33
Ek is g’n pyp

Ek is g'n pyp

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Illustrated poem book

Citation preview

Page 1: Ek is g'n pyp

Ek is g’n pyp

Page 2: Ek is g'n pyp
Page 3: Ek is g'n pyp

2012

neill foster handels beperk

Johannesburg

Ek is g’n pyp

Page 4: Ek is g'n pyp
Page 5: Ek is g'n pyp

In werk verdrink

Staan op; Gaan werk Gaan huis toe; Gaan slaap

Staan op; Gaan werk Gaan huis toe; Gaan...

Ek weet nie meer watter kant toe nieEk weet nie meer wat om te doen nie

Elke dag is ‘n gejaag – die ure soos minute Elke minuut soos ‘n uur

Doen dit! Doen dat!Mense, weet julle nie ek is sat!!

Ek weet nie meer watter kant to nie Ek weet nie meer wat om te doen nie

Gaan slaap...

Page 6: Ek is g'n pyp
Page 7: Ek is g'n pyp

Pappa se kleine seuntjie

Die skrefie lig; onder die deurkweek monsters teen my muur… - met kloue wat skeur my kombers wat om my vou - wat my moet troetel en veilig houveraai my en verander in ‘n gewig wat aan my kou gillende stemme, skril teen my oor - waarsku my… - MAAK GOU!!!daar ‘s nog net vyf minute snooze-tyd oor

Die skrefie lig; onder my deursê vir my dat Pappa is nog wakkerHy sal keer dat iest slegs met my gebeur

Page 8: Ek is g'n pyp
Page 9: Ek is g'n pyp

Egskeiding

Hulle sê dat dit is nie my skuld nie Maar dan wie?

Hulle sê hulle is nog lief vir my Hoekom word ek dan vermy?

Pappa sê hy moet weg gaan vir ‘n ruk al huil ek en snik

... Pappa gaan nogsteeds weg!

Mamma en Pappa het my nie meer lief Ek is bang vir die Tannie, sy lyk stief

Mamma en Pappa is nie meer Ek het seer...

Page 10: Ek is g'n pyp

Rond Trek

Nuwe reuke Nuwe mense Nuwe... als

Die skaduwees in my kamer Is anders as wat ek kenDie gang is donkerderEk sal dit later verken

Ander reuke Ander mense Ander... als

Weer moet ek verbeter Weer moet ek begin Waar sal ek myself

In ‘n jaar weer vind?

Page 11: Ek is g'n pyp
Page 12: Ek is g'n pyp
Page 13: Ek is g'n pyp

My Held

Toe ek ‘n klein seuntjie wasMet my skool skoene, my skool tas

Wou ek net rugby speelEn ‘n Rugby Speler wou ek wees

Ek ontmoet toe ‘n kind in my klasOns het bevriend geraak en wat is, was

Ek het die mens binne leer kenHy voel soos ‘n broer, hy is my broer

Onlangs is hy gekies vir die span En gaan in Groen en Goud opdraf

want hy kan

My Held; My Vriend; My Broer

Page 14: Ek is g'n pyp
Page 15: Ek is g'n pyp

Waneer Ek Opfok

Dis ‘n gekners en geween van tande‘n Gehoer en geremoer en geklap van hande ‘n Gelieg en bedrieg, ‘n storie vir elke leun

Is my lewe nou daarmee heen?

Ek fok op hier en daar, alles is deurmekaar My keuses oorheers my drome

My keuses is soos die blare in bome: Verkrummel. Vernietig. Oor getrap

Page 16: Ek is g'n pyp

Thing I was taught

All things comeAndMost things gobutwith thatthere isSome thingsOne must know: -Never be ungrateful -Never beg -Never break the sequenceof that what’s saidIf you liveto your Word;You’ll never have a lifeSmeared with dirt

Page 17: Ek is g'n pyp
Page 18: Ek is g'n pyp
Page 19: Ek is g'n pyp

Bevordering van klank

Dis soos my mamma se drukkies Dis soos ‘n bier in klein slukkies

Met elke noot en elke woord Sing my siel van blydskap

Ek kry hoendervleis. Ek word liries. Ek wil saam sing. Ek will saam speel.

Ek wil saam wees.Ek is een met die gees.

Page 20: Ek is g'n pyp
Page 21: Ek is g'n pyp

Naglikse produktiwiteit

Die son sak. Ek is af.Fok daglig. Ek is die nag.

Ek slaap nie. Dis nie nodig.Fok jou, oggend. Ek moet nog werk.

Kom terug nag, moet my nie verwerp!

Ek verkies dit koel. Ek verkies dit donker. Ek kan toelaat dat my gedagtes wonder. Ek verkies dit rustig. Ek verkies dit stil.

In die nag kan ek wees wie ek wil.

Ek is die nag

Page 22: Ek is g'n pyp

Afrikaner poppespel

‘n Marionet is soos ‘n lappop‘n Lappop is ‘n robot:Vasgebind deur toue

Aangevuur deur kloue

“Skuif ‘n bietjie links…nee, wag, so ‘n bietjie regs…”

“Daar, so, teen die muur,sodat ons Marionet elke dag kan aangluur.”

dag-in; dag-uitson-op; son-uit

dae, weke, maande gaan verbyals word gedoen om Marionet te vermy

Stof-getaai teen die muurVasgeplak met haat en suur

Elke dag is verwyntotdat Marionet eendag verdwyn…

Page 23: Ek is g'n pyp

A Religious Lie

You were brought up this waynot knowing any better

You were brought up this waywith fear instilled to the letter

You know no difference, you know nothingYou know no alternative; that’s what you believe in

You were taught one way, yet knowing of another

Your questions fall on deaf ears, in the end you do not bother

You fight for a cause, yet not knowing the reason

You kill for your god, you are imprisoned by treason

You are a puppet, a weapon created by man

You are a subject, no more than a grain of sandYou do what you are told, you will be “rewarded”

For what? For who? Not for you. Not for me. For Nothing.

Page 24: Ek is g'n pyp
Page 25: Ek is g'n pyp

The only things worth dying for...

My father once told me, believe in who you are

My father once told me, do that and you shall go far

A mother’s loveA child’s laughter

That’s the most precious things you should be after

Freedom. Equal rightsThere are some who will always fight

A dewdrop. A sunrise.To fight, one must be wise

My father once told me, believe in who you are.

My father once told me, do that and you will go far.

Page 26: Ek is g'n pyp

Oor-dink

Dinge in my kop maal, om en om en omDit maak my partykeer mal…

asseblief konsentreer…asseblief los my uit…

Hou net op dink!

Maar die gedagtes kom nog steeds…Ag hou net vir hemels naam op dink…

Los my net uit!

Elke tree wat ek vat, tell ek die passies…Een ja, twee nee, drie ja…

ag asb los my net uit.

Dit voel asof ek skreeu “HOU OP!” maar niks gebeur…

Niemand… hoor nie…niemand gee om nie

is ek mal?Is ek paranoies…

Hou asseblief net op, en los my uit!

Partykeer mooi gedagtesPartykeer mal gedagtes

Maar meerderheid is net seer gedagtes…Soos ‘n pleister wat af getrek word…

Oor, en oor, en oor

Dis seer… asb hou net opLos my uit!

ASSEBLIEF!

Page 27: Ek is g'n pyp
Page 28: Ek is g'n pyp
Page 29: Ek is g'n pyp

The Foster Gang

From Germiston to BezvalleyTo Boksburg to Kensington

They were hunted, tracked and demonized

They robbed, They conned,

They murderedAnd slaughtered

During this time there was a void in laughter

Each came to an untimely deathIn the bowls of the earth they drew their last breath

Shot by a friend or at their own handTheir motivation we will never understand

They did not leave much, except for a legacyA collection of history

For one Foster in nameSometimes is one in the same

Page 30: Ek is g'n pyp
Page 31: Ek is g'n pyp

Pyp rook

Die rook walm om my heen; ek verstik My kop draai snaaks

May maag het ‘n rittel-titMaar rook sal ek rook

Ek sal rook en ek sal stook

Ek is ‘n roker van die pypas die finansies knyp

Ek twyfel vandag gaan my longe kry Waarvoor dit so smag

Page 32: Ek is g'n pyp
Page 33: Ek is g'n pyp

Dankie aan Michelle Herbst wat die gedigte geskryf het. -Herinner my ek skuld jou ‘n bier!