17
AOO DIREKTORAAT Bladsy 1 van 17 Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1 DATUM: 27 April – 1 Mei 2020 1. ONDERWERP: Desimale breuke HULPBRONNE DBE Werkboek 1, Sasol-Inzalo Leerderboek, Handboeke AANLYN HULPBRONNE https://drive.google.com/open?id=1Qw6gZzmSxQ- ypsHmqx1LHnVbA2HsKX79 https://www.thelearningtrust.org/asp-treasure-box 1. Hoofrekening 10 minute Oefening: (a) 1 2 = 10 (b) 2 5 = 10 (c) 1 4 = 100 (d) 3 5 = 100 (e) 1 2 = 100 INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 Minute) Desimale breuke is 'n ander manier om ‘n breuk te skryf (genoem notasie). Bv. Jy kan die getal 2 3 10 as 2,3 skryf en die getal 1 1 2 as 1,5. 2 3 10 as 2,3 is twee verskillende notasies vir dieselfde getal. 2,3 is die desimale notasie. 3 10 het geen heelgetal deel nie en dit is 0,3. 'n komma skei die heel getal gedeelte van die breuk. Die eerste posisie na die komma dui die getal tiendes aan. Die tweede posisie is vir die honderdstes. WISKUNDE GRAAD 6 KONSEPTE EN VAARDIGHEDE OM BEREIK TE WORD: Aan die einde van die les moet leerders weet en in staat wees om: • herken en orden desimale breuke tot minstens twee desimale plekke • bepaal die plekwaarde van syfers in desimale breuke/getalle

WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

  • Upload
    others

  • View
    16

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 1 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

DATUM: 27 April – 1 Mei 2020

1. ONDERWERP: Desimale breuke

HULPBRONNE DBE Werkboek 1, Sasol-Inzalo Leerderboek, Handboeke

AANLYN HULPBRONNE

https://drive.google.com/open?id=1Qw6gZzmSxQ-

ypsHmqx1LHnVbA2HsKX79

https://www.thelearningtrust.org/asp-treasure-box

1. Hoofrekening – 10 minute

Oefening:

(a) 1

2 =

10

(b) 2

5 =

10

(c) 1

4 =

100

(d) 3

5 =

100

(e) 1

2 =

100

INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 Minute)

Desimale breuke is 'n ander manier om ‘n breuk te skryf (genoem

notasie).

Bv. Jy kan die getal 2 3

10 as 2,3 skryf en die getal 1

1

2 as 1,5.

2 3

10 as 2,3 is twee verskillende notasies vir dieselfde getal.

2,3 is die desimale notasie. 3

10 het geen heelgetal deel nie en dit is 0,3.

'n komma skei die heel getal gedeelte van die breuk. Die eerste posisie na die komma dui die

getal tiendes aan. Die tweede posisie is vir die honderdstes.

WISKUNDE

GRAAD 6

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE OM BEREIK TE WORD:

Aan die einde van die les moet leerders weet en in staat wees om:

• herken en orden desimale breuke tot minstens twee desimale plekke • bepaal die plekwaarde van syfers in desimale breuke/getalle

Page 2: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 2 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

Aktiwiteit 1:

Skryf die ingekleurde dele as gewone, sowel as desimale breuke.

(a)

Gewone breuk: ……………………………. Desimale breuk: ……………………………

(b)

Gewone breuk: ……………………………. Desimale breuk: ……………………………

(c)

Gewone breuk: ……………………………. Desimale breuk: ……………………………

Antwoorde:

a) 3

10; 0,3

b) 6

10; 0,6

c) 9

10; 0,9

2. LES-AANBIEDING/ONTWIKKELING (20 MINUTE)

DAG 1 DESIMALE BREUKE

Aktiwiteit 1: DESIMALE BREUKE

- Beklemtoon en verduidelik aan die leerders dat 'n desimale getal 'n ander manier is om breuke te skryf en dat dit met 'n desimale komma geskryf is

- “desi” betekend een tiende, dws., 1

10 = 0,1

- Die desimale komma skei die heel getalle en die breuke Hersien plekwaarde van getalle:

D H T E , t h

Duisende Honderde Tiene Ene , tiendes honderdstes

1 000’s 100’s 10’s 1’s , 1

10’s

1

100’s

Komma

Page 3: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 3 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

3,25 kan gewys word met die plekwaarde soos hieronder gesien

D H T E , t h

3 , 2 5

In hierdie plekwaardetabel - Die syfer 3 is die heelgetal

- Die waarde van die 2 is tiendes, 2

10 = 0,2 (in desimale vorm)

- Die waarde van die 5 is honderdstes, 5

100 = 0,05 (in desimale vorm)

Dit beteken ook dat die ingekleurde deel in hierdie strook is 3

10 kan in desimale vorm geskryf word

as 0,3

3. VASLEGGING/GEVOLGTREKKING EN HUISWERK

BEKLEMTOON DAT:

‘n Desimale getal bestaan uit ‘n heelgetal en ‘n desimale breuk, wat geskei word deur die desimale

komma, byvoorbeeld, 5,6 (die desimale notasie)

Die plekwaarde van desimale getalle bestaan dus uit heelgetalle, tiendes en honderdstes - vir

Graad 6

‘n Desimale breuk bestaan uit gen heelgetalle nie, maar slegd breukdele, genome tiendes,

honderdstes, duisendstes, ens. Nul is die plekhouer vir die ”heelgetal”, wat deur die desimale

komma geskei word. Byvoorbeeld, 0,58 (desimale breuk)

HUISWERK: DAG 1:

VOORBEELD: Ons kan ook 300 + 50 + 6 +7

10 +

2

100 as die plekwaardes van 356,72 noem.

Ons lees 356,72 as drie honder ses-en-vyftig komma sewe twee.

Die getalnaam van 356,72 is drie honder ses-en-vyftig en sewe tiendes en twee honderdstes.

1. Skryf die getalnaam en die plekwaarde dele van elk van die volgende getalle.

(a) 362,74

(b) 1 208,50

(c) 70,36

(d) 154,12

2. Skryf die volgende breuke in decimal notasie

(a) 7

10 (b)

72

100

(c) 37

100 (d) 1

70

100

Page 4: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 4 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(e) 3

100 (f)

27

10

1. Skryf die volgende in breuk notasie

(a) 2,57 (b) 0,3

(c) 1,04 (d) 0,03

(e) 5,30 (f) 1,22

MEMORANDUM:

DAG 1: Mental Math / Hoofrekene – 10 min

Exercise / Oefening:

(a) 1

2 =

5

10

(b) 2

5 =

4

10

(c) 1

4 =

25

100

(d) 3

5 =

60

100

(e) 1

2 =

50

100

________________________________________________________________________

Introduction / Inleiding: Activity / Aktiwiteit 1

Write the shaded parts as common- as well as decimal fractions. Skryf die gekleurde deel as ‘n gewone sowel as ‘n desimale breuk.

(a) common fraction / gewone breuk: 3

10

decimal fraction / desimale breuk: 0,3

(b) common fraction / gewone breuk: 6

10

decimal fraction / desimale breuk: 0,6

(c) common fraction / gewone breuk: 9

10

decimal fraction / desimale breuk: 0,9

___________________________________________________________________

Homework / Tuiswerk:

1. Write the number name and the place value parts of each of the following numbers.

1. Skryf die getalnaam en plekwaarde van die volgende getalle.

(a) 362,74: three hundred six hundred and two and seventy four hundredths

driehonderd-twee-en-sestig-en-vier-en-sewentig honderdstes

362,74 Th/D H T U/E , t h th/d

3 6 2 , 7 4

(b) 1 208,50: one thousand two hundred eight and fifty hundredths

Een-duisend-twee-honderd-en-ag-envyftig-honderdstes

1 208,50 Th/D H T U/E , t h th/d

Page 5: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 5 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

1 2 0 8 , 5 0

(c) 70,36: seventy and thirty-six hundredths

sewentig-en-ses-en-dertig-honderdstes

70,36 Th/D H T U/E , t h th/d

7 0 , 3 6

(d) 154,12: one hundred fifty-four and twelve hundredths

een honderd vier-en-vyftig en twaalf honderdstes

154,12 Th/D H T U/E , t h th/d

1 5 4 , 1 2

Page 6: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 6 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

KLASWERK -

AKTIWITEIT 2: DAG 2: GESKATTE TYD 45MINUTE

Hersien die breuknotasie en die desimale notasie

1 Kyk na die volgende diagram en beantwoord die vrae soos aangedui. Gee hou antwoorde

In breuknotasie sowel as desimale notasie.

(a) Watter breuk van die reghoek is pers?

………………….. ……………….

(b) Watter breuk van die reghoek is wit?

………………….. ………………..

2. COUNTING IN TENTHS IN BOTH NOTATIONS

2.1. Skryf die volgende tien getalle in elke ry:

(a) 1

10;

2

10;

3

10; …

(b) 0,1; 0,2; 0,3; …

2.2 Bereken:

(a) 9

10 +

1

10 =

(b) 10 − 0,1

2.3. Skryf die volgende tien getalle in elke ry:

(a) 99,5; 99,6; 99,7; …

(b) 11,4; 11,3; 11,2; …

(c) 9,8; 9,6; 9,4; …

(d) 11,2; 11,4; 11,6; …

3. TEL VORENTOE EN AGTERTOE IN DESIMALE BREUKE TOT MINSTENS TWEE DESIMALE PLEKKE

3.1 Skryf die volgende tien getalle in elke ry:

(a) 99,5; 99,6; 99,7; …

(b) 11,4; 11,7; 12,0; …

(c) 9,8; 9,6; 9,4; …

Page 7: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 7 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(d) 11,4; 11,3; 11,2; …

4. VASLEGGING/GEVOLGTREKKING EN HUISWERK

‘n Desimale getal bestaan uit ‘n heelgetal en ‘n desimale breuk, wat geskei word deur die desimale

komma, byvoorbeeld, 5,67 (die desimale notasie)

Die plekwaarde van desimale getalle bestaan dus uit heelgetalle, tiendes en honderdstes - vir

Graad 6

‘n Desimale breuk bestaan uit gen heelgetalle nie, maar slegd breukdele, genome tiendes,

honderdstes, duisendstes, ens. Nul is die plekhouer vir die ”heelgetal”, wat deur die desimale

komma geskei word. Byvoorbeeld, 0,58 (desimale breuk)

HUISWERK: DAG 2: Voltooi die volgende oefening in jou werkboek.

1. Skryf die volgende tien getalle in elke ry:

(a) 101,05; 101,04; 101,03; …

(b) 11,04; 11,03; 11,02; …

(c) 9,05; 9,07; 9,09; …

2. Gebruik, indien nodig, die gegewe getallelyn om jou te help om die rye te voltooi.

(a) Tel in 0,25s vanaf 0,25 tot en met 2,5.

0,25; 0,50; ...

(b) Tel in 0,05s vanaf 0,05 tot en met 1,1.

Page 8: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 8 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

MEMORANDUM:

Day / Dag 2

Activity / Aktiwiteit 2: 1.

Purple / Pers: 43

100 = (a)

0,43

(b) White / Wit: 57

100 = 0,57

2. Counting in tenths in both notations / Tel in tiendes.

2.1. Write the next ten numbers in each sequence / Skryf die volgende tien getalle in volgorde :

(a) 1

10;

2

10;

3

10;

4

10;

5

10;

6

10;

7

10;

8

10;

9

10; 1; 1

1

10; 1

2

10; 1

3

10

(b) 0,1; 0,2; 0,3; 0,4; 0,5; 0,6; 0,7; 0,8; 0,9; 1; 1,1; 1,2; 1,3

2.2 Calculate Bereken.

(a) 9

10 +

1

10 =

10

10 = 1 whole /hele

(b) 10 − 0,1 = 9,9

2.3. Write the next ten numbers in each sequence / skryf die volgende getalle in volgeorde:

(a) 99,5; 99,6; 99,7; 99,8; 99,9; 100,0; 100,1; 100,2; 100,3; 100,4; 100,5; 100,6; 100,7; 100,8

(b) 11,4; 11,3; 11,2; 11,1; 11,0; 10,9; 10,8; 10,7; 10,6; 10,5; 10,4; 10,3; 10,2

(c) 9,8; 9,6; 9,4; 9,2: 9,0; 8,8; 8,6; 8,4; 8,2; 8; 7,8; 7,6; 7,4;

(d) 11,2; 11,4; 11,6; 11,8; 12,0; 12,2; 12,4; 12,6; 12,8; 13,0; 13,2; 13,4; 13,6

3. Count forwards and backwards in decimal fractions to at least two decimal places. Tel vorentoe en terug in desimale breuke tot minste twee desimale plekke.

3.1 Write the next ten numbers in each sequence / Skryf die volgende getalle in volgorde:

(a) 99,5; 99,6; 99,7; 99,8; 99,9; 100,0; 100,1; 100,2; 100,3; 100,4; 100,5; 100,6; 100,7; 100,8

(b) 11,4; 11,7; 12,0; 12,3; 12,6; 12,9; 13,2; 13,5; 13,8; 14,1; 14,4; 14,7; 15,0

(c) 9,8; 9,6; 9,4; 9,2; 9,0 8,8; 8,6; 8,4; 8,2; 8,0; 7,8; 7,6; 7,4

(d) 11,4; 11,3; 11,2; 11,1; 11,0; 10,9; 10,8; 10,7; 10,6; 10,5; 10,4; 10,3; 10,2

Homework / Tuiswerk: Day / Dag 2: Do the following exercises in your exercise book / Doen die volgende oefeninge in jou skryfboek:

1. Write the next ten numbers in each sequence / Skryf die volgende getalle in volgorde:

(a) 101,05; 101,04; 101,03; 101,02; 101,01; 101,00; 100,99; 100,98; 100,97; 100,96; 100,95; 100,94; 100,93

(b) 11,04; 11,03; 11,02; 11,01; 11,00; 10,99; 10,98; 10,97; 10,96; 10,95; 10,94; 10,93; 10,92

(c) 9,05; 9,07; 9,09; 9,11; 9,13; 9,15; 9,17; 9,19; 9,21; 9,23; 9,25; 9,27; 9,29

2. Use the given number lines, if you need to, to help you to complete the sequences.

Gebruik die gegewe getallelyne indien nodig om jou te help te in volgorde te tel

Page 9: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 9 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(a) Count in 0,25s from 0,25 to 2,5. / Tel in

0,25s vanaf 0,25 tot 2,5

0,25; 0,50; 0,75; 1,00; 1,25; 1,50;; 1,75; 2,00; 2,25; 2,50

(b) Count in 0,05s from 0,05 to 1,1 / Tel in 0,05s vanaf 0,05 tot 1,1

0,05; 0,10; 0,15; 0,20; 0,25; 0,30; 0,35; 0,40; 0,45; 0,50; 0,55; 0,60; 0,65;

0,70; 0,75; 0,80; 0,85; 0,90; 0,95; 1,00; 1,05; 1,10

Page 10: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 10 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

KLASWERK

DAG 3: VAN BREUKE NA DESIMALE BREUKE EN WEER NA BREUKE

As ons 'n breuk as 'n desimale breuk moet skryf, of andersom: Ons moet 'n breuk as tiendes of

honderdstes skryf om dit as 'n desimale breuk tot twee desimale plekke te kan skryf.

Bv. 1

10 = 0,1; (nul komma een) ;

1

2=

2

10 = 0,5 ( nul komma vyf)

1

4 =

25

100 = 0,25 (nul komma twee vyf) 2

1

10 = 2, 1(twee komma een)

2 1

2 = 2

5

10 = 2,5 (twee komma vyf)

HUISWERK:

1. Skryf die volgende getalle in desimale notasie.

(a) 2 5

10

(b) 57

10

(c) 4 1

5

(d) 8

10

(e) 124 1

2

(f) 17 1

4

2. Skryf die volgende getal in uitgebreide breuknotasie om die plekwaardedele van elke syfer

aan te dui.

(a) 3,2 (b) 4,27

(c) 7,53 (d) 12,03

(e) 50,30 (f) 3,25

MEMORANDUM:

Day / Dag 3

Homework / Tuiswerk:

1. Write the following numbers in decimal notation.

Skryf die volgende in desimale breuke

Page 11: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 11 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(a) 2 5

10 = 2,5 (b) 5

7

10 = 5,7

(c) 4 1

5 = 4,2 (d)

8

10 = 0,8

(e) 124 1

2 =124,5 (f) 17

1

4 = 17,25

2. Write the following numbers in expanded fraction notation to show the place value parts of

each number / Skryf in uitgebreide notasie om plekwaardes aan te dui.

(a) 3,2 = 3 + 2

10 (b) 4,27 = 4 +

27

100

(c) 7,53 = 7 + 53

100 (d) 12,03 = 10 + 2 +

3

100

(e) 50,30 = 50 + 30

100 (f) 3,25 = 3 +

25

100

KLASWERK

DAG 4: VERGELYK EN ORDEN DESIMALE BREUKE TOT MINSTENS TWEE DESIMALE

PLEKKE

As ons desimale breuke wil orden of vergelyk, moet ons die getal “opbreek” soos in hierdie

voorbeeld::

356, 72 = 300 + 50 + 6 +7

10 +

2

100 die plekwaardedele van 356,72.

Werk deur die volgende aktiwiteit:

1. Sê in elke geval watter desimale breuk jy dink groter is, en waarom.

(a) 0,6 of 0,06

(b) 4,6 of 4,60

(c) 0,3 of 0,43

As ons moet aandui watter desimale breuk groter of kleiner of gelyk is, gebruik ons die

tekens: <, > of =.

2. Herskryf die voorbeelde en vul een van die tekens in: <, > of =

Page 12: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 12 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(a) 4,5 …. 4,07

(b) 3,19 …. 3,21

(c) 7,82 …. 8,11

As ons desimale breuke in stygende of dalende volgorde wil skryf, moet ons weer

plekwaardedele in ag neem

3. Skryf in stygende volgorde.

0,12; 0,2; 0,02; 0,21; 0,22 ……………………………………………………………….

4. Skryf in dalende volgorde.

0,09; 0,99; 0,91; 0,9 ……………………………………………………………………….

HUISWERK: 1. Sê in elke geval watter desimale jy dink groter is en waarom.

a) 0,3 of 0,23

(b) 7,42 of 7,24

(c) 5,6 of 5,57

2. Vul in <, > or =.

(a) 4,05 …. 4,07

(b) 3,12 …. 3,21

3. Skryf in stygende volgorde.

(a) 0,05; 0,5; 0,15; 0,51; 0,55 ……………………………………………………………….

(b) 5,13; 4,3; 4,03; 5,31; 4,32 ………………………………………………………………..

(c) 13,11; 13,2; 14,02; 13,21; 14,11 ………………………………………………………...

4. Skry in dalende volgorde.

(a) 1,12; 1,2; 2,02; 2,21; 2,22 …………………………………………………………………

Page 13: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 13 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(b) 5,13; 4,3; 4,03; 5,31; 4,32 …………………………………………………………………

(c) 113,11; 113,2; 114,02; 113,21; 114,11 ………………………………………………….

MEMORANDUM:

Day /Dag 4:

Classwork / Klaswerk

Work through the following activity / Voltooi die volgende aktiwiteit:

1. In each case, say which decimal you think is bigger and why. Watter desimale breuk is die grootste?

(a) 0,6 or 0,06 = 0,6 > 0,06

(b) 4,6 or 4,60 = 4,6 = 4.60

(c) 0,3 or 0,43 = 0,43 > 0,3 / 0,3 < 0,43

When we need to indicate which decimal fraction is larger or smaller or even, we use the signs: <, > or =

Wanneer ons desimale breuke vergelyk, gebruik ons hierdie tekens : <, > of =

2. Rewrite the examples and fill in one of the signs <, > or =

Voltooi die volgende deur een van die volgende tekens in te vul <, > of =

(a) 4,5 > 4,07

(b) 3,19 < 3,21

(c) 7,82 < 8,11

When we want to order decimal fraction in ascending or descending order we do need again to consider place

value parts

3. Write in ascending order. Skryf in stygende volgorde.

0,12; 0,2; 0,02; 0,21; 0,22 0,02; 0,12; 0,2; 0,21; 0,22

4. Write in descending order. Skryf in dalende volgorde.

0,09; 0,99; 0,91; 0,9 0,99; 0,91; 0,90; 0,09

Homework / Tuiswerk: 1. In each case, say which decimal you think is bigger and why.

Watter desimale breuk is groter en verduidelik waarom.

a) 0,3 or 0,23 0,3 > 0,23

(b) 7,42 or 7,24 7,42 > 7,24

(c) 5,6 or 5,57 5,6 > 5,57

2. Fill in <, > or =. Vul <, > of = in:

(a) 4,05 < 4,07

Page 14: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 14 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

(b) 3,12 < 3,21

3. Write in ascending order. Skryf in stygende volgorde.

(a) 0,05; 0,5; 0,15; 0,51; 0,55 0,05; 0,15; 0,5; 0,51; 0,55

(b) 5,13; 4,3; 4,03; 5,31; 4,32 4,03; 4,3; 4,32; 5,13; 5,31

(c) 13,11; 13,2; 14,02; 13,21; 14,11 13,11; 13,2; 13,21; 14,02; 14,11

4. Write in descending order. Skryf in dalende volgorde.

(a) 1,12; 1,2; 2,02; 2,21; 2,22 2,22; 2,21; 2,02; 1,2; 1,12

(b) 5,13; 4,3; 4,03; 5,31; 4,32 5,31; 5,13; 4,32; 4,3; 4,03

(c) 113,11; 113,2; 114,02; 113,21; 114,11 114,11; 114,02; 113,21; 113,2; 113,11

KLASWERK

AKTIWITEIT 5: Dag 5: Geskatte tyd 45 minute.

VERGELYK DESIMALE:

Om ‘n skaal wat massa meet, is 'n interessante manier waarop desimale in 'n werklike situasie

gebruik word. Dit is ook vergelykbaar met die voorstelling van desimale op 'n getallelyn:

Voltooi die volgende voorbeeld:

HUISWERK:

Voltooi in jou huiswerkboek:

Page 15: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 15 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

1. Hieronder is die uitslae van twee byeenkomste tydens ‘n atletiekkampioenskap.

Rangskik die name in orde vir elke item, begin met die wenner.

(a) Seuns onder 19: 100 m naelwedloop (tyd in sekondes)

Temba Tshembe 11,9 s Con September 11,59 s

Gavin Solomon 11,63 s Noah Tshabalala 11,23 s

Ivan Williams 11,4 s Manfred Ngcobo 11,57 s

(b) Dogters onder 19: verspring (afstand in meter)

Kato Zuma 4,23 m Jane Sithole 4,51 m

Lindi Xolani 4,5 m Pumla Makae 4,7 m

Nthabi Faku 4,07 m Denise Galant 4,72 m

2. Voltooi die lesings op die skaal deur die antwoord langs die regte letter in jou

oefenboek neer te skryf:

a.

b.

c.

d.

Page 16: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 16 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

MEMORANDUM

Day / Dag 5

Reading scale which measure mass is a interesting way where decimals are being used in a

real life situation. It is also comparable to representation of decimals on a number line:

Complete the following example:

Die lees van skale wat massa meet in ‘n interessante manier waar desimale breuke in die daaglikse lewe

gebruik kan word. Dit is vergelykbaar om dit op ‘n getallelyn voor te stel.

Complete the following example: Voltooi die volgende voorbeeld.

(a) 0,4 (b) 0,8 (c) 1,1 (d) 1,6 (e) 1,9

Homework / Tuiswerk:

Complete the following exercise in your Maths exercise book:

Voltooi die volgende oefening in jou skryfboek:

3. Below are the results of two events at an athletics championship. For each event, arrange the names in order,

starting with the winner.

Hieronder is die resultate van twee atletiek kampioenskappe. Vir elke kampioenskap rangskik die name vanaf die

wenner,

(a) Boys under 19: 100 m sprint (time in seconds)

Temba Tshembe 11,9 s Con September 11,59 s

Gavin Solomon 11,63 s NoahTshabalala 11,23 s

Ivan Williams 11,4 s Manfred Ngcobo 11,57 s

(c) Girls under 19: Long jump (distance in metres)

Kato Zuma 4,23 m Jane Sithole 4,51 m

Lindi Xolani 4,5 m Pumla Makae 4,7 m

Nthabi Faku 4,07 m Denise Galant 4,72 m

2. Complete the readings on the scale by writing down the answer next to the correct letter in your exercise book:

a. Skryf die lesing soos aangedui op die skaal. Skryf die antwoord langs die korrekte letter.

(a) 0,4 (b) 0,8 (c) 1,15 (d) 1,3 (e) 1,45

b. (a) 0,40 (b) 0,80 (c) 1,10 (d) 1,60 (e) 1,90

Noah Tshabala: 11,23s Ivan Williams: 11,4s Manfred Ngcobo: 11,57s Con September: 11,59s Gavin Solomon: 11,63s Temba Tshembe: 11,9s

Denise Galant: 4,72m Linda Xolani: 4,5m Pumla Makae: 4,7 Kato Zuma: 4,23m Jane Sithole: 4,51 Nthabi Faku: 4,07m

Page 17: WISKUNDE GRAAD 6 - Kwikwap / Kwikweb Easy, Powerful

AOO DIREKTORAAT

Bladsy 17 van 17

(Draft)

Graad 6 Les Plan Desimale Breuke – Dag 1

c.

(a) 0,20 (b) 0,95 (c) 1,5 (d) 1,90

d.

(a) 0,2 (b) 0,9 (c) 1,5 (d) 1,8