4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar AFKONDIGINGS vir 8-14 April 2012 SONDAG 8 APRIL 2012 deur ds Kenneth Mckenzie ‘N pAASBELEWENIS Welkom by die opstandingsfees Met musiek en samesang

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

AFKONDIGINGS vir 8-14 April 2012

SONDAG 8 APRIL 2012

deur ds Kenneth Mckenzie

‘N pAASBELEWENIS

Welkom by die opstandingsfees

Met musiek en samesang

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

Gholfdag

Skryf vandag in!

Koop ‘n kaartjie vir ‘n kans om ons Spogprys te wen

‘n Heerlike naweek by Kulilo Lodge in Limpopo R150 per kaartjie

Wat gebeur in April 2012? Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

PAASFEES

Nagmaal

GESINSDAG Skole heropen

10:00 Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

VANDAG 9 10 11 12 13 14

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00

Bestuursraad

GHOLFDAG 9:30 & 19:00

Bybelskool

15 16 17 18 19 20 21

Erediens

JEEP & Kkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

VRYHEIDS

DAG

22 23 24 25 26 27 28

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

Kaartjies beskikbaar by gasvrouens: Memory, Corli, Hester, Mariaan,

Marie, Ada, Anita, Verenic, Yvette, Yolandi-Lee

LET WEL: Alle winste asook blikkies kos

ten bate van NG Welsyn

Kuierfees briewe is reeds gepos en behoort julle al te bereik het –

indien nie, laat weet asb die Kerkkantoor…

Donasies / skenkings / bydraes kan alreeds gebring word:

• Ou klere, jasse, skoene, ens

• Wit Olifant items: ornamente, boeke, elektriese toerusting

• Veiling items: ou meubels, skilderye, wyn, ens

Moedersdag ontbyt Saterdag 5 Mei

8:30 vir 9:00

GGaasskkuunnsstteennaaaarr DDrr OOddeelliiaa TTaaiitt

R50 volwassene

R30 kind onder 12jr (plus ’n blikkie kos)

Manne ook

welkom!

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 8 April 2012

Vandag 8 April 2012 Chris van Tonder 011-957 2873

Maandag 9 April 2012

*Jean-Pierre de Jager 076 173 8031 *Dewan Koen 082 415 6077

Maryna van Wyk 079 781 2204 Johan Vermaak 082 681 5299

Dinsdag 10 April 2012

Frik Botha 082 872 0850 Manie du Plessis 079 887 8390

Woensdag 11 April 2012

Annemarike de Beer 084 208 7518 *Milla Hattingh 083 399 2389

Trudie Heystek 082 816 8766 *Nadine Loreti 076 505 6012

Veronica Roos 082 223 6513

Donderdag 12 April 2012

Johan Jv Rensburg 083 702 5110 *Martin Zietsman 011-958 2018

Vrydag 13 April 2012

Eugene Louw 082 746 5414 Johan Minnaar 082 331 8668

Saterdag 14 April 2012

Johan Heunis 082 652 1692 Hetty Vermaak 082 851 5911

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . .

SIEKES:

Maude Laurence: Maude stabiel, ons bid vir oom Fred en haar ander versorgers (079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: in stabiele toestand, gaan redelik goed, wag nog vir nieroorplanting

(Rina 072 231 9140)

Phillip Verster: algemene toestand baie beter (082 490 8781)

Pieter Booysen: toestand stabiel, verdere toetse by kardioloog (Kay 072 737 4158)

Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, Kroniese moegheid sindroom,

sukkel afgelope ruk baie met die moegheid, verdere toetsuitslae verwag in 2 weke (Memory 011-

662-1005)

Ann Woest: rusperiode, verdere behandeling in 3 weke (083 730 6533)

Wynand Jansen van Vuuren: toestand nie so goed, gaan vir lewerbiopsie 10/4, toetse wys is nie

hepatitis nie, probleme met immuunstelsel (082 951 2030)

Carla, Kleinkind van Nico Doman: seldsame groeisiekte onder een ogie, ontvang spesialis

behandeling, daar is beterskap (082 568 2120)

Willem de Wet: in KDP hospitaal (083 444 4348)

Ronél de Klerk: in ICU in Flora kliniek (084 601 7092)

Nellie Wasmuth: erge val gehad, beide arms gebreek en heup verder beseer (083 356 8130)