14
BLADSY 1 VAN 14 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2 de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Graad 9: Tristan van der Walt Carla Fourie Anya Simpson Monique Millar Kari Burger Pieter-Jan Bosman Delien Dϋsselberg Evert van Schalkwyk Graad 10: Louise Mac Donnell Avian du Plessis Graad 11: Su-Ané Greyling Allen Marais Martin Meyer Sean Groenewald Louis Henn Armin Grobbelaar Graad 12: Richart Ross Walter Ross Armand Vlok Daniël Viljoen 33 Leerders het aan die eerste rondte deelgeneem en 22 van hulle het deurgedring na die tweede rondte. ’n Pragtige prestasie! Baie geluk! Die tweede rondte vind plaas op 10 Mei 2017 van 14:00 tot 16:00 by Mev Laubscher in F5. Die vraestel is nie veelkeuse soos in die 1 ste rondte nie, maar bestaan uit 20 vrae waarvan die antwoorde getalle van 0 tot 999 is. Hierdie vraestel word ook sonder ’n sakrekenaar beantwoord. Gaan loer gerus by www.samf.ac.za na verlede jaar se vraestelle as jy wil oefen! Top Presteerder 2016 Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016. 31 Maart 2017

Wiskunde Olimpiade · 2017. 3. 31. · BLADSY 1 VAN 14 Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Zander Jansen van Rensburg

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • BLADSY 1 VAN 14

    Wiskunde Olimpiade Leerders wat deurgedring het na die 2de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade Graad 8: Zander Jansen van Rensburg Juanique Cloete Graad 9: Tristan van der Walt Carla Fourie Anya Simpson Monique Millar Kari Burger Pieter-Jan Bosman Delien Dϋsselberg Evert van Schalkwyk Graad 10: Louise Mac Donnell Avian du Plessis Graad 11: Su-Ané Greyling Allen Marais Martin Meyer Sean Groenewald Louis Henn Armin Grobbelaar Graad 12: Richart Ross Walter Ross Armand Vlok Daniël Viljoen 33 Leerders het aan die eerste rondte deelgeneem en 22 van hulle het deurgedring na die tweede rondte. ’n Pragtige prestasie! Baie geluk! Die tweede rondte vind plaas op 10 Mei 2017 van 14:00 tot 16:00 by Mev Laubscher in F5. Die vraestel is nie veelkeuse soos in die 1ste rondte nie, maar bestaan uit 20 vrae waarvan die antwoorde getalle van 0 tot 999 is. Hierdie vraestel word ook sonder ’n sakrekenaar beantwoord. Gaan loer gerus by www.samf.ac.za na verlede jaar se vraestelle as jy wil oefen!

    Top Presteerder 2016

    Charné van der Merwe in Graad 9 was ook een van ons Top Presteerders in 2016.

    31 Maart 2017

    http://www.samf.ac.za/

  • BLADSY 2 VAN 14

    SKIET Avian het deelgeneem op Saterdag, 18 Februarie 2017 aan Florida Skietklub se Interhuiskompetisie waar

    hy ‘n algehele 2de plek behaal het en ‘n Silwer medalje gekry het.

    Tydens die eerste GSSU-Liga, gehou op 3 & 4 Maart het hy twee Goue medaljes gekry vir onderskeidelik

    die 3P-afdeling en die Olimpiese 10M.

    Daar is ook ‘n Interprovinsiaal gehou op 10 & 11 Maart waarby al die skole van Gauteng asook Tzaneen,

    Noordwes en Oosrand deelgeneem het. Hier het Avian ‘n algehele vierde plek behaal.

    Avian is ook gekies uit die top 40 skutte in Suid Afrika. Dit sluit 0/21,0/16 en 0/14 in om op 1 April deel

    te neem en die SANNSU-proewe vir ‘n plek op die toerspan wat 12 to 29 Julie sal meeding in Colorado

    Springs VSA.

    Vir ‘n kind wat slegs verlede jaar begin skiet het, het Avian baie vinnig presteer in dié sport. Baie geluk!

    PUK WINTERSPORTREEKS TEEN ZWARTKOP 24 & 25 Maart 2017 SKAAK

    RANDBURG ZWARTKOP

    2 ½ JUNIORS 2 ½

    2 ½ SENIORS 2 ½

    TENNIS

    RANDBURG ZWARTKOP

    45 JUNIORS 18

    22 SENIORS 41

    SEUNSHOKKIE RANDBURG ZWARTKOP

    0 JUNIORS 6

    0 SENIORS 7

    DOGTERSHOKKIE RANDBURG ZWARTKOP

    0 0/14A 8

    1 0/14B 4

    0 0/15A 5

  • BLADSY 3 VAN 14

    0 0/15B 6

    3 0/16A 6

    - 0/16B -

    0 2DE 8

    0 1STE 6

    NETBAL

    RANDBURG ZWARTKOP

    7 0/14A 33

    0 0/14B 24

    18 0/15A 26

    6 0/15B 26

    11 0/16A 15

    3 0/16B 19 Randburg gee punte 0/17A Wen

    10 2DE 9

    17 1STE 43

    RUGBY

    RANDBURG ZWARTKOP

    0 0/14A 40

    0 0/14B 50

    0 0/15A 24

    0 0/15B 50

    23 0/16A 23

    7 0/16B 41

    4DE

    5 3DE 56

    12 2DE 22

    17 1STE 24

    Shanae Marais het aan die “Gauteng Canoe Union Schools League” kompetisie deelgeneem. Sy het ’n tweede plek gekry vir die maraton asook vir die naellope

    waarvoor sy die trofee gekry het. Baie geluk!

  • BLADSY 4 VAN 14

    Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK) Teken jy graag? Wil jy graag leer skilder? Is jy ‘n amateur fotograaf? Wil jy meer weet van visuele kunste? Hier is nou ‘n ideale geleentheid vir al die aspirantkunstenaars vanaf Graad 8 tot Graad 12 om, onder andere, teken- en skildertegnieke aan te leer. Baie belangrik: jy hoef nie Visuele Kuns as vak te neem om deel te neem nie, maar die ywerige kunstenaars wat Visuele Kuns as vak het, kan ook kom deelneem. Ja, ALMAL is welkom! Hierdie kunsklasse het ook ‘n persoonlike verrykings- en groei-element, bv:

    om jou algemene kunskennis te verbreed en

    kuns beter te verstaan. Leer ook onder andere van:

    fotografie;

    films;

    beeldhou;

    argitektuur, ens. Ons beplan om kenners in te kry wat interessante praatjies en werkswinkels sal aanbied. Daar sal ook geleentheid wees om kunsfilms en kunsuitstallings by te woon. Daar is ook die moontlikheid van ‘n jaarlikse kunsuitstalling waaraan jy kan deelneem en waar jy moontlik van jou kunswerke kan verkoop. Kom leer saam om op ‘n gemaklike manier kuns te beoefen en die wêreld van kuns te ontdek. Word nou deel van hierdie Kunsklasse en Kunste Waardering Klub (KKWK).

    Navrae: kontak Mnr. Jan Labuschagne by 084-319-6760 of kom gesels met my by die skool.

    ALGEMEEN VSR - VERANDERING Gr 9D: Brendan Daniel & Phoebe Botha

    “My School”-Kaart! Graag versoek ons dat alle ouers asseblief u “MY SCHOOL”-kaarte gebruik. Die “swipe” van u kaart beteken “gratis” geld vir die skool wat ongelooflik baie vir ons beteken. Indien u nie oor so `n kaart beskik nie, is u welkom om aansoekvorms by ontvangs af te haal of hulle webtuiste te besoek.

    Klerebank Mev. Anneke Teklenburg, wat die klerebank behartig, sal op Woensdagmiddae van 13:00 tot 14:15 in die klerebank wees vir enige leerder of ouer wat klere wil koop. Ondersteunersdrag is ook by die klerebank beskikbaar. Ons rig graag ‘n versoek aan alle ouers en oudleerders om asseblief skoolklere wat nie meer gebruik word nie, veral skoolbaadjies, aan die klerebank te skenk.

  • BLADSY 5 VAN 14

    School Communicator Ons rig `n versoek aan alle nuwe Randjie-ouers / -voogde om die School-communicator af te laai vir hul rekenaars (by http://www.school-communicator.com/) of vir “Smart phones” (by http://schoolcommunicator.mobi/).

    Randjie Gebedswag (Randjie-ouers & -onnies wat bid)

    Kom bid saam vir ons kinders en die skool. Woensdagoggende om 07:30 in die Raadsaal.

    CSV Elke Woensdag, tweede pouse in B1. Almal is welkom.

    *******************************

    ADVERTENSIES NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT HOËRSKOOL RANDBURG GEEN VERANTWOORDELIKHEID OF

    AANSPREEKLIKHEID VIR ADVERTENSIES AANVAAR NIE.

    Hulp met Wiskunde of Rekeningkunde? B.Com (hons) Ekonometrie met 8 jaar ondervinding in

    onderwys en ekstra klasse. GR 4 -12 Wiskunde, Gr 8 en 9 EBW en Gr 10 - 12 Rek. Gr 11-Gr 12

    Ekonomie is ook welkom. Kom ons maak dit weer lekker! Skakel Yolande Potgieter 0836349992

    http://www.school-communicator.com/download.phphttp://schoolcommunicator.mobi/

  • BLADSY 6 VAN 14

    Kamers / Kothuis te huur in Ferndale Veilige omgewing, pypsteel erf 2 x en suite kamers ten volle gemeubileerd, gemeenskaplike kombuis en sitkamer @ R3500 1 x en suite kamer ten volle gemeubileerd, gemeenskaplike kombuis en sitkamer @R4000 Of die hele kothuis ten volle gemeubileerd vir R12 000 per maand.

    Vir meer besonderhede skakel Dries 084 548 2863

  • BLADSY 7 VAN 14

    EKSTRA WISKUNDE LESSE

    GRAAD 8 ~ 12.

    EK BIED OOK GESPESIALISEERDE HULP

    AAN leerlinge wat ‘n ‘A’ simbool wil behaal

    of wil behou.

    Twee hersieningsessies van 2 ure elk sal

    gedurende die eksamen, net voor die

    wiskunde vraestelle,

    beskikbaar wees aan leerlinge wat

    belangstel.

    Ek bied ook klasse in Alpha wiskunde aan

    SKAKEL: A Taljaard by 082 450 4256

    Epos: [email protected]

  • BLADSY 8 VAN 14

  • BLADSY 9 VAN 14

    TAKE BOREDOM OUT OF EXERCISE

    REACH YOUR ULTIMATE BODY, HEALTH

    & FITNESS GOALS

    TAILORED EXCERCISE PROGRAMMES

    DESIGNED FOR YOUR SPECIFIC NEEDS

    FULL BODY ASSESSMENT AND CONSTANT

    MONITORING TO ENSURE GOALS

    NUTRITIONAL ADVICE

    DONE WHERE EVER CONVENIENT FOR

    YOUR

    HOME TRAINING

    ON-LINE TRAINING PROGRAMMES

    AT A PRIVATE GYM FACILITY

    GROUP TRAINING

    DO NOT DELAY IT IS YOUR TIME NOW

    .............

    CONTACT GINA 083 265

    8589

  • BLADSY 10 VAN 14

  • BLADSY 11 VAN 14

  • BLADSY 12 VAN 14

    SANDLER PHYSIOTHERAPY AND REHABILITATION

    Practice Number: 0372943

    455 Jan Smuts Avenue I Unit 6 Balien Properties I [email protected] I 011 077 3030

    For all your physiotherapy requirements, charged at

    medical aid rates. This practice has 2 passionate and

    dedicated physiotherapists, specialising in sports

    injuries, neurology and general conditions. Private

    treatment rooms and a fully equipped rehab gym with

    state of the art equipment.

    We provide home visits if necessary.

    Address: 455 Jan Smuts Avenue

    Hours: Monday to Friday: 07:00-17:00,

    Saturday 07:00-12:00

    Contact details: 011 077 3030 / 071 060 6567 or

    email at [email protected]

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • BLADSY 13 VAN 14

  • BLADSY 14 VAN 14

    APRIL

    17 18 19 20 21 22 23

    Gesinsdag Skool heropen Opening: Graad 8 Koor: Oefening 15:00-17:00 Fotografieklub

    Verjaar: D W Schlebusch Seunshokkie tn. Maragon: 15:00 Juniors (Orban) en 16:00 Eerstespan (UJ Astro)

    Vakverandering sluit Afspraak oueraand Netbal: Riebeeckrand (w)

    Verjaar: C de Villiers Verjaar 23/04: Enock Malaza Gr 12 Ekonomie: klas 13:00-14:00 Wintersport: ¼ -finaal by Zwartkop (tennis, skaak en seunshokkie)

    Wintersport: ¼ -finaal by Zwartkop (rugby, netbal en dogtershokkie)

    24 25 26 27 28 29 30

    Opening: Graad 9 08:00-10:30 Gr 8-12 Afr. Vr 3 (eksamen) Gr 12 RTT: PAT F2-1 FW-klas: 14:00-15:30 Dogtershokkie: D12- Proewe Landloop: Paarlauf (Bryanston)

    Verjaar: T Knoetze Gr 12 RTT: PAT F2-2 Netbal: Trinity (w) Dogtershokkie: D12- proewe Koor: Oefening

    Randjienuus uit Verjaar 29/04: T Bothma & S de Bruin Gr 12 RTT: PAT F2-3 Wintersport ½ finaal te Hugenote (tennis, skaak en seunshokkie) 08:00-12:00 Produksie Kostuumpas en “Photo shoot”

    Vryheidsdag Wintersport ½ finaal te Hugenote (rugby, netbal en dogtershokkie)

    Skool vakansiedag