4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar JEEP en Kinderkerk Vandag Saterdag 8 September 09:30 vir 10:00 Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg Met gaskunstenaar: Helene Bester Kaartjies beskikbaar vanaf volgende Sondag Volwassenes R90 Kinders tot 12jr R45 AFKONDIGINGS vir 29 Julie 4 Augustus 2012 SONDAG 29 JULIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Genesis 5: 22-24 Tema: Wat’s jou storie? P P o o t t j j i i e e k k o o s s g g e e n n i i e e t t d d i i e e s s a a a a m m k k u u i i e e r r ! ! V V a a n n d d a a g g ~ ~ O O p p s s k k e e p p 1 1 3 3 : : 0 0 0 0

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

JEEP en

Kinderkerk

Vandag

Saterdag 8 September

09:30 vir 10:00

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

Met gaskunstenaar: Helene Bester

Kaartjies beskikbaar vanaf volgende Sondag

Volwassenes R90 Kinders tot 12jr R45

AFKONDIGINGS vir 29 Julie – 4 Augustus 2012

SONDAG 29 JULIE 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Genesis 5: 22-24

Tema: Wat’s jou storie?

PPoottjjiieekkooss –– ggeenniieett ddiiee

ssaaaammkkuuiieerr!!

VVaannddaagg ~~ OOppsskkeepp 1133::0000

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE

AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”

BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH

Lidmate word vriendelik versoek om nie die sms-lyn te gebruik om

boodskappe deur te stuur aan die Kerkkantoor nie, gebruik asb ons

normale selnommer 079 697 1163

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Erediens

JEEP & Kinderkerk

Potjiekoskompetisie

9:30 & 19:00

Bybelskool

29 30 31 1 2 3 4

DOOP, Erediens

JEEP & Kinderkerk

19:00

Bestuursforum

9:30 & 19:00

Bybelskool

NASIONALE

VROUEDAG

Skool

Vakansiedag

5 6 7 8 9 10 11

Erediens 19:00

Bestuursraad

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

12 13 14 15 16 17 18

NAGMAAL &

Gesinsdiens

9:30 & 19:00

Bybelskool

19 20 21 22 23 24 25

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Vandag 29 Julie Melissa Fourie 082 557 4462

Dave Schourie 084 788 3798

Manie Steyn 076 846 5121

Maandag 30 Julie

*Ronelize Pieters 083 950 9839 *Stefan van Jaarsveld 082 447 1209

Tippie Venter 083 625 2634

Dinsdag 31 Julie

André Fouché 083 654 0727 *Aedan Locke 082 464 7626

Woensdag 1 Augustus

Alwyn Jordaan *Dylan Kotzé 082 464 5526

Ben Schoeman 082 468 2470 Toni Williams 082 874 4229

Donderdag 2 Augustus

Buks Brits 082 935 1036 Chris Klem 082 810 9745

Willie Nagel 011-659 1704 Pottie Potgieter 082 852 1893

Vrydag 3 Augustus

*AJ Gous 083 462 2238 Marita Grobler 011-957 2444

Christine Herbst 083 255 1148 Gerbie Strydom 011-958 1400

Alta Swanepoel 082 576 2696

Saterdag 4 Augustus

Estelle Oelofsen 083 231 1150 *Elzette Wessels

* Jeug

17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein

Kameeldrif, buite Pretoria

5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig

12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n

groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Hennie de Bruyn (familie van Leonie de Wet): hart en nier versaking, ernstige suikersiekte. In

KDP privaat ICU, vra vir gebede in hierdie tyd asb (Leonie 082 876 1881, Vrou Ina 083 654

8574)

Johan Jv Rensburg: nier-operasie gehad, sterk tuis aan

Nico Doman: bloedklont, oorgeplaas na mediese saal vanaf ICU, Flora Kliniek, drs hoop vir

volkome genesing, ons bid vir spoedige herstel (082 568 2120)

Liesl Swanepoel (dogter van Mienie Stoltz): breinoperasie Dins 24/7, vra asb vir gebed dat

alles goed afloop na operasie, Liesl woon in PE (Mienie 072 171 2979)

Marina (Callie Botes se dogter): ontslaan uit rehabilitasiesentrum, ontvang behandeling tuis

(072 606 9892)

Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal

genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158)

Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140)

Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid

sindroom (Memory 011-662-1005)

Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130)

Dirk Barnard: sterk tuis aan na operasie, gaan goed (082 809 3791)

Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772)

Anita Duif: sukkel steeds met kroniese hoes, beter by see, sien homeopaat (082 411 7015)

LEED:

Klasie Jv Rensburg: oud-gemeentelid oorlede, ons dink aan tannie Beatrice in hierdie moeilike tyd

(079 524 1974)

Ons het ’n dringende behoefte vir verblyf en/of finansiële hulp vir ’n bejaarde egpaar in ons

gemeente. Hulle benodig ’n eenslaapkamer-woonstel sonder trappe of hulp met die betaling van ’n

plekkie in ’n ouetehuis. Kan jy help? Skakel asb leraars of kerkkantoor.

NUWE INTREKKERS Ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente. Kom sien ons asb in die voorportaal na afloop van die

erediens en/of sien ds Kenneth voor in die kerk. Maak asb seker dat julle ’n Nuwe Intrekker-pakket

in die voorportaal neem, voltooi en stuur terug aan kerkkantoor.

GESOEK: Adriyana Dubbelt: kontak asb Rensia in die kerkkantoor