6
7/23/2019 Rooimier 33 - 2015 http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 1/6  No. 33 November/Desemeber2015 Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad [email protected] SENTIES - JAARBLAD Ons is sommer baie trots op ons spog - jaarblad wat so pas uitgekom het. As u dit nog nie onder u oë gehad het nie, doen uself ‘n guns! U sal saamstem dat daar onsettend baie bloed, sweet en tandekners moes wees om dit saam te stel.  Aan juf. Elbie Kriel, mnr. Morné van Zyl, mev. Aletta de Nysschen en mev. Wondera Marais : Baie baie dankie vir die goeie resultaat! Dit is voorwaar ‘n jaarblad om te koester vir nog baie lank. Ons het nog ‘n paar ekstra kopieë laat druk, Indien u nog nie een aangeskaf het nie, maak gerus ‘n draai by mnr. Morné van Zyl. Baie geluk aan ons oud - Senties wat by die onderskeie hoërskole ingesluit is in leerderrade : Rooiskool : CJ Jordaan (Hoofseun) Marinus Aucamp (O/hoofseun) Waldo Wessels Jaydee Conradie Janneke du Plessis Dian de Beer Petria Liebenberg Jani Strauss Jana Welman Leané de Necker Blouskool : Henco Coetzee CJ Heckrood Nieke Kruger Molien Venter (O/hoofdogter) Lize Wessels Clarah van Heerden Baie geluk aaan juf Winnifred Venter se seun , Joubert Brey- tenbach, wat as hoofseun van Bloues verkies is. Al is hy nie ‘n oud—Sentie nie, is ons nogsteeds saam met julle trots. ONTHOU : Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat laat is word aanvaar nie. [email protected] Indien u ‘n advertensie wil plaas is daar egter koste verbonde :  1/8 : R50 1/4 : R100 Halfblad : R200 Volblad : R400 Betalings kan by Elbé Wessels afgehandel word.

Rooimier 33 - 2015

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 1/6

 No. 33 November/Desemeber2015

Nuusbrief : Sentrale Volkskool Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel : 056 2125 731 Hillstraat 92, Kroonstad

[email protected]

SENTIES - JAARBLADOns is sommer baie trots op ons spog - jaarblad wat so pasuitgekom het. As u dit nog nie onder u oë gehad het nie,

doen uself ‘n guns! U sal saamstem dat daar onsettend baiebloed, sweet en tandekners moes wees om dit saam te stel. Aan juf. Elbie Kriel, mnr. Morné van Zyl, mev. Aletta de

Nysschen en mev. Wondera Marais : Baie baie dankie virdie goeie resultaat! Dit is voorwaar ‘n jaarblad om te

koester vir nog baie lank.

Ons het nog ‘n paar ekstra kopieë laat druk, Indien u nognie een aangeskaf het nie, maak gerus ‘n draai by mnr.

Morné van Zyl.

Baie geluk aan ons oud -

Senties wat by die onderskeiehoërskole ingesluit is in

leerderrade :

Rooiskool :

CJ Jordaan (Hoofseun)

Marinus Aucamp (O/hoofseun)Waldo Wessels

Jaydee ConradieJanneke du PlessisDian de Beer

Petria Liebenberg

Jani Strauss

Jana WelmanLeané de Necker

Blouskool :

Henco Coetzee

CJ Heckrood

Nieke KrugerMolien Venter (O/hoofdogter)

Lize Wessels

Clarah van Heerden

Baie geluk aaan juf Winnifred

Venter se seun , Joubert Brey-

tenbach, wat as hoofseun van Blouesverkies is. Al is hy nie ‘n oud—Sentie

nie, is ons nogsteeds saam met julle

trots.

ONTHOU :Alle rooimier - inligting moet asb. voor Woensdae 12 uur na

die volgende e - pos adres gestuur word. Geen inligting wat

laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Indien u ‘n advertensie wil plaas is daar egter koste verbonde : 

1/8 : R50

1/4 : R100

Halfblad : R200

Volblad : R400

Betalings kan by Elbé Wessels afgehandel word.

Page 2: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 2/6

SKOOLGELD 2016Indien skoolgeld/enige ander gelde elektronies in die skool se rekening betaal word MOET u verwysings

asseblief baie duidelik wees aangesien daar baie verskillende gelde inbetaal word.  Vir alle skool-geldbetalings MOET die leerling se rekeningnommer sowel as sy voorletters en van gemeld word.Indien daar meer as een leerling in ‘n gesin is moet die betalings asseblief afsonderlik gedoenword. Meld asb ook waarvoor die gelde is wat inbetaal word. Moet asseblief geen bewyse faksnie, dit mors te veel papier. U kan die bewyse na die volgende adres e-pos: [email protected]

 VOORBEELD

P Jansen 12345 SkoolgeldJ Jansen 67891 SkoolgeldP Fourie Eerste maandfooiN du Toit K12345 Koshuis

Indien ouers musiek-, foto-, wegbreker-, of enige ander gelde as elektronies inbetaal, bly dit uverantwoordelikheid om die bewys van betaling saam met u kind na die betrokke onderwyser testuur.

Die skoolgeld vir 2016 beloop R7 920 vir die jaar en is vooruitbetaalbaar. Indien u nie die hele bedrag Januar-ie kan betaal nie, sal die skool ‘n vergunning doen en mag u die skoolgeld oor 11 maande afbetaal, nl. R720per maand vanaf Januarie 2016 tot November 2016.

Die Eerste maandfooi vir 2016 is R850 eenmalig. Vanjaar is die prosedure ter invordering hiervan andersas in die verlede. Elke leerling ontvang ‘n boekpakket met betaling van hierdie geld. Dit sluit hul hand- enskryfboeke in. Die pakkette sal beskikbaar wees op 9 Desember 2016.

BAIE BELANGRIK  : GEEN EERSTE MAANDFOOI KAN KONTANT BETAAL WORD BYDIE SKOOL NIE!!  Alle eerste maandfooi moet dmv Internetbetalings of bankin-betalings geskied. Maak seker dat die verwysing baie duidelik toon dat dit Aan-vangsfooi is tesame met die leerling se naam en sy rekeningnommer . Dieboekpakket sal slegs aan ‘n leerling oorhandig word indien hy/sy hierdie bewyssaambring. Dit is die ouer se verantwoordelikheid om ‘n uitdruk van die bewyste maak en vir die kind te gee. Dit sal nie die kantoor se verantwoordelikheidwees om bewyse by onderwysers uit te kry nie.

BANKBESONDERHEDE: Sentrale Volkskool ABSAReknr : 970 740 031Tak : Kroonstad

Ons vra asseblief u volle samewerking in hierdie verband.

Page 3: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 3/6

Page 4: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 4/6

Ouers kan Rapporte op 9 Desember tussen 06:30

en 09:00 by die skool kom afhaal.

Indien u nie die rapport kan kom afhaal nie, kan

u ‘n gefrankeerde koevert met die volledige adres

 skooltoe stuur en ons sal dit vir u pos. 

Baie dankie aan elkeen wat ‘n bydrae

gelewer het tot hierdie projek. Ons het net weereensbesef dat Senties in soveel besonderse maniere andersis.Indien u nog enige donasies wil maak is u meer aswelkom om dit by Kroonstad DBV/SPCA te gaan

afgee. Senties gee om!

Page 5: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 5/6

 ATLETIEK

Woensdag : 13 Januarie 2016

Donderdag : 14 Januarie 2016

Oefentye vir kleuresport :

Daar sal op Woensdag 13 Januarie 2016 en Donderdag 14 Januarie 2016  atletiekoefening wees vir alle ouderdomsgroepe met dieoog op die kleuresport van Vrydag 15 Januarie 2016.

Die oefeninge daarna sal plaasvind soos op die kwartaalprogram. Alle items (veld en baan ) sal aandag geniet .Ons doen ‘n beroep op u dat atlete gedurende die vakansie sal oefen aangesien die byeenkomste reeds vroeg aanstaande jaar beg in.

Datums as volg vir volgende jaar se byeenkomste

“Geesvang” Die “geesvang” pouses sal op die volgende plekke plaasvind : 

Groen  – Saal , Blou  – Paviljoen en Rooi – op plaveisel voor Gr 1 klasse.Rasieleiers moet assebl ief toesien dat julle spanne sal bly by die plekke soos aangedui. !!!! 

Tyd  Ver-spring 

Hoog-spring 

Gewig-stoot 

Spies-gooi 

Skyfwerp  Naelope  Hekkies  Langafst 

14:30  0/10  0/11  0/12  0/13 

15:00 

0/10 

0/11 

0/12 

0/13 

15:30  0/13  0/10  0/11  0/12 

16:00  0/12  0/13  0/10  0/11 

Tyd 

Ver-spring 

Hoog-spring 

Gewig-stoot 

Spiesgooi 

Skyfwerp 

Naelope 

Hekkies 

Langafst 

14:30  0/12  0/13  0/10  0/11 

15:00  0/11  0/12  0/13  0/10 

15:30 

0/12 

0/13 

16:00  0/12  0/13 

Datum 

Byeenkoms 

Plek 

15 Januarie 2016  Kleuresport  Rooiskool 

22 Januarie 

Fonteine uitnodiging (vriendskaplik) 

Sasolburg 

28 Januarie  SAT 10  Rooiskool 

10 Februarie 

Kroon 

Rooiskool 

13 Februarie  Fichardtpark (vriendskaplik)  Bloemfontein 

20 Februarie  Noord Vrystaat  Sasolburg 

27 Februarie 

Vrystaat 

Bloemfontein 

10 -12 Maart  SA’s  Port Elizabeth 

Page 6: Rooimier 33 - 2015

7/23/2019 Rooimier 33 - 2015

http://slidepdf.com/reader/full/rooimier-33-2015 6/6