2
Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die verkeerde redes geneem word. Soms is dit om mag te behou, soms is dit om gewild te wees. Meestal is hierdie kudde gedrag maar net die weg van minste weerstand. Die beste voor- beeld van sulke gedrag is seker die Pilatus verhaal. EK WAS MY HANDE LIRIEKE VERS1 1 Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va, 2 Pilatus moes oordeel 3 oor die skuld van ‘n Man 4 steel Hy belasting 5 of matig Hy Hom aan 6 Hy reken Hy is koning 7 van die volk 8 dis nie so maklik 9 om te vertolk. KOOR 1 10 Ek was my hande in onskuld 11 (Vergeet van die Man) 12 maar met vrees in my hart INSPIRASIE VERS2 14 Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va 15 Die Sanhedrin 16 het ook ‘n eiertjie te lê 17 vir reg en geregtigheid 18 moet elke kant iets sê BRUG 19 “Luister na ons 20 na die krete van die skare . . . (X2) VERS3 21 Jare later wroeg hy 22 nog oor daardie dag HOE KRY EK DIE SONG? SMS “HANDE” NA 38021, SLEGS R10 I-TUNES GRATIS DOWNLOAD @ WWW.FRANCOISLOUWMUSIC.CO.ZA

Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die ...francoislouwmusic.co.za/wp-content/uploads/2013/11/... · KOOR 1 10 Ek was my hande in onskuld 11 (Vergeet van die Man) 12 maar

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die ...francoislouwmusic.co.za/wp-content/uploads/2013/11/... · KOOR 1 10 Ek was my hande in onskuld 11 (Vergeet van die Man) 12 maar

Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die verkeerde redes geneem word. Soms is dit om mag te behou, soms is dit om gewild te wees. Meestal is hierdie kudde gedrag maar net die weg van minste weerstand. Die beste voor-beeld van sulke gedrag is seker die Pilatus verhaal.

EK WAS MY HANDE

LIRIEKEVERS11 Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va, 2 Pilatus moes oordeel3 oor die skuld van ‘n Man4 steel Hy belasting5 of matig Hy Hom aan6 Hy reken Hy is koning7 van die volk 8 dis nie so maklik9 om te vertolk.

KOOR 110 Ek was my hande in onskuld11 (Vergeet van die Man)12 maar met vrees in my hart

INSPIRASIE

VERS214 Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va 15 Die Sanhedrin16 het ook ‘n eiertjie te lê17 vir reg en geregtigheid18 moet elke kant iets sê

BRUG19 “Luister na ons20 na die krete van die skare . . . (X2)

VERS321 Jare later wroeg hy22 nog oor daardie dag

HOE KRY EK DIE SONG?SMS “HANDE” NA 38021, SLEGS R10I-TUNESGRATIS DOWNLOAD @ WWW.FRANCOISLOUWMUSIC.CO.ZA

Page 2: Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die ...francoislouwmusic.co.za/wp-content/uploads/2013/11/... · KOOR 1 10 Ek was my hande in onskuld 11 (Vergeet van die Man) 12 maar

1. Watter soort verteller is hier aan die woord? (1)

2. “Pilatus” verwys na ‘n sekere interteks – watter teks is dit? (1)

3. Skryf twee voorbeelde van halfrym uit die lied neer? (2)

4. Lees reëls 14 -18 en skryf ‘n idioom neer en verduidelik die betekenis daarvan. (2)

5. Verduidelik met behulp van ‘n woordeboek die betekenis van die volgende woorde:

a. Jehova (Reël.1)b. Belasting (Reël.4)c. Sanhedrin (Reël 15)d. Geregtigheid (Reël17)e. Wroeg (Reël 21) (5)

6. Skryf die tema van die lied neer. (1)

(12)

BEGRIPSTOETSEK WAS MY HANDE

JOIN OUR FACEBOOK PAGE: FRANCOISLOUWMUSIC TWITTER:FRANCOISLOUWM

RIA TAYLOR