53
Laerskool Voorpos 22 Mei 2017 Saalopening

Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/121.pdf · 2017. 5. 23. · Rooimier wil adverteer, kontak die kantoor en een van ons redaksielede sal u kontak! ROOIMIER

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Laerskool Voorpos

    22 Mei 2017

    Saalopening

  • Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    Laerskool Voorpos

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    HIER BOU ONS VIR DIE TOEKOMS

    RESPEK • God

    • Myself

    • Medemens

    • Tyd

    • Eiendom

    • Familie/skool/land

    INTEGRITEIT • Doen die regte ding, want dit is

    die regte ding.

    • Dit is hoe ek optree selfs as niemand my sien nie.

    • Eerlikheid

    • Betroubaarheid

    • Verantwoordelikheid

    • Eienaarskap

    • Volharding

    LOJALITEIT • Getrouheid / Vertroue

    • Regverdigheid

    • Standvastigheid

    • Ondersteuning

    • Hulpvaardigheid

    • Hoflikheid

    • Gehoorsaamheid

    TROTS • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

    LIEFDE • Optimisme • Entoesiasme • Naasteliefde

    • Verdraagsaamheid

    • Diensbaarheid

    • Waagmoed

    • Empatie/

    • Barmhartigheid

    LAERSKOOL VOORPOS

    Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

  • ✓Kies om positief te wees

    ✓Kies om gelukkig te wees

    ✓Glo in jouself

    ✓Wees aanpasbaar

    ✓Wees dankbaar

    My denke bepaal my geluk

    JAARTEMA 2017

  • OPENING:Juffrou Katie van der Berg

    4

    1 Kor 12 : 12 - 18

  • HANDE

  • Wat maak jy met jou hande?

    PO

    SIT

    IEF

  • NEG

    ATI

    EF

  • Waardes is die boustene van karakter.

    Met my waardes stap ek die toekoms in.

    HugardTrots

    Waarde van die maand

    • Wie en wat ek is

    • Werkstrots (passie)

    • Selfdissipline

    • Doelgerig

    • Trotse taalgebruiker

    • Aanspreeklikheid

    • Betroubaarheid

    • Vriendelikheid

    • Myself, my skool, my land

  • 11

    Inskrywings 2018

    19 Mei Opedag vir Laerskool Voorpos

    12 Junie Elektroniese inskrywings (gr1) vir 2018 sluit

    13 Junie Word hanteer as laat inskrywing.

  • Eksamenafbakening

    is aan leerders gegee.

    Dit is ook beskikbaar

    op die webblad onder

    Akademie, asook op

    die Toep onder

    omsendbriewe.

    NB!! Rooster het

    verander.

    Moet nie een in

    huiswerkboekie

    gebruik nie.

    Akademie

    12

    Gr 7 Gr 6 Gr 5 Gr 4

    1 Jun Wisk Wisk Wisk Wisk

    2 Jun Afr Afr Afr Afr

    5 Jun LO PSW NW/Teg Aard

    6 Jun Eng Aard Eng Eng

    8 Jun KK Eng (dept) PSW NW/Teg

    9 Jun Aard

    12 Jun Teg Wisk (dept)

    13 Jun Gesk Gesk Gesk Gesk

    14 Jun EBW NW/Teg (dept)

    15 Jun NW Aard PSW

  • AkademieMarli Swart (hertoekenning)

    Streekswenner van die ATKV-Spelathon

    SportJayden Horn

    Keletso Viljoen (hertoekenning)

    Hanro Pogieter (hertoekenning)

    Opgeneem as deel van Cravenweekspan

    Erekleure

    13

  • KultuurKlaradyn Moolman

    Lianke van Wyk

    Alexander Coetzer-Kristensen

    Vir deelname aan ATKV Redenaars Semi-finaal

    Mila Meyer

    Vir Eisteddfod kategoriewenner vir Afrikaanse Drama-Poësie

    Leané Theron

    Vir Eisteddfod kategoriewenner vir Afrikaanse Drama-Gedramatiseerde Prosa

    Senior Koor

    Deelname aan Eisteddfod

    Erekleure

    14

  • Rondte 1: Vrydag 26 Mei, 12:00

    by Laerskool Voorpos

    Ons span: Mignon Burger

    Fredrich Rossouw

    Marli Swart

    Jeané Thomas

    Ons wens julle voorspoed toe!!

    Astro Quiz 2017

    15

  • JUNIOR kooroefening

    Woensdae 13:30 – 14:30 in KDP lokaal

    Koor

    16

  • Onthou indien u in die

    Rooimier wil adverteer,

    kontak die kantoor en

    een van ons

    redaksielede sal u

    kontak!

    ROOIMIER

  • Mini-tennis

    Mini-tennis oefening

    Graad 2 Dinsdae 13:30

    Graad 3 Dinsdae 14:00

    Cornelia du Plooy en Inus Daneel sal die

    oefeninge aanbied.

    Bring jou raket saam indien jy een het.

  • BULLETJIESOefening Maandae en Woensdae op die Rugbyveld. o/6 & o/7 17:00 – 18:00o/8 17:30 – 18:30

    Onthou asseblief kontakbesonderhedeen vrywaringsvorms. Seisoengeld: R300

    Alle Gr. RR tot Gr. 2 welkom!!

    21

  • BULLETJIES BEPALINGS

    Bulletjierugbybepalings

    Datum Gasheerskool

    27 Mei 2017 Laerskool Bergsig

    3 Junie 2017 Loftusdag

    10 Junie 2017 Laerskool Saamspan

  • BULLETJIEDAG BY LAERSKOOL MENLOPARK

  • Rugby

    VRIENDSKAPLIKE WEDSTRYDE

    30 Mei – Rooihuiskraal (Weg)

    LIGA

    23 Mei – Danie Malan (Tuis)

    6 Junie – Die Poort (Tuis)

    24

  • Rugby

    AfrigtersOnder 9 – Mnre Stefan Lotter, Sephus Alberts, Armand Azar

    Onder 10 – Mnre Morné Taylor & Brandt Dorfling

    Onder 11 – Mnre Philip Kemp & Ruan de Witt

    Onder 13 A & B – Mnre Niël Hopkins, Arno Basson, Tommie

    Dreyer en Johan Potgieter

    OefentyeOnder 9 – Dinsdae en Donderdae 15:45 – 17:00

    Onder 10 – Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30

    Onder 11 – Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30

    Onder 13 A & B – Maandae – Woensdae 16:30 – 18:00

    LW: Oefentye kan verskil soos wedstryde begin. Afrigters sal

    met ouers kommunikeer op Whatsapp - groep.

  • Rugby

    Uitslae vs Laerskool Tuine

    o/9 - verloor 33-19

    o/10 - verloor 24-15

    o/11 - verloor 30-10

    o/13B - verloor 69-0

    o/13A - wen 12-7

  • Netbal

    SPAN AFRIGTERS TYD

    o/7 C Liebenberg & N Le Roux 13:45 – 14:30

    o/8 E van der Merwe & D Bezuidenhout 13:45 – 15:00

    o/9 A Ellis, J van Wyk & A Alcock 14:00 – 15:15

    o/10 T Majoor, M de Bruyn & C Pienaar 14:00 – 15:30

    o/11 L Naudé, E Venter & N Kamfer 14:00 – 15:30

    o/12 L Swart & S Roos 14:00 – 15:30

    o/13 L vd Walt & L Bezuidenhout 14:00 – 15:30

    Oefentye: Dinsdae & Donderdae

  • Netbal

    LIGAWEDSTRYDE

    o/10 tot o/13

    25 Mei Mayville weg

    30 Mei Northridge tuis

    28

  • Netbal uitslae16 Mei

    vs Laerskool Haakdoorn

    o/10 A – Verloor

    o/10 B – Verloor

    o/11 A – Wen

    o/11 B – Wen

    o/12 A – Verloor

    o/12 B – Verloor

    o/13 A – Verlooro/13 B – Wen

  • SkaakSkaakoefening elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.

  • Skaak

    Liga (Saterdag)27 Mei te L/S Pierneef

    Distrik finaal12 Augustus (Saterdag)

    Gauteng Top Skole19 Augustus (Saterdag)

    31

  • Skaak

    Fredrich Rossouw het tydens die

    Distrikfinaal vir individuele spelers ‘n

    vyfde plek in die o/13 span behaal

    en speel nou op die 26 Mei in die

    Gauteng uitspele by Hoërskool

    Waterkloof. Baie geluk en baie

    sterkte!

  • SkaakAl die o/9, o/11 en o/13 skaakspanne het

    Woensdag, die 17de Mei, baie suksesvolle

    oenfenwedstryde teen Laerskool

    Wonderboom gespeel, ter voorbereiding vir

    die liga wat op Saterdag, 20 Mei en 27 Mei

    by Laerskool Pierneef gespeel word.

    Ongelukkig het Laerskool Queenswood die

    wedstryd van Woensdag, 24 Mei,

    gekanselleer. Normale oefening sal op die

    dag plaasvind.

  • Landloop (Voorseisoen)

    • 20 Mei 2017 (Saterdag) – Transnet, Kilnerpark• 26 Mei 2017 (Vrydagaand) – TUT• 10 Junie 2017 (Saterdag) – Interprovinsiaal,

    Bronkhorstspruit

    Vir meer besonderhede:- AGN Atletiek se webtuiste: www.agn.co.za- AGN Kantoor: [email protected]

    Tel: +27 (0)12 327 4930/1/2

    http://www.agn.co.za/mailto:[email protected]

  • Landloop (Voorseisoen)Saterdag, 13 Mei by TUT

    •JM Maritz (Seuns o/9) 1ste

    •Francois Boshoff (Seuns o/9) 3de

    •Nathan Short (Seuns o/9) 15de

    •Stephanie Verschoor (Meisies o/11) 5de

    •Anja Landman (Meisies o/11) 6de

    •Joné Bester (Meisies o/13) 5de

  • Kaskar❖ 26 Mei – KASKARWEDREN

    Alle leerders se borgvorms moet op bogenoemde

    datums by skool wees vir kontrole asseblief

    ❖ 30 Mei – Eerste inbetaling

    ❖ 31 Mei – Tweede inbetaling

    ❖ 2 Junie – Finale inbetaling

    Leerders wie se geld nie op 2 Junie inbetaal is nie, sal

    ongelukkig nie in aanmerking geneem word vir enige

    beloning nie.

  • Kaskar - Middagprogram15:00 Opslaan en regkry van gazebo’s by

    toegewysde kuipe van klas

    15:20 Aanmeld van leerders by betrokke kuipe op

    rugbyveld

    15:30 - 16:30 Beoordeling van krete

    16:30 ALLE rondtetellers vergader bo in die KDP-

    lokaal

    16:40 Opening en verwelkoming

    17:00 - 19:00 Kaskarwedren

    19:00 - 20:00 Optel van rondtes, aankondiging van

    wenners en oorhandiging van pryse

  • Kaskar

    BELONINGS:

    ❖ Leerders wat R600 – R999 insamel word

    bederf met ysskaats en iets te ete

    (Voorlopige datum: 22 Junie)

    ❖ Leerders wat R1000+ insamel gaan gratis

    na Sun City se‚ Valley of the waves’.

    (Voorlopige datum: 12 Oktober)

    ❖ Klas wat meeste geld insamel sal tydens

    skooltyd by SPUR ʼn gratis hamburger,

    skyfies en koeldrank geniet.

  • KaskarTweede kontrole:

    ❖ Hoogste bedrae:

    - 3L Mev Naudé R400,66 per leerder

    - 2P Mev Liebenberg R362,98 per leerder

    - 7L Mnr Hopkins R329,52 per leerder

    - 3V Mev Venter R294,88 per leerder

    - 2V Mev Huisamen R290,00 per leerder

    TOTALE BELOOFDE BEDRAG: R149 219,502016: R132 191 2015: R147 486

  • Kaskar❖ Klasse wat hul sleutels ontvang R3000 per klas:

    1. 1P Me M Thuynsma

    2. 3S Me J van Wyk

    3. 4V Me C Pienaar

    4. 5L Me L van der Walt

    5. 6L Me A Alcock

    6. 6P Me L Bezuidenhout

    7. 6V Me B Smith

    8. 7P Me E van der Merwe

  • Kunswedstryde:

    Pierneef Kunstefees: Gedramatiseerde Prosa Gr2 – A+

    Gedramatiseerde Poesie Gr2 – A++

    Eisteddfod: Gedramatiseerde Prosa Gr2 – A+

    Gedramatiseerde Poesie Gr 2, sy is danook as Kategoriewenner in die item aangewys – A++

    Akrobaat:

    Sy het in dieselfde week ook deelgeneem aan Noord Gauteng Kampioenskappe in Akrobaat. Sy behaal ‘n punt van 9.25 en verwerf haar Noord Gauteng kleure.

    Baie geluk Mila.

    Mila Meyer

    Leerder prestasie buite skoolverband

  • Vorie Voorlopers

    Graad 7L

    Mnr Niël Hopkins

    Vorie Voorlopers...

    Mnr Kemp

    KlaspositiewesWoensdae gewone klere

  • Marli

    Skoolbesoek 100% - Rooi

    Dit is om jou te leer om getrou te wees en om ‘n sin vir verantwoordelikheid aan te leer.

    Leerders word gelukgewens deur

    Verjaarsdae

  • 27 MeiJuffrou Suné Roos

    Verjaarsdae

  • BELANGRIKFidget Spinner – Word beskou as speelgoed en word nie by die skool toegelaat nie.

    Geen warmwatersakke, ook nie sakkies wat met elektrisiteit verwarm word nie.

    Wintersdrag bykomstighede: Dieselfde reëlings soos verlede jaar geld ook nou: Wynrooi handskoene & serpe word toegelaat. Geen geel, swart, grys of ander kleur serpe nie.

    Geen musse of komberse nie.

    Geen tekkies.

    Baie dankie vir u samewerking.

  • BELANGRIK

    Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’n skeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aan leerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) so uitgedui het.

    Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:

    [email protected]

  • Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

    www.voorpos.my-auto.co.za

    Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

    TOEPASSING (APP)

    http://www.voorpos.my-auto.co.za/

  • Facebook – Like & volg ons nuwe blad.

    Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!

    Laerskool Voorpos - Amptelik

    FACEBOOK

  • Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 23 Mei terug wees.

    Baie dankie vir u ondersteuning en

    samewerking

    Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

    U kan maandeliks betaal.

    Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

    Skoolgeldkaarte vir Mei is reeds uit.

    Skoolgeldkaarte

  • Gedagte vir die week