25

Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:
Page 2: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

Presented By: Ms Mark

Pitlochry Primary School Educator

Page 3: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

KUNS, KUNS, KUNS

Foto’s en onderskrifteDit is voorbeelde van landkuns (land art), waar dinge in die natuur soos klippe, bome, blare, takke en sand gebruik word om kuns te skep.

Page 4: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

Strijdom van der Merwe, die landkunstenaar (land artist) het 393 bome in Dorpstraat, Stellenbosch, met bloedrooi lap toegedraai. Sy doel was om mense bewus te maak van die skoonheid (beauty) van die natuur. Die kleure in die foto’s vorm ‘n sterk kontras: die rooi boomstamme teenoor die kaal, swart takke in die winter, met die wit geboue in die agtergrond.

Page 5: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

KUNS – LUISTER EN PRAAT AKTIWITEIT

Kyk na die foto’s en antwoord die vrae wat volg.

1.Sê wat jy in die foto’s sien en sê of jy van die kunswerke hou. Gee redes.

2.Hoeveel bome sien jy op foto 3?3.Hoeveel beelde van mense sien jy op foto 5?4.Beskryf die kleure op die foto’s.

Page 6: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

‘n Drama (a play)

Let op die kenmerke van ‘n drama:

• Die karakters se name kom links, gevolg deur ‘n dubbelpunt.• Die karakters se woorde kom regs, sonder aanhalingstekens.• Die toneelaanwysings kom tussen hakies na die karakter se naam.

Page 7: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

‘n UITTREKSEL UIT ‘N JEUGDRAMA

Lees die uittreksel uit ‘n jeugdrama in rolle. Let op julle uitspraak. Antwoord die vrae wat volg.

Kuns word deur kunstenaars gemaak. Ander mense kan dit geniet.

VERTELLER: Melanie en haar ma sit saam en TV kyk in die sitkamer.MELANIE: Mamma, wat doen die vrou?MA: Sy is ‘n kunstenaar. Sy maak ‘n skildery. Hou jy daarvan?MELANIE (knik): Sy skilder ‘n danseres. Maar sy maak die bene te lank.MA: (lag): Ja, miskien tog. Maar kunswerk hoef nie presis te lyk

soos in die werklike lewe nie. Dit maak dit juis egte kuns.MELANIE: As ek nou enigiets teken wat nie presies reg is nie, is dit

dan ook kuns?

Page 8: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

MA: Nee, ware kunstenaars, soos bekende skilders, tekenaars, beeldhouers, musikante, sangers, dansers, toneelspelers en skrywers, maak of doen dinge wat ander mense kan geniet. Sê maar in kunsgalerye of museums of teaters.

MELANIE: As ek ‘n tekening van Mamma maak dan is dit nog nie egte kuns nie, net my kuns?

MA (lag): Ja, maar vir my is jy my eie klein kunstenaar. Teken ‘n prent vir my.

VRAE

1. Noem die twee hoofkarakters in die kort uittreksel. Wie is die derde “karakter”?

2. Sê waar die karakters hulle bevind3. Sê waaroor die karakters praat (die

tema).

Page 9: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

INLIGTING OOR ONDERHOUDE

ʼn Onderhoud is waar een persoon ʼn ander persoon ondervra met die doel om daardie persoon om ʼn sekere doel beter te leer ken. (Daar kan ook meer as een persoon aan albei kante van die ondervragingsproses betrokke wees.)Nie alle onderhoude hoef so formeel te wees soos ʼn werksonderhoud nie.Joernaliste voer gereeld onderhoude met bekende mense en publiseer dit dan in ʼn tydskrif of koerant sodat die lesers meer kan uitvind omtrent daardie persoon.

Page 10: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

SKRYF EN AANBIED: ‘n Onderhoud

Skryf ‘n onderhoud van EEN BLADSY. Die onderhoud moet tussen jou en enige kunstenaar soos ‘n sanger, ‘n skilder of ‘n akteur wees.

• Doen al beplanning.• Skryf die onderhoud in die vorm van ‘n drama of dialoog.• Die name van die karakters kom links op die bladsy, reg langs

die kantlyn, met ‘n dubbelpunt na die naam.• Moenie aanhalingstekens gebruik nie.• Enige ekstra inligting kom tussen hakies

Page 11: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:
Page 12: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

AFLEIDINGS (DERIVATIONS – Creating a new word out of an old word by adding a prefix or

suffix)

• ‘n Afleiding is ‘n woord wat bestaan uit ‘n stam en ‘n voorvoegsel(prefix) of agtervoegsel(suffix).

Basisvorm + Agtervoegsel = AFLEIDING

Byvoorbeeld: skilder + y = skildery

Page 13: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

INDIREKTE REDE (INDIRECT SPEECH)

ONTHOU!

• Gebruik of by ‘n vraagsin.• Gebruik dat na ‘n stelsin• Die werkwoord gaan na die einde van die sin.• Die voornaamwoord ek verander na sy (‘n meisie)

Page 14: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

OMSKRYWINGS (DESCRIPTIONS)

Leer die volgende beskrywings

Voorbeeld: Iemand wat kuns beoefen en skeppend werk.

Antwoord: ‘n Kunstenaar

1. Iemand wat graag sing – sanger2. Iemand wat skilderye maak – skilder3. Iemand wat musiek maak – musikant4. Iemand wat beelde maak - beeldhouer

Page 15: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

MEERVOUDE (PLURALS)

ONTHOU!

Leer die volgende reëls!

• Woorde wat eindig op l,m,n,d,r kry ‘n s• Woorde wat op i,o,u of ‘n beklemtoonde a eindig, kry ‘n

afkappings-s bv. pa’s

Page 16: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

VOEGWOORDE (CONJUNCTIONS)

• Conjunctions help you to join two sentences together to form one.• In VOEGWOORDE there are three groups of conjunctions that have

different rules for joining sentences.GROUP ONE

RULE: Write the first sentence as is, write the conjunction next and the second sentence as is.

The conjunctions that are in group one:Maar EnOf WantDog Of…..ofSowel…as Nog….nog

Page 17: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

GROUP TWO

RULE: The verb from the second sentence will be written right after the conjunction.

Here are some conjunctions that are in group two:

Dus Daarom Daarhelwe AndersDaara Dan Intussen NieteminGevolglik Al Nou NogtansTog Toe

Page 18: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

GROUP THREE

RULE: The verb from the second sentence goes to the end of the sentence.

Here are some conjunctions that belong to group three:

Dat Omdat Totdat VoordatNadat Sodat Wat WieTerwyl Alhoewel Toe SodraSedert Aangesien As OfMits Tensy Indien

Page 19: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

AKTIWITEIT

HERSIENING

A. Skryf die sinne korrek oor deur die nodige lees-en skryftekens en hoofletters in te vul.

elke jaar trek buffels sebras en bokke weg van die droe gebiede af hulle migreer oor die serengeti in africa op soek na groen gras in gebiede waar dit gereen het

B. Skryf die volgende afkortings uit.

1. str. 2. mej. 3. nr. 4. e-pos

C. Voltooi die opdrag by die woorde in vet druk (sinonieme en antonieme)

1. Ek het altyd gewonder waarom (dieselfde betekenis) sebras strepe het.2. As sebras of buffels in ‘n trop saamtrek, is daar gewoonlik min (teenoorgestelde

betekenis) van hulle bymekaar.

Page 20: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

TAAL IN KONTEKS

A. Bou woorde met basisvorme en agtervorgsels (Afleidings)

1. Dans + er = ? 4. beeld + hou + er = ?2. Sang + er = ? 5. musiek + ant = ?3. Kuns + te + naar = ? 6. skryf + er = ?

B. Skryf die sinne in die indirekte rede.

1. Mamma vra: “Hou jy van die skildery?”2. Sy vra: “Kan ek ‘n skildery maak?”3. Mamma sê: “Die kunstenares skilder ‘n skildery.”4. Melanie sê: “Die danser in die skildery se bene is te lank.”

C. Gee EEN WOORD vir die volgende omskrywings.

1. Iemand wat beelde maak.2. Iemand wat skilderye maak.3. Iemand wat musiek maak.4. Iemand wat graag sing.

Page 21: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

D. Gee die meervoude van die woorde.

1.Ma 4. foto2.Mamma 5. kunstenaar3.Kamera 6. video

E. Verbind die sinne met die woorde tussen hakies.

1.Die ma is bly. Haar dogter begin ook skilder. (dat)2. Sy skilder ‘n danseres. Haar bene lyk te lank. (maar)

Page 22: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

‘n Dialoog van ‘n formele Werksonderhoud

Lees die volgende onderhoud en antwoord die vrae wat volg

Mev. Van Staden: Goeiemiddag, mejuffrou Botha. My naam is mevrou Van Staden.Ek is die personeelbestuurder.

Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus.Mej. Botha: Dankie.Mev. Van Staden: Volgens u CV het u baie ondervinding in sekretariële werk. Mej. Botha: Ja, ek het al 10 jaar ondervinding as ʼn sekretaresse.Mev. Van Staden: Vertel my meer van u kwalifikasies.Mej. Botha: Nadat ek matriek behaal het, het ek het ʼn diploma in

administrasie en sekretariële werk verwerf. Ek het ook verskeie sertifikate as bewys van kursusse wat ek bygewoon het om my vaardighede te verbeter.

Mev. Van Staden: Wat is u sterk punte in kantoorwerk en in die algemeen?

Page 23: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

Mej. Botha: Ek kan gemiddeld 100 woorde per minuut tik. Ek is vaardig in die meeste rekenaarprogramme. Ek is goed georganiseerd en leer vinnig. Ek het ook goeie sosiale vaardighede.

Mev. Van Staden: Ek sien u het ook uitstekende verwysings. Is daar enige vrae wat u het rakende hierdie pos?

Mej. Botha: Ja, wat is al die verantwoordelikhede van die pos?Mev. Van Staden: Ons is op soek na iemand om al ons beleide te tik, alle

korrespondensies deur e-pos te behartig asook afsprake te reël. Die persoon sal ook alle administratiewe werk in die kantoor moet

doen.Mej. Botha: Wat is die kantoorure, mevrou Van Staden?Mev. Van Staden: 08:30 tot 16:30, insluitend ʼn uur vir middagete. Wat is u verwagting

ten opsigte van ʼn salaris?Mej. Botha: Die huidige koers vir hierdie tipe posisie behoort my te pas.

Watter bykomende voordele bied u?Mev. Van Staden: Die pos sluit mediese fonds asook ʼn pensioenplan in. Daar is ook 21

dae verlof per jaar by die pakket ingesluit.

Page 24: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

Mej. Botha: Dit klink baie goed. Van wanneer af is die pos beskikbaar?Mev. Van Staden: Ons hoop om iemand teen die begin van volgende maand

aan te stel. Ons voer nog ʼn paar onderhoude vandag en behoort teen die naweek ʼn besluit te neem. Ons sal u vroeg volgende week skakel en laat weet.

Mej. Botha: Baie dankie, Mevrou. Ek sien uit om weer van u te hoor.Mev. Van Staden: Baie dankie dat u gekom het. Totsiens. Mej. Botha: Totsiens.

VRAE

1. Watter vrae is tydens die onderhoud aan mej. Botha gevra?2. Kan jy aan enige bykomende vrae dink wat mev. Van Staden nog kon gevra

het om te bepaal of mej. Botha die regte kandidaat vir die pos is?3. Kan jy aan enige bykomende vrae dink wat mej. Botha rakende die beskikbare

pos kon gevra het?4. Dink jy mej. Botha het die vrae goed geantwoord?5. Wat dink jy is die kans dat mej. Botha hierdie pos gaan kry? Verduidelik hoekom jy so sê.

Page 25: Presented By€¦ · My naam is mevrou Van Staden. Ek is die personeelbestuurder. Mej. Botha: Aangename kennis, Mevrou. Mev. Van Staden: Sit gerus. Mej. Botha: Dankie. Mev. Van Staden:

https://www.pitlochryps.co.za/