6
No. 21 17 - 22 Aug 2015 Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92 [email protected] Uit die hoof se kantoor Suid-Afrikaanse ouers laat hulle kinders die nuutste vryhede toe. Ons reëls is egter baie strenger as lande soos Sri Lanka en Isra- el, volgens die Universiteit van Westminster, Londen. Die volgende bevindings is ge- doen oor Suid-Afrika se kinders: 5% van die kinders mag ‘n pad oorsteek sonder toesig. 40% kinders ry elke dag sonder ‘n ouer se toesig skool toe. Byna geen ouer laat hul kinders ná donker alleen die huis verlaat nie. ‘n ¼ van 15-jarige kinders mag nie sonder ‘n ouer se toesig na ‘n winkel binne loopafstand van die huis, gaan nie. Net 15% van die kinders word toegelaat om openbare vervoer te gebruik. Net meer as 30% van die kinders mag bv. alleen in die straat fietsry. Ons kinders word groot in ‘n samelewing waar hulle aan soveel “slegte” dinge blootgestel word. Hierdie oorversigtigheid vir die negatiewe het definitief ‘n negatiewe impak op ons kinders se emosionele ontwikkeling. Dink net: as u in ‘n winkelsentrum stap, is ouers se eerste instink om te sê: “Hou my hand vas en moenie met vreemdes praat nie!” Natuurlik gaan ons kinders later sukkel om ander te vertrou. Aan die ander kant kan ouers ook nie kanse waag met hulle kosbaarste besittings nie. Ouers moet maar probeer skiet gee: Laat kinders toe om in die win- kel self te koop. Vriende oor te of by vriende te gaan kuier. Fliek, ysskaats en uitstappies saam met maatjies oor en we- er. ‘n “Siek gemeenskap” mag nie ‘n invloed op jou kind se grootword hê nie. Bogenoemde inligting is gedeeltelik uit die Beeld verkry. Alle kommunikasie probleme vind plaas omdat ons nie luister om te verstaan nie, ons luister om kommentaar te lewer.” Onbekend Gedagte van die week: Baie geluk aan Juf. Stefanie en DJ Cornelissen met die pienkvoetjie wat oppad is.

Rooimier 21 - 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Rooimier 21

Citation preview

Page 1: Rooimier 21 - 2015

No. 21 17 - 22 Aug 2015

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

[email protected]

Uit die hoof se kantoor

Suid-Afrikaanse ouers laat hulle kinders die nuutste vryhede toe. Ons reëls is egter baie strenger as lande soos Sri Lanka en Isra-el, volgens die Universiteit van Westminster, Londen. Die volgende bevindings is ge-doen oor Suid-Afrika se kinders:

5% van die kinders mag ‘n pad

oorsteek sonder toesig. 40% kinders ry elke dag

sonder ‘n ouer se toesig skool toe.

Byna geen ouer laat hul kinders ná donker alleen die huis verlaat nie.

‘n ¼ van 15-jarige kinders mag nie sonder ‘n ouer se toesig na ‘n winkel binne loopafstand van die huis, gaan nie.

Net 15% van die kinders word toegelaat om openbare vervoer te gebruik.

Net meer as 30% van die kinders mag bv. alleen in die straat fietsry.

Ons kinders word groot in ‘n samelewing waar hulle aan soveel “slegte” dinge blootgestel word. Hierdie oorversigtigheid vir die negatiewe het definitief ‘n negatiewe impak op ons kinders se emosionele ontwikkeling. Dink net: as u in ‘n winkelsentrum stap, is ouers se eerste instink om te sê: “Hou my hand vas en moenie met vreemdes praat nie!” Natuurlik gaan ons kinders later sukkel om ander te vertrou. Aan die ander kant kan ouers ook nie kanse waag met hulle kosbaarste besittings nie. Ouers moet maar probeer skiet gee:

Laat kinders toe om in die win-kel self te koop.

Vriende oor te of by vriende te gaan kuier.

Fliek, ysskaats en uitstappies saam met maatjies oor en we-er.

‘n “Siek gemeenskap” mag nie ‘n invloed op jou kind se grootword hê nie. Bogenoemde inligting is gedeeltelik uit die Beeld verkry.

“Alle kommunikasie probleme vind plaas omdat ons nie luister om te verstaan nie, ons luister om kommentaar te

lewer.” Onbekend

Gedagte van die week: Baie geluk aan Juf. Stefanie en DJ Cornelissen met die pienkvoetjie wat oppad is.

Page 2: Rooimier 21 - 2015

Elizabeth Venter

22 Aug Nautilus 3 – Fichardtpark Laerskool om 08:00 Conquesta Gr. 4-7 24 Aug Kroon Krieketoefeninge Conquesta Gr. 4-7 25 Aug Tennis vs Kroonheuwel(tuis) Rooiskool Netbaltoernooi te Schoonspruit vir o/13 spelers Conquesta Gr. 4-7 26 Aug Ringbal vs Kroonheuwel by Wanderers om 14:00 Conquesta Gr. 4-7 27 Aug SGB opleiding om 12:00 by Blouskool Conquesta Gr. 4-7 Tennis vs Kroonheuwel(weg) Maskerbal vir Gr. 4-7 om 18:00 28 Aug Expo in Welkom Hokkie vs Jordania/Truida Kestell en Caritas Conquesta Gr. 4-7 29 Aug Expo in Welkom 1 Sept Somersdrag vir alle leerlinge.

Wiskunde : 12 Augustus Afrikaans : 14 Augustus LV (Kennis) : 17 Augustus LV (Kuns) : 18 Augustus

Wiskunde : 24 Augustus Afrikaans : 25 Augustus SW : 26 Augustus NW & Teg : 27 Augustus LV : 31 Augustus Bybelstudie : 1 September Algemene Kennis : 2 September Engels : 3 September

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb.

voor Woensdae 12 uur na die vol-

gende e - pos adres gestuur word.

Geen inligting wat laat is word

aanvaar nie.

Conquesta Datums (Gr. 1 - 3) :

Conquesta Datums (Gr. 4 - 7) :

Page 3: Rooimier 21 - 2015

Raa

isel

pret

2 :

Daa

r gaa

n e

lke

wee

k ‘

n r

aais

el i

n d

ie R

ooim

ier

ver

skyn. J

y s

kry

f jo

u a

ntw

oord

op d

ie

afsk

eurs

trokie

en h

andig

dit

in b

y j

uff

rou E

lbie

Kri

el m

et j

ou R

5.0

0. J

y m

ag d

it n

et o

p ’

n

Woen

sdag

inhan

dig

. A

l die

reg

te a

ntw

oo

rde

wo

rd i

n ’

n h

ouer

geg

ooi

en e

lke

wee

k i

s d

aar

’n

trek

kin

g. D

ie p

erso

on w

at g

etre

k w

ord

, ontv

ang R

40.0

0

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

----

Naa

m:_

______________

_______ G

r. _

______

I

s R

5.0

0 i

nges

luit

?

Kan

jou w

ed d

aar

is ‘

n l

iedji

e m

et L

eonar

d W

elth

agen

in. W

at i

s die

lie

dji

e se

naa

m?

Antw

oord

:_________________

______________________________________________

________________________________________________________________________

Dit

is le

nte

en

die

blo

mm

e w

il w

eer

blo

m.

Sen

wes

Kro

on

stad

bie

d jo

u d

ie id

eale

L

ente

pro

mo

sie

aan

om

jou

tu

in

op

te

kikk

er t

een

bek

ost

igb

are

pry

se!

Sp

rin

g S

pla

sh P

rom

osi

e :

21

.08/

2015

- 1

2.09

.201

5 S

enw

es V

illag

e K

roo

nst

ad

Page 4: Rooimier 21 - 2015

ASSESSERING : Graad 4 24 Aug - AFR : Bl.102 (“Lewer ‘n praatjie”) Aanbieding soos in handboek. 25 Aug - ENG : Reading dept. (Workbook, Pg18) 27 Aug - NW & TEG : Opdrag (Musiekinstrument) 28 Aug - WISK : Toets (Tema 22 , 23 , 24 , 25)

Graad 5: 25 Aug - AFR : Taalwerktoets (Tema 12) 27 Aug - ENG : Book report (To be done in the class)

Graad 7 : 24 Aug - WISK : Vergelykings & Interpreteer grafieke 25 & 26 Aug - TEG : Formele Assessering ( Hoofstuk 6 - 8) Bl. 113 - 134 + Afbakening soos in klas. 27 Aug - EBW : Toets (Bl.82 - 100) 28 Aug - AFR : Mondeling (Vergadering , Bl.134)

Graad 4 : Sosiale Wetenskap Ons gaan in die klas 2 A4-grootte inligtingsplakkate maak. Een in geskiedenis en een in geografie. Jy moet jou navorsing, asook prente, saambring op die datum aangedui hierby. Jy mag die inligting in die handboek gebruik, asook die internet (onthou om erkenning aan bronne te gee), jy mag prente uitknip of aftrek van die internet. GEEN PLAKKAAT MAG BY DIE HUIS VOLTOOI WORD NIE. Bring alles saam en kom sit dit in die klas aanmekaar. Geografie: Saaiboerdery (bl. 52) OF Veeboerdery (bl. 55) vir 27 Augustus Geskiedenis: Die fiets (bl. 122) OF Die motor (bl. 125) vir 1 September Beide hierdie take se punte word ingereken vir die kwartaalpunt.

Skoolverwisselingskamp vir Gr.7’s is 16 - 18 Oktober 2015. Kostes beloop R600.00 per persoon. Ouers kan dit solank in paaiemente betaal sodat dirnie ‘n eenmalige groot be-

drag is wat betaal moet word nie. Alle gelde moet op 1 Ok-tober 2015 ten volle by Mnr. Morne betaal wees.

SPRAAK & DRAMA UITSLAE :

Goudveld Kunstefees

Skryf ‘n GEDIG :

Andre Sadler A+

Leigh-Anne de Winnaar A+

Jaun Anthony Swart A+

Ilani Klopper A

Emma Schutte A

Kayla Botha A

Kyle Cuperus A

Conrad Hattingh A

Dillyn van der Walt A

Marche Meyer A

Hendre Fourie A

Carla Crous A

Lizanne Campher B

Madison Weyer B+

Brendon Bray B+

Joret Olivier B+

Tristan Horak B+

Monique van Wyk B+

Lanel Olivier B+

KUNS :

Elana Marx Brons

Nicole de Neysschen Brons

Kayla Botha Brons

Joubert Fourie Brons

Kayla Potgieter Brons

Page 5: Rooimier 21 - 2015

Baie dankie aan die volgende borge : Nico Olivier & Laubie Laubcher vir die 0/9 Rugby truie asook vir Jan Vorster vir die skenking van Lego blok-kies vir die Gr.1 - 3 VO leerlinge. (Die blokkies word gebruik om sekere Wiskundige begrippe te verbeter.)

Aandag alle ouers & leerlinge :

Geen leerling sal weer met ‘n “Recycle” hempie skool

toe kom as hulle nie hul sak met herwinbare items

skool toe gebring het nie. ONS VERSOEK ASB OUERS

OM GEEN SAKKE MET VUILGOED EN ANDER

GEMORS SKOOL TOE TE STUUR NIE. Help ons om

U kind te leer om die aarde op te pas. Ons doen ‘n

beroep op ons ouers om asb die produkte vooraf te

skei en in aparte sakke te gooi.

Dankie!

Graad 4A

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Lekotla Danie Riaan Ricus Chené

Mileek Tertius Louis Petrus Natasha

Habiba Dané Morné Dezi Chris

Alisha Merinda Dillon Leanné Deven

Clinton

Etienne

Graad 4 B

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Emmie Adri Celine Franco Cuylen

BJ Marnus Nathan Hanriëtte Marli

Charlotte Katryn Dewald Ewald El – Rico

David Adriaan Micheal Katelynn Bertus

Graad 4 C

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Franco Wian Amoré Edwin Burnette

Rory Johan Yvonne Danie Katya

Jordan Henrico Lesego Frans Kelly – Anne

Dillen Jandré Miriam Ruben Heylie

Amy

Meike

Graad 5 A

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Brdget Carla Abigail Ansha Marché

Marochelle Annelize Janelle Tsepang André

Dillyn Walter Ilani Devan Conrad

Johan Dewald Charl Dillon Joret

Pieter Hendré

Graad 5 B

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Uli Johan Edelize Erynn Abia

Ruan Ampie Monique CJ Deidré

Lanel Dedré Jaco Nikita Burger

Anri Netta Anavrin Linda Gustav

Juan - Anthony

Danelle

Graad 5 C

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Henry Margarete Nicole André Michelle

Elgin Leigh – Ann Elana Evan Kayla

Nathan Michiel Kayla Ashley Janré

Emma Marius Kyle Lanel Taylor

Madison Joubert Edrich

Anje

Graad 5 D

Groep 1 Groep 2 Groep 3 Groep 4 Groep 5

Janke Hanro Shaniqau Duan Armand

Lezanne Sarize Tsepang Christiaan Sinteché

Clifton Lize Mouzeleen Jean - Ralf Jeandré

Francois Collin Brendan Jeydin

HJ

Dandré

Lewensvaardigheidsgroepe :

Klerewinkel

Alle onder-

steuners klere nou

te koop by die

klerewinkel vanaf

Maandag, 24 Au-

gustus 2015.

Maandae ,

Woensdae & Vrydae

vanaf 11 : 00 - 13 :

30.

Tye vir die

klerewinkel :

AANDAG alle

Senties

ondersteuners!

Ondersteuners

baadjies.

Gholfhemde.

Pette &

Sunvisors.

Page 6: Rooimier 21 - 2015

KAAS BESTELLINGS

NAAM : DATUM:

GRAAD: TEL NR:

KAAS SOORTE PRYS HOEVEEL BEDRAG

1KG MOZZERELLA R 65

1KG GOUDA R 65

1KG CHEDDAR R 65

1KG WIT CHEDDAR R 65

2KG GERASPERDE MOZZERELLA R 120

2KG GERASPERDE GOUDA R 120

2KG GERASPERDE CHEDDAR R 120

2KG GERASPERDE WIT CHEDDAR R 120

1KG PROCESSED SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG WIT ROOM SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG BOTTER (KERRYGOLD) R 60

1KG LANCEWOOD ROOMKAAS R 70

0,5KG PHILLEDELPHIA KAAS R 65

0,5KG BLOUKAAS R 65

0,5kg SALAMI R 60

GEWONE KAASSMEER R 50

BILTONG KAASSMEER R 60

* ECCO COAL BRAAI BRIQUETTES* 4KG R 25

TOTAAL

BELANGRIK

* BESTELLINGS MOET ASB SAAM MET GELD IN GESEELDE KOEVERTE SKOOL TOE GESTUUR WORD

* BESTELLING SLUIT 17 AUGUSTUS VIR AFLEWERING 21 AUGUSTUS EN 31 AUGUSTUS VIR

AFLEWERING 7 SEPTEMBER

* INDIEN U VERKIES OM ELEKTRONIES TE BETAAL STUUR ASB DIE BEWYS VAN BETALING SAAM MET

DIE BESTEL VORM SKOOL TOE

* BESTEL ASB VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM. VOORRAAD IS NIE GEWAAARBORG

NIE

* BANK BESONDERHEDE: AM DU PLESSIS, CAPITEC BANK, REK NR 1399 1822 67, TAK KODE 470010

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK MY GERUS: SEL: 082 365 3251

WHATSAPP: 082 854 8540

LANDLYN: 056 212 1077

* EK WIL JULLE OOK NET GRAAG BEDANK VIR JULLE ONDERSTEUNING IN DIE PROJEK.

ONS HET AL DIE HALF MERK BEREIK MET DIE GR1 SE FONDS INSAMELING.