6
No. 23 September 2015 Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92 [email protected] Uit die hoof se kantoor Daar is drie ‘skokke’ / reak- sies op verandering: 1. Breek – Dink aan ‘n glas. 2. Bly dieselfde – Dink aan ‘n staalbeker. 3. Word sterker – ‘n Spier wat geoefen word. Ons almal droom van die paradys, want ons wil daar wees. Die realiteit is, ons leef in ‘n gebroke wêreld. Die lewe is soms so wreed en ons mis soms ons ideale, omdat ons prioriteite so verkeerd is. As ek aan verandering dink, weet ek dat in my beroep moet ons begin ‘groot’ dink, uit-die-kas dink en anders dink. Maar onthou, ons werk met mense, kinders, ons land se toekoms. Eksperimente wat faal kan en mag nie met ons kinders gemaak word nie. Donderdagmiddag beleef ek ongelooflike mooi hokkie wat deur altwee ons Kroonstad laerskole gespeel word. Spelers wat alles gee vir hul skool en hul maats, net jam- mer daar moes verloorders wees. Dit is ‘n voorreg om twee goeie skole in Kroonstad te hê wat elke keer net streef na die beste in alles wat hulle doen. Hoor my duidelik, ons standaard moet nóg hoër, maar wanneer die spelers en deelnemers hulle waardigheid verloor, wanneer die wen bel- angriker is as die ander maat- jies se gevoelens en wanneer ons nie meer vriende maak na ‘n wedstryd of optrede nie, mis ons die bus! Kroonstad se ouers, onderwysers en kinders moet terugdink aan bv. die laaste paar weke se optredes en self besluit – het ons daarin geslaag om ons kinders deur “sport” voor te berei vir ‘n lewe van verandering, of het ons die “sportvoertuig”, wat ons wil gebruik om kinders voor te berei, totaal gemis? Rooimiere, ek dink ons is op die regte pad. Ek is saam met ons Sport-Span baie trots op julle prestasies en optredes. Ek kan nie wag om julle weer op die sportveld te sien nie. “Bly weg van negatiewe mense, hulle het probleme vir elke oplossing.” Gedagte van die week:

Rooimier 24 - 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Nuusbrief 24

Citation preview

Page 1: Rooimier 24 - 2015

No. 23 September 2015

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

[email protected]

Uit die hoof se kantoor

Daar is drie ‘skokke’ / reak-

sies op verandering:

1. Breek – Dink aan ‘n glas.

2. Bly dieselfde – Dink aan ‘n

staalbeker.

3. Word sterker – ‘n Spier wat

geoefen word.

Ons almal droom van die

paradys, want ons wil daar

wees. Die realiteit is, ons leef

in ‘n gebroke wêreld. Die

lewe is soms so wreed en ons

mis soms ons ideale, omdat

ons prioriteite so verkeerd is.

As ek aan verandering dink,

weet ek dat in my beroep

moet ons begin ‘groot’ dink,

uit-die-kas dink en anders

dink. Maar onthou, ons werk

met mense, kinders, ons land

se toekoms. Eksperimente wat

faal kan en mag nie met ons

kinders gemaak word nie.

Donderdagmiddag beleef ek

ongelooflike mooi hokkie wat

deur altwee ons Kroonstad

laerskole gespeel word.

Spelers wat alles gee vir hul

skool en hul maats, net jam-

mer daar moes verloorders

wees. Dit is ‘n voorreg om

twee goeie skole in Kroonstad

te hê wat elke keer net streef

na die beste in alles wat hulle

doen. Hoor my duidelik, ons

standaard moet nóg hoër,

maar wanneer die spelers en

deelnemers hulle waardigheid

verloor, wanneer die wen bel-

angriker is as die ander maat-

jies se gevoelens en wanneer

ons nie meer vriende maak na

‘n wedstryd of optrede nie,

mis ons die bus!

Kroonstad se ouers,

onderwysers en kinders moet

terugdink aan bv. die laaste

paar weke se optredes en self

besluit – het ons daarin

geslaag om ons kinders deur

“sport” voor te berei vir ‘n

lewe van verandering, of het

ons die “sportvoertuig”, wat

ons wil gebruik om kinders

voor te berei, totaal gemis?

Rooimiere, ek dink ons is op

die regte pad. Ek is saam met

ons Sport-Span baie trots op

julle prestasies en optredes.

Ek kan nie wag om julle weer

op die sportveld te sien nie.

“Bly weg van negatiewe mense, hulle het probleme vir elke oplossing.”

Gedagte van die week:

Page 2: Rooimier 24 - 2015

Hanriette van Zyl

12 Sept Wegbrekers Gr. 5 15 Sept Eksamen begin 17 Sept Kleuterskoolkonsert om 18:00

in Landbousaal

Neem asb. kennis dat die Idols vir 2015

gekanselleer is.

ONTHOU :

Alle rooimier - inligting moet asb. voor

Woensdae 12 uur na die volgende e -

pos adres gestuur word. Geen inligting

wat laat is word aanvaar nie.

[email protected]

Vir meer inligting rondom die plasings,

kontak vir my op (Lynné : 071 - 464 -

9146)

Assessering :

Graad 4 :

14 Sept.

Wisk. Opdrag (Data) Versamel data en bring dit klas toe. Grafieke word in die klas ge-doen.

16 Sept. ANA Afrikaans

17 Sept. Wisk. Hoofr. + Begrip toets. (Leer tafels)

18 Sept. ANA Wiskunde

Graad 7 :

Graad 7’s se SW Geskiedenistoets van Donderdag, skuif na Maandag die 14’de

toe.

Geniet die wegbrekerskamp. Dankie aan Juffrou Lynné

en Meneer Morné wat saam die Graad 5’s gaan.

Hou Senties se naam hoog!

Page 3: Rooimier 24 - 2015

Baie geluk aan die volgende spanne wat aangewys as 2015 se ligawenners : 0/13 Seuns, 0/11 Seuns & Dogters, 0/10

Seuns en 0/8 Dogters. Senties is trots op julle!

Baie geluk aan Juffrou Marlé Joubert wat die naweek

verloof geraak het. Senties wens julle alle sterkte

& voorspoed toe!

SKOOLFONDS & KOSHUISGELDE :

Ons vra dat alle ouers asb. Sal toe

sien dat hul uitstaande/agterstalige

gelde vir die jaar op datum gebring

word.

Dankie!

Page 4: Rooimier 24 - 2015

Datum : Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

15 Sept. ANA AFR WISK 1

16 Sept. ANA AFR ANA AFR ANA AFT

17 Sept. ANA WISK GEOG

18 Sept. ANA WISK ANA WISK ENG ANA WISK

21 Sept. NW GESK NW GESK

22 Sept. WISK 1 WISK 1 WISK 1 AFR

23 Sept. GESK NW GESK EBW

28 Sept. AFR AFR AFR NW

29 Sept. WISK 2 WISK 2 GEOG ENG

30 Sept. GEOG GEOG WISK 2 TEG

1 Okt. ENG ENG AFR (Lees & begrip) WISK 2

2 Okt. AFR (Lees & begrip) AFR (Lees & begrip) ENG (Lees & begrip) MUSIEK &

DRAMA

TOETSREEKS - SEPTEMBER 2015

Ahoy... Sentie seerowers Kom seil Vrydag,

23 Oktober, 10:00-12:00 saam Sentrale Volkskool op

ons skip vol avonture!!! Ons sien uit om saam al

ons voornemende Graad 1 seerowers te kuier!!!

Sien jou daar!!!

Maskersokkie Wenners

Iets om oor te dink : Gister was ‘n goeie begin, Môre kan jy selfs beter

doen. Wat jy tot op hierdie punt gedoen het is in-

drukwekkend, wat jy nou nog kan doen is fenominaal.

Jy het baie moeite & tyd en opofferings ingesit om te

kan wees wie jy is. Nou is die tyd om al daardie

waarde saam te snoer en die beste jy te word. Voel die

sukses en absolute positiwiteit van al die doelwitte wat

jy al bereik het. Jy’s hier om ‘n verskil te maak en

wanneer jy doen sal jy sonder twyfel weet dat jy oppad

is na jou Godgegewe doel. Die warm son skyn & die

koue wind wat waai en die lewe offer jou nuwe

vreugde en uitdagings met elke dagbreek. Deur dit

alles, maak jy nie saak wat nie, kan jy jou eie unieke

waarde in antwoord op die lewe se uitdagings bied.

Leer uit jou terleurstellings en bou op jou suksesse. Dit

is NOU jou tyd om jou lewe te geniet.

Page 5: Rooimier 24 - 2015

Graad 4

ENG :

Language - Summary Term 1, 2,3 Handbook (p 94+96, 102+104, 112, 122+124, 131 + exercises in workbook) & Comprehension test.

AFR :

Leer al die aantekeninge in jou “flip – file” (Bl. 7 – 8, 17, 18, 27, 28, 32, 38, 47, 48, 57, 58, 67, 77, 78, 87, 88, 106, 107, 108, 117, 118, 127, 128, 137, 138)

WISK :

Inhoud + Volume (Bl. 108-113); Breuke (Bl. 114-116, 118,119), Tel + Rangskik bl. 120+122, Optel+Aftrek (HTE) bl. 122, 124,125, 147-149, 2D-vorms (bl. 127), Aansigte (bl. 130, 132, 133) Numeriese patrone (bl. 142, 145), Vermenigv.( Bl 150-153), Get-alsinne bl. (154, 155). ANA's vraestelle goed deurgaan in 'flip file'

SW : Geografie : (Bl. 36 – 41, 48 – 63), Geskiedenis : (Bl.100,103,116 – 138)

NW & TEG :

(Bl. 111, 112, 114-116, 118-120, 122-126, 128, 129,136, 138, 140, 143, 145-147, 148 150, 151) Leer nuwe woorde(blaai) + opdragte in werkboek.

Graad 5

ENG :

Worksheets & Summaries Handbook : (Pg. 6, 7, 16, 26, 32, 39, 41, 51, 61, 72, 90, 91, 94, 97, 99, 100, 102, 107, 109, 110, 112, 117, 121, 122, 125, 128, 129, 130)

AFR :

Taalwerk Tema 10, 11, 12, 13, 14 se taalwerk. Ken ook dié temas se idiome en spelling. Al die taalwerk is opgesom in jou leerlêer en gebruik ook jou skryfboek.

WISK :

Geen bladsynommers word gegee nie. Die handboeke se bladsynommers verskil.Dus gee ons net temas. Vraes-tel 1 ( Getalle,bewerkings, patrone, funksie en algebra) Tema 19: Breuke , Tema 20: Massa. Tema 21: Tel,rangskik,vergelyk heelgetalle Tema 22: Optel en aftrek , Tema 26: Tempera-tuur , Tema 28: Getalpatrone , Tema 29: Vermenigvuldiging , veelvoude en faktore, (Woordsomme) Vraestel 2 : (Meetkunde), Tema 23: Aansigte ,Tema 24: 2-D en 3-D voor-werpe tabel op (bl .91), Tema 25: Trans-formasie./ Simmetrie, Tema 27: Datahan-terring & Woordsomme (Onthou die jaar se werk skakel ineen)

SW :

Geografie: Kortvrae: (Bl 4, 26, 28, 46, 47, 48, 50, 59, 63-65), Langvrae: Kaartwerk (Bl. 6 + 7), Kaartwerk (Bl.35), Aktiwiteit 8 (Bl. 58), Geskiedenis : Kortvrae: (Bl 93, 95, 113, 115, 132-134, 137, 138, 139, 140,141,142), Langvrae: (Bl. 96, Bl 103, 135, 144), Asook 3de kwartaal voorbeeld van kwartaalas-sessering Geskiedenis sowel as Geo-grafie.

NW :

Onderwerp 10: Gebergde energie in brandstowwe Eenheid 1: Brandstowwe: (Bl. 112, 115) Onderwerp 11: Energie en elektrisiteit Eenheid 1: Selle en batterye: (Bl.128, 130-131) Eenheid 2: Hoofstroomelektrisiteit: (Bl. 132-133) Eenheid 3: Veiligheid met elektrisiteit: (Bl.138-139) Onderwerp 12: Energie en beweging Eenheid 1: Gebergde energie: (Bl.142-146, 148) Onderwerp 13: Stelsels om dinge mee te beweeg Eenheid 1: Wiele en asse: (Bl.150, 158-160) Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke en nuwe woorde. Langvrae soos gemerk.

Graad 6

ENG :

FILE : pg. 5 -6 [capital letters] / pg. 7 [simple future tense]/ pg. 8 [synonyms] / pg. 9 [simple present tense] / pg. 10/11 [conjunctions] / pg. 13 [plurals] / pg. 15-18 [present continuous tense] / pg. 20-23 [past continuous tense] / pg. 26-27 [Figures of speech] / pg. 29 [prefix/root/suffix] / pg. 30-32 [abbreviations] / pg. 44/45 [apostrophe] / pg. 42/43 [active + passive voice]Platinum:pg. 103 [work with words and sentences / language focus]/ pg. 106 [Revision] / pg. 113 [present tenses] / pg. 116 [Revision] / pg. 119 [past tense] / pg.124 [personal pro-nouns] / pg. 125 [adding letters to form new words + shortening words] / pg. 128 [revision] / pg. 137 [possessive form of the noun] Workbook:Go through all the language exercises that you have done in your workbook. [third term]

AFR :

Platinum : (Bl. 110, 115 – 118, 120, 122, 128, 129, 132, 134, 139 – 141, 146, 151 – 153, 156, 158, 159, 163, 164, 167, 168) Oranje : (Bl. 44, 45, 140, 141, 144, 145)

WISK :

Wiskunde vraestel 1: Tema 4, Tema 10, Tema 14 (Bl. 93); Tema 15, Tema 17, Tema 19, Tema 23, Tema 26 Wiskunde vraestel 2: Tema 5, Tema 6, Tema 11, Tema 13, Tema 16, Tema 18, Tema 20, Tema 21, Tema 22, Tema 24, Tema 25, Tema 27 (Leer opsommings in werkboeke asook die assesserings in jou porte-feulje).

SW :

Geskiedenis : Kortvrae : (Bl. 144, 145, 146, 148, 151, 153, 160, 161, 162, 168), Langvrae : (Bl. 109, 138, 147, 149, 155, 156, 165) Asook 3de kwartaal Hersiening Geskiedenis sowel as Geografie : Langvrae : (Bl. 57, 59, 62, 63, 70, 71) Kortvrae : (Bl.50, 55, 57, 59, 64, 65, 69) Kaartwerk : (Bl.4, 5, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14)

NW :

HERSIENINGS VAN ONDERWERP 10, 11, 12, 13 ( Bl.124, 134, 146, 164) KWARTAAL 3 TOETS : (Bl.165 – 166), SLEUTELBEGRIPPE (BL. 120, 131, 133, 140, 152, 158, 160, 163) SLEUTEL-WOORDE (BL. 118, 119, 121, 126, 136, 140, 148, 150, 154, 163) KERN-WOORDE : Elektriese stroombaan, komponente van elektriese stroombaan, skakelaar, stroombaandiagramme(Bl. 140) geleiers en isoleerders, stelseldia-gramme( Bl. 141), Hoe elektrisiteit op-gewek word in ‘n kragstasie (Bl. 150)

Graad 7

ENG :

FILE : pg. 1-3[prepositions]/ pg. 5-7 [idioms]/ pg. 8-11 [apostrophe] / pg. 11-14 [active + passive voice] / pg. 15-17 [punctuation] / pg. 18-22 [Figures of speech] / pg.23-24 [adverbs] / pg. 26/27 [abbreviations] pg. 28-31 [conjunctions] / pg. 40 -41 [Present continuous tense] / pg. 62-65 [synonyms + antonyms] Plati-num: pg. 106 [active / passive voice] / pg. 107 [apostrophe] / pg. 108 [revision] / pg. 117 [active/passive voice] / pg. 120/121 [activity 7: transitive/intransitive verbs] / pg. 122 revision / pg. 140 [simple/compound/complex sentences] / pg. 148 [punctuation nr. 1-6] / pg. 154/155 [Complex/ relative clause]Workbook:Go through the exercises that you did in your workbook. [third term] Especially : Transi-tive/Intransitive verbs+ worksheets that were pasted in.

AFR :

Platinum : (Bl. 110, 114 – 117, 120, 122, 123, 126 – 129, 132, 135, 138 – 141, 144, 146, 147, 150 – 153, 156) Oranje : (Bl.51, 52, 181, 182)

WISK :

Vraestel 1: Breuke (Tema 6); Desimale getalle (7); Patrone(11); Funksies en verwantskappe (12); Uitdrukkings (13); Vergelykings (14) Vraestel 2: Omtrek, Opp, Vol (Tema 9,10); Trans-formasie meetkunde (16); 3-D (17); Grafieke (15)

SW :

Geografie : Kaartvaardighede Eenheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte : (bl 8,9) Eenheid 2 : Sketskaarte ; (bl 12), Eenheid 4 : afstand en skaal : (bl 16,17,18,19,21,22 en 23) Vulkane , aardbewings en oorstromings, Een-heid 1 : Struktuur van die aarde : (bl 44,45), Een-heid 2 : Vulkane ; (bl 48), Eenheid 3 : Aard-bewings : (bl 51,52) , Eenheid 4: Oorstromings : (bl 56 en 59)Bevolkingsgroei en – verandering, Eenheid 1 : Bevolkingskonsepte : (Bl 82 – 84) Eenheid 2 : Faktore ; ( bl 86 -90, langvraag), Eenheid 3 : Wêreld se bevolkingsgroei : (bl 91 -97, langvraag), Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke , sketse en nuwe woorde. Geskiedenis : Module 2 (Bl. 31, 32, 37 en 38), Module 4 (Bl. 66,67 en 69), Module 6 (Bl. 104, 105, 106, 107, 109, 110, 112, 113, 115, 116 en 117), Ken nuwe woorde van kwartaal 3 en opsommings in werkboeke.

NW :

KENNISAFDELING 3 : ENERGIE EN VERANDER-ING (Bl. 101 – 144) Lees die werk baie goed deur en konsentreer op die werk wat ons in die klas gemerk het.SUMATIEWE ASSESSERING : (Bl. 108, 116, 125, 131, 136 – 137, 144) Eenheid 1 : Kort vrae (Bl. 102 – 107) : Hernubare en nie-hernubare enrgiebronne (Bl. 102), Fossielbrand-stowwe (Bl. 103), kernbrandstowwe (Bl. 104), sonselle (Bl.105), biobrandstof (Bl. 105), Langvrae (Bl. 103 & 104) Hoe steenkool gevorm is, hoe olie en gas gevorm is. Eenheid 2 : Potensiёle energie en kinetiese energie (Bl. 109): Ken twee voor-beelde by elk, meganiese stelsel (Bl. 111), el-ektriese stelsel (Bl. 112), biologiese stelsel (Bl.113), Die Wet van Energiebehoud (Bl. 115),Eenheid 3 : Hitte-oordrag (Bl. 117), geleiding bl. 117, geleiers en isolators bl. 118, konveksie (Bl. 121), straling (Bl.122), weerkaatsers (Bl.123), Opsomming van hitte oordragte (Bl.124), Eenheid 4 : Isolasie (Bl. 126) , Eeenheid 5 : Energie-oordrag aan die omgewing bl. 132, nuttige en vermorste energie (Bl. 132 – 133), Eenheid 6 : Energie-oordrag in die nasionale kragnetwerk (Bl. 138 -140), Bespaaring van elektrisiteit in die huis(Bl.142 – 143)

EBW :

Kortvrae: (Bl. 53, 58, 59, 66, 88, 89, 90, 108, 109,111-113), Langvrae: Staat van Netto waarde (Bl. 60, 83, 84, 91, 92, 94) Eenvoudige kostebere-kening (Bl.98 + 99), Inkomste en uitgawestaat (Bl.106) Voorbeeld: Kontroletoets (Bl.115 & 116)

TEG :

Hoofstuk 6: Magnetisme en magnete: (Bl. 113) Eenheid 1 : Magnetisme: (Bl. 114, 116, 119-120) Hoofstuk 7: Die herwinning van material: (Bl. 121), Eenheid 1: Die impak van en vooroordeel in tegnol-ogie: (Bl. 122), Eenheid 2: Begin ‘n herwinningskema by jou skool: Bl. (125-126), Hoofstuk 8: Eenvoudige elektriese stroombane en elektromagnete: (Bl. 127) Eenheid 1 : Eenheid 1: Eenvoudige elektriese stroombane: (Bl. 128, 130-131), Eenheid 2: ‘n Eenvoudige elektromagneet: ( Bl. 132, 134), Hoof-stuk 9: Krukke en asse: (Bl. 135), Eenheid 1: Meganismes: (Bl. 136), Eenheid 2: Krukke: (Bl.138-139) Eenheid 3: Katrolle: (Bl. 140), Eenheid 4: Hersiening van meganiese voordeel: (Bl. 144), Eenheid 5: Hersiening van die versterking van raamstrukture: ( Bl. 145-146)Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke en nuwe woorde. Langvrae soos gemerk.

DRAMA & MUSIEK:

Drama : Prakties Musiek : Teorie in klas.

Page 6: Rooimier 24 - 2015

KAAS BESTELLINGS

NAAM : DATUM:

GRAAD: TEL NR:

KAAS SOORTE PRYS HOEVEEL BEDRAG

1KG MOZZERELLA R 65

1KG GOUDA R 65

1KG CHEDDAR R 65

1KG WIT CHEDDAR R 65

2KG GERASPERDE MOZZERELLA R 120

2KG GERASPERDE GOUDA R 120

2KG GERASPERDE CHEDDAR R 120

2KG GERASPERDE WIT CHEDDAR R 120

1KG PROCESSED SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG WIT ROOM SNYTJIES (IN SAKKIES) R 70

1KG BOTTER (KERRYGOLD) R 60

1KG LANCEWOOD ROOMKAAS R 70

0,5KG PHILLEDELPHIA KAAS R 65

0,5KG BLOUKAAS R 65

0,5kg SALAMI R 60

GEWONE KAASSMEER R 50

BILTONG KAASSMEER R 60

* ECCO COAL BRAAI BRIQUETTES* 4KG R 25

TOTAAL

BELANGRIK

* BESTELLINGS MOET ASB SAAM MET GELD IN GESEELDE KOEVERTE SKOOL TOE GESTUUR WORD

* BESTELLING SLUIT 17 AUGUSTUS VIR AFLEWERING 21 AUGUSTUS EN 31 AUGUSTUS VIR

AFLEWERING 7 SEPTEMBER

* INDIEN U VERKIES OM ELEKTRONIES TE BETAAL STUUR ASB DIE BEWYS VAN BETALING SAAM MET

DIE BESTEL VORM SKOOL TOE

* BESTEL ASB VROEGTYDIG OM TELEURSTELLING TE VOORKOM. VOORRAAD IS NIE GEWAAARBORG

NIE

* BANK BESONDERHEDE: AM DU PLESSIS, CAPITEC BANK, REK NR 1399 1822 67, TAK KODE 470010

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK MY GERUS: SEL: 082 365 3251

WHATSAPP: 082 854 8540

LANDLYN: 056 212 1077

* EK WIL JULLE OOK NET GRAAG BEDANK VIR JULLE ONDERSTEUNING IN DIE PROJEK.

ONS HET AL DIE HALF MERK BEREIK MET DIE GR1 SE FONDS INSAMELING.