Crafter's Market). ndien jy ook servet decoupage wil doen, bring 'n mooi servet (3 laag) saam. Bring asseblief 'n bordjie eetgoed saam. Skakel asseblief vir Theda vooraf indien jy kom by 011-704-1261 of 082 678 1905 AFKONDIGINGS 27 Junie 3 Julie 2010 Kalender Fokustekste MES Operasie Winterhoop Personeel met verlof

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

SONDAG 27 JUNIE 2010 Erediens 08:30

Gelei deur ds Neels Kloppers

WELKOM BY DIE EREDIENS!!

Vierde week in

Koninkrykstyd

Galasiërs 5:1, 13-25 1 Kon 19: 15-16, 19-21; Ps 16; Luk 9: 51-62

Januarie 2010

Vandag 27 08:30 Erediens

GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Vrydag 25 Junie tot Maandag 5 Julie

Mosambiek-uitreik

Woensdag 30

GEEN Bybelskool

10:00 Dames Decoupage-oggend

JULIE Sondag 4

08:30 Erediens - DOOP

GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Baie dankie vir al julle bydraes – dit word baie waardeer!

Junie Julie

Ds Neels - 7-12

Ds Kenneth 25-30

(Uitreik) 1-7

(Uitreik)

Woensdag 30 Junie 10:00

Kom deel 'n oggend se saamwerk, klets,

pret en teedrink by die kerk. Ons gaan 'n sleutelhouer op hout

decoupage. Bring 'n fotostaat van 'n mooi prentjie, 'n kwas en Modge Podge

(te koop by Mica of Crafter's Market). ndien jy ook servet decoupage wil doen,

bring 'n mooi servet (3 laag) saam. Bring asseblief 'n bordjie eetgoed saam.

Skakel asseblief vir Theda vooraf indien jy

kom by 011-704-1261 of 082 678 1905

AFKONDIGINGS 27 Junie – 3 Julie 2010

Kalender

Fokustekste

MES Operasie Winterhoop

Personeel met verlof

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Vir ons uitreikspan wat tans in Mosambiek is:

Kenneth Mckenzie Johan Nell

Michele Nell

Etienne Joubert Charmaine Joubert

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 27 Junie 2010 Frik Kok 011-659 2820 Dirk Coetzee 082 576 4675 Henk Booysens 082 635 0240 Jeff Smith 072 602 4005

Maandag: 28 Junie Joshua Meintjes 082 776 1097

Dinsdag: 29 Junie Marius du Plooy 082 820 4145 Geoff Keyser 082 738 1831 Danie Joubert 082 363 1112

Woensdag: 30 Junie Chris Viljoen 082 651 0475 Martie Badenhorst 082 511 9090 Wilhelm Helmbold 082 900 7582 Daan Duvenhage 072 228 4642 Pieter Swiegers 083 306 7802

Donderdag: 1 Julie Verenic Jv Vuuren 082 683 4769 Wilna de Jager 083 442 0980

Vrydag: 2 Julie Danie Jv Vuuren 082 683 4769 Fielie Swanepoel 083 380 4706 Cobus Reyneke 083 676 8638

Saterdag: 3 Julie Heillie Nel 072 208 0336 Esmeralda Olivier Willie Botha 079 747 5423

Gebedsaksie

Verjaardae

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: daaglikse chemo-medikasie. Baie moeg, pyn beter. Toetse vlgd week. Baie dankie vir al die gebede (084 585 6714) Lienka Nel: nog op medikasie, gaan beter, baie dankie vir al die gebede (Riantie – 073 963 6260) Fred en Maud Laurence: gaan redelik goed onder omstandighede (011-958 5200) Ann Woest: chemo. Rustig, vertrou op Here vir pad vorentoe (011-956 6032) Hettie Booysen: seer hand (011- 659 0537) Veronica Roos: knie ontsettend pynlik – bid vir nodige fondse vir knievervanging (082 223 6513) Nellie Wasmuth: gaan beter, bly by huis uit koue – moet altyd op suurstof bly (011-662 1607) Broer van Gerbus Vermaak: Wag steeds vir

beenmurgoorplanting. Bid asb saam vir geskikte skenker asook voldoende fondse (Gerbus 082 440 0968) Danie Joubert: rugoperasie suksesvol. Ons bid vir volkome herstel (082 363 1112) Madaleen Minnaar: baie vinnig herstel, moet net nekstut dra (082 854 2052) Johan Jv Vuuren (seun van Verenic):

galsteenoperasie (Verenic – 082 683 4769) Danie Joubert: terug in hospitaal, trombose in been (082 363 1112) Tannie San Vermaak: knie vervanging Verloofde van Jacques Turner: in Engeland. Ernstig siek, operasie daarna chemo en bestraling (Annatjie Turner 082 925 8066)

LEED: Jan Barnard: oorlede op 18 Junie 2010. Ons bid sy familie en vriende troos toe in hierdie moeilike tyd

Fil 4:7 “Wees bly, bid en dank. Die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus”

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Die volgende persone se vorms is ontvang, ons heet julle spesiaal welkom en hoop dat julle baie gelukkig hier by ons sal wees: Gerhard Jv Vuuren en Vanya Pike met baba

Nadine van Muldersdrif

Elize en Sydney Pike van Muldersdrif

Kiewiet

Volgende uitgawe : 18 Julie

Enige artikels / getuienisse / foto’s ens

sal waardeer word

e-pos aan: [email protected]

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Dorkas Groep

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Moeilikheidmaker of vredemaker? Deur Hennie Symington

Vrede is seker een van die grootste versugtinge van die mens vandag. En tog kry ons dit nie eens reg om met ons eie mense in vrede te lewe nie, wat nog van vreemdes. Eintlik is ons maar almal ʼn geslag van moelikheidmakers, en die moeilikheid het begin met ons oer-oumagrootjie Eva wat die “appel” aan die rol gesit het. ʼn Moeilikheidmaker is die teenoorgestelde van ʼn vredemaker. Ons ken hulle die oomblik as hulle by ʼn vertrek instap. Hulle is arrogant, eieregtig, selfsugtig en soek skoor met almal. Hulle is soos my ouma altyd gesê het – die duiwel se sussie (of boetie) (nie letterlik nie, asb!). Elkeen van ons word geroep om ʼn vredemaker te wees. In Efesiërs 6:15 word ons aangesê om die bereidheid om die

evangelie van vrede te verkondig as skoene

aan die voete.

Hoe moet ons dit doen? Vrede gebeur nie wanneer iemand die vredesteken maak en sê: Vrede vir jou nie. Dit vra ʼn bietjie meer van ons. Vrede gebeur : * in nederigheid. Dit beteken dat God en

nie ons belangrik is nie. * as jy self vrede maak. Jy kan nie vrede

verkondig as jy sommige mense uitsluit nie. “Beywer julle vir vrede met alle

mense” is die opdrag van Hebreërs

12:14. * as jy die waarheid praat. Moenie God se

boodskap van vrede probeer aanpas vir ʼn ongelowige wêreld nie.

* as jy luister voordat jy praat. Die Heilige

Gees moet ʼn wag voor ons mond plaas sodat ons nie uit twee monde praat nie.

* as jy jou verdiep in die Bybel sodat jy

weet waarvan jy praat.

* as jy bid sonder ophou. Bid vir wysheid, genade en krag om die boodskap van vrede sonder vrees uit te dra.

* as jy die prys van geloof ken. Jy moet daagliks jou kruis opneem en Christus volg as jy ʼn vredemaker wil wees.

* as jy begin by jouself, jou eie omgewing, jou eie dorp, jou eie huis.

* as jy die ander wang draai. En nie altyd eerste op jou perdjie spring nie.

Goeie nuus vir vredemakers Christus sê van die vredemakers: “Gelukkig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” So, as jy jou bewyer vir vrede maak jy soos God met ons maak: Hy maak vrede met ons. In Jesaja 52:7 lees ons: Hoe wonderlik klink die

voetstappe van een wat vrede aankondig. Hoe klink jou voetstappe vir ander as jy in die oggend opstaan?

Gebed vir vandag Here, ek moet erken dat ek meer

moeilikheidmaker as vredemaker is. Gee my

U vrede wat alle verstand te bowe gaan.

Amen

GOOD RETURN ON INVESTMENT

Luke 8:15 But the seed on good soil stands for

those with a noble and good heart, who hear

the word, retain it, and by persevering

produce a crop.

The agricultural parables of Jesus were loaded with economic implications - perhaps that is partly why they gained such an attentive audience. Good seed was expensive; sowing it was literally throwing it away, to be at the mercy of the soil and weather. So it was very important that most of the seed went into fertile ground. The financial return would only come after a good crop had been harvested, having survived attacks by rain, drought, cold and heat; as well as from pests and animals.

Voel die lewe se hartklop…

In die werksplek…

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Having already stated the reasons for failed crops (Luke 8:11-14), Jesus then described the soil which would produce an abundant harvest. He likened the fertile field to people of 'noble and good heart'. That expression condenses the idea of being "excellent in its

nature and characteristics, and therefore well

adapted to its intended purpose". It is refreshing to be reminded that the intended purpose of every human heart is to receive (hear, honour and obey) God's Word. Without His Word we can never satisfy our deepest needs, multiply His blessings to the world or bring glory to God. But it is not always easy. Jesus speaks of the need to 'persevere' - this word is used to describe people who are not diverted from their essential objectives or loyalty even by the greatest trials and sufferings. The distractions and difficulties of life will come unpredictably, and we need to be ready to withstand them and not be shaken. Receiving the Word must become a regular habit, because we never know when we will need God's courage or wisdom; neither do we know how many problems we will avoid by being regularly obedient to His Word. Then the believer will be equipped for every good work (2 Timothy 3:16-17). So whatever pressures you face, keep receiving God's Word; it is the one part of life which must never be down-graded in the priority list. If we do that, God will certainly receive a good return on all He has invested in us and we will share in His Glory. Prayer: Dear Lord God. Thank You for

designing my heart so that I may relate to

You and receive the only truth which will

shape my life so that I am profitable to You. I

am sorry for the many times when I have

assumed that I 'know it all' and do not need a

regular supply of 'daily bread'; forgive me for

the confusion I create for myself and others,

and for the sinfulness I inevitably fall into.

Please help me to persevere in Your Word so

that I am ready to withstand the trials of life

and come through stronger and more able to

glorify You. In Jesus' Name. Amen.

Die skoonmaker

Gedurende my tweede jaar op universiteit het ons proffie vir ons ’n verrassingstoets gegee. Ek was ’n pligsgetroue student en het goed gevaar in die vrae tot ek by die laaste een gekom het: “Wat is die naam van die persoon wat hierdie klaskamer skoonmaak?”

Dit was seker ’n grappie. Ek het haar al ’n paar keer gesien en het ’n idee gehad van hoe sy lyk, maar hoe kon ek nou haar naam ken?

Ek het my vraestel ingehandig met die laaste vraag oopgelaat. Een student vra toe of die laaste vraag vir ons predikaat sou tel.

“Baie beslis,” antwoord die professor. “In julle loopbane sal julle baie mense ontmoet. Hulle is almal belangrik. Jy moet aan elkeen aandag gee, al glimlag jy net en groet hulle.”

Ek het daardie les nooit vergeet nie. Ek het ook geleer dat haar naam Dorothy was.

Hy het geglimlag

’n Skip het in ’n storm beland. Die passasiers was baie bang. Ná ’n rukkie het een van hulle na die stuurkajuit gegaan. Die stuurman het die wiel vasgehou. Toe hy sien dat die passasier bang is, het hy vir hom geglimlag. Die passasier het omgedraai en vir ander gaan vertel: “Ons hoef nie bang te wees nie. Die stuurman het geglimlag.”

Al lyk dit soms asof die storms ons lewensbootjie gaan vernietig, hoef ons maar net na die Stuurman van ons lewe te kyk. As ons sy glimlag sien, sal ons weet ons is nog steeds veilig op pad na ons bestemming.

Gedagte vir die dag…

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Ducks Nest 208, Featherbrooke

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

VAKATURE

MAATSKAPLIKE WERKERS NG Welsyn soek Maatskaplike werkers vir Carletonville, Emaneng Nokeng, Fochville, Krugersdorp, Meyerton, Randfontein, Roodepoort, Vanderbijlpark in Gauteng asook Christiana & Klerksdorp in Noordwes. Moet geregistreer wees as MW en oor geldige rybewys beskik. Skakel Miranda Visagie op 018-462 6028 (Noordwes)

Shirley Theron op 011-764 4031 (Gauteng) Epos: [email protected]

TOESIGHOUER Motorwassery in Strubensvallei en Fourways - Eerlike, energieke persoon gesoek as toesighouer. Deeglikheid en netheid belangrik. Kode 8 lisensie vereiste. Skakel Sybrand op 083 633 4719 of Liana op 084 584 1389

Werk gesoek

STAALWERKE Enige werk gesoek – het ondervinding in staalwerk.

Kontak Petrus Erasmus op 079 842 6615

MAINTENANCE & SEKURITEITSBESTUURDER Honeydew-omgewing: baie handige nutsman soek dringend enige posisie beskikbaar. Bereid om enige werk te doen. Skakel asb 079 691 8755 vir verdere besonderhede en CV.

Te koop

Juwele met ‘n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings &

geskenke Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos

[email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie

Studio nou oop in Muldersdrif! Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

Dienste

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Bederf jou motor en laat dit was deur ons – by Hirsch’s agter Makro in Strubensvallei. Betaal slegs R55 vir ‘n volledige wasen R350 vir ‘n valet. Kom kyk wat ons jo u nog kan bied. Woensdae is Pensioenaris-dag – betaal R40 vir ‘n volledige was.

Meer inligting, kontak Sakkie of Dries op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Christelike berading en ondersteuning, trauma, emosionele pyn, huweliks-, verhoudings- en gesinsterapie, depressie en die rouproses. Eis terug van mediese fonds. Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455/011-954 0988

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

Vir alle naaldwerk, verstellings ens. Kontak Hantie du Toit op 082 797 1623/011-958 1030

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Gesoek

VERWARMERS

Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes: dringend op

soek na Olieverwarmers vir inwoners. Ons waardeer enige verwarmers wat julle kan skenk, handig asb in by kerkkantoor.

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Vir foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2.

Kontak Anita Duif op 082 411 7015

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Junie 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug

Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers