1
Rustenburg – Sukkel jy met jou kind se dissipline? Sukkel jou kind met lees en leer? Gooi hy oor alles “tantrums”? Natuurlik word dit nou baie veralgemeen, maar hierdie tipe gedrag kom dikwels voor. Kinders sukkel soms om te lees, of sukkel met Wiskunde. Hul sukkel om te leer en vorder moeilik op skool. In Rustenburg het twee spelterapeute, ‘n maatskaplike werker, ‘n lees- en ‘n leerterapeut saam in kantore ingetrek. Almal onder een dak, maar elkeen afsonderlik in sy eie kantoor. Leesprogram Die leesterapeut maak van die Wise Eye-leesprogram gebruik. Dit is ‘n program waar die kind individueel aandag kry en slegs een kind word per sessie gehelp. Wise Eye fokus op: - Verhoogde leesspoed - Vloeiende links-na-regs oogspierbeweging - Woordeskat - Spelling - Begripsvaardighede - Visuele- en korttermyngeheue - Lengte van oogspan Die sessies is 45 minute lank en kinders van gr. R af kan die program gebruik. Daar word begin met ‘n boekprogram maar opvolgsessies kan in die vorm van ‘n rekenaarprogram gedoen word. As jy op soek is na iemand om jou kind by te staan met huiswerk, kan Marietjie help. Dit is ook individueel en in Engels of Afrikaans. Kontak vir Marietjie van Wyk by 078-366 9955 vir meer inligting. Terapeutiese ondersteuning: Ondersteuning word aan kinders verleen wat blootgestel is aan trauma deur die gebruik van spelterapie. Wat is spelterapie? x Jong kinders het gewoonlik nie die woordeskat of emosionele vermoë om ‘n traumatiese ervaring te verwoord nie, maar doen dit wel deur middel van speel – hul natuurlike kommunikasiemiddel. x Spelterapie is ‘n relatief nuwe, maar internasionaal erkende sielkundige terapie om kinders te help om hul gevoelens te verwerk en probleme te hanteer. In hierdie kursus word uitsluitlik van speel gebruik gemaak, hoewel daar wel inligting rakende die ontwikkeling van spelterapie gegee word. x Daar word gebruik gemaak van verskillende speelmateriaal soos verf, teken, speletjies en klei. x Spelterapie kan gebruik word in die hulpverleningsproses van kindermishandeling (emosioneel, VHNVXHHO RI ¿VLHV GLH GRRG YDQ µQ geliefde, motorongelukke, hospitalisasie of misdaad, gedragsprobleme en/ of vrese, en selfbeeldontwikkeling en selfvertroue-ontwikkeling. 'HVLUHH 1LHXZRXGW HQ /LQGD *UREOHU LV die spelterapeute. Desiree het ‘n meestersgraad in spelterapie. Linda is ‘n pastorale berader wat spelterapie gebruik saam met die Bybel en het ‘n doktorsgraad in die gebruik van speel met getraumatiseerde kinders. p 6 29 January 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] noks CELL: 079 495 0896 / 014 565 2020 EMAIL: [email protected] MOUMO STREET UNIT 1 * WEDDING DECORATIONS * DRAPING * RENT CATERING EQUIPMENT * STRETCH TENTS * POLE TENTS * FRAME TENTS * OTTOMAN CHAIRS * TIFFANY CHAIRS * TABLES * PLASTIC CHAIRS * COOL ROOM * TOILETS * ICE CUBES Terapeute kan kind help ÀQG XV RQ IDFHERRN

noks - Platinum KOSH of 29 Jan 2016 PW.pdf · gevoelens te verwerk en probleme te hanteer. In hierdie kursus word uitsluitlik van speel gebruik gemaak, hoewel daar wel inligting rakende

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: noks - Platinum KOSH of 29 Jan 2016 PW.pdf · gevoelens te verwerk en probleme te hanteer. In hierdie kursus word uitsluitlik van speel gebruik gemaak, hoewel daar wel inligting rakende

Rustenburg – Sukkel jy met jou kind se dissipline? Sukkel jou kind met lees en leer? Gooi hy oor alles “tantrums”?Natuurlik word dit nou baie veralgemeen, maar hierdie tipe gedrag kom dikwels voor. Kinders sukkel soms om te lees, of sukkel met Wiskunde. Hul sukkel om te leer en vorder moeilik op skool.In Rustenburg het twee spelterapeute, ‘n maatskaplike werker, ‘n lees- en ‘n leerterapeut saam in kantore ingetrek. Almal onder een dak, maar elkeen afsonderlik in sy eie kantoor.

LeesprogramDie leesterapeut maak van die Wise Eye-leesprogram gebruik. Dit is ‘n program waar die kind individueel aandag kry en slegs een kind word per sessie gehelp.Wise Eye fokus op: - Verhoogde leesspoed - Vloeiende links-na-regs oogspierbeweging - Woordeskat - Spelling - Begripsvaardighede - Visuele- en korttermyngeheue - Lengte van oogspanDie sessies is 45 minute lank en kinders van gr. R af kan die program gebruik. Daar word begin met ‘n boekprogram maar opvolgsessies kan in die vorm van ‘n rekenaarprogram gedoen word.As jy op soek is na iemand om jou kind by te staan met huiswerk, kan Marietjie help. Dit is ook individueel en in Engels of Afrikaans. Kontak vir Marietjie van Wyk by 078-366 9955 vir meer inligting.Terapeutiese ondersteuning:Ondersteuning word aan kinders verleen wat blootgestel is aan trauma deur die gebruik van spelterapie. Wat is spelterapie?

Jong kinders het gewoonlik nie die woordeskat of emosionele vermoë om ‘n traumatiese ervaring te

verwoord nie, maar doen dit wel deur middel van speel – hul natuurlike kommunikasiemiddel.

Spelterapie is ‘n relatief nuwe, maar internasionaal erkende sielkundige terapie om kinders te help om hul gevoelens te verwerk en probleme te hanteer. In hierdie kursus word uitsluitlik van speel gebruik gemaak, hoewel daar wel inligting rakende die ontwikkeling van spelterapie gegee word.

Daar word gebruik gemaak van verskillende speelmateriaal soos verf, teken, speletjies en klei.

Spelterapie kan gebruik word in die hulpverleningsproses van kindermishandeling (emosioneel,

geliefde, motorongelukke, hospitalisasie of misdaad, gedragsprobleme en/of vrese, en selfbeeldontwikkeling en selfvertroue-ontwikkeling.

die spelterapeute. Desiree het ‘n meestersgraad in spelterapie. Linda is ‘n pastorale berader wat spelterapie gebruik saam met die Bybel en het ‘n doktorsgraad in die gebruik van speel met getraumatiseerde kinders.

p 6 29 January 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected]

noks CELL: 079 495 0896 / 014 565 2020EMAIL: [email protected]

MOUMO STREETUNIT 1

* WEDDING DECORATIONS * DRAPING* RENT CATERING EQUIPMENT * STRETCH TENTS * POLE TENTS

* FRAME TENTS * OTTOMAN CHAIRS * TIFFANY CHAIRS* TABLES * PLASTIC CHAIRS * COOL ROOM * TOILETS * ICE CUBES

Terapeute kan kind help