8
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop 17 APRIL 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA WWW.KALAHARIBULLETIN.MOBI GRATIS Kathu DIE Kalahari-buiteklub (KCC) het verlede naweek sy jaarlikse Flame Awards aangebied. Sportsterre en uitblinkerklubs van 2013 is op die aand vir hul prestasies vereer. Kyk op bl. 19 vir meer foto’s van die aand se wenners. Hier is die netbalklub wat die klub van die jaar 2013-eerbewys ontvang het. Van links is, voor: Malebogo Jacobs, Shanaaz Macauley, Elouise Badenhorst, Natalie du Toit, Betsie Badenhorst en Madelein Kruger; agter: Elizna Badenhorst, Beneshia Christie, Olive Gerber, Felicia van den Berg en Jeannerie van der Linde. Foto: Benneli Olivier Van der Walt Harde werk beloon

Kathubulletinka 20140416

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Kathubulletinka 20140416

Citation preview

Page 1: Kathubulletinka 20140416

Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Daniëlskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

17 APRIL 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA WWW.KALAHARIBULLETIN.MOBI GRATIS

Kathu

DIE Kalahari-buiteklub (KCC) het verlede naweek sy jaarlikse Flame Awards aangebied. Sportsterre en uitblinkerklubs van 2013 is op die aand vir hul prestasies vereer. Kykop bl. 19 vir meer foto’s van die aand se wenners. Hier is die netbalklub wat die klub van die jaar 2013-eerbewys ontvang het. Van links is, voor: Malebogo Jacobs, Shanaaz Macauley,Elouise Badenhorst, Natalie du Toit, Betsie Badenhorst en Madelein Kruger; agter: Elizna Badenhorst, Beneshia Christie, Olive Gerber, Felicia van den Berg en Jeannerie vander Linde. Foto: Benneli Olivier Van der Walt

Hardewerk beloon

Page 2: Kathubulletinka 20140416

2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014

THE Kathu police held a Foreigners Forumelection. The following members werechosen to represent the foreign constituan-cy in Kathu and Mapoteng. For informationregarding the forum members call theKathu police on 053-723-9154.

Forum electsmembers

CHAIRPERSON: Na-veed Muhammed,active in sector A.Contact number: 076-368-1980.

VICE-CHAIRPER-SON: Negash Sadik,active in sector C.Contact number: 071-067-9101.

SECRETARY: KabirSarker, active in sec-tor B. Contact num-bers: 082-580-7631or 074-863-1134.

ADDITIONAL MEM-BER: RahahamanKhan, active is sectorB. Contact number:084-815-3011.

ADDITIONAL MEM-BER: Anshu Undbe,active in sector B.Contact details: 072-494-5258.

ADDITIONAL MEM-BER: ShahaddinMarkeu, active in sec-tor C. Contact details:084-641-7862.

ADDITIONAL MEM-BER: Tumsido Make,active in sector B.Contact details: 074-545-3799.

ADDITIONAL MEM-BER: Solomon Dosu-lon, active in sector B.Contact details: 084-626-8335.

MEMBERS of the forgeiners forum in Kathuand Mapoteng.

DUE to the recent high numberof home burglaries in andaround Kathu, the Kathu policewould like the public toimplement some of these safetyprecautions in and around thehome.Fences or walls:A high fence with lockable

gates around the house is muchsafer than a high wall due to theadvantage of the improved visibility itprovides.The primary aim of the fence is to

make access or intrusion difficult and toallow dogs to move freely around thehouse.Ensure that your gates are locked at all

times and that the keys cannot be reachedeasily and are not lying around unsuper-vised.Security gates with sturdy locks in

front of each outer door as well asburglar proofing covering all windows arerecommended.The following devices prevent easy

access:) Window bars.) Security doors.) Security gates;) Razor wire;) Additional locking devices on doors;) Strengthening of doors;) Peepholes in the doors;) Safety chains on doors;

) Intercom system betweenthe home and gate, frontdoor or garage.Alarm systems:An alarm system,

preferably connected to anarmed response company,can act as an effectivedeterrent.In the rural environment

a siren or alarm on the roof is recommen-ded. It should be heard over a longdistance and must be activated by meansof a switch or panic button in the house.A few switches or panic buttons in

different rooms of the house shouldpreferably be installed.An alarm must also have the capability

to warn the occupants of any intrusioninto the house. Not all alarms have to bepurchased.Examples of alarm systems:

) Mechanical and or electrical (purchasedtypes).) Improvised systems.) Threaded tins.) Threaded pieces of iron.) Gravel on window panes, pathways oraround the home.) Obstacles that can make a noise whenmoved.) Biological systems:Dogs.Geese.Ostriches.

Keep your home safe

TODAY in history: 17 April

) 1875 – Snooker is invented by SirNeville Chamberlain.1920 – The American Professional FootballAssociation (NFL) is formed.) 1937 – Cartoon characters Daffy Duck,Elmer J. Fudd and Petunia Pig make theirdebut.) 1954 – The Federation of South AfricanWomen (FEDSAW) is founded.) 1969 – Sirhan Sirhan is convicted ofassassinating Senator Robert F. Kenne-

dy.) 1969 – Dorothy Fischer becomes the firstSouth African woman to undergo hearttransplant surgery.) 1982 – Canada adopts its constitution.) 1993 – Police officers found guilty ofviolating Rodney Kings’ civil rights.) 1997 – John Bell (115) receives a newpacemaker.) 2013 – Same-sex marriage is legalised inNew Zealand.– Sources: www.sahistory.org.za andwww.historyorb.com

Today in history

Ilse Watson

OP 5 Desember 2013 het ds. LaggieWillemse vir Roelf van Wyk (ID-nommer5204125066087) by die woning van NicolaasVisagie van Frikkie Moutonstraat 7,Morning Glory, Upington, opgelaai omhom na sy plaas Eenduin (270 km vanUpington) te neem. Hy moes vir tweeweke op die plaas met werk help.Op 12 Desember het Willemse op plaas

gaan kyk of Van Wyk nog daar werk,want hy het ’n vermoede gehad dat VanWyk nie meer op die plaas was nie.Willemse het dit by die polisie van

Witdraai aangemeld dat hy vermis worden adj. Henkie de Koker (054-511-0001) isdie kontakpersoon vir hierdie ondersoekwat ná sy verdwyning begin is.Die polisie het sy ID-boekie en SASSA-

kaart onder sy bed se matras gevind.Volgens SASSA se kantoor het Van

Wyk nog in Desember in Upington sylaaste pensioengeld getrek.Daar is ’n sterk vermoede dat Van Wyk

in ’n radius van 120 km tot 150 km omKuruman kan wees. Enigiemand watinligting oor hom het of hom dalk gesienhet, kan die volgende selnommers skakel:083-422-6831 of 078-602-4277.

Roelf vanWykword vermis

Het jy vorige uitgawes misgeloop? Gaan dan na www.kalaharibulle-tin.co.za en gaan blaai deur die digitale weergawes. Kuier en gesels ooksaam met ander lesers op die koerant se Facebookblad.

Page 3: Kathubulletinka 20140416

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014 9

Calls cost only 20c for every 20 seconds. Terms & Conditions apply. Refer to www.cashbuild.co.za.One entry per till slip. Competition closes 20 April 2014

INSTANT AIRTIMER 50 000

SHOP AT CASHBUILD AND STAND ACHANCETO WINYOUR SHARE OF

Dial *120*904# to enter and keep your till slip with you.

ALOE CERAMICFLOOR TILE

35 x 35 • 2m2CottaBoneGreySKU: 300326/7/8per m2

64.95

CLIVIACERAMICWALL TILE

20 x 25 • 2m2Beige/GreySKU: 300228/9per m2

69.95

TILING

Grey

BoneCotta

Grey

Beige

CHAMPIONEXTRA THICK PVA

White5 LitresSKU: 5002

69.9510 LitresSKU: 5037

123.9520 LitresSKU: 5001

219.95

DURAMWALL& CEILINGPVA

Various5 LitresSKU: various

169.9520 LitresSKU: various

599.95

PAINT

ISCA CHLOESINK MIXER

Wall TypeSKU: 5162388

742.95

ELECTRIC GEYSER & ACCESSORIES

TAPS

5 LitresSKU: Various

20 LitresSKU: Various

VariousColours

179.95

609.95

DURAMFLEXIWALL

CORAL BATHMIXER+ hand showerSKU: 301587

667.95

EMERALDBASIN MIXERSKU: 301593

371.95

BASK

371.95

GARDEN TOOLS

For your nearest store, please visit www.cashbuild.co.za or contact us at 0861 CASHBUILD (227 428 453)E & O E. All prices include 14% VATSelected products may not be available in all stores

QUALITY BUILDING MATERIALS,TOOLS, PAINT & HARDWARE

VALID UNTIL SUNDAY 20 APRIL 201466377 WK40 • REDWORKSSTORES IN SOUTHERNAFRICA & EXPANDING208

54.95

LASHER PICK HANDLEPoly

SKU: 301160

99.95

PICK HEADC&D • 3kg

SKU: 882

199.95LASHER POLY

WHEELBARROWSKU: 300133

545.95

SKU: 914

522.95

LASHER GARDEN FORK

SKU: 883 209.95

LASHER DIGGING SPADE

SKU: 880 161.95 FRANKE COMBISLIMGEYSER PACK

100 LitreSKU: 301582

3 129.95

Consists of:1 x Franke 100litre Combislim Geyser1 x Franke 100litre Tray with outlet1 x 22mm 400kpa

Pressure Control Valve2 x 22mm 400kpa

Vacuum Breakers1 x 22mm Draincock1 x 22mm Temperature Probe Valve

Benneli Olivier Van der Walt

DIE Hoërskool Kathu het verledenaweek ’n opwindende sportdagaangebied.Die Hoërskool Kalahari het op

die netbal-, rugby- en hokkieveldkragte met die Hoërskool Kathugemeet.Die sportdag het die twee skole

se sportspanne se plek in diehoërskoleliga bepaal.Albei skole het hulle goed van

hul taak gekwyt en hulle het dietoeskouers langs die veld metgoeie sportmanskap vermaak.

Kalahari besoekKathu

DIE Hoërskool Kathu se o.19B-net-balspan het die Hoërskool Kalaharise o.19B-span goed opdraand ge-gee. Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

DIE Hoërskool Kathu se o.14B-rugbyspan het sy wedstryd teen die Hoërskool Kalahari gewen.

DANELL VIVIER, Kathu se eie dieetkundige, het ’n spreekkamer virdie publiek geopen. Die spreekkamer is in die Isinda-gebou langs Kat-hu Famsa geleë. Rig navrae aan of reël afsprake met Danell by 082-539-5455. Foto: Madri Scheepers

Open spreekkamer

Page 4: Kathubulletinka 20140416

10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014

Benneli Olivier Van derWalt

DIE Laerskool Kathu hetverlede naweek twee suksesvol-le sportdae aangebied.Die Laerskool Kathu, Harts-

water, Postmasburg, Hotazel-kollege, Stellaland en Voorposhet kragte in tennis gemeet.Die Laerskool Blackrock se

landloopklub, asook Hotazel,Kathu, Seodin, die LaerskoolNoord-Kaap en LaerskoolPostmasburg se langasems hetaan die landloopnommerdeelgeneem.Kathu het teen Seodin, Deben,

Noord-Kaap en Hotazel-kollegeskaak gespeel.Saterdag het verskeie laersko-

le se rugby- en netbalspannemekaar op die Sivos-sportter-rein gepak. Dit sluit in dieLaerskool Kathu, Postmasburg,Stellaland, Voorpos, FanieMalan, Hotrock, Hartswater,Vryburg en Newton.

Laerskole stroomnaKathu vir sportdae

ANIKA GERBER van die Laer-skool Kathu het met haar tennis-vaardighede haar opponente opdie baan laat sweet.

Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

STILTE het in die skoolsaal geheers waar die skaakspelers mekaar die stryd aangesê het.

DIE Laerskool Newton vanKimberley se o.13-span hetmet die Laerskool Kathukragte gemeet.

DIE Laerskool Kathu se langasems het die skool se naam tydens dielandloopnommer hoog gehou.

DIE verskillende skole senetbalspanne was ook in ’nstryd betrokke en het nie virmekaar teruggestaan nie.

Gesels saamop die Face-bookblad -K.Bulletin.

Page 5: Kathubulletinka 20140416

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014 11

ENIGE van die KalahariBulletin se vorige uitgawesmisgekoop? Lees artikelsoor sport, nuus, leefstyl engeleenthede op die webbladwww.kalaharibulletin.co.za.Die Kalahari Bulletin is ook

op Facebook – besoekwww.facebook.com/kbulletin.

Benneli Olivier Van der Walt

DIE Goue Gerwe-groep van Kathu hetverlede week die wenners van sylootjiekompetisie aangewys. Die trekkingis deur Alda Rowen van Kathu gedoen.Die 275 lootjies is verkoop om geld vir

die groep se komende bootreis na die

Portugese eilande in te samel. Daar isaltesaam amper R14 000 met die verkoopvan die lootjies ingesamel.Altesaam 34 lede van die Goue

Gerwe-groep gaan op die avontuur.Die Goue Gerwe-lede bedank al die

borge wat pryse vir die kompetisiegeskenk het.

Seniors gaan op bootreis

MAGRIET MATTHEE (links) van die Goue Gerwe-seniorburgergroep het 42 kaartjies virdie lootjie-trekking verkoop. Dit is die meeste wat enigiemand verkoop het. Alda Rowenvan Kathu het die wenners getrek. Foto: Benneli Olivier Van der Walt

LAST week the Maths Centre held an openday to introduce their services to Kathu.Members from the mining sector, local

schools, the Department of Education andlocal businesses attended the presentation.The Maths Centre aims to correct, restore

and enhance teaching and learning formaximum impact on the education commu-nity from the previously disadvantagedsector. With this they aim to producemathematically, scientifically and technolo-gically literate learners.The Maths Centre provides fully-equipped

resource carts in order to deliver hands-on,interactive learning for Natural Sciences inthe senior phase as well as the FurtherEducation and Training (FET) phase.These carts contain basic teaching

models, charts, laboratory apparatus andchemicals. They are also equipped with anintegal sink, a tap for water, portable gasand a first-aid kit.The Maths Centre wishes to make a

positive difference in the quality of educa-tion in the local community and inspirelearners to become more literate in thesefields.

Maths CentreinformsKathu

JAN LOTTERING (left), Maths Centre provin-cial manager of the Northern Cape, with Char-les Olyn, the Mathematics subject advisor forthe John Taolo Gaetsewe District, at one of theresource carts. Photo: Benneli Olivier Van der Walt

DIE Kathu-tak van dieSuid-Afrikaanse NasionaleBloeddiens (SANBD)benodig bloedskenkers.Almal word aangemoedig

om bloed te skenk.Diegene wat graag wil

bloed skenk, kan Woensdaevan 08:00 tot 19:00 die

kliniek besoek.Bloed kan ook Vrydae

van 09:00 tot 17:00 in diekliniek geskenk word.Die kliniek is in Rietbok-

straat in die Old Mutual-gebou langs OK Furniture.Rig navrae aan sr. Ansie

Klemp by 082-305-4249.

Bloed benodig

Page 6: Kathubulletinka 20140416

12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014

DIEREBESKERMING

Op soek na ’nhuis vol omgee

LINKS BO: Die reun, ’n wolfhond-huskykrui-sing, soek dringend ’n liefdevolle tuiste. Diehokke van die Kuruman-dieresorgvereniging isnou oorvol. Belangstellendes wat ’n dier wilaanneem, kan Marietjie Janse van Vuuren(Kathu-dieresorg) by 053-723-3258 of SonjaGrobler (Kuruman-dierevereniging) by 082-744-9057 bel om een van die diere huis toe teneem.

BO: Die skaaphondreun is in die Kuruman-die-resorgvereniging se hokke. Hy is beskikbaar viraanneming deur ’n verantwoordelike eienaar.

Foto’s: Verskaf

LINKS: Hierdie jong, vriendelike labrador-rif-rugkruising reun is beskikbaar vir aannemingdeur ’n verantwoordelike eienaar.

DIE katjies is almal be-skikbaar vir aanne-ming. Rig navrae oormoontlike aannemingaan Sonja Grobler vandieKuruman-dieresorg-vereniging by 082-744-9057.Troeteldiereienaars

wat die Paasnaweekweggaan,moet assebliefseker maak hul troetel-diere het die nodigesorg, kos enwater in dietydperk dat hulle niedaar is om vir die dierete sorg nie.

Wag net vir ’nbietjie liefdeWag net vir ’nbietjie liefde

Page 7: Kathubulletinka 20140416

KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014 19

Benneli Olivier Van der Walt

DIE Kalahari-buiteklub (KCC) het verledenaweek sy jaarlikse Flame Awards in dieKCC-saal aangebied.

Op dié spoggeleentheid is sportsterre ensportklubs vir hul prestasies in 2013vereer.

Dit was die vierde Flame Awards watdeur die KCC aangebied is.

Ronel Meyer en Gregory Modungwa wasdie seremoniemeesters.

Natalie du Toit, die gasspreker, het ’nboodskap van hoop en uithouvermoë aandie atlete oorgedra.

Al die klubs wat die aand pryse ontvanghet, is deur die spesifieke klubs selfbenoem.

Heather Jennings het die verskillendeklubs se sertifikate van erkenning toege-ken.

Die sertifikate is soos volg aan ledeoorhandig:) Rugby: Jakobus Motlhale, JohannesPeens, Burgert van Dyk, ChristiaanTreurnicht, Jan Zwiegelaar en Corneliusdu Plessis.) Netbal: Felicia van der Berg, ElouiseBadenhorst, Beneshia Christie, HeleenAucamp, Madelein Kruger en ShanaazMacauley.) Rolbal: Charmaine Loock, HendrikBoshoff, Marie Valentin, Rennie Lam-precht, Nicolene Kotzé en Burgert vanDyk.) Fietsry: Johan de Villiers, BarnardCoetzee, Hennie Matthee, Jacques Fourie,AJ Fourie, Louis Janse van Vuuren,Blackie Swart, Hendrik Pule, Tim Russell,Johan Liebenberg, George Rautenbach enLinelda Hiscock.) Tennis: Rianca Boshoff, Marga Boshoff,Charné Gricius, Kyla Gricius, Henri Kock,Hanro Nelson, Altus van Blerk, KeanuVries, Mari-Lee Vos, Mariné Vos, AnriaWolstenholme en Henry Wolstenholme.

Die eerbewys vir deurbraak van die jaarhet aan Henry Wolstenholme gegaan.Wolstenholme is ook as junior sportmanvan die jaar aangewys.

Die afrigter van die jaar is netbalafrigterBetsie Badenhorst. Badenhorst het ook dieeerbewys vir lewenslange toewydingontvang.

Die gees-eerbewys het aan ChandréBruwer gegaan.

Barend Coetzee is as die sportman van

die jaar aangewys en Elouise Badenhorstas die sportvrou van die jaar. Natalie duToit het die trofee aan Badenhorst oorhan-dig.

Die fietsryklub het die eerbewys vir diegeleentheid vir die jaar gekry.

Die Sesheng United-sokkerklub het die

voorsitter-eerbewys ontvang.Die tweede netbalspan het die eerbewys

vir span van die jaar gekry.Die hoogtepunt van die aand was die

toekenning van die eerbewys vir klub vandie jaar. Dié eer het die fietsryklub tebeurt geval.

Sportlui vir toewyding beloon

NATALIE DU TOIT, die wêreldbekende Para-limpiese swemmer, was die gasspreker.

DIE talentvolle Jimmy Nevis en sy orkes het op die aand die vermaak verskaf. Van links is AnzioSauls, Nevis en Janice Roos.

’n MA-en-dogter-wenspan. Elouise Baden-horst en haar ma, Betsie Badenhorst, het albeieerbewyse ontvang.

DIE Kumba-fietsryklub het ook met ’n eerbewys weggestap. Van links is, voor: Hennie Matthee, Magda Swanepoel, Louis Janse van Vuuren,Natalie du Toit, Riaan Loubcher, Johan de Villiers en Hendrik Pule; agter: George Snygans, Abie Wiid, Armin Snygans en Jacques Fourie.

Foto’s: benneli Olivier van der Walt

Page 8: Kathubulletinka 20140416

20 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 17 APRIL 2014

Marleen Jacobs

DIE Hoërskool Kathu se o.14- en o.15-rugby-spanne het van 1 tot 4 April na Nyati nabyBrits in Noordwes getoer.Die spanne van die Hoërskool Kathu het

al hul wedstryde met sewe of meer drieë

gewen.Die spanne het ’n trofee vir die beste spel

op die toernooi ontvang.Ryno Rudman het ’n trofee as o.14-voor-

speler van die toernooi ontvang en JeffreyMuzaza ’n trofee as o.15-agterspeler van dietoernooi.

Spelers bestes op toernooi

RYNO RUDMAN het die trofee vir die besteo.14-voorspeler op die toernooi ontvang.

Foto’s: Benneli Olivier Van der Walt

JEFFREY MUZAZA het die trofee as die toer-nooi se beste o.15-agterspeler ontvang.

Roy Walsh

TOPGUNZ het onlangs ’n verfbal-dag vir die gemeenskap van Kathuaangebied.Die deelnemers aan die dag

het hul kamoefleringsvermoë enskietvernuf ingespan om die

“vyand” in die veld teverras.Topgunz bied gereeld sulke

verfbalgeleenthede by Kathuaan.Rig navrae hieromtrent aan

Leon Pretorius by 079-495-0374.

Verfbal so in die kol

ZANDRU SMITH staan nie terug vir sy teenstanders nie. Foto’s: Roy Walsh LEON PRETORIUS word moeilik teen die plantegroei in die omgewing raakgesien.