2
WAT GEBEUR VANDAG 08:00 : Erediens—NAGMAAL (Geen Kinderkerk) 09:00 : Junior Geselsgroepe (Gr 4–7) 10:00 : Erediens—NAGMAAL (Geen Kinderkerk) 13:00 : Afrikatale Erediens 17:00 : Senior Geselsgroepe (Gr 8–11) 18:30 : Vars—NAGMAAL BID SAAM Carine Koch wat nog in hospitaal is na ongeluk. Karen Naude wie se pa oorlede is. Jannie Botha wat ernstig siek is in die hospitaal. Jo Swart wat ‘n operasie ondergaan het. Hester Klopper wat herstel na operasie . Tienie van Niekerk wat kankerbehandeling ontvang. Joey Kotzé wat kankerbehandeling ontvang. Ronnie v Deventer wat chemoterapie ontvang. Danie McLachlan wat chemoterapie ontvang Rita Tromp wat ‘n rugoperasie ondergaan het. Hennie Kaltwasser wat steeds baie ernstig siek is. NUUSFLITSE 22 MEI 2011 Ontdek en Leef Christus – tydens Pinkster! Een van die grootste uitdagings van die tyd waarin ons leef, is juis dit .... die “tyd” waarin ons leef. Ons het dit nie. Tyd. Dis asof ons holderstebolder besig is om vure dood te slaan en wanneer ons ontdek (of daarop gewys word) dat sekere dinge ont- breek reageer ons gewoonlik met “ek het nie daarby uitgekom nie”, of, “Ai, my tyd is net te min”. In Kolosense 4:5 lees ons: “Maak die beste gebruik van elke geleentheid”. In die oor- spronklike taal staan daar letterlik dat ons aktief en doelgerig tyd moet “uitkoop”. Dit dui in daardie teks op geleenthede om mense met liefde te hanteer, maar dis sommer ook ‘n goeie beginsel vir ons in die algemeen. Dis ‘n oproep om “bewustelik” (en nie bewusteloos nie) te leef. Dis ‘n aansporing om die vreugde van God se skepping en die seëninge en genade van God te beleef en te geniet. Om maksimaal bewus te wees van God se onmid- dellike teenwoordigheid. Dit is ook ‘n aansporing om die geleentheid te gebruik om nader aan God te kom en meer van Hom te beleef, en uit te leef! In ons geloofsfamilie is daar ‘n wonderlike geleentheid hiervoor elke jaar ... tydens Pinkster. Dit is ‘n week van ons lewens waarin ons daarop kan fokus om ander dinge opsy te skuif en doelgerig tyd “uit te koop”. As jy nog altyd begeer het om in ‘n dieper, meer praktiese verhouding met Jesus te lewe, maar jy het nooit “die tyd” om regtig daarop te fokus nie, hier is die geleetheid! Phil Underwood lei hierdie jaar ons Pinkster en hy gaan spesifiek fokus op hoe ons met meer “Impak” kan lewe. Ek is seker jy droom ook soos ek daaroor dat ons lewens die verskil sal maak wat God daarmee bedoel het. Dit sal egter nooit gebeur as ons nie tyd daarvoor MAAK nie. So begin nou reeds bid vir die Pinkstertyd en bid vir ‘n her-ontwaking van ons harte, sodat ons Christus kan ontdek en Hom kan uitleef met oorgawe! Pinkster 2011 Ons sien hierdie jaar besonder uit na ‘n geseënde Pinkstertyd saam met Phil Underwood. Ons verwag dat die Here ons individueel en as Geloofsfamilie gaan uitdaag en uitnooi om met “Maksimum Impak!” te lewe. Begin nou reeds bid vir die tyd van 5 – 9 Junie. Daar gaan spesiaal voorsiening gemaak word vir ons kinders en tieners en ons gaan ouder- gewoonte weer lekker saamkuier rondom ‘n koppie sop voor die tyd. AS JY KAN HELP MET SOP VOORBEREIDING GEDURENDE DIE PINKSTERTYD SKAKEL ASSEBLIEF DIE KERKKANTOOR RIANA 012 662-1708. BELANGRIKE DATUMS 24 Mei Doopkusus 2 25 Mei Bybelreis 26 Mei PvR Senioraksie 28 Mei High Tea—Susan Coetzer 30 Mei Polisieforum Inwonersvergadering

Nuusflitse 22 Mei

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusflitse 22 Mei

Citation preview

Page 1: Nuusflitse 22 Mei

WAT GEBEUR VANDAG

08:00 : Erediens—NAGMAAL (Geen Kinderkerk) 09:00 : Junior Geselsgroepe (Gr 4–7) 10:00 : Erediens—NAGMAAL (Geen Kinderkerk)

13:00 : Afrikatale Erediens 17:00 : Senior Geselsgroepe (Gr 8–11) 18:30 : Vars—NAGMAAL

BID SAAM

• Carine Koch wat nog in hospitaal is na ongeluk. • Karen Naude wie se pa oorlede is. • Jannie Botha wat ernstig siek is in die hospitaal. • Jo Swart wat ‘n operasie ondergaan het.

• Hester Klopper wat herstel na operasie . • Tienie van Niekerk wat kankerbehandeling

ontvang. • Joey Kotzé wat kankerbehandeling ontvang. • Ronnie v Deventer wat chemoterapie ontvang.

• Danie McLachlan wat chemoterapie ontvang • Rita Tromp wat ‘n rugoperasie ondergaan het. • Hennie Kaltwasser wat steeds baie ernstig siek is.

NUUSFLITSE

22 MEI 2011

Ontdek en Leef Christus –

tydens Pinkster! Een van die grootste uitdagings van die tyd

waarin ons leef, is juis dit .... die “tyd” waarin ons leef. Ons het dit nie. Tyd.

Dis asof ons holderstebolder besig is om vure dood te slaan en wanneer ons ontdek (of daarop gewys word) dat sekere dinge ont-breek reageer ons gewoonlik met “ek het nie

daarby uitgekom nie”, of, “Ai, my tyd is net te min”. In Kolosense 4:5 lees ons: “Maak die beste gebruik van elke geleentheid”. In die oor-spronklike taal staan daar letterlik dat ons aktief en doelgerig tyd moet “uitkoop”. Dit dui in

daardie teks op geleenthede om mense met liefde te hanteer, maar dis sommer ook ‘n goeie beginsel vir ons in die algemeen. Dis ‘n oproep om “bewustelik” (en nie bewusteloos nie) te leef. Dis ‘n aansporing om die vreugde

van God se skepping en die seëninge en genade van God te beleef en te geniet. Om maksimaal bewus te wees van God se onmid-dellike teenwoordigheid.

Dit is ook ‘n aansporing om die geleentheid te gebruik om nader aan God te kom en meer

van Hom te beleef, en uit te leef! In ons geloofsfamilie is daar ‘n wonderlike geleentheid hiervoor elke jaar ... tydens Pinkster. Dit is ‘n week van ons lewens waarin ons daarop kan fokus om ander dinge opsy te skuif en doelgerig

tyd “uit te koop”. As jy nog altyd begeer het om in ‘n dieper, meer praktiese verhouding met Jesus te lewe, maar jy het nooit “die tyd” om regtig daarop te fokus nie, hier is die geleetheid!

Phil Underwood lei hierdie jaar ons Pinkster en hy gaan spesifiek fokus op hoe ons met meer

“Impak” kan lewe. Ek is seker jy droom ook soos ek daaroor dat ons lewens die verskil sal maak wat God daarmee bedoel het. Dit sal egter nooit gebeur as ons nie tyd daarvoor MAAK nie.

So begin nou reeds bid vir die Pinkstertyd en bid vir ‘n her-ontwaking van ons harte, sodat ons

Christus kan ontdek en Hom kan uitleef met oorgawe!

Pinkster 2011 Ons sien hierdie jaar besonder uit na ‘n geseënde Pinkstertyd saam met Phil Underwood. Ons verwag dat die Here ons individueel en as Geloofsfamilie gaan uitdaag en uitnooi om met “Maksimum

Impak!” te lewe. Begin nou reeds bid vir die tyd van 5 – 9 Junie. Daar gaan spesiaal voorsiening gemaak word vir ons kinders en tieners en ons gaan ouder-gewoonte weer lekker saamkuier rondom ‘n koppie sop voor die tyd.

AS JY KAN HELP MET SOP VOORBEREIDING

GEDURENDE DIE PINKSTERTYD SKAKEL ASSEBLIEF

DIE KERKKANTOOR RIANA 012 662-1708.

BELANGRIKE DATUMS 24 Mei Doopkusus 2 25 Mei Bybelreis 26 Mei PvR Senioraksie 28 Mei High Tea—Susan Coetzer

30 Mei Polisieforum Inwonersvergadering

Page 2: Nuusflitse 22 Mei

• MANNEBEDIENING PELGRIMSTOG VAN PASE NA PINKSTER: Word deel van hierdie ervaring om vir 21 dae saam met ‘n vriend/e daagliks te groei deur ‘n dieper er-varing van Jesus. Registreer op die webwerf by die groep “Mannebediening” en reis saam. Dit kan jou lewe verander! HALFTYD: Kom geniet ‘n lekker koppie koffie, goeie kameraadskap en diep gesels saam met ons by ons weeklikse byeenkoms “Halftyd”. Dit is elke Woensdag om 05:30 by die Afdak. Ons is teen 06:15 klaar. “KALAHARI EXPERIENCE”: Kampvure, brullende leeus, ongelooflike natuur en wonderlike samesyn. Net 'n paar van die dinge wat jy kan verwag in die Kalahari. 15-19 Junie 2011 beplan ons 'n 4x4 Kala-hari avontuur. Jy hoef nie 'n 4x4 of tent te hê om saam te kom nie.

• KOSKAS: Baie dankie vir almal wat so gereeld

tot die “Koskas” bydra. Ons voorraad raak nou aansienlik min, en enige donasie sal opreg waardeer word. Navrae : Frieda by

0832760353 of Amanda (0829757465) by die kerkkantoor.

• BYBELREIS: . Stephan Joubert lei dit met die tema: “Werk gebed nog?” Die Bybelreis Oggend vind Woensdagoggend 1 Junie om 10:00 plaas.

• VROUEBEDIENING : • POEDING : Gebakte Poeding met vla teen R5 per

pors i e, te koop op 29 Mei en 5 Junie tussen die 2 oggenddienste. Beskikbaar in wegneemhouers. Word voorsien slegs op bestel-ling. Bestellings kan geplaas word by Amanda in die Kerkkantoor of Heléne Richter (012 6621366 / 0823779385) tot die Donderdag voor die betrokke Sondag. Fondse sal aangewend word vir die Vrouekamp.

• RAMPBESTUUR: Die Polisieforum is tans besig

met beplanning vir die opstel van ‘n program vir rampbestuur vir ons gemeenskap. As jy ervaring van sulke programme het of net wil kom help be-plan, skakel dan so gou moontlik vir Sampie by 082 698 1995 of [email protected]

• POLISIEFORUM INWONERSVERGADERING :

30 Mei ons het sprekers wat met ons kom gesels oor sake wat ons kinders raak.

• SENIORAKSIE : Op 26 Mei kom iemand met ons gesels oor Alzheimer’s. Vir meer inligting kontak Jan Cilliers 012 6620360.

UIT DIE JEUG KANTOOR 27 Mei – Brul & Piep (Pa en dogter oorslaap

in die dieretuin) SLUITINGSDATUM 22 MEI

6-9 Junie – Pinkster (kids in die kerksaal van 19:00 tot 20:00 en jeug kom bymekaar in die boma van 18:00 tot 19:00) 16 Junie – LAN aand

23 Junie – Mentorsfunksie – “Tenpin bowling” en saam uiteet 27 Junie tot 1 Julie – Vakansieprogram

CD BESTELLINGS

U is welkom om CD opnames van die preke by die kantoor te bestel.

Weens die stygende koste is ons

genoodsaak om vanaf 1 Junie 2011 die prys van die CD’s te

verhoog na R15 per CD. Let

asseblief daarop dat ons op betaling met

bestelling funksioneer.

DORPSFEES Ons eerste vergadering is agter die rug en Estelle Henderson en Peet Kilian is as ge-samentlike koërdineerders verkies. Die volgende vergadering vind plaas op Dinsdagaand 31 Mei om 19:00 by die kerk. Ons versoek asseblief dat u dit sal by-woon. Ons het baie hande en kundigheid nodig. Sonder samewerking kan ons hier-van nie ‘n sukses maak nie. Estelle : [email protected] Peet : [email protected] Kerkkantoor : [email protected]