4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar GEEN JEEP of Kinderkerk Vandag Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor en in die voorportaal Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete by Rensia ~ Kerkkantoor of epos by [email protected] GESOEK: persoon om gedurende Augustus vir ongeveer 2-3 weke in die Kerkkantoor te kom help met algemene admin – met betaling Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help AFKONDIGINGS vir 15-21 Julie 2012 SONDAG 15 JULIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Romeine 1 Tema: Gebruik elke geleentheid P P o o t t j j i i e e k k o o s s k k o o n n i i n n g g S S k k r r y y f f v v a a n n d d a a g g i i n n ! ! S S o o n n d d a a g g 2 2 9 9 J J u u l l i i e e 2 2 0 0 1 1 2 2 Direk na die erediens Opskeptyd 13:00 R50 volwassene R30 kinders tot 12jr

Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

GEEN

JEEP of

Kinderkerk

Vandag

Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor

en in die voorportaal

Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete by Rensia ~ Kerkkantoor

of epos by [email protected]

GESOEK: persoon om gedurende Augustus vir ongeveer 2-3 weke

in die Kerkkantoor te kom help met algemene admin – met betaling

Laat weet asb vir Rensia indien jy kan help

AFKONDIGINGS vir 15-21 Julie 2012

SONDAG 15 JULIE 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Romeine 1

Tema: Gebruik elke geleentheid

PPoottjjiieekkoosskkoonniinngg

SSkkrryyff vvaannddaagg iinn!!

SSoonnddaagg 2299 JJuulliiee 22001122

≈ Direk na die erediens

≈ Opskeptyd 13:00

≈ R50 volwassene

≈ R30 kinders tot 12jr

Page 2: Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE

AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”

BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Erediens Skole heropen

19:00

Bestuursraad

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

15 16 17 18 19 20 21

Erediens

JEEP & Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

22 23 24 25 26 27 28

Erediens

JEEP & Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

29 30 31 1 2 3 4

DOOP, Erediens

JEEP & Kinderkerk

19:00

Bestuursforum

9:30 & 19:00

Bybelskool

NASIONALE

VROUEDAG

Skool

Vakansiedag

5 6 7 8 9 10 11

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

STREWERS

ONTHOU: Dinsdag 17 Julie. Ons kuier by Luipaardsvlei

Ouetehuis, bring asb ‘n bordjie eetgoed, ons ry vanaf kerk om 9:30

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

Page 3: Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

Vandag 15 Julie Rene Thiersen 011-659 0511

Maandag 16 Julie

*Janco Botha 084 800 1874 Leonie de Wet 082 876 1881

Elize Ferreira 083 585 5372 Dubré Swart 082 300 3605

Dinsdag 17 Julie

*Mariska Booysens 079 176 1856 Anneli Myburgh 082 564 7774

*Lenka van Dyk 011-431 3494

Woensdag 18 Julie

*Keira Harris 083 317 7025 Elna Osmers 082 574 6035

Annatjie Turner 082 925 8066

Donderdag 19 Julie

Frikkie de Beer 082 902 7911

Vrydag 20 Julie

*Dougie Campbell 083 454 1990 Joey Schreiber 082 376 3703

Saterdag 21 Julie

*Kaylee Perkins 011-795 4263

* Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR Karin Grové soek hulp met die weeklikse afhaal en aflewering van

die groente wat President Hyper aan die Uitreike skenk.

As jy kan help hiermee, sal dit baie waardeer word.

Skakel Karin op 083 235 9906

17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein

Kameeldrif, buite Pretoria

5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig

12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n

groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.

Page 4: Muldersdrif Gmeente Afkondigings 15 Julie 2012

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Marina (Callie Botes se dogter): moontlike ontslag uit rehabilitasiesentrum Vrydag 13/07, sal

behandeling tuis ontvang (072 606 9892)

Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal

genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158)

Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140)

Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158)

Ron Collatz: bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)

Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130)

Dirk Barnard: operasie gehad, Maan 2/07, in KDP privaat hospitaal (082 809 3791)

Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772)

VIR JOU DAGBOEK

Saterdag 8 September

08:30 vir 09:00

Met gaskunstenaar: Helene Bester