6
No. 23 September 2015 Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92 [email protected] Uit die hoof se kantoor Die Skoolhoofdekongres in Port Elizabeth hierdie jaar was beslis die moeite werd gewees en daarvoor wil ek die Bestuurslig- gaam bedank omdat hulle dit vir my moontlik gemaak het om te kon gaan. ‘n Groot dank aan al ons borge vir al die skenkings wat ons van hulle ontvang het. Die toesprake van die aanbie- ders was puik gewees en ‘n mens kon baie pitkos hieruit verkry. Dit was veral die sessie oor die funksionering van ‘n kleuterskool en wat die ou kleintjies moet leer, wat my net weer laat besef het dat Oompie Kedoompie op die regte pad is. Ons kinders in Gr. R word te vroeg blootgestel aan formele lees, skryf en reken en dit word glad nie van hulle verwag nie. Kinders moet speel, klim en klouter! Goed wat ons gedoen het toe ons kinders was. Ons het eers in Gr. 1 leer lees, skryf en wiskunde doen. Wel gedaan Juf. Roniel en jou span, julle leer ons kinders baie mooi. Ouers sal moet besef dat die Onderwysdepartement tans be- sig is om poste by skole te sny. Gelukkig het ons geen poste vir 2016 verloor nie, maar die druk op kwaliteit onderwys word net groter. Ek doen ‘n beroep op ons ouers om hulle skoolgelde te betaal anders gaan dit mee- bring dat die klasse maar net groter gaan word en dat ons kwaliteit gaan inboet. Baie geluk aan al ons spanne wat so mooi presteer het die afgelope week, julle is wenners. Sterkte vir die wedstryde wat nog voorlê, ek weet dat dit baie goed sal gaan. Wanneer ‘n mens op die Facebookblad kyk, kan ‘n mens nie anders as om baie trots en bevoorreg te voel om deel van hierdie Spogskool te wees nie. Ons het puik onderwysers en onder- steunende ouers wat werkilik ‘n verskil maak! “’n Mens vind nooit die lewe die moeite werd nie, jy moet dit die moeite werd maak!” Gedagte van die week: KFC Hokkiedag vind môre, 5 September plaas op Rooiskool se velde.

Rooimier 23 - 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Senties Nuusbrief 23

Citation preview

Page 1: Rooimier 23 - 2015

No. 23 September 2015

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

[email protected]

Uit die hoof se kantoor

Die Skoolhoofdekongres in Port Elizabeth hierdie jaar was beslis die moeite werd gewees en daarvoor wil ek die Bestuurslig-gaam bedank omdat hulle dit vir my moontlik gemaak het om te kon gaan. ‘n Groot dank aan al ons borge vir al die skenkings wat ons van hulle ontvang het. Die toesprake van die aanbie-ders was puik gewees en ‘n mens kon baie pitkos hieruit verkry. Dit was veral die sessie oor die funksionering van ‘n kleuterskool en wat die ou kleintjies moet leer, wat my net weer laat besef het dat Oompie

Kedoompie op die regte pad is. Ons kinders in Gr. R word te vroeg blootgestel aan formele lees, skryf en reken en dit word glad nie van hulle verwag nie. Kinders moet speel, klim en klouter! Goed wat ons gedoen het toe ons kinders was. Ons het eers in Gr. 1 leer lees, skryf en wiskunde doen. Wel gedaan Juf. Roniel en jou span, julle leer ons kinders baie mooi. Ouers sal moet besef dat die Onderwysdepartement tans be-sig is om poste by skole te sny. Gelukkig het ons geen poste vir 2016 verloor nie, maar die druk op kwaliteit onderwys word net groter. Ek doen ‘n beroep op ons ouers om hulle skoolgelde

te betaal anders gaan dit mee-bring dat die klasse maar net groter gaan word en dat ons kwaliteit gaan inboet. Baie geluk aan al ons spanne wat so mooi presteer het die afgelope week, julle is wenners. Sterkte vir die wedstryde wat nog voorlê, ek weet dat dit baie goed sal gaan. Wanneer ‘n mens op die Facebookblad kyk, kan ‘n mens nie anders as om baie trots en bevoorreg te voel om deel van hierdie Spogskool te wees nie. Ons het puik onderwysers en onder-steunende ouers wat werkilik ‘n verskil maak!

“’n Mens vind nooit die lewe die moeite werd nie, jy moet dit die moeite werd maak!”

Gedagte van die week: KFC Hokkiedag vind môre, 5

September plaas op Rooiskool

se velde.

Page 2: Rooimier 23 - 2015

Diané & Elainé Scheepers

5 Sept KFC Hokkiedag by Kroonheuwel Jukskei – Vrystaatbeker by Jukskeipark SYREC – Inheemse spele by Senties 7 Sept Idols uitdunne om 17:30 11 Sept Gr. 7 leerlinge skryf aanlegtoetse deur

Blouskool gereël om 11:00 Gr. 5 Wegbrekers 12 Sept Gr. 5 Wegbrekers

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb.

voor Woensdae 12 uur na die vol-

gende e - pos adres gestuur word.

Geen inligting wat laat is word

aanvaar nie.

[email protected])

Senties Flinkdink

wenners :

Graad 4 :

1. Katryn Els

2. Emmie van der Schyff

3. Leané Deysel

Graad 5 :

1. Brendan Bray

2. Dillyn van der Walt

3. Triston Horak

Graad 6 :

1. DW Staal

2. Elandré van der Merwe

3. Chanel Morgan

Graad 7 :

1. Christiaan Welgemoed

2. Paul Zietsman

3. Lucille Bray

Page 3: Rooimier 23 - 2015

Ahoy... Sentie seerowers Kom seil Vrydag,

23 Oktober 10:00-12:00 saam Sentrale Volkskool op ons skip vol

avonture!!! Ons sien uit om saam al ons voornemende

Graad 1 seerowers te kuier!!!

Sien jou daar!!!

Maskerbal 'n groot sukses!!!

Baie dankie aan al ons Gr. 5 ouers wat

ons so mooi gehelp het. Ons waardeer

dit ongelooflik baie. Gr. 5 personeel!

Opregte Yorksier Terrier’s

Pragtige, opregte Yorksier

Terrier hondjies te koop. Die pa

en ma is albei geregistreer.

Kontak vir Nicolette

Geldenhuys by 072 449 3058

Assessering : Gr. Datum : Vak : Beskrywing :

4 7 Sept. NW Toets : (Bl. 128 – 130, 136, 138 – 143)

8 Sept. ENG Test (Pg. 93, 94, 96, 101, 102, 104, 112)

14 Sept. WISK Doen vooraf navorsing om jou data te versamel.

(Sien assesseringsblaai)

15 Sept. AFR Skryf ‘n dialoog. Die opdrag gaan in die klas

gedoen word. Kyk na die riglyne op Bl.139 in jou handboek.

5 9 Sept. ENG

Language Test (Pg.90 – 91, 94, 97, 99, 100, 102) Words beginning with “K” (Pg.109)

Direct & Reported speech (Pg.110 – 112) All the worksheets

7 Sept. WISK Bring inligting van projek saam skool toe.

AFR Taalwerktoets (Tema 13)

8 Sept. WISK Doen projek in klas (Bronne van water)

6 7 Sept. LV Mondeling oor nasionale vakansiedag (Gr.6C)

8 Sept. LV Mondeling oor nasionale vakansiedag (Gr.6A)

10 Sept. LV Mondeling oor nasionale vakansiedag (Gr.6B)

7 7 Sept. LO “National – career – day”

Trek volgens jou beroep aan en berei ‘n mondeling asook plakkaat voor vir die klas.

7 Sept. WISK Transformasie & Meetkunde

10 Sept. SW Geskiedenistoets (Bl.100 – 117)

Page 4: Rooimier 23 - 2015

Raaiselpret : Handig die afskeurstrokie met jou R5.00 in by juffrou Elbie Kriel. ------------------------------------------------------------

Naam:______________________ Gr. _______

Is R5.00 ingesluit?

As jy my kry is ek vierkantig. As jy my oopmaak is ek

rond. En as jy my vat is ek driehoekig. Wat is ek?

Antwoord:____________________________________

____________________________________________

____________________________________________

____________________________________________

Datum : Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

15 Sept. ANA AFR WISK 1

16 Sept. ANA AFR ANA AFR ANA AFT

17 Sept. ANA WISK GEOG

18 Sept. ANA WISK ANA WISK ENG ANA WISK

21 Sept. NW GESK NW GESK

22 Sept. WISK 1 WISK 1 WISK 1 AFR

23 Sept. GESK NW GESK EBW

28 Sept. AFR AFR AFR NW

29 Sept. WISK 2 WISK 2 GEOG ENG

30 Sept. GEOG GEOG WISK 2 TEG

1 Okt. ENG ENG AFR (Lees & begrip) WISK 2

2 Okt. AFR (Lees &

begrip) AFR (Lees &

begrip) ENG (Lees & begrip)

MUSIEK & DRAMA

EKSAMENROOSTER :

Page 5: Rooimier 23 - 2015

Graad 4

ENG :

Language - Summary Term 1, 2,3 Handbook (p 94+96, 102+104, 112, 122+124, 131 + exercises in workbook) & Comprehension test.

AFR :

Leer al die aantekeninge in jou “flip – file” (Bl. 7 – 8, 17, 18, 27, 28, 32, 38, 47, 48, 57, 58, 67, 77, 78, 87, 88, 106, 107, 108, 117, 118, 127, 128, 137, 138)

WISK :

Inhoud + Volume (Bl. 108-113); Breuke (Bl. 114-116, 118,119), Tel + Rangskik bl. 120+122, Optel+Aftrek (HTE) bl. 122, 124,125, 147-149, 2D-vorms (bl. 127), Aansigte (bl. 130, 132, 133) Numeriese patrone (bl. 142, 145), Vermenigv.( Bl 150-153), Get-alsinne bl. (154, 155). ANA's vraestelle goed deurgaan in 'flip file'

SW : Geografie : (Bl. 36 – 41, 48 – 63), Geskiedenis : (Bl.100,103,116 – 138)

NW & TEG :

(Bl. 111, 112, 114-116, 118-120, 122-126, 128, 129,136, 138, 140, 143, 145-147, 148 150, 151) Leer nuwe woorde(blaai) + opdragte in werkboek.

Graad 5

ENG :

Worksheets & Summaries Handbook : (Pg. 6, 7, 16, 26, 32, 39, 41, 51, 61, 72, 90, 91, 94, 97, 99, 100, 102, 107, 109, 110, 112, 117, 121, 122, 125, 128, 129, 130)

AFR :

Taalwerk Tema 10, 11, 12, 13, 14 se taalwerk. Ken ook dié temas se idiome en spelling. Al die taalwerk is opgesom in jou leerlêer en gebruik ook jou skryfboek.

WISK :

Geen bladsynommers word gegee nie. Die handboeke se bladsynommers verskil.Dus gee ons net temas. Vraes-tel 1 ( Getalle,bewerkings, patrone, funksie en algebra) Tema 19: Breuke , Tema 20: Massa. Tema 21: Tel,rangskik,vergelyk heelgetalle Tema 22: Optel en aftrek , Tema 26: Tempera-tuur , Tema 28: Getalpatrone , Tema 29: Vermenigvuldiging , veelvoude en faktore, (Woordsomme) Vraestel 2 : (Meetkunde), Tema 23: Aansigte ,Tema 24: 2-D en 3-D voor-werpe tabel op (bl .91), Tema 25: Trans-formasie./ Simmetrie, Tema 27: Datahan-terring & Woordsomme (Onthou die jaar se werk skakel ineen)

SW :

Geografie: Kortvrae: (Bl 4, 26, 28, 46, 47, 48, 50, 59, 63-65), Langvrae: Kaartwerk (Bl. 6 + 7), Kaartwerk (Bl.35), Aktiwiteit 8 (Bl. 58), Geskiedenis : Kortvrae: (Bl 93, 95, 113, 115, 132-134, 137, 138, 139, 140,141,142), Langvrae: (Bl. 96, Bl 103, 135, 144), Asook 3de kwartaal voorbeeld van kwartaalas-sessering Geskiedenis sowel as Geo-grafie.

NW :

Onderwerp 10: Gebergde energie in brandstowwe Eenheid 1: Brandstowwe: (Bl. 112, 115) Onderwerp 11: Energie en elektrisiteit Eenheid 1: Selle en batterye: (Bl.128, 130-131) Eenheid 2: Hoofstroomelektrisiteit: (Bl. 132-133) Eenheid 3: Veiligheid met elektrisiteit: (Bl.138-139) Onderwerp 12: Energie en beweging Eenheid 1: Gebergde energie: (Bl.142-146, 148) Onderwerp 13: Stelsels om dinge mee te beweeg Eenheid 1: Wiele en asse: (Bl.150, 158-160) Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke en nuwe woorde. Langvrae soos gemerk.

Graad 6

ENG :

FILE : pg. 5 -6 [capital letters] / pg. 7 [simple future tense]/ pg. 8 [synonyms] / pg. 9 [simple present tense] / pg. 10/11 [conjunctions] / pg. 13 [plurals] / pg. 15-18 [present continuous tense] / pg. 20-23 [past continuous tense] / pg. 26-27 [Figures of speech] / pg. 29 [prefix/root/suffix] / pg. 30-32 [abbreviations] / pg. 44/45 [apostrophe] / pg. 42/43 [active + passive voice]Platinum:pg. 103 [work with words and sentences / language focus]/ pg. 106 [Revision] / pg. 113 [present tenses] / pg. 116 [Revision] / pg. 119 [past tense] / pg.124 [personal pro-nouns] / pg. 125 [adding letters to form new words + shortening words] / pg. 128 [revision] / pg. 137 [possessive form of the noun] Workbook:Go through all the language exercises that you have done in your workbook. [third term]

AFR :

Platinum : (Bl. 110, 115 – 118, 120, 122, 128, 129, 132, 134, 139 – 141, 146, 151 – 153, 156, 158, 159, 163, 164, 167, 168) Oranje : (Bl. 44, 45, 140, 141, 144, 145)

WISK :

Wiskunde vraestel 1: Tema 4, Tema 10, Tema 14 (Bl. 93); Tema 15, Tema 17, Tema 19, Tema 23, Tema 26 Wiskunde vraestel 2: Tema 5, Tema 6, Tema 11, Tema 13, Tema 16, Tema 18, Tema 20, Tema 21, Tema 22, Tema 24, Tema 25, Tema 27 (Leer opsommings in werkboeke asook die assesserings in jou porte-feulje).

SW :

Geskiedenis : Kortvrae : (Bl. 144, 145, 146, 148, 151, 153, 160, 161, 162, 168), Langvrae : (Bl. 109, 138, 147, 149, 155, 156, 165) Asook 3de kwartaal Hersiening Geskiedenis sowel as Geografie : Langvrae : (Bl. 57, 59, 62, 63, 70, 71) Kortvrae : (Bl.50, 55, 57, 59, 64, 65, 69) Kaartwerk : (Bl.4, 5, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14)

NW :

HERSIENINGS VAN ONDERWERP 10, 11, 12, 13 ( Bl.124, 134, 146, 164) KWARTAAL 3 TOETS : (Bl.165 – 166), SLEUTELBEGRIPPE (BL. 120, 131, 133, 140, 152, 158, 160, 163) SLEUTEL-WOORDE (BL. 118, 119, 121, 126, 136, 140, 148, 150, 154, 163) KERN-WOORDE : Elektriese stroombaan, komponente van elektriese stroombaan, skakelaar, stroombaandiagramme(Bl. 140) geleiers en isoleerders, stelseldia-gramme( Bl. 141), Hoe elektrisiteit op-gewek word in ‘n kragstasie (Bl. 150)

Graad 7

ENG :

FILE : pg. 1-3[prepositions]/ pg. 5-7 [idioms]/ pg. 8-11 [apostrophe] / pg. 11-14 [active + passive voice] / pg. 15-17 [punctuation] / pg. 18-22 [Figures of speech] / pg.23-24 [adverbs] / pg. 26/27 [abbreviations] pg. 28-31 [conjunctions] / pg. 40 -41 [Present continuous tense] / pg. 62-65 [synonyms + antonyms] Plati-num: pg. 106 [active / passive voice] / pg. 107 [apostrophe] / pg. 108 [revision] / pg. 117 [active/passive voice] / pg. 120/121 [activity 7: transitive/intransitive verbs] / pg. 122 revision / pg. 140 [simple/compound/complex sentences] / pg. 148 [punctuation nr. 1-6] / pg. 154/155 [Complex/ relative clause]Workbook:Go through the exercises that you did in your workbook. [third term] Especially : Transi-tive/Intransitive verbs+ worksheets that were pasted in.

AFR :

Platinum : (Bl. 110, 114 – 117, 120, 122, 123, 126 – 129, 132, 135, 138 – 141, 144, 146, 147, 150 – 153, 156) Oranje : (Bl.51, 52, 181, 182)

WISK :

Vraestel 1: Breuke (Tema 6); Desimale getalle (7); Patrone(11); Funksies en verwantskappe (12); Uitdrukkings (13); Vergelykings (14) Vraestel 2: Omtrek, Opp, Vol (Tema 9,10); Trans-formasie meetkunde (16); 3-D (17); Grafieke (15)

SW :

Geografie : Kaartvaardighede Eenheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte : (bl 8,9) Eenheid 2 : Sketskaarte ; (bl 12), Eenheid 4 : afstand en skaal : (bl 16,17,18,19,21,22 en 23) Vulkane , aardbewings en oorstromings, Een-heid 1 : Struktuur van die aarde : (bl 44,45), Een-heid 2 : Vulkane ; (bl 48), Eenheid 3 : Aard-bewings : (bl 51,52) , Eenheid 4: Oorstromings : (bl 56 en 59)Bevolkingsgroei en – verandering, Eenheid 1 : Bevolkingskonsepte : (Bl 82 – 84) Eenheid 2 : Faktore ; ( bl 86 -90, langvraag), Eenheid 3 : Wêreld se bevolkingsgroei : (bl 91 -97, langvraag), Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke , sketse en nuwe woorde. Geskiedenis : Module 2 (Bl. 31, 32, 37 en 38), Module 4 (Bl. 66,67 en 69), Module 6 (Bl. 104, 105, 106, 107, 109, 110, 112, 113, 115, 116 en 117), Ken nuwe woorde van kwartaal 3 en opsommings in werkboeke.

NW :

KENNISAFDELING 3 : ENERGIE EN VERANDER-ING (Bl. 101 – 144) Lees die werk baie goed deur en konsentreer op die werk wat ons in die klas gemerk het.SUMATIEWE ASSESSERING : (Bl. 108, 116, 125, 131, 136 – 137, 144) Eenheid 1 : Kort vrae (Bl. 102 – 107) : Hernubare en nie-hernubare enrgiebronne (Bl. 102), Fossielbrand-stowwe (Bl. 103), kernbrandstowwe (Bl. 104), sonselle (Bl.105), biobrandstof (Bl. 105), Langvrae (Bl. 103 & 104) Hoe steenkool gevorm is, hoe olie en gas gevorm is. Eenheid 2 : Potensiёle energie en kinetiese energie (Bl. 109): Ken twee voor-beelde by elk, meganiese stelsel (Bl. 111), el-ektriese stelsel (Bl. 112), biologiese stelsel (Bl.113), Die Wet van Energiebehoud (Bl. 115),Eenheid 3 : Hitte-oordrag (Bl. 117), geleiding bl. 117, geleiers en isolators bl. 118, konveksie (Bl. 121), straling (Bl.122), weerkaatsers (Bl.123), Opsomming van hitte oordragte (Bl.124), Eenheid 4 : Isolasie (Bl. 126) , Eeenheid 5 : Energie-oordrag aan die omgewing bl. 132, nuttige en vermorste energie (Bl. 132 – 133), Eenheid 6 : Energie-oordrag in die nasionale kragnetwerk (Bl. 138 -140), Bespaaring van elektrisiteit in die huis(Bl.142 – 143)

EBW :

Kortvrae: (Bl. 53, 58, 59, 66, 88, 89, 90, 108, 109,111-113), Langvrae: Staat van Netto waarde (Bl. 60, 83, 84, 91, 92, 94) Eenvoudige kostebere-kening (Bl.98 + 99), Inkomste en uitgawestaat (Bl.106) Voorbeeld: Kontroletoets (Bl.115 & 116)

TEG :

Hoofstuk 6: Magnetisme en magnete: (Bl. 113) Eenheid 1 : Magnetisme: (Bl. 114, 116, 119-120) Hoofstuk 7: Die herwinning van material: (Bl. 121), Eenheid 1: Die impak van en vooroordeel in tegnol-ogie: (Bl. 122), Eenheid 2: Begin ‘n herwinningskema by jou skool: Bl. (125-126), Hoofstuk 8: Eenvoudige elektriese stroombane en elektromagnete: (Bl. 127) Eenheid 1 : Eenheid 1: Eenvoudige elektriese stroombane: (Bl. 128, 130-131), Eenheid 2: ‘n Eenvoudige elektromagneet: ( Bl. 132, 134), Hoof-stuk 9: Krukke en asse: (Bl. 135), Eenheid 1: Meganismes: (Bl. 136), Eenheid 2: Krukke: (Bl.138-139) Eenheid 3: Katrolle: (Bl. 140), Eenheid 4: Hersiening van meganiese voordeel: (Bl. 144), Eenheid 5: Hersiening van die versterking van raamstrukture: ( Bl. 145-146)Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke en nuwe woorde. Langvrae soos gemerk.

DRAMA &

MUSIEK:

Drama : Prakties Musiek : Teorie in klas.

Page 6: Rooimier 23 - 2015

KAAS BESTELLINGS

NAAM : DATUM:

GRAAD: TEL NR:

KAAS SOORTE PRYS HOEVEEL BEDRAG

1KG MOZZERELLA R 65

1KG GOUDA R 65

1KG CHEDDAR R 65

1KG WIT CHEDDAR R 65

2KG GERASPERDE MOZZERELLA R 120

2KG GERASPERDE GOUDA R 120

2KG GERASPERDE CHEDDAR R 120

2KG GERASPERDE WIT CHEDDAR R 120

1KG PROCESSED SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG WIT ROOM SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG BOTTER (KERRYGOLD) R 60

1KG LANCEWOOD ROOMKAAS R 70

0,5KG PHILLEDELPHIA KAAS R 65

0,5KG BLOUKAAS R 65

0,5kg SALAMI R 60

GEWONE KAASSMEER R 50

BILTONG KAASSMEER R 60

* ECCO COAL BRAAI BRIQUETTES* 4KG R 25

TOTAAL

BELANGRIK

* BESTELLINGS MOET ASB SAAM MET GELD IN GESEELDE KOEVERTE SKOOL TOE GESTUUR WORD

* BESTELLING SLUIT 17 AUGUSTUS VIR AFLEWERING 21 AUGUSTUS EN 31 AUGUSTUS VIR

AFLEWERING 7 SEPTEMBER

* INDIEN U VERKIES OM ELEKTRONIES TE BETAAL STUUR ASB DIE BEWYS VAN BETALING SAAM MET

DIE BESTEL VORM SKOOL TOE

* BESTEL ASB VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM. VOORRAAD IS NIE GEWAAARBORG

NIE

* BANK BESONDERHEDE: AM DU PLESSIS, CAPITEC BANK, REK NR 1399 1822 67, TAK KODE 470010

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK MY GERUS: SEL: 082 365 3251

WHATSAPP: 082 854 8540

LANDLYN: 056 212 1077

* EK WIL JULLE OOK NET GRAAG BEDANK VIR JULLE ONDERSTEUNING IN DIE PROJEK.

ONS HET AL DIE HALF MERK BEREIK MET DIE GR1 SE FONDS INSAMELING.