7
No. 29 November 2015 Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad [email protected] Uit die hoof se kantoor : Ons wil graag die ouers / voogde wie se skoolgeld op datum betaal of selfs vooruitbetaal is, bedank. Daarmee maak u die finansiële bestuur van die skool soveel makliker. Ouers / voogde wie se skoolgeldrekening agterstallig is, word versoek om asseblief u rekening so gou moontlik op datum te bring. Ongereelde betalings veroorsaak dat daar nie altyd geld is om salarisse aan die einde van die maand te betaal en ander verpligtinge na te kom nie. Die betaling van skoolgelde is verpligtend by Sentraal en beide ouers of wettige voog is verantwoordelik vir die betaling daarvan. Skoolgeld is betaal- baar op die eerste skooldag van elke maand vanaf Januarie tot November 2015. Ons skool is nou in ‘n fase waar die betaling van skoolgelde kritiek is. Ouers, ongelukkig moet ek nou sê dat ‘n groot deel van ons ouers finansiële moord pleeg deur nie u skoolgelde te betaal nie, ons kan en gaan nie langer doekies omdraai nie. Ek wil graag weer die stelling maak: “Kwaliteit onderwys kan nie gratis wees nie!” Ongelukkig weet ek dat die meeste van die mense wat die Rooimier lees, wel hul skoolgelde betaal en dat hierdie boodskap nie nood- wendig by die regte mense gaan uitkom nie. Senties besef dat ons land in ‘n geweldige finansiële toestand is en dat almal swaarkry. Die feit van die saak bly, dat indien ouers nie gaan betaal nie klasse bymekaar gegooi gaan word en kwaliteit onderwys gaan ingeboet word. Kinders sal dan nie meer indi- viduele aandag kan kry nie en die swakker kind sal die lydende party wees. My vraag is: “Is dit wat ons ouers wil hê, of is daar ‘n alternatief hiervoor?” Dit is met ‘n swaar hart en gemoed dat ek hierdie brief aan ons ouers moet skryf, siende dat ‘n groot groep van ons ouers wel hul skoolgelde betaal. Ons kan nie gaan vakansie hou met die wete dat onderwysers wat so hard gewerk het hierdie jaar, nie betaal kan word nie. Ek kan my indink die vrese en bekommernise wat deur hierdie onderwysers se gedagtes moet gaan. Ouers ek vra mooi, betaal u skoolgeld want dit is die regte ding om te doen. Kom ons sluit die jaar op ‘n hoë noot af en nie op ‘n laagtepunt nie. Ek sê weer dankie aan almal wat so getrou u skoolgeld betaal en ek glo met my hele hart dat ons ander ouers ons gaan help in hierdie verband. Ons leuse is nie verniet: “Senties skitter vir Jesus” nie. Eksamentye : 08h00 - 09h45 : Eerste sessie (Skryf 1’ste van 2 vraestelle) 09h45 - 10h00 : Handig boeke in by registerklas. 10h00 - 10h30 : POUSE 10h30 - 12h00 : Tweede sessie (Skryf van 2’de vraestel) of Leer vir volgende dag se vraestel. “Proof of a man’s intelligence is his freedom of choice.” - Unknown Geluk aan Mnr. Jaco Viljoen wat aangewys is as Voorsitter van die Kroon Atletiek en Juf. Elria wat onder - voorsitter is vir 2016 - 2017. Sterkte aan Mnr. Hennie, Mnr. Dian, Mnr. Nico en Juf. Menanteau wat tans besig is met eksamens. Ons weet dit sal goed gaan.

Rooimier 29 - 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief Senties 29

Citation preview

Page 1: Rooimier 29 - 2015

No. 29 November 2015

Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad

[email protected]

Uit die hoof

se kantoor :

Ons wil graag die ouers / voogde wie se skoolgeld op datum betaal of selfs vooruitbetaal is, bedank. Daarmee maak u die finansiële bestuur van die skool soveel makliker. Ouers / voogde wie se skoolgeldrekening agterstallig is, word versoek om asseblief u rekening so gou moontlik op datum te bring. Ongereelde betalings veroorsaak dat daar nie altyd geld is om salarisse aan die einde van die maand te betaal en ander verpligtinge na te kom nie. Die betaling van skoolgelde is verpligtend by Sentraal en beide ouers of wettige voog is verantwoordelik vir die betaling daarvan. Skoolgeld is betaal-baar op die eerste skooldag van elke maand vanaf Januarie tot November 2015. Ons skool is nou in ‘n fase waar die betaling van skoolgelde kritiek is. Ouers, ongelukkig moet ek nou sê dat ‘n groot deel van ons ouers finansiële moord pleeg deur nie u skoolgelde te betaal nie, ons kan en gaan nie langer doekies omdraai nie. Ek wil graag weer die stelling maak: “Kwaliteit onderwys kan nie gratis wees nie!” Ongelukkig weet ek dat die meeste van die mense wat die Rooimier lees, wel hul skoolgelde betaal en dat hierdie boodskap nie nood-wendig by die regte mense gaan uitkom nie. Senties besef dat ons land in ‘n

geweldige finansiële toestand is en dat almal swaarkry. Die feit van die saak bly, dat indien ouers nie gaan betaal nie klasse bymekaar gegooi gaan word en kwaliteit onderwys gaan ingeboet word. Kinders sal dan nie meer indi-viduele aandag kan kry nie en die swakker kind sal die lydende party wees. My vraag is: “Is dit wat ons ouers wil hê, of is daar ‘n alternatief hiervoor?” Dit is met ‘n swaar hart en gemoed dat ek hierdie brief aan ons ouers moet skryf, siende dat ‘n groot groep van ons ouers wel hul skoolgelde betaal. Ons kan nie gaan vakansie hou met die wete dat onderwysers wat so hard gewerk het hierdie jaar, nie betaal kan word nie. Ek kan my indink die vrese en bekommernise wat deur hierdie onderwysers se gedagtes moet gaan. Ouers ek vra mooi, betaal u skoolgeld want dit is die regte ding om te doen. Kom ons sluit die jaar op ‘n hoë noot af en nie op ‘n laagtepunt nie. Ek sê weer dankie aan almal wat so getrou u skoolgeld betaal en ek glo met my hele hart dat ons ander ouers ons gaan help in hierdie verband. Ons leuse is nie verniet: “Senties skitter vir Jesus” nie.

Eksamentye :

08h00 - 09h45 : Eerste sessie (Skryf 1’ste van 2 vraestelle)

09h45 - 10h00 : Handig boeke in by registerklas.

10h00 - 10h30 : POUSE

10h30 - 12h00 : Tweede sessie (Skryf van 2’de vraestel) of

Leer vir volgende dag se vraestel.

“Proof of a man’s intelligence

is his freedom of choice.”

- Unknown

Geluk aan Mnr. Jaco Viljoen wat aangewys is as

Voorsitter van die Kroon Atletiek en Juf. Elria wat onder

- voorsitter is vir 2016 - 2017.

Sterkte aan Mnr. Hennie, Mnr. Dian, Mnr. Nico en Juf. Menanteau wat tans besig is met eksamens. Ons weet dit sal goed gaan.

Page 2: Rooimier 29 - 2015

31 Okt Nautilus wiskunde 1 Nov Musiek op wiele. Ouers en kinders kan saam op lorries en bakkies Kersliedere in die strate sing. Sang om 18:30 en aand eindig by Moedergemeente met ‘n diens om 19:30. 2 Nov Koshuisafsluiting om 18:00 Graad 6 leerlinge (Kaskar - wenners) gaan Emerald Casino toe. Vertrek stiptelik 07:00 vanaf die koshuis. 3 Nov JP Prysuitdeling om 17:30 in skoolsaal. Leerlinge reeds om 17:00 by die skool 4 Nov SP Prysuitdeling om 17:30 in skoolsaal. Leerlinge reeds om 17:00 by die skool. Gr. 4 en 5 voor pouse en Gr. 6 en 7 na pouse. Funksie vir ouers van Prefekte(nuut en oud) en Skolierpatrollie(nuut en oud) na afloop van die Prysuitdeling. Geen kinders nie!!! Prefekte en skolierpatrollieleerlinge se funksie in klaskamer 5 Nov Prefekte funksie by skool en teken van boekies en hemde om 10:30 Sokkie vir Gr. 7 leerlinge om 17:30 6 Nov Gr. 4 Wegbrekers Prefekte kamp 7 Nov Gr. 4 Wegbrekers Prefektekamp 8 Nov Prefektekamp Kranslegging deur Hoofseun en Hoofdogter om 10:45. 9 Nov Koshuis vs Skool Inter om 14:00 by die skool.

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na

die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Vir meer inligting rondom die plasings, kontak vir my op

(Lynné : 071 - 464 - 9146)

Lalieta Zaaiman

Page 3: Rooimier 29 - 2015

EKSAMENROOSTER :

Nov. Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr. 7 9 LO

12 SW : Geog SW :Geog NW SW : Geog

13 AFR (Skryfkuns) WISK 1 AFR (Skryfkuns) EBW

16 ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) ENG (Skryfkuns) WISK : Algebra & AFR (Skryfkuns)

17 WISK 1 WISK 2 WISK 1 NW & ENG (Skryfkuns)

18 WISK 2 AFR (Skryfkuns) SW : Gesk WISK 2

19 SW : Gesk SW : Gesk WISK 2 Drama & Musiek

20 AFR AFR ENG AFR

23 NW LV AFR TEG

24 LV ENG SW : Geog ENG

25 ENG NW LV SW : Gesk

26 Lees & Begrip Lees & Begrip Lees & Begrip Lees & Begrip

Baie dankie aan elke JP - Juffrou en ouer wat gehelp

het om hierdie dag moontlik te maak! Ons is

opgewonde om die nuwe Gr. 1’tjies te ontmoet.

Graad 1 Kuierdag - ‘n

REUSE sukses!!

Prysuitdeling reëlings :

Junior Primêr , 3 November 2015 begin stiptelik om

17:30.

Leerders trek somersdrag aan met ‘n oortrektrui (pull

over) asook skoolskoene met wit kouse. Hare moet net-

jies vasgemaak word en uit jou gesig uit wees.

Senior Primêr, 4 November 2015 begin stiptelik om

17:30.

Leerders trek somersdrag aan met ‘n oortrektrui (pull

over) asook skoolskoene met wit kouse. Hare moet net-

jies vasgemaak word en uit jou gesig uit wees. Slegs

nuwe en ou leerlingraadslede trek kleurbaadjies

(blazers) aan.

Ons vra dat ouers wat die Prysuitdeling bywoon dien

ooreenkomstig sal aantrek aangesien dit ons skool se Pres-

tige aand is. Ons vra ook dat ouers nie met klein babatjies

die aand sal bywoon nie aansien dit baie steurend vir an-

der mense kan wees, veral vir ouers wat agter in die saal

sit. Dit is net goeie maniere om te bly sit totdat die Pry-

suitdeling verby is, ander het bly sit toe u kind ‘n prys

gekry het ons vra vir u dieselfde. Die funksie na die SP

Prysuitdeling is net vir eregaste en nie vir die

publiek nie. Geen kinders(prefekte en skolierpatrollie in-

gesluit) mag die funksie bywoon nie. Kinders sal gevra

word om die funksie te verlaat.

GR.7 AFSKEID : Ons neem Donderdag, 5

November afskeid van die Gr.7’s in die saal.

Gr. 7 - Ouers is baie welkom om dit by te

woon. Die saalperiode begin om 10:40.

DIE BEHEERLIGGAAM WENS HIERMEE INGEVOLGE ARTIKEL 38 VAN DIE

SKOLEWET KENNIS AAN ALLE OUERS TE GEE DAT DIE BEGROTING VIR 2016 BY DIE KANTOOR TER INSAE SAL LE VANAF 2 NOVEMBER 2015, WEL-

KE BEGROTING AAN OUERS VOORGELE SAL WORD TYDENS DIE

OUERVERGADERING WAT GESKEDULEER IS VIR 16 NOVEMBER 2015 OM 17:30 IN DIE SKOOLSAAL.

Krieket : 0/9 A : Wen KPS

0/9 B : Wen Salomon Senekal

Page 4: Rooimier 29 - 2015

Leerlinge moet asb. onthou van hul gelde vir die WATERKASKENADES , 10 No-vember 2015. Dit kos R70.00 per leerder.

Geagte Ouers,

Ons gee ‘n jaarblad uit met al die klas- , sport- en aksiefoto’s van 2015. Dit sal ‘n kosbare herinnering vir u kind wees van al die hoogtepunte deur die jaar. Die koste hieraan verbonde is slegs R120.00. Bestellings sluit op 2 November. Vul die afskeurstrokie in en stuur dit saam met die geld na u kind se klasonderwyser. Die jaarblad sal saam met die rapporte uitgedeel word op die 9de Desember. -------------------------------------------------------------------- ____________________ in Gr. _______ wil asb. ‘n

jaarblad @ R120 vir 2015 bestel.

Wessel Welman Kroonstad El-ektroniese Dienste; Du Randt & Louw Prokureurs Nashua Piet Heckroodt Myburgh Eien-doms Trust OM Agri Jan Kraay Porters Auto Williams Hunt Delta

Nulandis Voermol VK Implemente Tonie Nel Molatek CC Chickens Sernick Veevoere Quantum Laser Cutting Kobus Crous Manie van Niekerk Dagbreek Slaghuis

Sadler Ing Potgieter Oogkundiges Danie Crous Dakota Motors Senwes Bossie Relling Corlea Kleynhans Kroonstad Volkswagen AHS/Rooies Pick 'n Pay Fami-ly Supermarket Corcomm

Page 5: Rooimier 29 - 2015

Assessering

Datum : Gr. Vak : Beskrywing :

2 Nov 4 AFR

Maak 'n tydskrifadvertensie.

Bring 'n ou tydskrif saam,

ons gaan dit in die klas

doen. Kyk na riglyne op

(Bl.163) en voorbeelde op

3 Nov SW Geografietoets : ( Bl.68 –

71)

3 Nov WISK

Wiskunde ondersoek : Geen

voorbereiding – Word in

klas gedoen.

5 Nov SW Geskiedenistoets : Bl.152 –

146)

6 Nov ENG Language test : Pg. 140,

142, 150, 152, 160)

2 Nov 5 AFR Formele Taalwerktoets : Tema 16 & 17

6 Nov ENG

Language test : Word list

(Pg. 132, 134, 135),

Demonstrative pronouns

(Pg. 137 & 146), Singular &

Plural (Pg. 151)

3 Nov 6 ENG Language test

4 Nov WISK Ondersoek : Begrotings

2 – 6

Nov 7 AFR

Mondeling : My laer-

skoolloopbaan.

4 Nov SW Geskiedenis : Leer

aantekeninge

Page 6: Rooimier 29 - 2015

Eksamen Afbakening Graad 4

AFR : Aantekeninge kwartaal 1 - 4 in jou flipfile en hersiening-

soefeninge in Platinumhandboek (Bl. 181 – 187)

ENG : Language opsommings – (Kwartaal 1 – 4), Comprehen-sion test (Voorbeelde in dept. boek), Writing (Onvoorbereid), Handboek (Bl. 177, 178, 179)

WISK :

Vraestel 1 : Handboek (Bl.119, 125, 167, 173, 179, 189, 211) Vraestel 2 : Handboek (Bl. 133 – No 1 – 3, 145 – No 1 – 4, 179, 190, 191, 193, 194, 195, 206) –

Hersien toetse in portefeulje lêer.

LV : Suid – Afrikaanse kossoorte, Sedeues , Kolo A & B (Bl. 152, 153, 142, 143), Kortvrae : (Bl.146, 147, 150, 151, 153)

NW & TEG : Lys van nuwe woorde (Kwartaal 4), Handboek (Bl. 154 – 162, 164 & 165, 167 & 168, 170 – 172, 174 – 178, 180 & 181,186, 188 & 189) – Aktiwiteite in werkboek.

SW :

Afdeling A: (Bl. 4), Nuwe woorde( Bl. 11), Bakens/

Landmerke (Bl.15), Mense en hul behoeftes Afdeling

B: (Bl.27), Simbole en sleutels (Bl.30-31), Roosterver-

wysings (Bl.48-49), Mense en kos (Bl.50-51), Maniere

van boer (Bl.52-56), Saai-en-veeboerdery (Bl. 60) On-

verwerkte en verwerkte kos, Afdeling C: (Bl.68-73),

Water (Bl.74), Nuwe woorde (Bl.76-77), Lees net

(Bl.78-79), Besoedeling en afvalwater (Watersiklus kan

Graad 5

AFR :

Tema 15 – 18 Vraestel 1: Afr. Skryfkuns - Afdeling A Opstel (20) : Afdeling B – Transaksionele teks (10) 3 paragrawe – 120 woorde (Informele brief, dagboekinskrywing) Vraestel 2 : Afdeling C – Leesbegrip (25) en Taalwerk (15) Taalwerk: Al die idiome in Tema 15 -18 (Bl. 147,148,150, 152, 156, 157, 158,160,162,167,168,170,172,177,178,180). Kyk veral na jou leerlêer. Handig in: Portefeulje, Afrikaanse handboek op dag wat jy eks. skryf.

ENG :

Pronouns (Pg. 7,32,14), Direct & reported speech (Pg.110), Prepositions (Pg.117), Past tense (Pg. 10, 129, 137), Present tense (Pg. 16,128,137), Question forms (pg.24) A or AN (Pg.138), Spelling (Pg.140), Capital letters (Pg.61), May or can (Pg.156), Verb & Adverb (Pg. 41, 56, 165, 79), Verb & Adverb (Pg.41, 56, 165,79) Demonstructive pronouns (Pg146), Singu-lar & Plural (Pg.15, 51), Connecting words (Pg.128), Spelling & Punctuations and also notes & Worksheets.

WISK :

Vraestel 1: Heelgetalle,+,-,x,÷, breuke, numeriese patrone ( Tema 19,28,29,30,31,33,34,39) Vraestel 2: 2D en 3D, temp,massa,lengte, tyd, inhoud, omtrek, opp, volume, meetkundige patrone, data ( Tema 6,8,13,15,20,24,26,27,32,35,38) Ons fokus veral op Kwt 3 en 4 se werk.

LV :

Kortvrae : Boelie, Mishandeling (Bl.54, 55), Selfbegrip, Huishoudelike produkte (Bl.102, 103), Weet wat be-teken “Allah” , ”Ramadan”, “Labola” & “Barmitswa” (Gelowe : Bl. 96 – 101), Langvrae : Eet gesond (Bl.110), Positiewe selfbegrip (Bl.5), Hoe om emosies positief te hanteer, Kortvrae : Belangrikheid van water (Bl.106 & 107).

NW :

Platinum : Planeet aarde (Bl, 162, 164, 166), Oppv van die aarde (Bl. 168 – 173, 175 – 178, 184), Sedi-mentgesteentes (Bl. 186 – 188, 190 – 194), Fossiele (Bl. 196 – 199, 202 – 206, 208) Energie & Elektrisiteit (Bl. 130, 138 – 139) + Sleutelwoorde (Bl. 162, 170, 172, 186, 196)

SW :

Geskiedenis : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kortvrae: Geen, Lang Vrae: Bl 150 (hoofstede van provinsies), (Eenheid 2) Kortvrae: Bl 151, (Eenheid 3), Kortvrae: bl 153,(Eenheid 4) Kortvrae: Bl 154, (Eenheid 5), Kortvrae: Bl 155, (Eenheid 6) Kortvrae: Bl 156, (Eenheid 7, Langvrae: Bl 157 (Die Kasteel – Wes Kaap) (Eenheid 8), Kortvrae: Bl 158, (Eenheid 11), Kortvrae: Bl 161, Voorbeeld van Kwartaalas-sessering Bl 162 & 163, 3de Kwartaal werk. (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 132 & 133, (Eenheid 2), Langvrae: Bl 135 (Piramide) (Eenheid 3), Kortvrae: Bl 144, Geografie : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kort vrae: Bl 72, 73, 75, Lang vrae: Bl 74 (hoe steenkool gevorm word) (Eenheid 2), Kort vrae: Bl 78, 81, 82, Lang vrae: Bl 80 (skets diepvla-kmynbou), Bl 81 (impak van mynbou), (Eenheid 3), Kort vrae: Bl 83, Lang vrae: Bl 83 (skets met byskrifte), Bl 84 (silikose), Bl 85 (reëls vir mynwerkers), Kwartaalassessering bladsy 86 & 87, 3de kwartaal werk (Eenheid 1), Kort vrae: Bl 46, 47, 48, 50, 51, 53, (Eenheid 2)

Kort vrae: Bl 56 - Voorbeeld van kwartaalassessering bladsy 68 & 69

Graad 6

AFR : Platinum : (Bl. 170, 174 – 177, 180, 182, 186 – 189, 192, 194, 199 – 201, 203, 204, 206, 211 – 213, 216)

ENG :

File : (Term 1): pg. 1-4 [Nouns] , pg. 12 [relative pronouns- joining sentences] , pg. 22-35 [indefinite tenses (present/past/future)] , pg. 41 [regular/irregular verbs] , pg. 51/52 [apostrophe], (Term 2) pg. 5/6 [degrees of comparison] / pg. 11/12 [adverbs] , pg. 13/14[conjunctions] , (Term 3) pg. 7 [future tense] , pg. 8 [synonyms] , pg. 9 [recap tenses] , pg. 15-18 [present continuous tense] , pg. 20-23 [past continuous tense] , pg. 26/27 [figures of speech] , pg. 29 [roots/prefixes/suffixes] , pg. 42/43 [active and passive voice] , pg. 44/45 [apostrophe] (Term 4) pg. 3 [active and passive voice] , pg. 4 [Clauses (main/dependent) / phrases]. NB!! Go through all the worksheets and additional exercises that was done in your workbook.

WISK :

Vraestel 1: Ekwivalente breuke (Bl.22).Tel, rangskik, vergelyk (Bl.118 & 119), Optel en aftrek (Bl.128 – 133), Persentasie (Bl.148-151), Desimale breuke (Bl.101-107) en (150), Numeriese patrone (Bl. 167 &168), Vermenigvuldiging (driesyfergetal) (kompenseer en kolom-metode) (Bl.180 &181), Tel breuke op en trek af (Bl.188), Bereken verkoopprys (Bl.190), Deling (driesyfergetal) (Bl.206), Getalsinne (Bl.212), *Hersien faktore, priemgetalle, oefeninge in werkboek en assesserings. Vraestel 2: Tyd: (Bl. 31) Modus, mediaan en gemiddeld (Bl.157), Datahantering (Bl.158-163), Herlei mm, cm, m, km (Bl. 171 & 172). Herlei g, kg (Bl. 120, 121, 124 &125) en herlei ml en liter Bl.111), Bekyk voorwerpe (Bl. 134-138); Eienskappe van 2D vorms (Bl. 140; Temperatuur (Bl.153), Eienskappe van 3D voorwerpe (Bl. 194), Bereken omtrek, oppervlakte, buite-oppervlakte en volume (Bl.200-204); Transformasies (Bl.144, 145, 219 en 220).*Hersien oefeninge in werkboek en assesserings.

LV :

Ken die datums van die nasionale feesdae, Wapenskild (Bl. 120), Kortvrae : Basiese noodhulp (Bl.158 & 159) Wat is teenliggame? , Wat is : Geslagsteriotipering, Vroueregte, Infeksies, MSG (Hoekom dit by voedsel gevoeg word en gevaarlik is?), UBUNTU (Bl. 114), Langvrae : Dieremishandeling & regte.

NW :

Hersiening van onderwerp (Bl. 182, 196, 206, 217) , Kwartaal 4 Eksamen (Bl. 218 – 219) Sleutelbegrippe (Bl. 174, 178, 186, 187, 194, 203, 212), Sleutel-woorde (Bl.168, 170, 175, 184, 198,200,202, 208, 210, 214), Geval-lestudie (Bl. 204 – 205)

SW :

Geografie : 1’ste kwartaal (Bl.8 – 13 , Kaartwerk), 4’de kwartaal (Bl. 76, 77, 80, 82, 84, 85, 91, 92 – Kortvrae) Kortvrae : (Bl.50 & 51, 54 – 56, 61, 68) Langvrae : (Bl.57, 69, 62, 63, 64, 65) Geskiedenis : 4de kwartaal 2015 (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 173, 174, 175, 176, 177, 178, Langvrae: Bl 175, 176 (Holistiese genesing) (Eenheid 2), Kortvrae: Bl 179, 180, 184, Langvrae: Bl 182, 183 (Pokke & Edward Jenner) (Eenheid 3), Kortvrae: Bl 185, 186 Lang - vrae: Bl 187, 188 (Dr Chris Barnard) (Eenheid 4), Kortvrae: Bl 190, Voorbeeld van Kwartaalassessering. Bl 192, 193 - 3de Kwartaal werk. (Eenheid 1), Kortvrae: Bl 144, 146, 147, 151, Langvrae: Bl 148 (Rol van Parlement), 149 (Parlement se twee huise) (Eenheid 2), Langvrae: Bl 155 (Fatima Meer) 156 (Pius Langa), (Eenheid 3), Kort - vrae: Bl 160, 161 (Eenheid 4), Kortvrae: Bl 168, Langvrae: 165 (Ampswapen)

Page 7: Rooimier 29 - 2015

Gr. 7 Afskeidsokkie Wanneer : 5 November 2015 Waar : Skoolsaal Tyd : 18:00 – 21:00 Wie : Alle gr. 6 en gr. 7 leerders Toegang : Gratis

Daar sal foto’s geneem word. Daar sal ‘n snoepie wees waar kos, koeldrank en lekkers

verkoop sal word.

Graad 7

AFR :

Taal: Taalfokus 1 (Bl.7), Selfstandige naamwoorde. Aktiwiteit 3 (Bl.15), Woorde wat verband hou met gedigte. Taalfokus 2 (Bl.31), Teenwoordige, verlede en toekomende tyd. Taalfokus 3 (Bl.32), Lees-en skryftekens. Taalfokus 2 (Bl.67), Die enkelvoudige en saamgestelde sin. Taalfokus 2 (Bl.80), Direkte en indirekte rede. Taalfokus 2 (Bl.91), Telwoorde. Taal-fokus 1 (Bl.91), Voorsetsels. Taalfokus 3 (Bl.92), Lydende en Bedrywende vorm. Taalfokus 1 (Bl.115), Soortname en bywoorde van wyse en tyd. Taalfokus 2 (Bl. 116), Byvoeglike en bywoordelike bysinne. Taal-fokus 3 (Bl.116), Ellips, afkortings, lettername en ak-ronieme. Taalfokus 1 (Bl.127), Enkelvoud en meervoud. Taalfokus 2 (Bl.140 & bl.127), Afkappins- tekens. Taalfokus 3 (Bl.140), Aandagstreep. Taalfokus 1 (Bl. 151), Byvoeglike naamwoorde. Taalfokus 5 (Bl.152), Uitroepteken en komma. Taalfokus 2 (Bl.165), Lidwoorde. Taalfokus 1 (Bl.175) Taalfokus 4 (Bl.140), Afleidings. Taalfokus 1(Bl.187,139 en 19), Voornaam-woorde. Taalfokus 2 bl. 187 en Taalfokus 1 bl.164 Klemtekens. Taalfokus 3 bl 188 Deelwoorde. Taalfokus 4 (Bl.188) en Taalfokus 1 (Bl.212), Ontkenning. Taal-fokus 1 (Bl.199), Werkwoorde. *Idiome: Kwartaal 4.*Hersien aktiwiteite, toetse en werkvelle.

ENG :

(Term 1) pg. 1-4 [punctuation] , pg. 5-8 [present indefi-nite tense] , pg. 10/11 [types of sentences] pg. 12-15 [past indefinite tense] , pg. 20-22 [countable/uncountable nouns] , pg. 36-38 [revision - tenses] (Term 2) pg. 1-3 [homophones/homonyms] , pg. 7-9 [main/dependent clause] , pg. 11-13 [future indefinite tense] (Term 3) pg. 5-7 [idioms – I’ll give the meaning, you need to give the idiom] , pg. 8-11 [apostrophe] , pg. 11-14 [active and passive voice (simple tenses)] , pg. 18-22 [figures of speech] , pg. 23/24 [adverbs] , pg. 34-37 [direct/indirect speech] , pg. 40-43 [present continuous tense] , pg. 48/49 [recap - tenses] , pg. 53-57 [past continuous tense] .(Term 4) pg. 1-3 [active and passive voice = Continuous tenses] , pg. 5/6 [continuous tenses] NB!! Go through all the work-sheets and additional exercises that was done in your workbook.

WISK :

Vraestel 1: Algebra en grafieke- Telgetalle, heelge -talle, eksponente, breuke, desimale, funksies en ver-wantskappe, patrone, uitdrukkings en vergelykings, grafieke, data. Vraestel 2: Meetkunde en meting – lyne, 2-D, 3-D, opp, omtrek, vol, transformasie, waarskynlikheid. Ons fokus veral op Kwartaal 3 en 4 se werk. Wiskunde bou egter op vorige kennis en dit is dus belangrik om al die werk te hersien ter voorbereiding.

LO :

Leer kortvrae in jou portefeulje lêer. Geskikte skool-

vakke vir die 6 loopbaanrigtings (Bl. 63 – 68), Gebalan-seerde diet & kosse met die regte voedingstowwe (Bl.129) - Kort & Langvrae , Spinnekopdiagram – Jy moet 1 kan maak ( Bl.32), Selfbeeld (Bl. 1 – 8) – Kort & Langvrae, Hoe om konflik positief te hanteer (Bl.26), Groepsdruk (Bl.22), Feite rondom liggaams - en emo-sionele verandering tydens puberteit (Bl. 12 – 14), Voedingstowwe wat jy benodig (Bl.129), Faktore wat jou keuse van dieet beinvloed. Kyk veral na kulturele faktore. Weet wat is epilepsie, VIGS, TB, Diabetes & Anoreksie.

NW :

KENNISAFDELING 4 – PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE : HET JY GEWEE (Bl.152, 154, 155, 158, 159, 160, 163, 172), KORT VRAE : Het jy geweet en woordelys, LANGVRAE : (Bl. 151) Fotosintese, (Bl.160) Swaartekrag beïnvloed, (Bl.163) Vier faktore maak tus-sengetysone ‘n uiterste omgewing om in te oor-leef, Diagramme & Sketse : (Bl. 147) Die aarde draai om sy eie as (Bl.151), Fotosintese (Bl.152), Ligenergie & Fotosintese (Bo aan die bladsy), Assesserings (Bl. 156, 165, 176), Woordelys (Bl.177 – 182)

TEG :

Hoofstuk 10 : Verwerking van material (Bl.161 – 173), Hoofstuk 8 : Elektriese stroombane (Bl. 127 – 131), Hoofstuk 9: Krukke & asse (Bl. 135 – 146), Hoofstuk 1 : Wat is tegnolgoie? + Sleutelwoorde (Bl. 122, 128, 132, 162, 166, 171, 176)

SW :

Geografie : Module 1 : Kaartvaardighede (kortvrae en prakties) Eenheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaart (Bl. 8 & 9) ,Eenheid 2 : Sketskaarte (Bl.12), Eenheid 4 : Afstand en skaal (Bl. 16,17 en 21), Module 5 : Bevolkingsgroei en – verandering : Eenheid 1: Bevolkingskon-septe (Bl. 82 – 84), Eenheid 2 : Faktore (Bl. 86 – 90) - Langvraag, Eenheid 3 : Wêreld se bevolkingsgroei (Bl. 91 -96) – Langvraag. Mod-ule 7 : Natuurlike Hulpbronne en Bewaring in SA. Eenheid 1 :Natuurlike hulpbronne (Bl.120- 123) – Langvraag. Eenheid 2 :Bestuur van hulpbronne(Bl.124,125-128), Eenheid 3 :Water in SA (Bl.132,134,135) – Langvraag (Bl.136). Geskiedenis : Module 7: Kortvrae: Nalaten-skap van die slawe aan die Kaap (Bl.110). Vry-burgers, Hollandse boere, Franse Hugenote (Bl.112). Langvrae: Oorsake en gevolge van slawe se verset aan die Kaap (B l. 108 en 109). Genadendal (Bl. 116), Module 8: Kortvrae: Die gevolge van die Britte se aankoms (Bl.142 en 143). Die uitbreiding van die kolonie onder Britse bewind (Bl. 143). Grensoorloë aan die oosgrens van die Europese kolonie (Bl. 145). Bron B Kaart wat toon hoe die Xhosas hul land verloor het (Bl.146). Soldate en amptenare (Bl.148 en 149). Britse immigrasie (Bl.150) Hoe het die handel uitgebrei? (Bl.153). Sendelinge en handelaars (Bl.156). Langvrae: Afskaffing van slawerny in 1836 (Bl.150 en 151). Die Groot trek (Bl.151 en 152). *Leer aantekeninge in werkboek en ken nuwe woorde van kwartaal 4. *Hersien as-sesserings van kwartaal 3 en 4.

EBW :

Netto Waarde (Bl. 59,60), Inkomste en uitgawe (Bl. 68 – 71), Swot (Bl. 91,92), Reklame (bl 93,94); Kosteberekening (bl 98,99); stedelike en landelike bestaan (Bl.110), Opsommings (Bl. 40,41,74,114,139,140), produksie (Bl.122-124), Banke en spaar (Bl.129 – 135), Fin instellings en organisasies (Bl.136 – 138)

MUSIEK : Langvrae: Notablok (Bl.186 -187, bl 222 – 223), Kortvrae: (Bl.188, 190, 191, 192, 193, 214, 218, 219, 233, 234, 235, 236, 258)

DRAMA : (Bl. 92 – 99, 103, 105 – 110,131, 132)

Gelukwensing - seremonie :

Leerderraad en hul ouers van 2015 & 2016 , word uit-

genooi om na die prysuitdeling, 4 November 2015, iets

te kom geniet in die personeelkamer.

Die leerders kom in die konforensiekamer bymekaar.