4

Click here to load reader

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

DOOP VANDAG Karla van Wyk ~ ouers Wouter en Theresa

(en trotse oupa Nico en ouma Engela)

GEEN

JEEP of

Kinderkerk

Vandag

Inskrywingsvorms nou beskikbaar by die Kerkkantoor

en in die voorportaal

Kaartjies kan nou bespreek word vir die ete, by Rensia ~ Kerkkantoor

of epos by [email protected]

AFKONDIGINGS vir 1-7 Julie 2012

SONDAG 1 JULIE 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Deuteronomium 30: 19

Tema: Kies om te getuig

IIss jjyy oonnss vvoollggeennddee

PPoottjjiieekkoosskkoonniinngg??

SSoonnddaagg 2299 JJuulliiee 22001122

≈ Direk na die erediens

≈ Opskeptyd 13:00

≈ R50 volwassene

≈ R30 kinders tot 12jr

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

HELIKIA VRA ASB VIR ENIGE NUWE KOMBERSE

AS DEEL VAN HULLE GROEP SE “BLANKET-DRIVE”

BRING ASB NA KERKKANTOOR OF DS KENNETH

Weet jy van enige siekes of mense wat gebed benodig? Ons wil graag weet

daarvan en bid vir julle. Laat weet asb Kerkkantoor of kontak leraars.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

DOOP

Erediens

JULIE 1 2 3 4 5 6 7

Erediens 10:00

Strewers

8 9 10 11 12 13 14

Erediens Skole heropen

19:00

Bestuursraad

9:30 & 19:00

Bybelskool

15 16 17 18 19 20 21

Erediens

JEEP & Kinderkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

22 23 24 25 26 27 28

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

Vandag 1 Julie Wilna de Jager 083 442 0980

Verenic Jv Vuuren 082 683 4769

AP van Niekerk 081 330 9745

Maandag 2 Julie

Paul de Beer 084 208 6609 Danie Jv Vuuren 082 683 4769

Lize Marais 082 922 5569 Cobus Reyneke 083 676 8638

Fielie Swanepoel 083 380 4706 Mariaan Willems 082 788 1682

Dinsdag 3 Julie

Willie Botha 079 747 5423 Elsa Pretorius 071 608 1459

Esmeralda Olivier 083 690 7092

Woensdag 4 Julie

Donderdag 5 Julie

*Tamryn Carney 011-662 1050 Charleen Crous 084 407 7337

Doreen de Wit 011-662 1822 Johan Potgieter 011-958 1234

Ina van Jaarsveld 078 220 5795

Vrydag 6 Julie

Fred Harris 083 317 7025 Yvette van Vuuren 082 553 4931

Jopie Willemse 082 554 2264

Saterdag 7 Julie

Tertis van Vuuren 082 410 3618

* Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR Ons is tans besig met die kerk se volledige bateregister…

kan enige iemand kom help met dit? Dit behels die tel en opskryf van ALLE toerusting en

kombuisware. Laat weet asb vir Rensia in die Kerkkantoor 079 697 1163

Ons benodig iemand om gedurende Augustus vir ongeveer 3

weke in die Kerkkantoor te kom werk. Kan jy help?

Laat weet asb vir Rensia Karin Grové soek hulp met die weeklikse afhaal en aflewering van

die groente wat President Hyper aan die Uitreike skenk.

As jy kan help hiermee, sal dit baie waardeer word.

Skakel Karin op 083 235 9906

KUIERFEES FINALE INKOMSTE = R71 053

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 1 Julie 2012

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Johan Louwrens: gewas verwyder, herstel tuis (011-475 4254)

Ada en Abraham van Wyk: siek in bed (083 263 6565)

Tannie Sannie (Jopie Willemse se moeder): geval Maan 19/6, herstel tuis (082 788 1682)

Danie Knipe: heupvervanging, gaan beter, loop al met krukke, pyn onder beheer (082 493 3908)

Marina (Callie Botes se dogter): was in teater vir bloedklonte, in ICU, neem alles een dag op ‘n

slag. Die Here het hier alreeds ’n wonderwerk laat gebeur. Ons bid ook vir Callie wat haar

bystaan (072 606 9892)

Gerbrecht Germeshuys: Bronchitis en kan nie nou vir finale operasie gaan nie, wag tot volgende

Dinsdag 3/7, maar voet bloei heelwat (082 678 4158)

Rina van Aswegen: nog baie swak, maar voel beter, het permanente skade aan longe, kan nie uit

in die koue nie (072 231 9140)

Maude Laurence: konstante versorging nodig, oom Fred ook baie verswak (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: wag nog vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: kardioloog gesien, wys op hartaanval, maar hartfunksie is goed. Gewasse gevind

op skildklier, verdere toetse volg op 24/7 (Kay 072 737 4158)

Ron Collatz: hoop steeds in afwagting op uitkoms uit kroniese moegheid sindroom (Memory 011-

662-1005)

Ann Woest: ontslaan uit hospitaal, herstel tuis, gaan beter (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: bly op suurstof, nebulise gereeld, een hand het goed herstel na breek, maar

R-hand sukkel nog na breek (083 356 8130)

17 – 19 Augustus 2012 WAAR? Woord-in-Aksie-kampterrein

Kameeldrif, buite Pretoria

5km vanaf Kollonade

KOSTES: R280.00 per persoon Die registrasie vir die kamp begin 16:00, die Vrydag middag. Aandete is om 18:00 en die

program skop 19:00 af. Program eindig 12:00 Sondagmiddag. Alle etes is ingesluit.

Indien genoeg dames belangstel kan ons ’n groepbespreking doen in plaas daarvan dat elke

dame haar eie plek bespreek.

Laat weet asb die Kerkkantoor indien jy belangstel om te gaan.