4
wie wat waar wanneer [email protected] Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen Hillstraat 92 1 van 2014 24 - 30 Januarie 2014 Tel. 056 212 5731 Rooimier Senties Uit die hoof se kantoor Baie welkom aan almal na ‘n heerlike lang vakansie. ‘n Spesiale welkom aan al ons nuwe leerlinge en hulle ouers. Die jaar het met ‘n spoed begin en die eerste atletiekbyeenkoms is al reeds verby. Baie geluk aan die Rooispan wat die kleursport met 327 punte gewen het, die Blouspan was tweede met 318 punte en die Groenspan was derde met 282 punte. ‘n Hele paar rekords het in die slag gebly en dit maak ons opgewonde oor die nuwe seisoen. Sterkte aan ons atlete wat die naweek aan Fonteine se byeenkoms in Sasolburg deelneem, hou ons skool se naam hoog. Baie geluk aan Jumarie Swanepoel wat so puik presteer het tydens die SA Jukskei kampioenskappe in Kroonstad en in Bloemfontein, ons skool is trots op jou! Welkom aan Juffrou Andrea Pieterse (Gr.1), Juffrou Stefanie Potgieter (Gr.4) en Juffrou Narina Campher (Gr.1) wat hierdie jaar by ons aangesluit het. Ons hoop julle gaan baie gelukkig wees by ons skool. Dankie aan Mnr. Shaun de Winnaar en Mnr. Wynand Botha vir hulle reuse aandeel in die verandering van ons Biblioteek in twee klaskamers. Sonder julle insette sou ons nie gereed gewees het vir die nuwe jaar nie. Dankie aan oom Koos en sy werkers wat ons terrein so mooi skoon gehou het gedurende die vakansie, ons waardeer dit opreg. Gedagte (gebed) van die week. “ Ek staan voor U Here, met my bondeltjie geestelike wasgoed. My mandjie loop oor. Dit is wasdag tussen U en my. Help my sorteer Here? Met U hoef ek nie op winkelrakke vlekverwyderaars te soek nie, want U bloed was my witter dan die sneeu. U ken my hart. Was my en hang my in U sonlig van geregtigheid, en al wapper ek soms teësinnig in die wind van verandering, moet my asseblief nie van die lyn afhaal voordat ek skoon, droog en bruikbaar vir U diens is nie. Here stryk al die kreukels van sonde, depressie, selfbejammering en bitsigheid uit met U groot strykyster van liefde en as U met my klaar is, hang my op, sodat almal U in my kan sien.” Datumlys 24 Januarie - Fonteine Atletiekbyeenkoms in Sasolburg 27 Januarie - Oueraand om 17:30 vir 18:00 30 Januarie - Kleuterskool se Oueraand om 17:30 in skoolsaal 31 Januarie - Kroon Primêr Swembyeenkoms 1 Februarie - Jeugskou Opleiding – Landbou Baie geluk aan ons skoolhoof, mnr Welthagen wat 12 Januarie verjaar het. Ons bid u ‘n geseënde jaar toe. Ons weet om ‘n hoof te wees moet ‘n mens bereid wees om soos ‘n kind te kan speel saam met die kinders en ‘n superman wees om die probleme te hanteer.

Rooimier 1 Vir 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

1 ste Rooimier vir 2014

Citation preview

Page 1: Rooimier 1 Vir 2014

wiewat

waarwanneer

[email protected]

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen Hillstraat 92

1 van 2014 24 - 30 Januarie 2014

Tel. 056 212 5731RooimierSe

ntie

sUit die hoof se kantoorBaie welkom aan almal na ‘n heerlike lang vakansie. ‘n Spesiale welkom aan al ons nuwe leerlinge en hulle ouers. Die jaar het met ‘n spoed begin en die eerste atletiekbyeenkoms is al reeds verby. Baie geluk aan die Rooispan wat die kleursport met 327 punte gewen het, die Blouspan was tweede met 318 punte en die Groenspan was derde met 282 punte. ‘n Hele paar rekords het in die slag gebly en dit maak ons opgewonde oor die nuwe seisoen. Sterkte aan ons

atlete wat die naweek aan Fonteine se byeenkoms in Sasolburg deelneem, hou ons skool se naam hoog.Baie geluk aan Jumarie Swanepoel wat so puik presteer het tydens die SA Jukskei kampioenskappe in Kroonstad en in Bloemfontein, ons skool is trots op jou! Welkom aan Juffrou Andrea Pieterse (Gr.1), Juffrou Stefanie Potgieter (Gr.4) en Juffrou Narina Campher (Gr.1) wat hierdie jaar by ons aangesluit het. Ons hoop julle gaan baie gelukkig wees by

ons skool. Dankie aan Mnr. Shaun de Winnaar en Mnr. Wynand Botha vir hulle reuse aandeel in die verandering van ons Biblioteek in twee klaskamers. Sonder julle insette sou ons nie gereed gewees het vir die nuwe jaar nie. Dankie aan oom Koos en sy werkers wat ons terrein so mooi skoon gehou het gedurende die vakansie, ons waardeer dit opreg.

Gedagte (gebed) van die week. “ Ek staan voor U Here, met my bondeltjie geestelike wasgoed. My mandjie loop oor. Dit is wasdag tussen U en my. Help my sorteer Here? Met U hoef ek nie op winkelrakke vlekverwyderaars te soek nie, want U bloed was my witter dan die sneeu. U ken my hart. Was my en hang my in U sonlig van geregtigheid, en al wapper ek soms teësinnig in die wind van verandering, moet my asseblief nie van die lyn afhaal voordat ek skoon, droog en bruikbaar vir U diens is nie. Here stryk al die kreukels van sonde, depressie, selfbejammering en bitsigheid uit met U groot strykyster van liefde en as U met my klaar is, hang my op, sodat almal U in my kan sien.”

Datumlys24 Januarie - Fonteine Atletiekbyeenkoms in Sasolburg27 Januarie - Oueraand om 17:30 vir 18:0030 Januarie - Kleuterskool se Oueraand om 17:30 in skoolsaal31 Januarie - Kroon Primêr Swembyeenkoms1 Februarie - Jeugskou Opleiding – Landbou

Baie geluk aan ons skoolhoof, mnr Welthagen wat 12 Januarie

verjaar het. Ons bid u ‘n

geseënde jaar toe.

Ons weet om ‘n hoof te wees moet ‘n mens bereid wees om soos ‘n kind te kan speel saam met die kinders en ‘n

superman wees om die probleme te hanteer.

Page 2: Rooimier 1 Vir 2014

‘n NUWE JAAR HET AANGEBREEK MET SOVEEL NUWE UITDAGINGS!

ONS GAAN GROOT EN GROEN IN 2014!BRING JULLE VULLISSAKKE EN SIEN WATTER

VERRASSING WAG OP JULLE!OUERS EN MAATS ONS NOOI JULLE UIT OM WEER DEEL TE NEEM AAN HIERDIE PROJEK.

ONTHOU: SAAM KAN ONS ‘N VERSKIL MAAK!!!

Goeie, tweedehandse

naaimasjien (Elna of Bernina) gesoek vir ‘n billike prys.Skakel juffrou Surette van

Niekerk 083 976 5436.

Ons wil net u aandag daarop vestig dat die klerewinkel en die klerebank twee afsonderlike dienste lewer. Die klerewinkel is vir die aankoop van nuwe klere en die klerebank is vir die ruil of aankoop van tweedehandse klere.

Tye op Maandae & Woensdae:

Klerebank: 08:30 - 08:00 en 12:30 - 13:00Ons is dringend op soek na skoolskoene veral vir seuns asook skooltasse. Indien daar so iets in jou huis rondlê, bring dit asb. vir ons. Baie dankie.Charlotte Wessels Tel. 056 212 5731

Klerewinkel: 07:30 - 09:30 en 12:30 - 13:30Anelda 082 451 3800

Klerewinkel

Klerebank

Klere

Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 24 - 30 Januarie 20142

Verrykende Onderwys(VO):“ Ons begin amptelik met VO volgende week en Dinsdag. Ons sal Maandag 27 Januarie die leerlinge se name deurgee wat kwalifiseer. Neem kennis van ‘n vergadering wat met hierdie VO leerlinge se ouers gehou sal word op 30 Januarie 2014 om 18:00 in die

skoolsaal. Dit is baie belangrik dat u as ouers die vergadering sal bywoon aangesien daar baie inligting aan u deurgegee gaan word. Ouers wat dink dat hulle kind/ers dalk moontlik mag kwalifiseer kan ook die vergadering bywoon.”

Koshuiskaartjies sal voortaan ook Vrydag-oggende te koop wees.

Ouers moet waar moontlik asb. die Smartswipe-betalingsmetode gebruik. Dit gaan later in die jaar verpligtend raak.

sonskyn senties

wighard greylingizel relling

Page 3: Rooimier 1 Vir 2014

Kunsklasse Gekwalifiseerde kuns-onderwyseres

Vorige kunsstudente het al aan nasionale -en internasionale kompetisies

deelgeneem en presteer.M. Leonard by 083 441 0256

vir navrae en inligting.

Die skool maak gebruik van die

Smartswipe-stelsel vir betalings.Dit is ‘n baie effektiewe manier om aktiwiteite te betaal

en leerlinge kan dit ook by die snoepie gebruik. Besoek gerus hul webtuiste by

www.smartswipesolutions.co.za om uit te vind hoe die stelsel werk.

Gr.1 en nuwe leerders sal eersdaags hul kaarte ontvang, maar ouers kan solank

op hul webtuiste registreer.

Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 24 - 30 Januarie 2014 3

Die Babahuis benodig 2 liter en 5 liter roomysbakke. Gee dit asseblief by die

Babahuis af.

Die Babahuis

Gevries R25/dosyn Gebraai R30/dosyn

SamoosasBees, hoender en “cheese & corn”

Kontak F Kasim by 082 471 8285

Klaskapteine

2014

Eerste kwartaalKlas Dogter Seun

4A Leigh-Ann De Winnaar Johan Louwrens4B Emma Schutte Michiel Heyns4C Kayla Botha Dewald van Wyk4D Lize Relling Dandré Kruger5A Malisa Brummer Bernd Nel5B Ané Kleynhans Dendré Aucamp5C Chelani Brink Jandré du Plessis6A Lucille Bray Tewie Lötter6B Celente van Zyl Manie van Niekerk6C Donatien Welthagen Zander Pelser7A Danelle de Vos Tiaan Botes7B Shandré Botha Johann Steyn7C Tharicha de Beer Manna Jordaan

Spraak en drama

Spraak en drama: R150 teen einde Februarie betaalbaar.Spraak en drama hempies is by klerewinkel beskikbaar teen R85 elk.

Tye:Gr 2 - Maandae 14:00 - 15:00 Winnifred Venter sal aan elkeen sy tyd gee.Gr 3 - Woensdae 14:00 - 15:00 Anzel en AlmarieGr 4 - Woensdae 14:00 - 15:00Gr 6 - Woensdae 15:30 - 16:30 Morné van ZylGr 5 en 7 - Maandae - 14:00 - 15:00 Dinsdae - 13:30 - 15:00 Woensdae - 13:30 - 15:00 Elbie Kriel (kom kies asb. jou halfuur)

Spreekkoor oefening - Gr 6 en 7 van 15:00 tot 15:30 elke Woensdag vanaf 12 Februarie 2014.

Groot groepsklas in saal op Woensdag 5 Februarie - Gr 4 - 7 vir deurgee van reëlings. NB!!!Gaan gee jou naam so gou moontlik vir jou afrigter,

Cairoo-vorms moet Maandag GETEKEN terug kom al stel u ook nie belang nie, want skool ontvang gratis programme.

LugreëlingDie Tegnologie-klas is

onuithoudbaar warm, as iemand dalk ‘n lugreëling het om te skenk sal mnr. JP dit baie waardeer.

DidaktiesAfrikaans Gr 5 Didakties verander na Maandae 13:30 - 14:00Wiskunde Didakties - Dinsdae 13:30 - 14:30.

ATKV RedenaarsMaandag 3 Februarie 2014 om 18:00 in skoolsaal. Baie sterkte aan al ons redenaars.

AssesseringAfrikaans Gr 6 - Tema 1 Toets Bl. 2, 7, 8, 9 en 11 en teikenwerkvelle Vrydag 31 Januarie.Gr 7- Mondeling 30 Januarie

Page 4: Rooimier 1 Vir 2014

word afgerig vir kompetisies, openbare optredes asook eksamens wat internasionaal erken word. Dansers word ingeneem vanaf die ouderdom 3 jaar.

Dansafrigting in:* Freestyle (SADTA) (Sluit in Disco, Slowdance, Rock ‘n Roll en Hustle)* Hip Hop (SADTA)* Belly Dance (BDASA)

Dansers

Geen vorige dansondervinding

is nodig nie!Spesiale aandklasse vir

werkende dames. Seuns geniet die Hip Hop

klasse en is ook baie welkom!

Informele sokkieklasse word ook van tyd tot tyd

aangebied.Skakel Marelize by

083 628 5769 vir meer inligting of om in te

skryf.

pret

ontspanning

goeie

oefening

Klasse begin op 27 januarie 2014 Klasse begin op 27 januarie 2014

vir beginners.

Lesse word by die skool aangebied.

Tennis

Kontak Wondera Marais by 083 4000 737

Atletiek Atletiek uitslae: Rooi 1ste met 327 punte, Blou 2de met 318 en Groen 3de met 282

SwemGala uitslae: Rooi 1ste Blou 2de Groen 3de

Jumarie Swanepoel het deelgeneem aan die departementele Suid-Afrikaanse Jukskei-kampioenskappe te Bloemfontein en het die volgende prestasies behaal:• 2de in trips (driemanspel)• 2de in die spanspel (viermanspel)• 2de in algehele meisies o/14 by die toernooi.Sy is ook by die SA junior kampioenskappe aangewys as een van die tien uitblinkers by die toernooi.

Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 24 - 30 Januarie 20144

Jukskei

6

Sentiesport

Geluk aan Blou en Rooiskool met julle wonderlike Gr.12 uitlsae, ons is trots op julle.

Baie geluk aan al die leerlinge wat in Januarie verjaar. Geluk ook aan meneer Org en juffrou Stefanie wat ook in Januarie verjaar.

Welgedaan

Rooispan

BlouesGroen

Ons stel graag ons nuwe juffrouens, Andrea Pieterse en Stefanie Potgieter aan u voor.

Baie welkom by ons en ons glo julle gaan baie gelukkig wees hier.

Volgende week stel ons vir juffrou Narina Campher aan u voor.