39
Laerskool Voorpos 14 Mei 2018 SAALOPENING

SAALOPENING - My-Autovoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/198.pdf · DATUM GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7 Dinsdag 22 Mei NW Kwartaaltoets Woensdag 23 Mei Aardrykskunde Donderdag

  • Upload
    others

  • View
    26

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Laerskool Voorpos

14 Mei 2018

SAALOPENING

LEEDWESE

Ons dink aan Mika McGiddy in Gr 6P en haar sussie Vené, wat ook in Voorpos was, met die afsterwe van Mika se mamma

HERREGISTRASIE VAN

LEERLINGE

DIE HERREGISTRASIE VORMS VIR 2019 GAAN VANDAG UIT.

• Graad R en RR moet elke jaar nuwe vorms

invul vir die volgende jaar.

• Gr 1 – Gr 6 hoef net op die briefie aan te dui

of hulle wel volgende jaar weer in Voorpos

gaan wees. Geen inskrywingsvorms is nodig

vir hulle nie.

AMESA 2018

Uitslae van AMESA rondte 1 wat op 8 Mei geskryf is:

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die 2de rondtevan die AMESA OLIMPIADE, wat op 1 Augustus 2018 gaan plaasvind.

GRAAD 4Theane Venter en Marochelle van Wyk Callie Visagie en Tiaan jv Vuuren

Micaela Delport en Amelia Pretorius Iske jv Rensburg en Jenice Loggenberg

Karel Kok en Sean O’Neil Lian Wissing en Sebastian Uys

Mia Dingelstad en Yolande v Deventer Wian vd Merwe

Haley Knoetze en Janel Lubbe Francois Boshoff en Otto van Driel

Joshua Kok en Shane Swanepoel Mattleen Taljaard en Lilia joubert

GRAAD 5Amélie Meyer Ruan v Jaarsveld en Henk Meintjes

Danyon du Toit en Reghardt Engelbrecht Sarel Boshoff en Gert Gelderblom

Anthony Schwan en Bobby Smit Marcell Duvenhage en Simoné Hooghiemstra

Justin Crouse en Alec Nortjé Nadia Bruyns en Thalia Cloete

Liam Swart en Simon Lourens Henri Coetzee en Reinhart Bosch

Henro Horn en James Kriel Christian Madgwick en Tristyn v Niekerk

Zantin Potgieter Elzé Redelinghuys en Lee-Ann Venter

Alexandra Steyn en Kathleen Taljaard George Cronje en Regard J v Rensburg

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring

het na die 2de rondte van die AMESA OLIMPIADE, wat

op 1 Augustus 2018 gaan plaasvind.

GRAAD 6

Xanthé vd Walt en Ziané du Plessis Reuben Heunis en Ruhan Jonker

Juan Deysel en Dawid vd Berg Jemma Bense en Mieke Basson

GRAAD 7

Merwe Scholtz en Paul Erasmus Suané Dekker en Kay’dshay Naudé

ATKV SPELATHON

GAUTENG FINAAL

Baie geluk aan Carla du Plooy wat

Gauteng streek gewen het!

Voorpos is baie

trots op jou!

DATUM GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7

Dinsdag 22 Mei NW

Kwartaaltoets

Woensdag 23 Mei Aardrykskunde

Donderdag 24 Mei Tegnologie

Dinsdag 29 Mei NW/TEG Geskiedenis Wiskunde

Skool -vraestel

Geskiedenis

Woensdag 30 Mei EBW

Donderdag 31 Mei Wiskunde Wiskunde Geskiedenis Wiskunde

Vrydag 1 Junie Afrikaans

Taalleer

Engels

Language

Afrikaans

Taalleer

Afrikaans

Maandag 4 Junie PSW Aardrykskunde NW/TEG

Skool-vraestel

NW

Dinsdag 5 Junie Engels

Language

Afrikaans

Taalleer

Aardrykskunde Engels

Woensdag 6 Junie Aardrykskunde NW/TEG PSW LO

Donderdag 7 Junie Geskiedenis PSW Engels

Dept vraestel

KK

Maandag 11 Junie Wiskunde

Dept Vraestel

Woensdag 13 Junie NW/TEG

Dept vraestel

Skool gaan aan soos normaal. Vraestelle word bespreek en as kwartaal 2 se werk afgehandel is, begin ons

dadelik met kwartaal 3 se werk.

EKSAMENROOSTER JUNIE 2018

(afbakenings is uitgedeel en ook op die Toep en Webblad)

RUGBY

BLOU BUL PROEWE o/13B – Hanru Potgieter

o/12A - Alro le Roux

Uitslae teen...

Villieria

011A wen

o13B wen

Liga bepaling...

Midstream Ridge weg

TENNIS

• Albei spelers wat gaan speel moet na

juffrou Niemann gaan sodra die

wedstryd gereël is.

• ’n Onafhanklike persoon moet telling

hou

Daag-wedstryde vind weer plaas in

kwartaal 2

MINI-TENNIS

• Minitennis is elke Dinsdag

NETBAL(DINSDAE EN DONDERDAE @ 14:00)

Netbaluitslae

Laerskool Uniefees

Onder 10 A Wen

Onder 10 B Wen

Onder 11 A Wen

Onder 11 B Verloor

Onder 12 A Wen

Onder 12 B Wen

Onder 13 A Wen

Onder 13 B Verloor

Wedstryde hierdie week

Donderdag 17 Mei

Netbal-liga teen Northridge Primary - weg

NETBAL(DINSDAE EN DONDERDAE @ 14:00)

Dinsdag 8 Mei Uniefees Weg

Donderdag 17 Mei Northridge Weg

Donderdag 24 Mei Mayville Tuis

Donderdag 31 Mei Totiusdal Weg

Voorlopige ligawedstryde 0/10 tot 0/13

o/8 en o/9 speel vriendskaplike

wedstryde op Dinsdag, 8 Mei

te Villieria en op Dinsdag, 29 Mei 2018 te

Uniefees.

NETBAL

EERSTE SPAN PRETORIA NOORD TOYOTA

BULLETJIERUGBY

Oefening is op Maandae en

Woensdae by die rygbyveld vanaf

17:00 tot 18:00.

Seisoengeld: R180

ALLE TOT WELKOM!

BULLETJIERUGBY 2018

BulletjierugbybepalingsDatum Gasheerskool

19 Mei 2018 Laerskool Voorpos

26 Mei 2018 Laerskool Menlopark

2 Junie 2018 Loftus-dag

LANDLOOP

GN Liga 3: TUT aandliga

0/10 :

Juané Lemmens - 8ste

JM Maritz - 1ste

Francois Boshoff - 4de

0/12:

Stephanie Verschoor - 3de

Anja Landman - 8ste

Eduard van Driel - 12de

Wynand Nagel - 21 ste

Groot skaakstukke is tot julle beskikking.

Reël met Juf Thuynsma om met dit te speel.

.

• o/9, o/11 en o/13 wen die vriendskaplike

wedstryde teen Totiusdal.• Die liga vind plaas op Saterdag 19 Mei by

Laerskool Pierneef.

• Gauteng individuele spele vind plaas op

Vrydag, 25 Mei. (Plek sal nog bekend

gemaak word.) Leerders wat hier gaan

deelneem is:

o/11 - Amelia Pretorius en Morgan Wait.o/13 - Evan Maritz en Nédine Swart.

• Die volgende juniorspelers gaan op Saterdag 19 Mei aan die Arnold Classic

toernooi in Sandton deelneem:

• Rika vd Walt, Marcé Joubert, Anje Niemand, Catryn Coetzee, Gabi Viehweg, Nine Fourie.

ATKV- REDENAARS 2018Baie sterkte aan Alexander Coetzer-

Kristensen en Heide Potgieter wat

deurgedring het na die semi-finaal van

die ATKV Redenaars wat plaasvind

die 18 Mei 2018.

KOOR

Seniorkoor oefentye vir Kwartaal 2:

Woensdag oefening – 13:40 tot 14:40

Geleentheid Plek Datum

Pretoria Eistedfodd Laerskool Tygerpoort Maandag

21 Mei

Die skoolkore het hul goed van hul taak gekwyt by die

Jakaranda kinderkoorfees

KOOR

KOOR

Die senior koor het puik presteer in die

ATKV Applous kompetisie en behaal

79,66 % so ’n silwer sertifikaat.

FONDSINSAMELING & PRET

Kaskar – Vrydag, 25 Mei 2018

Totale beloofde bedrag

2018 R93 3712017 R94 616

2016 R78 049

KASKARKONTROLE 2

KLASSE MET DIE HOOGSTE BEDRAE

Graad VoogBedrag per

leerder

1 3P Me A Lombard R234,00

2 2P Me C Liebenberg R229,80

3 3L Me L Naudé R221,00

4 3V Me E Venter R197,30

5 2V Me M Huisamen R187,20

KASKARKONTROLE 2

Graad Voog

1 1L Me M Bosua

2 1P Me M Thuynsma

3 1V Me L Read

4 2S Me N Niemann

5 2V Me M Huisamen

6 3S Me J Grobler

7 3V Me E Venter

8 4L Me K vd Berg

9 4P Me M de Bruyn

10 5L Me L vd Walt

11 6L Me A Alcock

12 6P Me L Bezuidenhout

13 7L Mnr N Hopkins

14 7V Me N Kamfer

KLASSE WAT SLEUTELS ONTVANG

KASKAR

BELANGRIKE DATUMS:

Vrydag 4 Mei Eerste kontrole van borgvorms

Vrydag 11 Mei Tweede kontrole van borgvorms

Vrydag 18 Mei Laaste kontrole van borgvorms

Vrydag 25 Mei Kaskarwedren!!!

(Alle leerders se borgvorms moet op bg. datums by die skool wees

Dinsdag 29 Mei Eerste inbetaling

Woensdag 30 Mei Tweede inbetaling

Vrydag 1 Junie Laaste inbetaling

(Leerders wie se geld nie op 1 Junie 2018 inbetaal is nie, sal

ongelukkig nie in aanmerking geneem kan word vir enige beloning

nie

KASKARBELONINGS VIR

HARDE WERK EN

ENTOESIASME

Leerders wat R600 – R999 insamel word

bederf met ysskaats en iets te ete.

(Voorlopige datum is Woensdag 20 Junie)

Leerders wat R1 000 of meer insamel gaan

gratis na Sun City se Valley of the Waves.

(Voorlopige datum is Donderdag 11

Oktober)

Die klas wat die meeste insamel sal op ‘n

gereëlde datum, tydens skooltyd, by die Spur

‘n gratis hamburger, skyfies en koeldrank,

geniet.

OV SPUR

SKOLEAAND

BAIE DANKIE VIR JUL ONDERSTEUNING

INDIVIDUELE POSITIEWESGraad 6:

SCHALK WILLEM BREYTENBACH ANJA LANDMAN

JAYDEN PARK MIEKE BASSON

KRUGER COETSEE ANRI DU PREEZ

REUBEN HEUNIS ENRIQUE HEYNEKE

XANTHÉ VAN DER WALT ZIANÉ DU PLESSIS

MONICA JONK RUMÉ RAS

DANIKA STRYDOM

GRAAD 7

Carla du Plooy

KLASPOSITIEWES

4L van

Me. Katie van

der Berg

3P van

Me. Annelie

Lombard

100% SKOOLBESOEK

3S van

Me. Jolinda Grobler

BUITE-SKOOL PRESTASIE

Die Moot krieket klub (waarvan n paar outjies in Voorpos is) het weer vandag (Sondag 13 Mei) teen Tuks Blou span krieket gespeel.

Indien jul dit in die skool se saalopening-email wil noem - sien foto aangeheg.

Spelers van Voorpos: Ewaldus van Wyk, Juan Deysel, Aden Daries en Joshua (nie seker van sy van nie, hy is in gr 7).

BUITE-SKOOL PRESTASIE

MIKAYLA ERASMUS IN

GR R HET NOORD

GAUTENG-KLEURE IN

AKROBAAT VERWERF

CAITLIN VAN HEERDEN 1STE GEKOM

HET BY N-GAUTENG AKROBAATKAMPIOENSKAPPE VIR VLAK 6, 11 JAAR

O/13. SY VERDIEN DAN DAARMEE

HAAR GN KLEURE EN KWALIFISEER VIR

INTER PROVINSIAAL IN JUNIE.

BUITE-SKOOL PRESTASIE

Myrtle Britz het aan die little miss earth nasionale

kompetisie in Potchefstroom deelgeneem. Sy wen die

volgende titels:

• Wenner ouderdom 12 – 14 jaar

• National costume

• National evening dress

• Little model earth talent

VERJAARSDAE HIERDIE WEEK

Me Liezell Bezuidenhout

14 Mei

Me Beatrix Smith

17 Mei

Mnr Willie Wolfaardt

16 Mei

Ouers met

Makrokaarte – maak

asseblief seker dat die

kaart aan Laerskool

Voorpos gekoppel is

anders kry die skool

nie die voordeel nie.

Ouers wat nie

Makrokaarte het nie

kan aansoekvorms

by die kantoor kry.

MAKRO -

WONDERBOOM