11

SUPERHELDE

  • Upload
    ekerk

  • View
    246

  • Download
    5

Embed Size (px)

DESCRIPTION

'n Ekerk tendens Verslag

Citation preview

Page 1: SUPERHELDE
Page 2: SUPERHELDE

Indien ons aan superhelde[superheroes] dink, dan skiet onsgedagtes seker na Superman,Spiderman, X-Men, Batman, Ironmanof The Hulk. Dit is maar van die paarsuperhelde wat bekend(er) gewordhet na aanleiding van die films watmiljoene Amerikaanse dollersgemaak het. Die realiteit is datsuperhelde al ’n lang tyd deel is vandie populêre kultuur in die vorms vanstrokiesprente [comics].

Ons wil egter in hierdie tendensverslag kyk na die nuwebelangstelling en opbloei in die soekeen strewe na superhelde. Wat kondaartoe gelei het dat vandag sekultuur so smag na superhelde? Watkan dit sê vir ons oor die kultuurwaarin ons leef? Die verslag sal egternie volledig wees indien ons nie kyken dink oor die moontlike toepassingsvir die kerk nie. Hoekom moet onsbewus wees van hierdie tendens vandie superhero?

Ons moet begin deur te verduidelikhoe hierdie tendensverslag die term

“Superhero” of superheld gaandefinieer. Die definisie van DannyFingeroth, Superman on the Couch:What Superheroes Really Tell Usabout Ourselves and Our Society,help ons hiermee. Hy begin deur tekyk na die definisie van ’n held: “Ahero is someone who rises above hisor her fears and limitations to achievesomething extraordinary ... a heroembodies what we believe is best inourselves.” Binne hierdie definisiekan enige persoon egter ’n heldwees; ’n Dokter wat iemand se lewered, ’n brandweerman wat in ’nbrandende gebou in hardloop omiemand te red, of selfs ek en jy wat ’nstruikelblok in ons eie lewe oorkomhet. Hy gaan egter verder en sê datsuperheroes, “are individuals withfantastic powers ... as well as peoplewho fight their battles with advancedtechnology ... or people who are justplain brave / crazy / lucky,” [http://www.amazon.com/Superman-Couch-Superheroes-Ourselves-Society/dp/0826415407 & http://www.english.ufl.edu/imagetext/archives/v2_2/reviews/fleming.shtml].

INLEIDING

Page 3: SUPERHELDE

Indien ons na diestrokiesprent wêreld kyk,dan word dit gedomineerdeur Marvel Comics (hullehet in 2013 33,50% van dieaandele in die strokiesprentwêreld besit) en DC comics(hulle het in 2013 30,33%van die aandele in diestrokiesprent wêreld besit)[http://en.wikipedia.org/wiki/Marvel_Comics].

Marvel Comics is begin deurMartin Goodman, stigter vandie maatskappy laterbekend as Marvel Comics,onder die naam TimelyPublications in 1939 deurstrokiesprent-boeke (comicbooks) te publiseer onderdie afdruk Timely Comics.Die eerste modernestrokiesprent boeke onderdie Marvel Comics naamwas die wetenskap-fiksiebundel Journey into Mystery#69 en die tiener-humor titelPatsy Walker #95 (beidegedateer Junie 1961). Toe,in die nasleep van DCComics se sukses in die

herbevestiging vansuperhelde in die laat1950’s en vroeë 1960’s,veral met The Flash, GreenLantern, en ander lede vandie span van die JusticeLeague van America, hetMarvell Comics kort op hullehakke gevolg.

DC Comics is begin deurdie entrepreneur MalcolmWheeler-Nicholson seNasionale geallieerdepublikasie wat sy debutgepubliseer het in Februarie1935, New Fun: The BigComic Magazine #1. Dit titelhet later ontwikkel inAdventure Comics. Vandagis DC Comics, Inc. een vandie grootste en meessuksesvolle maatskappye indie mark vir Amerikaansestrokiesprente [comicbooks] en verwante media.Dit is die uitgewer van DCEntertainment, ’nmaatskappy van WarnerBros Entertainment, wat selfin besit is van Time Warner.DI

EGESKIEDENISVANDIECO

MIC

Page 4: SUPERHELDE

TENDENSEDIE OORSTROMING OP DIESUPERSKERM

Net in die afgelope paar jaar hetons ’n golf van superhelde films enstories gesien op die grootskerm.So is 2015 besig om een van diegrootste jare vir teater in dieonlangse geskiedenis te word —ons gaan die Batman-Supermanfilm sien, maar ook The Avengers:Age of Ultron, Star Wars: EpisodeVII, Ant-Man, Jurassic World, TheHunger Games: Mockingjay Part 2,Minions, the Fantastic Four reboot,die nuwe James Bond film, theTerminator reboot, Mission:Impossible 5, Kung Fu Panda 3,Pixar’s Inside Out, Mad Max: FuryRoad, en Tomorrowland, om net ’npaar van die hoogste profielinskrywings te noem [http://www.forbes.com/sites/markhughes/2013/11/30/top-5-most-likely-villain-team-ups-for-the-man-of-steel-sequel/]. So hetWarner Bros uiteindelik bevestigwat strokiesprent aanhangers allank reeds vermoed; daar gaan ’nJustice League film gemaak word.’n Film wat die wêreld van die

verskeie helde dwarsdeur die DCheelal saambring in ’n film [http://www.relevantmagazine.com/slices/justice-league-movie-definitely-happening-after-batman-vs-superman#UMV85u2uHSXSiCgw.99]

Dan praat ons nie eers van diestroom van superheld films wat dieafgelope paar jaar die skermgesien het nie.

MAAR NIE NET VIR DIEGROOTSKERM

Dis nie slegs op die grootskerm wathierdie tendens koning kraai nie.Marvel’s Agents of S.H.I.E.L.D hetgedebut op die ABC-netwerk inSeptember 2013. Netflix hetaangekondig dat hulle vier nuwelive-action TV-reeks van diestrokiesprent firma Marvel gaankoop en tot verwondering bring nadie klein skerm. Dit bring dan ook’n paar minder bekende superheldena die klein skerm [http://www.bbc.com/news/entertainment-arts-24864631].

Page 5: SUPERHELDE

HOE LYK JY AS ’n SUPERHELD?

Ons wil egter verder kyk as slegs in dieteaters en op TV. So skep Marvel diegeleentheid vir enige persoon om hulle eiesuperhero aanlyn te skep. Dit kan 100%verpersoonlik word deur jou eie naam tekies, jou klere ens. Dit kan dan gestuur worden gedeel word met jou vriende aanlyn[http://marvel.com/games/play/31/create_your_own_superhero]. Dit is dalkook hoekom Marvel Comics einde 2013aangekondig het dat hulle ’n nuwesuperheld gaan skep as deel van ’n nuwereeks strokiesprent boeke. Dit mag dalk niena enige baanbreker nuus klink nie, maarhierdie nuwe superheld is ’n 16-jarigeHoërskool-student van New Jersey vernoemKamala Khan wat “suddenly gets powersthat give her the opportunity to be just likeher idol, Captain Marvel, [and challenge] thevery core of her conservative values.” Ditbeteken dat Marvel Comics die handelsmerkse eerste Moslem titel karakter, Ms. Marvelbekend stel [http://popwatch.ew.com/2013/11/05/marvel-muslim-superhero-ms-marvel/].

KAN SUPERHELDE VET WEES?Ek glo dat ’n paar van ons (indien nie almalnie) sukkel om ’n ekstra kilogram ofsentimeter rondom die middel af te kry of afte hou. Het ons al ooit gewonder hoekom

die superhelde nie lyk of hulle enigepersentasie vet aan hulle lywe het nie? Is ditdalk hulle super–kragte wat maak dat hulleso maar en goed lyk? Dis nie net ons watdaaroor wonder nie. Die maatskappy PureBlue het hierdie vraag probeer vasvang deur’n webtuiste te bou vir Desirable Body, ’naanlyn winkel vir liggaams– engesondeheidsprodukte. Die webtuiste watgemaak is, is SuperSized Heroes, ’nwebtuiste “that encourages you to feed yourfavorite Marvel/DC characters french fries.And as those deep-fried starch sticks raindown from the sky, the heroes’ suits gettighter, and tighter.” So word jou gunstelingsuperheld vet gevoer deur jou [http://www.fastcodesign.com/3022296/batman-and-spiderman-if-they-were-fat].

HET SUPERHELDE ’n WERK?

Hierdie vraag is beantwoord deurserviced.co.uk deur te gaan kyk wat diebeste werk sal wees vir elke superheld. Sois Batman ’n laboratorium tegnikus;Superman is ’n internasionale koerierdiens;The Hulk is ’n slopingskenner; Spiderman is’n konstruksiewerker en Wolverine is ’nhoutkapper [http://www.serviced.co.uk/blog/infographic/superhero-day-jobs].

HELP SUPERHELDE MENSE VANDAG?

In Oktober van 2011, was Stratford

Caldecott gediagnoseer met gevorderdeprostaatkanker. Sy dogter, Sophie, hetonlangs ’n blog post geskryf om te sê hy hetnet ’n paar weke oor en, ook, dat hy ’n grootstrokiesprent aanhanger is wat te siek wasom in die teater Captain America 2 te gaansien. Aangesien die film nie op DVDvrygestel was totdat dit te laat was nie hetSophie gevra vir Marvel om haar ’n voorskotvrystelling van die film te stuur. Marvel hetnie slegs dit gedoen nie, maar diesuperhelde (Robert Downey Jr. (Iron Man),Chris Hemsworth (Thor), Chris Evans(Captain America), Mark Ruffalo (Hulk),Jeremy Renner (Hawkeye), Samuel L.Jackson (Nick Fury), and even TomHiddleston (Loki)) het op Twitterboodskappe van ondersteuning gestuur virStratform [http://www.relevantmagazine.com/slices/avengers-are-all-assembling-help-support-dying-man#gA0Ag4uAKTUc8Vsw.99]

Dan het Batkid ook die mense van SanFrancisco gehelp deur ’n golf van misdaadop 15 November 2013 op te los. Elkevoorval van misdaad was egter opgevoer: ’npoging om aan die kant van die maatskappyMake-a-Wish ’n vyf-jaar-oue Miles Scott,wat herstel van leukemie, ’n onvergeetlikedag te gee waar hy sy gunsteling superherohelp [http://www.theguardian.com/world/2013/nov/15/batkid-san-francisco-charity-make-wish].

Page 6: SUPERHELDE

SO HET ELKE SUPERHELD OOK ’nVERLEDE

’n San Francisco-gebaseerde kunstenaarKhoa Ho het ’n geïllustreerde reekssilhoeëtte geskep “Superheroes — Past /Present,” wat die hoogtepunt van dieverlede en die hede van die bekendestrokiesprent superhelde uitbeeld. Symotivering agter hierdie reeks is: “Everyonehas a memory, a past. It’s the driving forcebehind all of our actions for our present, ourfuture.” So begin hy die lyn tussen die lewevan ’n superheld en ons as normale menseuitvee [http://laughingsquid.com/illustrated-silhouettes-of-superheroes-highlight-their-past-present/].

HET SUID AFRIKA SUPERHELDE?

Om M-Net Movies se maand van ‘superheromovies’ te bevorder in Oktober 2013, is ’ndigitale veldtog deur M-Net Movies geloodsom daarmee te help. Wat was die‘abnormale veldtog’? ’n Superheld inval inJozi, Kaapstad en Durban! ’n Ruk terug het@mnetmovies mense gevra hoe ’nsuperheld hul dag kon opkikker en betermaak. Daar was ’n paar interessanteversoeke wat gewissel het van Batman watfietsryers afkoel, The Hulk help motor–bestuurders met parkering in Langstraat.Daar was ook ’n versoek van kinders watminder bevoorreg is dat hulle graag ’n paarsuperhelde wil ontmoet. So was die stratevan Suid Afrika vol superhelde wat mense

se lewens opkikker en beter maak [http://www.getaway.co.za/travel-news/m-net-movies-showcase-superheroes-digital-campaign/].

’n TROTSE SUID AFRIKAANSESTROKIESPRENT

So het Suid Afrika ons eie kunstenaar,dosent en strokiesprent–deskundige RayWhitcher. In ’n onderhoud oor SuidAfrikaanse strokiesprente sê hy dievolgende: “Over the last five years, the SAcomic scene has just gone pow. We’restarting to realise that comics aren’t just sillythings for kids. I think it’s because ofcinematic exposure — now all the biggestearning films are comic book films like The

Page 7: SUPERHELDE

Avengers and so on, and the TVseries like Agents of SHIELD and soon — we’re starting to get veryexposed to comic book characters.And because of this exposure, somany people are going ‘oh, socomics are actually cool’. If you lookin fashion, any average Pick’nPay orMr Price will sell superhero shirtsnow.” [http://southafricancomicbooks.blogspot.com/2011/10/sowetos-super-man-mighty-man-and-mid.html]. Hy ligons ook in dat Suid Afrika tans 10kunstenaars het wat opinternasionale labels werk.

SUID AFRIKAANSE SUPERHELDEIN DIE POPULêRE KULTUUR

Dit bly ook nie slegs by strokiesprentskrywers of bemarkingsverldtogtenie. Selfs in die Afrikaansemusiekmark heers daarsuperheldekoors. Ons praat natuurlikvan die lied van Eden, Super Hero[https://www.youtube.com/watch?v=Xp1EoreSLh8].

Page 8: SUPERHELDE

IMPLIKASIES VIR PLAASLIKE GEMEENTESDeur alles wat ons in en om kultuur kan raaksien, is dit duidelik datdie mensdom ’n beheptheid het met die idee van die superheld —iemand met bonatuurlike vermoëns wat ons kan red van ons vreseen krisisse.

Die droom van ’n menslike messias wat ons kan verlos was nogaltyd integraal ingeweef in ons geestelike en emosionele DNA. Disasof ons nie kan ontslae raak van die behoefte om te smag na ietsof iemand wat soos ons is, maar ook beter as ons is nie.

’n Superheld.

Ons projekteer hierdie behoefte na helde op elke aspek van onsbestaan. Daar is tekens van wat dit beteken om as ’n superheldte leef te sien in ons verhouding met onsself, met ander, endan natuurlik ook met God.

DIE SUPERHELD IS JY

Die narratief vir elke ontluikendesuperheld sluit gewoonlik dievolgende fases in:

1. Besef van ’n onbelangrikebestaan.2. ’n Krisis oomblik.3. Ontwikkel van ’nbonatuurlike krag.4.Misverstaan en gevolglikewanaanwending van die

krag.5. ’n Beter verstaan van sy eie mag en invloed, begeleid deur ’nmentor figuur.6. Uiteindelike toepassing van sy kragte ter wille van diebevordering van die goeie, ten koste van die slegte.

Al is hierdie fases ’n metafoor vir normale menslike ontwikkeling, isdie parallelle duidelik te trek. Ons almal word een of ander tydgekonfronteer met ons skeppingsdoel of bestaansrede. Diswanneer ons besef dat dit nie vanselfsprekend is nie dat ons begintwyfel in hoekom ons hier is en waarvoor ons lewens bedoel is.

Dis gewoonlik persoonlike trauma en krisis wat ons dwing omverder te dink as bloot ons eie behoeftes, en wat ons forseer in

’n groter perspektief in. Hier besef ons vir die eerste keerdat ons eintlik ons lewens moet gee virander.

Deur hierdie nuwe doelsbesefvind ons dan betekenisvolleaanwending vir ons

unieke talente engawes, en val dieminderwaardigebesef weg totdatdit heeltemalverdwyn.

Page 9: SUPERHELDE

Moontlike toepassings:

Skep geleenthede waar gelowiges deur emosionele pyn en seerkan werk ten einde gesond te word.

Laat mense toe om hulle eie unieke belangstellings en talente teidentifiseer deur geloofwaardige toetse soos StrenghtsFinder, dieEnneagram en Myers–Briggs.

Vertel gereeld die stories van gewone mense wat onmoontlikeuitdagings oorkom het en sterker anderkant uitgekom het.

IEMAND ANDERS AS MY SUPERHELD

Ingebore in elkeen van ons, is die idee dat ons kan opkyk nafigure in ons lewens, diegene wat ons kan help om beter, sterker,slimmer en wyser te wees. Hierdie helde beskik gewoonlik oortwee kenmerke:

1. Hulle is menslik soos ons.2. Hulle beskik oor “bonatuurlike” kragte wat ons nie het nie.

Die eerste aspek help ons om met hulle swakheid te identifiseer,terwyl die tweede aspek hulle in staat stel om dinge te doen watons net van kan droom.

Daar is ’n donker en ’n ligte kant aan sulke opkyk na superhelde.Natuurlik is dit goed as ons helde ons inspireer en bemoedig omdie beste weergawes van onsself te word. Dit raak ’n donker affêreas ons ons helde begin verafgod, en totaal en al afhanklik wordvan hulle ingryping, sonder om ons eie verantwoordelikheid tebesef, of selfs na te kom.

Ons moet ons superhelde versigtig kies, en selfs dan, moet hullemet matigheid vereer word. Ook wanneer ons besef dat ons dieheld is in iemand anders se lewe, moet ons met grootversigtigheid ons rol as held vertolk. Die verantwoordelikheid issoveel groter wanneer ons vertrou word met baie invloed en krag[http://en.m.wikiquote.org/wiki/Stan_Lee].

Moontlike toepassings:

1. Skep ’n kultuur waar ouer mense kan optree as raadgewers enmentors vir jong mense.2. Maak seker dat die wysheid van diegene met baie ervaring nieverlore gaan in die geloofsgemeenskap nie.3. Indien nodig, kataliseer ’n formele netwerk waar mense byhelde kan kom leer oor ’n verskeidenheid van onderwerpe.

JESUS AS DIE VOLMAAKTE SUPERHELD

Ons ingeboude behoefte vir ’n superheld word volbring in Jesus.

Hy kwalifiseer as die volmaakte superheld volgens beidevereistes, en meer as dit, hy is gevul met liefde en omgee vir diewat om vereer, en die wat dit nie doen nie!

Ons bely dat ons God vertrou en daaraan moet ons met albeihande styf vashou. Ons het baie goeie rede om dit te doen: Jesus,die Seun van God, is ons groot Hoëpriester wat tot by God Selfgegaan het. Hy sal ons saak by God behartig. Hy is nie Iemandwat niks van ons weet en daarom nie simpatie met ons swakhedesal hê nie. Nee, Hy het al dieselfde pad as ons geloop en is deur

Page 10: SUPERHELDE

dieselfde versoekings as ons, met dié verskildat Hy nie een maal ’n fout gemaak het nie.Ons hoef dus nie bang te wees of te wonderof ons na God toe mag gaan nie. Ons kanmaar gaan, want God sal baie goed wees virons. Wanneer ons dit nodig het, sal God virons meer gee as wat ons verdien en ons metsy liefde omvou (Hebreërs 4:14-16 DB).

Jesus is nie net ons superheld nie, Hy is ookons beste voorbeeld van hoe om ’nbetekenisvolle superheld te wees in dielewens van ander.

Kortom, net soos wat al die Ou Testamentprofesieë en stories na die koms van dieMessias verwys, net so herinner diemoderne vertellings van superhelde onsterug na ons eerste liefde vir ons Skepper.

Moontlike toepassings:

Help stukkende en seer gelowiges om metdie menslike aspek van Jesus se bestaan teidentifiseer.

Help meer volwasse gelowiges om met diebonatuurlike voorsiening en krag van Jesuste identifiseer.

As ’n geloofsgemeenskap, ondersoek wat ditsou beteken om as geestelike superhelde,volgens Jesus se voorbeeld, in diegemeenskap op te tree.

Page 11: SUPERHELDE