25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2016 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

LANDBOUWETENSKAPPE V1

FEBRUARIE/MAART 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en

AFDELING B.

2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 3. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 4.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 6. Toon alle berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing. 7. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.

1.1.1 Die biologiese waarde (BW) van proteïen is 'n indeks van die

proteïenkwaliteit, wat afhanklik is van die ...

A voedingsverhouding en aminosuurinhoud. B aminosuurinhoud en die rantsoen waarin dit voorkom. C aminosuurinhoud en die sagtheid van die proteïen. D inhoud van nie-essensiële en essensiële aminosure.

1.1.2 Papille in die rumenwand dien as ...

A verhittingstafies vir die fermentasie van ruvesel. B afkoelingstafies vir die sintese van vitamiene. C stafies wat sellulase afskei om ruvesel te hidroliseer. D verteringstafies en die uitdroging van voer.

1.1.3 'n Tekort aan hierdie mineraal veroorsaak pika by plaasdiere:

A Kobalt B Sink C Kalsium D Fosfor

1.1.4 Die proses van afwisselende sametrekkings en verslappings van

die spiere wat voedsel deur die spysverteringskanaal stoot:

A Windbreking/Eruktasie B Uitstuwing/Opbring C Peristalse D Opblaas

1.1.5 Watter van die volgende sal meestal in inheemse boerdery gebruik

word?

(i) Bou mure deur klippe op mekaar te stapel (ii) Verskuifbare elektriese heinings (iii) Draadheining wat weigebiede verdeel (iv) Kraal wat van takke gemaak is

Kies die KORREKTE kombinasie:

A (i) en (ii) B (ii) en (iv) C (i) en (iv) D (i) en (iii)

Page 4: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.6 Die beste metode om varke te hanteer:

(i) Maak jou teenwoordigheid op 'n stil en rustige manier bekend sodat die diere nie verwilderd raak nie.

(ii) Gooi koue water oor hulle as jy hulle wakker maak. (iii) Lei die diere met 'n laaghoutbord. (iv) Verskuif hulle van donker na verligte areas sonder skaduwees.

Kies die KORREKTE kombinasie:

A (ii), (iii) en (iv) B (i), (ii) en (iii) C (i), (iii) en (iv) D (ii), (iii) en (iv)

1.1.7 Die volgende het betrekking op Newcastle-siekte:

(i) 'n Virussiekte (ii) Tas pluimvee van alle ouderdomme aan (iii) Lei tot hart- en nierversaking (iv) Geen behandeling vir besmette diere nie

Kies die KORREKTE kombinasie:

A (i) en (ii) B (i), (ii) en (iv) C (ii), (iii) en (iv) D Al die bogenoemde

1.1.8 Die fetus word deur drie membrane omring terwyl dit aan die

baarmoeder geheg is. Wat is die korrekte volgorde van die membrane van binne na buite?

A Amnion, allantoïs en chorion B Chorion, amnion en allantoïs C Allantoïs, chorion en amnion D Amnion, chorion en allantoïs

1.1.9 WATTER EEN van die stellings hieronder oor die normale laktasie

van melkkoeie is VERKEERD?

A Wanneer melkproduksie op sy hoogste vlak is, is bottervet op

sy laagste.

B Hoe hoër die ruveselinhoud in 'n voer is, hoe hoër is die bottervetinhoud.

C Melkproduksie daal voor opdroging. D Voer met 'n laer ruveselinhoud produseer melk met 'n lae

bottervetinhoud.

Page 5: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.10 Die gemiddelde lengte van die estrusperiode by koeie is ... uur.

A 24 B 8 C 12 D 18 (10 x 2) (20)

1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op

SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 Slegs B.

KOLOM A KOLOM B

(10)

1.2.1 A: Hawermeel Bevat 'n klein persentasie totale

verteerbare voedingstowwe en 'n hoë persentasie ruvesel B: Hawerstrooi

1.2.2 A: Halter

Hanteringstoerusting vir diere B: Elektriese porstok

1.2.3 A: Voetbad 'n Bosluisbeheermetode waartydens

'n dier heeltemal in 'n diptenk onderdompel word B: Spuitdip

1.2.4 A: Embrio-oorplanting Die doel van hierdie proses is die

verbetering en die bewaring van die genetiese potensiaal van die kudde B: Selkernoordrag

1.2.5 A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in

die skrotum nie en bly in die abdominale holte agter B: Hipoplasie

(5 x 2) 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die

woord/term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.3.1 'n Vetoplosbare vitamien wat deur die rumenmikrobes van

herkouers vervaardig word

1.3.2 Die siekte by plaasdiere, wat deur 'n virus veroorsaak word en wat

tot aggressiewe gedrag, aanhoudende gebulk, oormatige speeksel- afskeiding en verlamming lei

1.3.3 Die stappe wat gedoen word om plaasdiere se immuunstelsel te

versterk om te voorkom dat hulle siek word

1.3.4 Die stadium van dragtigheid wat gekenmerk word deur

seldifferensiasie in weefsel, organe en stelsels

1.3.5 Die hormoon wat afgeskei word wanneer die uier gewas word

voordat 'n koei gemelk word (5 x 2)

(10)

Page 6: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD in elk van die volgende stellings

om hulle WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

1.4.1 Hooi word geproduseer wanneer 'n groen gewas onder

anaërobiese toestande gehou word sodat fermentasie kan plaasvind en melksuur kan vorm.

1.4.2 Parakeratose word deur 'n tekort aan koper veroorsaak. 1.4.3 Voervloei is 'n metode wat gebruik word om die presiese

hoeveelhede van twee voere te bepaal wat by 'n voermengsel gevoeg moet word kom om die vereiste waarde te verskaf.

1.4.4 Lintwurm is 'n interne parasiet wat die lewers van skape aantas. 1.4.5 Tweelinglammers wat uit 'n enkele sigoot ontwikkel, staan as 'n

trassie ('freemartin')-tweeling bekend. (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 7: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 2.1 Die diagram hieronder toon die spysverteringskanaal van 'n plaasdier.

2.1.1 Identifiseer deel A, D en E. (3) 2.1.2 Noem TWEE maniere waarop deel C aangepas is om sy funksie te

verrig.

(2) 2.1.3 Identifiseer deel B en beraam die pH van sy inhoud. (2)

A

B

C

D

E

F

Page 8: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Hieronder is 'n skematiese voorstelling van voerkomponente.

2.2.1 Identifiseer die bestanddele wat deur A, B en C voorgestel word. (3) 2.2.2 Onderskei tussen 'n vet en 'n olie. (2) 2.2.3 Noem die verteringseindproduk van die volgende in varke:

(a) Koolhidrate (b) Proteïen

(1) (1)

2.3 Die tabel hieronder is 'n voervloeiprogram vir 'n tydperk van een jaar.

KRITERIA

Opb

reng

s (t/

ha)

Opp

ervl

akte

(h

a)

Jul.

(t)

Aug

. (t)

Sep.

(t)

Okt

. (t)

Nov

. (t)

Des

. (t)

Jan.

(t)

Feb.

(t)

Mrt

. (t)

Apr

. (t)

Mei

(t)

Jun.

(t)

DM

tota

al

(t)

Veld 4 25,5 10 12 20 20 15 13 12 A Weiding/ Giers

10 30 30 30 38 39 43 44 44 300

Lusern 15 19,6 40 35 54 46 17 30 20 10 - - 10 32 B TOTALE VOER

40 35 54 56 59 80 78 64 56 56 54 32

Voervereiste van vee

63 65 66 60 56 56 49 49 49 49 54 59

TEKORT 23 30 C 4 - 27 SURPLUS 3 15 7 7 - D E

2.3.1 Bereken die verskil tussen die voervereistes en die beskikbare voer vir September en Januarie.

(2)

2.3.2 Bereken die totale droë materiaal (DM) beskikbaar vir B. (2) 2.3.3 Lei die maand waarin die veld 15 ton voer produseer het, uit die

tabel af.

(1)

Voer

Water A

Organiese materiaal B

Vette C Proteïen Koolhidrate

Page 9: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 'n Totaal van 2,5 kg groen lusern met 'n voginhoud van 60% word vir 'n dier

gevoer. Die dier skei 0,255 kg droë materiaal in die mis uit.

2.4.1 Bepaal die verteerbaarheidskoëffisiënt van die groen lusern. (5) 2.4.2 Noem die spesifieke voedingstof wat die beste by elk van die

volgende beskrywings pas: (a) 'n Mikrovoedingstof in groen blaarvoer wat noodsaaklik is vir

die vervoer van suurstof en koolstofdioksied in die liggaamsvloeistowwe van diere

(b) Die mineraal wat noodsaaklik is vir die vorming van

vitamien B12 (c) 'n Vitamien wat verantwoordelik is vir gesonde vel, hare en

bindweefsel (d) Die mineraal wat melkkoors en bros bene by melkkoeie

voorkom

(1) (1) (1) (1)

2.5 Die tabel hieronder verteenwoordig die laboratoriumuitslae van DRIE voere.

VOER TVV (%) VP (%) VV 1 84 12 1 : 6 2 75 15 3 70 7 1 : 9

2.5.1 Bereken die voedingsverhouding (VV) van voer 2. (3)

2.5.2 Beveel 'n voer (1, 2 of 3) vir melkproduksie by 'n melkkudde aan. (1)

2.5.3 Gee EEN rede vir die antwoord op VRAAG 2.5.2. (1)

2.5.4 Verwys na die tabel en identifiseer die goedkoopste voer. (1)

2.5.5 Motiveer die antwoord op VRAAG 2.5.4. (1)

[35]

Page 10: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Die prent hieronder toon 'n behoorlike behuisingstruktuur vir

braaikuikenproduksie.

3.1.1 Noem TWEE vereistes waaraan die dakmateriaal moet voldoen om

die temperatuur in die behuisingstruktuur hierbo te beheer.

(2) 3.1.2 Buiten die dakmateriaal, stel TWEE ander maniere voor waarop

temperatuur in die braaikuikenproduksie-eenheid gereguleer kan word.

(2)

3.1.3 Noem die beste oriëntasie vir die braaikuikenhuis in Suid-Afrika en

gee 'n rede vir die antwoord.

(2) 3.1.4 Gee TWEE redes vir die gebruik van deel A in die

behuisingstruktuur hierbo.

(2)

A

Page 11: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2 Skuilings word in beide intensiewe en ekstensiewe boerderystelsels gebruik.

Buiten om diere teen ongunstige weerstoestande en wilde diere te beskerm, is dit ook 'n metode om veediefstal te voorkom en om plae in sekere situasies te voorkom. Skuilings kan in die vorm van aangeplante bome, geboude krale of sementmuurstrukture met sinkdakke aanneem. Diere wat aan ongunstige weerstoestande blootgestel word, is geneig om meer energie te verbruik, veral teen baie lae temperature.

3.2.1 Verwys na die scenario hierbo en noem TWEE tipes skuilings wat

inheemse boere kan gebruik.

(2) 3.2.2 Identifiseer DRIE nadelige gevolge wat 'n totale gebrek aan

skuiling op 'n ekstensiewe boerderystelsel sal hê.

(3) 3.2.3 Gee 'n rede waarom diere wat aan baie lae temperature

blootgestel word, geneig is om meer energie te verbruik.

(1) 3.3 Die skematiese voorstelling hieronder toon die lewensiklus van twee eksterne

parasiete (bosluis A en B).

3.3.1 Verwys na die grafiek hierbo en dui aan hoe lank dit bosluis A se

eiers sal neem om uit te broei.

(1) 3.3.2 Beide bosluise (A en B) het lang monddele. Gee TWEE redes

waarom dit vir beeste nadelig is.

(2) 3.3.3 Gee TWEE redes waarom veeboere parasietbesmetting by vee

moet voorkom.

(2) 3.3.4 Die beste beheermaatreël vir bosluise is om die volwasse bosluise

te vernietig voordat hulle eiers lê. Noem TWEE redes waarom dit moeilik sal wees om bosluis B se getalle te beheer.

(2)

Page 12: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Die Suid-Afrikaanse regering speel 'n belangrike rol in die regulering van

boerderypraktyke. Dit verseker kwarantyndienste en beheermaatreëls oor die invoer en uitvoer van diere. Hulle doen ook navorsing en voorsien veeartsenykundige dienste.

3.4.1 Dui DRIE tipes dieregesondheidsnavorsing aan wat by die

Veeartsenykundige Instituut gedoen word.

(3) 3.4.2 Wat is die doel van 'n kwarantynstasie? (2)

3.4.3 Buiten die rolle wat in die uittreksel hierbo genoem is, noem TWEE

ander rolle wat die staat speel om die Suid-Afrikaanse veebedryf te beskerm.

(2)

3.5 Die tabel hieronder toon die temperatuursvereistes vir verskillende

plaasdiere.

PLAASDIER LAER KRITIESE TEMPERATUUR

(OC)

OPTIMALE TEMPERATUUR

(OC) Koei 2 12 Kalf 10 15 Varkie 20 27 Lêhen 7 12 Braaikuiken 15 18

3.5.1 Gebruik die data in die tabel hierbo en teken 'n staafgrafiek om die

laer kritiese temperatuur- en die optimale temperatuurvereistes van die plaasdiere voor te stel.

(6)

3.5.2 Watter plaasdier op die grafiek het die hoogste optimale

temperatuurvereistes?

(1) [35]

Page 13: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 Die grafiek hieronder toon die stadia van die estrussiklus van 'n koei.

4.1.1 Skryf die letter (A–D) neer van die stadium waar die volgende

plaasvind: (a) Verhoogde vaginale en servikale slymproduksie (b) Vinnige groei van follikels (c) Corpus luteum verklein indien geen bevrugting plaasvind nie

(1) (1) (1)

4.1.2 Die vlakke van twee hormone verander tydens stadium C. Noem die

hormoon wat: (a) Van 'n hoër na 'n laer vlak begin afneem (b) Sy hoogste vlak bereik

(1) (1)

4.1.3 Gee die rol van die hormoon in VRAAG 4.1.2(b). (1) 4.1.4 Noem die stadium in die estrussiklus wat deur B voorgestel word. (1)

C

D (Met-estrus) A

B

Page 14: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Die diagram hieronder verteenwoordig die vroulike voortplantingstelsel.

4.2.1 Skryf die letter (A–G) neer van die struktuur waar semen

gedeponeer word tydens: (a) Natuurlike dektoestande (b) Kunsmatige inseminasie (KI)

(1) (1)

4.2.2 Skryf die letter (A–G) en die naam van die struktuur neer wat:

(a) Die ryp follikel na ovulasie opvang (b) Dien as die plek waar bevrugting plaasvind

(2) (2)

4.2.3 Verduidelik die term ovulasie. (2)

A

B C

D

E

F

G

Page 15: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Die diagram hieronder verteenwoordig die proses van spermatogenese.

4.3.1 Verwys na die diagram hierbo en identifiseer die tipe selverdeling

wat plaasvind wanneer sel A in die selle by B verdeel. Motiveer die antwoord.

(2)

4.3.2 Noem die stadiums van spermatogenese soos voorgestel deur C

en D onderskeidelik.

(2) 4.3.3 Noem die deel van die testes waar die spermatogenese-proses

plaasvind.

(1) 4.3.4 Noem die deel van die voortplantingsorgaan waar die spermatosoë

beweeglikheid bereik.

(1) 4.3.5 Wat is die ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese? (1)

2n A

B n

C

D

Page 16: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS

Kopiereg voorbehou

4.4 Gewoonlik, nadat die boer tekens van bronstigheid by die koei waargeneem

het, neem hy 'n bul na die koei sodat paring kan plaasvind.

4.4.1 Buiten waarneembare en gedragstekens by koeie, noem DRIE

apparate wat 'n boer kan gebruik om bronstigheid by 'n koei waar te neem.

(3)

4.4.2 Noem VIER voortplantingshormone, in die korrekte volgorde, wat 'n

koei van dragtigheid af tot geboorte vrystel.

(4) 4.5 Die aanvanklike stadiums van embrio-oorplanting (EO) behels die

behandeling van geneties superieure koeie om te superovuleer. Hierdie koeie word dan met semen van beproefde bulle geïnsemineer.

4.5.1 Definieer die term superovuleer. (2) 4.5.2 Noem DRIE voordele van die proses van embrio-oorplanting (EO). (3)

4.5.3 Gee 'n rede vir die gebruik van beproefde bulle. (1)

[35]

TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:

105 150

Page 17: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TOTAAL: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.

LANDBOUWETENSKAPPE V1

FEBRUARIE/MAART 2016

MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 18: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1

1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 1.1.6 1.1.7 1.1.8 1.1.9 1.1.10

B 99 A 99 D 99 C 99 C 99 C 99 B 99 A 99 D 99 D 99 (10 x 2)

(20)

1.2 1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5

Slegs B 99 Beide A en B 99 Geeneen 99 Beide A en B 99 Slegs A 99 (5 x 2)

(10)

1.3 1.3.1

1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5

Vitamien K/fillokinoon 99 Hondsdolheid 99 Inenting/enting 99 Embriotiese 99 Oksitosien 99 (5 x 2)

(10)

1.4 1.4.1

1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5

Kuilvoer 9 Sink/Zn 9 Pearson-vierkant 9 Lewerslak 9 Monosigoties/identies 9 (5 x 1)

(5)

TOTAAL AFDELING A: 45

Page 19: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Spysverteringskanaal van die hoender 2.1.1 Identifiseer

A – Krop 9 B – Duodenum/dunderm 9 E – Pankreas 9

(3)

2.1.2 Maniere waarvolgens struktuur C aangepas is

• Dik, spieragtige wande vir die fynmaal van voedsel 9 • Klein klippies teenwoordigheid vir die fynmaal van voedsel 9

(2)

2.1.3 Identifikasie van die struktuur gemerk B en indikasie van die pH

• Proventrikel/spiermaag/koumaag 9 • pH laer as 7/suur 9

(2)

2.2 Skematiese voorstelling van die voerkomponente 2.2.1 Identifikasie van die bestanddele

A – Droë materiaal/DM 9 B – Anorganiese bestanddele/minerale/elemente/as bestanddele 9 C – Vitamiene 9

(3)

2.2.2 Onderskei tussen vet en olie

Olie – Onversadig/vloeistof by kamertemperatuur/plante oorsprong 9 Vet – Versadig/vastestof by kamertemperatuur/diere oorsprong 9

(2)

2.2.3 Eindprodukte van vertering

(a) Koolhidrate – Glukose/energie 9 (b) Proteïen – Aminosure 9

(2)

2.3 Voervloeiprogram

2.3.2 Berekening van die totale DM beskikbaar by B

40 + 35 + 54 + 46 + 17 + 30 + 20 + 10 + 10 + 32 9 = 294 ton 9

(2)

2.3.3 Maand waartydens veld 15 ton voer lewer

Februarie 9

(1)

2.3.1 Verskil tussen voer beskikbaar en benodig vir die maand September Voer benodig 66 ton – voer beskikbaar 54 ton = 12 ton tekort/te min 9 Januarie Voer benodig 49 ton – voer beskikbaar 78 ton = 29 ton surplus/te veel 9

(1) (1)

Page 20: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.4 Koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern 2.4.1 Bereken die koëffisiënt van verteerbaarheid van groen lusern

KvV = Droë materiaal inname (kg) – droë materiaal uitskeiding (kg) x 100 9

droë materiaalinname (kg) 1

= DM inname 2,5 kg x 0,6 = 1,5 kg vog 2,5 kg – 1,5 kg = 1,0 kg DM 9 OF DM inname 2,5 kg x 0,4 = 1,0 kg DM

= 1,0 kg – 0,255 kg x 100 9

1,0 kg 1

= 74,5 9 % 9

(5)

2.4.2 Spesifieke voedingstof wat die beste by die beskrywing pas

(a) Yster/Fe 9 (b) Kobalt/Co 9 (c) Vitamien B2/riboflavien 9 (d) Kalsium/Ca 9

(4)

2.5 Data van laboratoriumuitslae van DRIE voere

2.5.1 Berekening van die VV van voer 2

VV = 1: TVV% – VP% 9 VP% = 1: 75% – 15% 9 OF = 1: 60% 9 15% 15% VV = 1: 4 9

(3)

2.5.2 Identifikasie van voer (1, 2 of 3) wat aanbeveel sal word

• Voer 2 9

(1) 2.5.3 Rede om antwoord in VRAAG 2.5.2 te staaf

• Die VV is nou 9 • Bevat 'n hoër proteïen inhoud noodsaaklik vir melkproduksie 9

(Enige 1)

(1)

2.5.4 Die goedkoopste voer

Voer 3 9

(1) 2.5.5 Rede vir die antwoord vir VRAAG 2.5.4

• Die voer het 'n laer proteïeninhoud 9 • Voer met laer proteïen is goedkoop 9 (Enige 1)

(1) [35]

Page 21: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Illustrasie van 'n behoorlike behuisingstruktuur vir braaikuikens 3.1.1 Vereistes van dakmateriaal vir temperatuurregulering

• Buite-oppervlakte moet sonstrale kan reflekteer 9 • Moet die geleiding van hitte verminder 9

(2)

3.1.2 TWEE maniere waarvolgens temperatuur gereguleer kan word

• Infrarooi/hitte gloeilampe/verwarmers tydens koue 9 • Ventilasie- sisteme 9 • Lugversorgers 9 (Enige 2)

(2)

3.1.3 Beste oriëntasie vir braaikuikens • Oos 9 Rede • Om die effek van direkte sonlig te verminder 9

(2)

3.1.4 TWEE oogmerke van die gemerkte struktuur A • Vir ventilasie/lugvloei 9 • Om die invloed van sonlig te verminder 9

(2)

3.2 Die rol van skuiling in diereproduksie 3.2.1 Tipes skuilings

• Aanplant van bome 9 • Bou van krale 9 • Oprigting van sementmure 9 (Enige 2)

(2)

3.2.2 Nadelige gevolge van die gebrek aan skuiling

• Laer/stadiger groei/produksie 9 • Blootgestel aan roofdiere/predatore 9 • Blootgestel aan peste 9 • Diefstal 9 • Hoër voerinnames tydens koue toestande 9 • Laer voerinnames tydens warm toestande 9 (Enige 3)

(3)

3.2.3 Rede waarom diere meer voer gebruik Verskaf energie om liggaamstemperatuur te kan handhaaf 9

(1)

3.3 Lewenssiklus van twee eksterne parasiete (bosluis A en B) 3.3.1 Uitbroeitydperk van bosluis A se eiers

• 1 maand 9

(1) 3.3.2 Nadele vir beeste

• Vorm oop wonde 9 • Waardeur brommers diere kan besmet/aantas 9 • Kan siektes veroorsaak/oordra 9 (Enige 2)

(2)

Page 22: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3.3 TWEE redes vir die voorkoming van infestasie

• Geïnfesteerde diere vrek/verlies aan produksie/inkomste 9 • Medikasie/behandeling is duur/hoër produksiekostes 9

(2)

3.3.4 Rede vir die moeilike beheer van bosluis B se getalle

• Die volwasse stadium kom slegs voor in voëls 9 • Wat moeilik is om te vang/beheer/behandel 9

(2)

3.4 Die rol van die staat in die regulering van boerderypraktyke 3.4.1 Tipe navorsing deur die Veeartsenykundige Instituut

• Veeartsenykundige navorsing om entstowwe/diagnosties/ nuwe produkte daar te stel 9

• Toesig/kontrole/voorkoming van siektes 9 • Vervaardig siekte-/bloedentstowwe 9

(3)

3.4.2 Oogmerk van 'n kwarantynstasie

• Om diere te isoleer/aanhou om te 9 • voorkom dat siekte/peste die land binnekom/versprei 9

(2)

3.4.3 Ander rolle van die staat om die diere industrie te beskerm

• Dieregesondheidsprogramme/-skemas 9 • Dienste aan die eienaars van diere 9 • Invoerbeperkings 9 • Invoer van entstowwe 9 • Permitte vir die beweging/vervoer van diere 9 (Enige 2)

(2)

3.5 Die temperatuur vereistes van plaasdiere 3.5.1 Staafgrafiek

0

5

10

15

20

25

30

Koei Kalf Varkie Lêhen Braaikuiken

Tem

pera

tuur

(OC

)

Tipe diere

Die temperatuur vereiste van plaasdiere

Lae kritiese temp. Optimum temp.

Page 23: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Kriteria/rubriek/nasienriglyne

Korrekte opskrif 9 X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Tipe diere) 9 Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) 9 Korrekte eenheid (oC) 9 Akkuraatheid 9 Staafgrafiek 9

(6)

3.5.2 Plaasdier met die hoogste optimum temperatuur

Varkie 9

(1) [35]

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Verskillende stadia in die estrussiklus van die koei 4.1.1 Die stadium waar die volgende verwikkelinge plaasvind

(a) C 9 (b) B 9 (c) A 9

(1) (1) (1)

4.1.2 Hormone tydens stadium C

(a) Estrogeen 9 (b) Luteïniserende hormoon/LH 9

(1) (1)

4.1.3 Die rol van die hormoon

• Verantwoordelik vir die oopbars van die Graafse follikel membraan 9

• Inisieer ovulasie 9 (Enige 1)

(1)

4.1.4 Identifikasie van die stadium gemerk B

Pro-estrus 9

(1) 4.2 Die vroulike reproduksiekanaal 4.2.1 Deponering van semen:

(a) G 9 (b) F/E 9

(1) (1)

4.2.2 Identifikasie van die struktuur wat die ryp follikel opvang

(a) A 9 Infundibulum 9 (b) B 9 Ampulla 9

(2) (2)

4.2.3 Konsep van ovulasie

• Proses waartydens die membraan wat die ryp follikel bevat bars met die hulp van die hormoon LH en 9 • Die ryp ovum deur die infundibulum opgevang word 9

(2)

Page 24: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Die proses van spermatogenese 4.3.1 Lei die tipe selverdeling af

Meiose 9 Rede – Genetiese materiaal word met die helfte verminder/ diploïed (2n) verander na haploïed (n)/reduksiedeling 9

(2)

4.3.2 Die stadiums van spermatogenese

C – Vorming van spermatiede 9 D – Vorming van spermselle/spermatosoë 9

(2)

4.3.3 Deel van die testes waar spermatogenese plaasvind

• Tubules seminiferus 9

(1) 4.3.4 Orgaan waar die spermatosoë beweeglikheid verkry

Epididimus 9

(1) 4.3.5 Ooreenkoms tussen spermatogenese en oögenese

• Beide selle vorm deur meiose om haploïede selle te vorm 9 • Beide produseer gamete/geslagselle 9 (Enige 1)

(1)

4.4 Paring tydens estrus

4.4.1 Apparaat gebruik om estrus in koeie te bepaal

• Pedometer 9 • Ken en bal merker 9 • Stertmerker 9 • Kamar-hittewaarnemer 9 (Enige 3)

(3)

4.4.2 Volgorde van die VIER reproduksiehormone

• Progesteroon 9 • Luteotrofiese hormoon/LTH/prolaktien 9 • Relaksien 9 • Oksitosien 9 (Enige 4)

(4)

Page 25: NA SIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12besteducation.co.za/resources/Afrikaans/Graad-12/Vraestelle/Feb-2016/... · A: Kriptorkidisme Een of beide testes sak nie deur in die skrotum

Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2016 NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou

4.5 Embrio-oorplanting (EO) en superovulasie

4.5.1 Definisie van superovulasie

• Die produksie van 'n groot aantal ova 9 • Tydens een ovulasie 9

(2)

4.5.2 DRIE voordele van embrio-oorplanting (EO)

• Meer nageslag word geproduseer 9 • Hoër winste verkry deur hoër verkope 9 • Produktiewe lewe van koeie word verleng 9 • Genetika van die kudde word gevestig/bewaar 9 • Meerderwaardige gene word tot die kudde gevoeg 9 (Enige 3)

(3)

4.5.3 Rede vir die gebruik van beproefde bulle

• Om meerderwaardige/verlangde gene vinnig en ekonomies by die kudde te voeg 9

(1) [35]

TOTAAL AFDELING B:

GROOTTOTAAL: 105

150