View
227
Download
8
Category
Preview:
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Julie 2012
Citation preview
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar
JEEP en
Kinderkerk
Vandag
Saterdag 8 September
09:30 vir 10:00
Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg
Met gaskunstenaar: Helene Bester
Kaartjies beskikbaar vanaf volgende Sondag
Volwassenes R90 Kinders tot 12jr R45
AFKONDIGINGS vir 29 Julie – 4 Augustus 2012
SONDAG 29 JULIE 2012
Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie
Teks en tema vir vandag
Teks: Genesis 5: 22-24
Tema: Wat’s jou storie?
PPoottjjiieekkooss –– ggeenniieett ddiiee
ssaaaammkkuuiieerr!!
VVaannddaagg ~~ OOppsskkeepp 1133::0000
HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE
AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”
BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH
Lidmate word vriendelik versoek om nie die sms-lyn te gebruik om
boodskappe deur te stuur aan die Kerkkantoor nie, gebruik asb ons
normale selnommer 079 697 1163
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Erediens
JEEP & Kinderkerk
Potjiekoskompetisie
9:30 & 19:00
Bybelskool
29 30 31 1 2 3 4
DOOP, Erediens
JEEP & Kinderkerk
19:00
Bestuursforum
9:30 & 19:00
Bybelskool
NASIONALE
VROUEDAG
Skool
Vakansiedag
5 6 7 8 9 10 11
Erediens 19:00
Bestuursraad
10:00
Strewers
9:30 & 19:00
Bybelskool
12 13 14 15 16 17 18
NAGMAAL &
Gesinsdiens
9:30 & 19:00
Bybelskool
19 20 21 22 23 24 25
Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:
www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal
KERKKANTOOR URE
Maandag tot Vrydag
Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop
Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon
079 697 1163 - inligting@xsinet.co.za
Ds Neels
083 560 3814
Ds Kenneth
081 376 6709
Vandag 29 Julie Melissa Fourie 082 557 4462
Dave Schourie 084 788 3798
Manie Steyn 076 846 5121
Maandag 30 Julie
*Ronelize Pieters 083 950 9839 *Stefan van Jaarsveld 082 447 1209
Tippie Venter 083 625 2634
Dinsdag 31 Julie
André Fouché 083 654 0727 *Aedan Locke 082 464 7626
Woensdag 1 Augustus
Alwyn Jordaan *Dylan Kotzé 082 464 5526
Ben Schoeman 082 468 2470 Toni Williams 082 874 4229
Donderdag 2 Augustus
Buks Brits 082 935 1036 Chris Klem 082 810 9745
Willie Nagel 011-659 1704 Pottie Potgieter 082 852 1893
Vrydag 3 Augustus
*AJ Gous 083 462 2238 Marita Grobler 011-957 2444
Christine Herbst 083 255 1148 Gerbie Strydom 011-958 1400
Alta Swanepoel 082 576 2696
Saterdag 4 Augustus
Estelle Oelofsen 083 231 1150 *Elzette Wessels
* Jeug
17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein
Kameeldrif, buite Pretoria
5km vanaf Kollonade
KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie begin 16:00 Vrydag middag. Aandete 18:00, program skop 19:00 af, eindig
12:00 Sondagmiddag. Alle etes ingesluit. Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n
groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke dame haar eie plek bespreek.
Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.
Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015
F: 086 589 9332; E - anitaduif@vodamail.co.za
Ons bid vir . . SIEKES:
Hennie de Bruyn (familie van Leonie de Wet): hart en nier versaking, ernstige suikersiekte. In
KDP privaat ICU, vra vir gebede in hierdie tyd asb (Leonie 082 876 1881, Vrou Ina 083 654
8574)
Johan Jv Rensburg: nier-operasie gehad, sterk tuis aan
Nico Doman: bloedklont, oorgeplaas na mediese saal vanaf ICU, Flora Kliniek, drs hoop vir
volkome genesing, ons bid vir spoedige herstel (082 568 2120)
Liesl Swanepoel (dogter van Mienie Stoltz): breinoperasie Dins 24/7, vra asb vir gebed dat
alles goed afloop na operasie, Liesl woon in PE (Mienie 072 171 2979)
Marina (Callie Botes se dogter): ontslaan uit rehabilitasiesentrum, ontvang behandeling tuis
(072 606 9892)
Gerbrecht Germeshuys: dr is tevrede met vordering, mag op voet trap, maar nog nie heeltemal
genees nie. Ons prys die Here vir beterskap (082 678 4158)
Rina van Aswegen: voel baie beter, maar nog baie swak (072 231 9140)
Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)
Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)
Pieter Booysen: verdere toetse op 24/7, Kay sukkel met Menieres sindroom (Kay 072 737 4158)
Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): bid asb vir uitkoms uit kroniese moegheid
sindroom (Memory 011-662-1005)
Ann Woest: weer in hospitaal, reageer goed op behandeling, moontlike ontslag (083 730 6533)
Nellie Wasmuth: bly op suurstof vir long-toestand, voel bietjie moedeloos (083 356 8130)
Dirk Barnard: sterk tuis aan na operasie, gaan goed (082 809 3791)
Steven Ceronio: herstel tuis na hospitaal ontslag, long probleme (082 329 3772)
Anita Duif: sukkel steeds met kroniese hoes, beter by see, sien homeopaat (082 411 7015)
LEED:
Klasie Jv Rensburg: oud-gemeentelid oorlede, ons dink aan tannie Beatrice in hierdie moeilike tyd
(079 524 1974)
Ons het ’n dringende behoefte vir verblyf en/of finansiële hulp vir ’n bejaarde egpaar in ons
gemeente. Hulle benodig ’n eenslaapkamer-woonstel sonder trappe of hulp met die betaling van ’n
plekkie in ’n ouetehuis. Kan jy help? Skakel asb leraars of kerkkantoor.
NUWE INTREKKERS Ons heet julle hartlik welkom in ons gemeente. Kom sien ons asb in die voorportaal na afloop van die
erediens en/of sien ds Kenneth voor in die kerk. Maak asb seker dat julle ’n Nuwe Intrekker-pakket
in die voorportaal neem, voltooi en stuur terug aan kerkkantoor.
GESOEK: Adriyana Dubbelt: kontak asb Rensia in die kerkkantoor
Recommended