Upload
vanessa-van-wyk
View
247
Download
7
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Muldersdrif Gemeente Afkondigings 31 Oktober 2010
Citation preview
SONDAG 31 OKTOBER 2010
EREDIENS 8:30
Gelei deur ds Neels Kloppers
WELKOM BY DIE NAGMAAL
‘n Spesiale Sondag
DANKSEGGINGSFEES Vandag sê ons dankie dat
God ons seën deur ‘n klip by die kruis neer te lê...
Teks: Psalm 100
BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!
Twee en twintigste week in
Koninkrykstyd
Lukas 19: 1-10 Habakuk 1: 1-4; 2: 1-4; Psalm 119: 137-144;
2 Tessalonisense 1: 1-4, 11-12
Almal wat kaartjies ontvang het om te verkoop, bring
asb vandag vir my jou lys van kaartjie-verkope en kom betaal alle gelde in...
Dankie, Rensia
KATEGESE AFSLUITING gevolg deur
KOOP ASB JOU
KAARTJIE VANDAG
Koeldrank sal verkoop word
AFKONDIGINGS 31 Okt – 6 Nov 2010
Teks vir vandag:
Fokustekste
Vandag 31 08:30 Erediens – DANKSEGGINGSFEES, Nagmaal en Gesinsdiens
November Woensdag 3
08:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool
Sondag 7
08:30 Erediens, OUPA en OUMA diens KATEGESE AFSLUITING met Osbraai daarna
KERSSANGDIENS
28 November 2010
om 19:00
Kom geniet die
aand saam met ons
Dames, hou solank jul dagboeke oop:
Vroueaksie-afsluiting
Saterdag 13 November
om 10:00
Gratis, bring net asb ’n blikkie kos en/of toiletware t.b.v.
NG Welsyn
’n Verrassing wag vir jul!
Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente
begin om ons Familiebybel tussen
lidmate te sirkuleer.
Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK
die Bybel huistoe te neem - saam leer ons
weer om hierdie Boek te lees en verstaan.
Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op
die Besprekingslys in die voorportaal – en onthou om die Bybel te neem op
JUL Sondag !!
Kalender
KERSSANGDIENS
Alle deelnemers (en enige ander
belangstellendes)
Ons oefen elke Dinsdagaand
om 18:30
hier in die kerk
Onder leiding van Sanet Louw,
ons nuwe Musiekleier
Vroueaksie
Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]
Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-
behandeling (084 585 6714) Swaer van Glauda Erasmus: chemo behandeling (Glauda 082 415 5214) Amanda Schutte: steeds behandeling vir dikderm, baie pyn, bid vir oplossing vir probleme (072 382 2112) Koot Woest: kanker, chemo behandeling (083 260 2007) Alet van der Merwe: baie beter, dankie vir
gebede (072 303 5741)
Lenie Mulder: toetse goed, volg spesiale
dieet (082 298 6723)
Gerda Raath: knie-operasie 28/10 Sunninghill
Hosp. Baie pyn, dr tevrede met sukses van
operasie (073 925 7352)
Leon van Rooyen: gordelroos oor oog,
verdere ondersoek by oogspesialis (082 884
2274)
Koördineerders:
ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463
Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy
alleen na die berg toe gegaan om te bid…”
Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God
daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees
beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29
Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons
verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26
- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die
Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21
- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal
nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12
Waarom iemand ANDERS vra om
vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet
julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14
- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid
vir mekaar …sodat … gesond kan word”
Jak 5:16
- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n
Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12
NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE
VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!
(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)
Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging
van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se
mense Houer vir gebedsversoeke
RAAISEL
VAN
DIE
WEEK
Haai daar!! Ja, jy wat hier lees. Jy gaan’n vraag ontvang per sms gedurende die week. Ken jy die antwoord? Geen graad nodig nie. Lees bloot die ou Testament indien jy nie weet nie. Ag toe nou, daar is genoeg tyd tot volgende week! Lekker lees en soek. GEBEDSAKSIE
Dorkas
Gebedsaksie
‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’
Vandag 31 Oktober 2010 Marili Auret 072 729 8202
Spannie de Jong 083 292 7014 Frans de Klerk 084 444 2364
November Maandag: 1 November Neels Kloppers 083 560 3814 Erna Coetzee 082 333 0353
Dinsdag: 2 November Karen Lombard 082 706 7006 Johannes Fourie 072 690 4187 Joné Uys 011-958 1119 Henry Kleinsmith 082 449 6385
Woensdag: 3 November Ella Durandt 072 596 9839 Ria Horn 082 770 9625
Donderdag:4 November Gerrie Coetzee 082 852 2119 Willem de Wet 083 444 4348 Etienne Herbst 082 600 8774
Vrydag: 5 November Helgard van Wyk 082 926 9171 *Karla Steyn 084 699 6089
Saterdag: 6 November *Johan van Wyk 011-662 2397 Cilia Woest 082 958 7078
*Jeug
Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word. Spesiale welkom aan die volgende persone wie se vorms deur ons ontvang is: Deon en Wandi Koen met seuns Dewan en André van Rietfontein (082 415 6077)
DEBUUT-ALBUM VRYSTELLING! VAN MANIE EN RONEL GROENEWALD
KRUISVUUR : “Vertel dit...”
Vanaand 31 Oktober 2010 om 18:00
te Raslouw Gemeente
Manie en Ronél Groenewald nooi alle
belangstellendes uit om saam met hulle, met groot dankbaarheid, deel te wees
van hierdie besonderse geleentheid
Manie 082 854 0703
STEL JY GOD EERSTE...SOOS ONS VRIENDE UIT DIE BYBEL (DEEL 3)
Deur: Benescke Janse van Rensburg
Leesstuk: Rigters 6-8
Dit is laatmiddag by die watergat naby Horodfontein. Gideon en sy manskappe het gekom om water te drink. Met ’n hart wat vinnig klop, kyk hy weer na die 300 mans voor hom. Dan draai hy sy kop vir ’n oomblik lank weg om in stilte desperaat tot God te bid ...
Sewe jaar lank was die Israeliete ongehoorsaam aan God. Hulle het in sonde geleef en selfs afgode aanbid. As gevolg hiervan het God die Midianiete toegelaat om die Israeliete te terroriseer en hulle oeste te verwoes. Dit het die Israeliete al armer gemaak. Totaal desperaat het hulle voor God gaan staan, hulle sonde bely en Hom gevra om hulle in die veldslag teen die magtige Midianiete te lei. God het hulle gebede gehoor en vir Gideon gekies om die weermag te lei met die belofte dat H ý aan hulle die oorwinning sal gee.
Verjaardae
Voel die lewe se hartklop
Besoekers & Nuwe Intrekkers
Ure vantevore was Gideon saam met sy weermag van 32,000 mans vol selfvertroue dat hulle die Midianiete gaan verslaan. Toe kom God in Rigters 7:2 met hierdie woorde: “Gideon, ek kan Midian nie oorgee in die mag van soveel manne by jou nie. Israel sal teenoor My spog en sê: 'Ek het myself gered.' Jy moet vir die manskappe sê dié wat bewe en bang is, moet omdraai en van Gileadberg af padgee. Al die manskappe moet dit kan hoor.”
Geskok het Gideon gestaan en kyk hoedat 22,000 bang manskappe huis toe vertrek. Met 10,000 mans oor het God vir Gideon na die watergat gestuur vir ’n verdere siftingsproses. Nooit het Gideon gedink dat net 300 mans sou oorbly om saam met hom die veldslag aan te durf nie.
Ek wonder hoe Gideon by die watergat gevoel het. Bang? Totaal bevrees? En hoe moes die 300 krygers saam met hom gevoel het by die besef dat hulle ’n weermag van sowat 120,000 mans sou moes stormloop?
Voel jy vandag of jy voor ’n uitdaging staan wat net soos Gideon s’n onmoontlik lyk om te oorkom? Hier is drie lesse wat ons uit Gideon se lewe kan leer:
LES 1: God kies wie hy wil gebruik. Al was Gideon ’n lid van die swakste familie van Israel en daarby die jongste van sy pa se kinders, het God gekies om hom as sy instrument te gebruik. Al wat God wou hê, was Gideon se bereidwilligheid om sy opdrag uit te voer. Ek wonder: Voel jy dalk minderwaardig en dat God jou nooit sal kan gebruik nie? Is jy skaam vir die familie waaruit jy kom? Onthou, niemand is ooit vir God te onbelangrik om te gebruik nie. Hy soek net ‘n gewillige hart.
LES 2: Staan op God se beloftes. Al wat Gideon gehad het, was die belofte wat die Engel van God aan hom gegee het dat God hulle in die veldslag teen die Midianiete sou help. Met net 300 mans aan sy kant het Gideon homself keer op keer aan dié belofte herinner om sy geloof te versterk. Ek wonder: Staan jy op God se beloftes wanneer jy jouself in ’n situasie bevind waar ’n deurbraak onmoontlik lyk?
LES 3: As God ’n ding doen, doen Hy dit behoorlik.
Teen middernag daardie dag het Gideon en sy 300 manskappe tot teenaan die vyand se kamp gesluip. Toe die wagte skofte ruil, het hulle hard op die trompette geblaas, fakkels aangesteek en hard geskree: “Ons veg vir die Here en vir Gideon!” Die Midianiete was totaal verward en
het begin om mekaar in die donker kamp uit te moor. Ongeveer 105 000 mans het daardie nag gesterf. In Rigters 8:28 lees ons dat die Midianitiese volk daardie dag so deeglik verslaan is dat hulle nooit weer vir Israel ‘n gevaar was nie.
Staan jy vandag voor ‘n situasie waar ‘n deurbraak vir jou onmoontlik voel? Onthou, soms moet ons, ons geloof en vertroue van mensgemaakte hulp afhaal en opnuut op God plaas om sy krag die meeste in ons lewens te ervaar. Gaan jy vandag op Hom vertrou? Sterkte.
Vader God, baie dankie dat ek kan weet dat niks
saam met U ooit onmoontlik is nie. Help my asseblief om verby my vrees te kyk en soos Gideon my oë op U en u beloftes te hou, selfs al is dit soms moeilik. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.
JESUS IS EN BLY KONING!!!
Iemand êrens het eenkeer genoem dat as
Christene werklik die volle omvang van die krag
wat beskikbaar was deur gebed kon besef, ons
sprakeloos sou staan.
Gedurende die tweede wêreldoorlog was daar 'n adviseur van Churchill wat 'n groep mense
bymekaargekry het om op 'n vasgestelde tyd elke dag dit wat hulle gedoen het net so te gelos het,
en vir 'n volle minuut lank gebid het vir die veiligheid van Engeland, haar mense en vir vrede.
Daar is nou so 'n beweging aan die groei in Suid Afrika. As jy dalk wil deelneem: Elke aand om 9
uur, stop dit waarmee jy besig is vir 'n minuut en bid vir die veiligheid van Suid Afrika, ons mense
en vir 'n terugkeer na Jesus en na Goddelike waardes.
Die krag van ons gebede is ons grootste bate en ons sterkste wapen teen die bose magte.
Ons soek leë 2l bottels
Bring asb na kerkkantoor
. Te koop
Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke
Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]
Dienste
Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!
Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za
email: [email protected]
Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856
BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW
Skakel Karin Grové op 082 821 1146
NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.
Kontak Dirk op 083 519 9604
LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650
Akkommodasie
STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2. Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163
Akkommodasie gesoek
WONING OP LANDBOUHOEWE Gesoek: 3-slaapkamerhuis op landbouhoewe. Perdefasiliteit voordelig. Huurder bereid om tot R16 000p/m te betaal.
Kontak Jaco Crous op 082 853 5250 of epos [email protected]
DRINGEND GESOEK
Baba-dagsorg-eenheid Benodig asb:
2x dakwaaiers
“camping cots” “picket-fence”
Enige baba speelgoed
Bring asb na kerkkantoor
Ons nooi jou om te kom kyk na die vordering van die bouwerk van ons gedenkmuur... dit
gaan ’n lieflike fokuspunt op ons gemeentegronde wees....
Kennisgewingbord
GEDENKMUUR
Bou van muur het reeds
begin…
Nissies te koop @ R1000 elk
Navrae : kerkkantoor
Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?
Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?
ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!
Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd
Driefontein / Swartkops
Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00
Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00
Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel
083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00
Renosterspruit / Lanseria
Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00
Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif
Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30
Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)
Jacqueline Klem
082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30
Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)
Johan & Vivienne J van Rensburg
011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00
Honeydew Martie & Kriek Badenhorst
010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00
Helikia (Jong Volwassenes)
Charmaine Joubert
076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00
Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande
9:30 &
19:00
Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?
Omgeegroepe
Leraars Ds Neels Kloppers
Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]
Ds Kenneth Mckenzie
Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]
Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]
Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]
Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747
BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)
Musiekleier Sanet Louw: 082 824 9388
Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso
083 548 8263
Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]
Jeug - Portefeulje Leier Wessel Duif: 083 408 0377 Epos: [email protected]
Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.
Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.
Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk
Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes
Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625
Bedienings Portefeuljes
Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250
Bestuurs Forum
B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT
Strewers Fanie Human
076 845 4920
ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]
Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757
Gemeente Besonderhede
Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers
Wag vir
Foto