4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar LET WEL: GEEN Finalejaar- Katkisasie klas VANDAG! Ons wil jou ken… foto’s vir ons Databasis word geneem in die voorportaal Onthou asb: as jou foto reeds geneem is, vul jou kaartjie in en plaas in posbus AFKONDIGINGS vir 25-31 Maart 2012 SONDAG 25 MAART 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers Teks en Tema vir vandag Teks: Filippense 4: 1-23 Tema: Blom waar jy geplant is KOM NEEM JOU FOTO VANDAG!!

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

LET WEL: GEEN Finalejaar-Katkisasie klas VANDAG!

Ons wil jou ken… foto’s vir ons

Databasis word geneem

in die voorportaal

Onthou asb: as jou foto reeds geneem is, vul jou

kaartjie in en plaas in posbus

AFKONDIGINGS vir 25-31 Maart 2012

SONDAG 25 MAART 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

Teks en Tema vir vandag

Teks: Filippense 4: 1-23

Tema: Blom waar jy geplant is

KOM NEEM JOU FOTO

VANDAG!!

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

Kaartjies beskikbaar by gasvrouens: Memory, Corli, Hester,

Mariaan, Marie, Ada, Anita, Verenic, Yvette, Yolandi-Lee

Wat gebeur in Maart/April 2012? Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Saterdag Sondag

6de wk Lydenstyd

Erediens

JEEP & Kkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

Skole Sluit

Vandag 26 27 28 29 30 31

DOOP

Palmsondag

Erediens

19:00

Paasnagmaal

GOEIE

VRYDAG

1 2 3 4 5 6 7

PAASFEES

Nagmaal

GESINSDAG Skole heropen

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

8 9 10 11 12 13 14

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00

Bestuursraad

GHOLFDAG 9:30 & 19:00

Bybelskool

15 16 17 18 19 20 21

Moedersdag ontbyt Saterdag 5 Mei

8:30 vir 9:00

GGaasskkuunnsstteennaaaarr DDrr OOddeelliiaa TTaaiitt

R50 volwassene

R30 kind onder 12jr (plus ’n blikkie kos)

Manne ook

welkom!

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

Gholfdag

Inskrywings kan nou gedoen word by die Kerkkantoor

Of koop ‘n kaartjie vir ‘n kans om ons Spogprys te wen ‘n Heerlike naweek by Kulilo Lodge in Limpopo

R150 per kaartjie

Vandag 25 Maart 2012

James-Henry Smit 072 922 0899 Maandag 26 Maart 2012

Annetjie Kruger 082 355 5043 Jackie Marais 084 598 8414

Mariana van der Schyf 084 244 4006 Sanet Louw 082 824 9388

Dinsdag 27 Maart 2012

*Donovan Carney 074 527 9126 Ig de Jager 072 380 3466

Claus Dittmer 072 415 5355 Carine Helmbold 082 337 1002

Claudia Nel 082 469 5644 *Shaun Oosthuizen 011-662 1958

*Megan Potgieter 011-958 1877 Lusie Steyn 082 574 4615

Woensdag 28 Maart 2012

Kotie Barnard 011-957 2818 *Rikus Brink 011-954 4227

Jean Marais 072 452 1246 Ariska Steyn 072 075 0758

Juanita van Deventer 084 496 6377 Hannes Willemse 082 556 7031

Donderdag 29 Maart 2012

Daleen ter Wolbeek 082 389 1564

Vrydag 30 Maart 2012

*Jana Nel 072 228 6330

Saterdag 31 Maart 2012

Tiekie Beukes 082 807 5037 *Nicke Grobbelaar 011-957 2713

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 25 Maart 2012

BYBELRAAI

Antwoord:

Metusalag : Gen. 5:25.

Na die gebeure van Gen. 1 tot Gen. 5 is die mens se lewensduur twee keer verkort nl.:

Na 120 jaar – Gen. 6:3

Na 70 - 80 jaar – Ps. 90 :10

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude stabiel, ons bid vir oom Fred en die ander versorgers (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: operasie binnekort vir vogbeheer, wag steeds vir nieroorplanting (Rina

072 231 9140)

Phillip Verster: algemene toestand baie beter na binne-aarse antibiotika behandeling (082 490

8781)

Pieter Booysen: gaan vir EEG en skandering op 10/4. Bid ook vir Kay wat hom bystaan (Kay

072 737 4158)

Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir behandeling van Kroniese

moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)

Ann Woest: kry toets uitslae 27/3 (083 730 6533)

Wynand Jansen van Vuuren: geelsug, gaan beter, wag nog ‘n week vir uitslae (082 951 2030)

Carla, Kleinkind van Nico Doman: seldsame groeisiekte onder een ogie, ontvang spesialis

behandeling (082 568 2120)

Judy Weakley: skoueroperasie 6 Maart, gaan baie goed, sal 9 maande neem vir volkome

genesing (082 851 5649)

Carel Becker: gaan beter na val (082 858 0452)

Donasies / skenkings / bydraes kan alreeds gemaak word:

• Ou klere, jasse, skoene, ens

• Wit Olifant items: ornamente, boeke, elektriese toerusting

• Veiling items: ou meubels, skilderye, wyn, ens