8
Koeldranke sal verkoop word vandag by Osbraai Kinders, het julle jul swemklere onthou?? Beperkte aantal kaartjies nog beskikbaar by kantoor na erediens AFKONDIGINGS vir 6-12 November 2011 SONDAG 6 NOVEMBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Fokustekste Twintigste week in Koninkrykstyd 1 Tessalonissense 4: 13-18 Jos 24: 1-3a, 14-25; Ps 78:1-7; Matt 25:1-13 Teks en tema vir vandag Teks: 1 Petrus 2: 1-10 Tema: Wotalotigot…

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 6 November 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 6 November 2011

Citation preview

Koeldranke sal verkoop word vandag by Osbraai

Kinders, het julle jul swemklere onthou??

Beperkte aantal kaartjies nog beskikbaar

by kantoor na erediens

AFKONDIGINGS vir 6-12 November 2011

SONDAG 6 NOVEMBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Fokustekste

Twintigste week in Koninkrykstyd

1 Tessalonissense 4: 13-18

Jos 24: 1-3a, 14-25; Ps 78:1-7; Matt 25:1-13

Teks en tema vir vandag

Teks: 1 Petrus 2: 1-10

Tema: Wotalotigot…

Paulus het in Korinte by hierdie egpaar

tuisgegaan. Hulle was Christene en net soos

Paulus, tentmakers van beroep.

Van wie praat ons?

Antwoord elders…

November is ons gemeente se beurt om kos in te samel vir

hulpbehoewende gesinne in Krugersdorp.

Neem asb ‘n sak in die portaal en gebruik die lys wat daarop geplak is

as aanduiding van wat om te koop.

Enige klere, nuut of tweedehands, is ook welkom.

Veral kinderklere is baie nodig.

Kom ons gee aan ‘n paar gesinne in Krugersdorp hierdie jaar ‘n

wonderlike Kersfees.

Baie dankie vir elkeen met ‘n omgee hart

27 November om 19:00

Ons mikpunt hierdie jaar is R210 000 waarvan ons

alreeds R199 050 ingebring het.

Baie dankie aan elkeen vir jul bydraes!!

HET JY AL JOUNE GEGEE?

Vandag 6 November 2011 *Johan van Wyk

Celia Woest 082 958 7078

Maandag 7 November

Kenneth Mckenzie 081 376 6709

Annie van der Walt 082 494 5032 Roelien Willemse

Dinsdag 8 November Yvette Carney 084 840 9296 Anna Coetsee 072 635 5247 *Diané Matthee *Ruan Olivier Chris Pretorius 071 604 3999 Louis van Zyl 072 200 6250

Woensdag 9 November Herman de Wet 084 583 2708

Pierina Overbeek 082 452 0702 Marelize van Ryneveld 082 516 5689

Donderdag 10 November *Leon Labuschagne *Tianette Wessels

Vrydag 11 November *Ruan Botha Rina Noack 072 217 7814 Alet van der Merwe 072 303 5741

Saterdag 12 November Geen *jeug

Koeverte beskikbaar in

voorportaal

de

maand

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude en Fred Laurence: Maude baie swak, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: nierverwydering (Rina 072 231 9140)

Dick van Biljon: baie siek, bid asb vir hom en Corinne wat hom bystaan (082 568 7624) Henna Booysen: knievervangings operasie, herstel tuis (073 177 7804) Phillip Verster: herstel baie stadig, rehabilitasie proses volgende (082 490 8781)

Willie Brummer: skoueroperasie, herstel tuis (Hannetjie 072 808 9195) Hannetjie Groesbeek: hartversaking, herstel tuis, gaan baie beter (072 808 9195) Fanie Human: nier/galstene, herstel na operasie (Theda 082 678 1905)

Vir die afgelope 22 jaar doen ds Neels stranddiens by die TO strand, Port Edward.

Hy begelei ‘n span van 40 studente vanaf UJ vir die tydperk 9-23 Desember

Kostes hiervoor word deur hom en die student gedra,

Studente dra elkeen R900 by om die kamp moontlik te maak

Kan jy dalk help met enige bydrae?

Enige hulp sal BAIE waardeer word:

• Help ‘n student

• Petrol/diesel

• Klein pryse om uit te handig vir speletjies/kompetisies

• Kos en lekkers

• Skryfbehoeftes; potlode, papier, kryte, gom, blinkers, ens.

• Gesigverf

• Mediese benodigdhede; pleisters, verbande, pynpille, ens.

Skakel ds Neels direk vir meer besonderhede;

Gee asb by die Kerkkantoor af teen Maandag 28 November

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

Vandag 6 November OUPA EN OUMA SONDAG 8:30 Erediens en Kategese afsluiting 11:00 Osbraai begin Maandag 7 November 19:00 Bestuursforum Dinsdag 8 November 10:00 Strewers Woensdag 9 November 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Sondag 13 November 8:30 Erediens

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die

diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-

pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die

vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word. Ons wil ‘n spesiale welkom aan die volgende nuwe intrekkers sê, wie se vorms ons ontvang het: Gert en Erika Corbitt met seun Ryno Smit van Krugersdorp

Jaco en Ilecia du Toit met seun Enzo en Enya van Featherbrooke

Bybelskool vir 2011

Laaste sessie sal op Woensdag 30 November wees Ds Neels

Kalender

Dienste

BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander

produkte

• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere

finansiering benodig

• Geen deur tot deur verkope

• Gratis opleiding, ondersteuning en advies

• Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250

Ada 083 263 6565

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se

middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak

wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys

Stroganoff Lasagne

Kerrie en Rys Herderspastei

Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king

Spaghetti Bolognaise Vark goulash

Bees en groentebredie Bees goulash

Hoender en groentebredie Hoender goulash

Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Gesoek

Aupair Jongerige meisie gesoek om na ons voorskoolse

kinders om te sien daagliks 4-7nm.

Kontak Danie op 072 381 7914

Werk gesoek

Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in

Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.

Het Matriek en Landbou diploma

Kontak Human Hattingh op 073 822 2407

Antwoord Lees Handelinge 18:1-4

Kennisgewingbord

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30